Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2014
AFRIKAANS HUISTAAL V3
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
*IAFRHL3*
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 11 Eastern Cape November 2014 QP
Grade 11 Afrikaans HL question paper from the Eastern Cape November 2014, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 950.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape November 2014
- Paper 1Question paperMemo
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (25 x 2) (50)
2. Beantwoord EEN vraag uit AFDELING A.
3. Beantwoord TWEE vrae uit AFDELING B.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. ʼn breinkaart/diagram/vloeidiagram/
kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die
finale produk gedoen word.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die
beplanning as jy jou finale weergawe oorgeskryf het.
7. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. Voorsien elke teks van ʼn gepaste titel/opskrif.
LET WEL: Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem as die
woorde getel word NIE.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
AFDELING A: KREATIEWE TEKSTE (OPSTEL)
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ʼn OPSTEL van 400–450
woorde.
1.1 Die lewe is nie ’n lang en kalm rivier nie. [50]
OF
1.2
'n Pakslae help om dissipline en
roetine in die huis te handhaaf. [50]
OF
1.3
As ouers te veel druk. [50]
OF
1.4 Die een ding wat die lewe my geleer het,
is dat ‘n mens nooit vir “die regte oomblik” moet
wag nie. Die oomblik wanneer die omstandighede
perfek is vir wat jy wil doen, wanneer die risiko’s
uitgeskakel is, en jy veilig voel om jou ding te
doen – dit breek nooit aan nie.
Jy moet nόύ daardie droom navolg,
daardie berg voor jou takel,
daardie wedloop aanpak ... risiko’s en al.
Maurice Chevalier [50]
OF
1.5
Toe ek my oë oopmaak... [50]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014)
1.6 1.6.1
[50]
[Bron: www.crystalgraphics.com]
OF
1.6.2
[Bron: www.gettyimages.com] [50]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5
1.6.3
[Bron: Internet] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014)
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf ʼn skryfstuk van 180–200 woorde
elk.
2.1 BEDANKINGSBRIEF
ʼn Voormalige bendeleier het onlangs ʼn motiveringstoespraak vir graad 11-
leerders by jou skool gelewer.
Skryf ʼn BEDANKINGSBRIEF waarin jy julle waardering uitspreek vir die
belangrike lesse wat julle daaruit geleer het. [25]
OF
2.2 TYDSKRIFARTIKEL
ʼn Matriekleerder van jou skool het die skool se naam hoog gehou toe hy/sy
uitmuntend in die 2013 eindeksamen presteer het. Na ʼn onderhoud met
hom/haar, besluit jy om ʼn artikel oor hierdie matriekleerder te skryf.
Skryf ʼn TYDSKRIFARTIKEL oor hierdie leerder. [25]
OF
2.3 FORMELE BRIEF
Jy het onlangs in ʼn tydskrif gelees van ʼn projek wat op ʼn praktiese manier
ʼn wesenlike bydrae tot hoёrskoolleerders se opvoeding wil maak.
Skryf ʼn brief aan die “Reg tot opvoeding-projek” waarin jy motiveer waarom
die organisasie jou skool moet besoek.
Rig jou brief aan:
Die Koӧrdineerder
Posbus 3609
Roggebaai
2017 [25]
OF
2.4 BRIEF AAN DIE PERS
Jy het ʼn berig in die koerant gelees van tienerdogters wat deur hul kêrels
geslaan word.
Skryf ʼn brief aan jul plaaslike koerant waarin jy jou opinie lug. [25]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V3 7
2.5 KOERANTBERIG
Bestudeer die volgende koerantopskrifte en skryf ʼn KOERANTBERIG
oor EEN van die opskrifte.
Hond gryp sy Samaritaan aan keel
HooF LAAT SKOOL FLOREER
ONDANKS PERSOONLIKE
TERUGSLAE
VROU STERF TOE MASSIEWE BOOMTAK BEWEGENDE MOTOR
TREF
Draaiers skitter in Stellenbosch [25]
OF
2.6 TOESPRAAK
As voorsitter van die leerlingraad word jy gevra om tydens die weeklikse
saalbyeenkoms ʼn toespraak te lewer oor die tienerprobleme in julle
gemeenskap asook moontlike oplossings oor hoe om dit te hanteer.
Skryf die toespraak neer. [25]
TOTAAL AFDELING B (25 x 2): 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 QP

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Eastern Cape November 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 QP
More from Grade 11 Afrikaans HL

Study guide
Gr11 Afr HT studiegids LR

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 2 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 3 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 1 November Mock Exam 2 2026 Memo

Memorandum