Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2014
AFRIKAANS HUISTAAL V1
MEMORANDUM
PUNTE: 70
Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 Memo
Grade 11 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2014, 7 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 741.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Eastern Cape November 2014
- Paper 1Question paperMemo
- Other filesQuestion paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)30 marks
- Question 3Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 4Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 5Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)19 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (NOVEMBER 2014)
AFDELING A: LEESBEGRIP
VRAAG 1: RUBRIEK EN SPOTPRENT
Nasien van die leesbegrip:
Spelfoute in een-woord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.
Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
fokus op begrip is.
FEIT/MENING en ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling.
Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
die aanhalingstekens ontbreek nie.
Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit
korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
uitgelig word.
Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn
hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer
nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
Aanvaar dialektiese variasies.
Vraag Antwoord Punt
1.1 Hy is voor die demokratiese verkiesing in hegtenis geneem. (2)
1.2 Dis ʼn bynaam/noemnaam./Dis nie sy regte naam nie. (1)
1.3 Hy is nog jonk./ Tydperk van volle krag. (1)
1.4 20 jaar (1)
1.5 Sy doodvonis is na 40 jaar tronkstraf omgeskakel en toe verder
verminder na 18 jaar. (2)
1.6 ʼn Spoggerige/luukse hotel. (1)
1.7 Feit. Linden het die dodelike inspuiting gekry. (2)
1.8 Dit skrik dwelmhandelaars/dwelmmuile af./ Hulle moenie die oortreding
herhaal nie./ ʼn Sinvolle antwoord is aanvaarbaar. (1)
1.9 Suid-Afrikaners word gereeld met dwelms in hul besit betrap. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3
1.10 Die dwelmmuile ontglip die polisie./ Meer dwelmmuile ontglip die polisie. (1)
1.11 Kontant / geld (1)
1.12 Hulle kom uit ʼn arm huis.
Tussen 20 en 45 jaar oud.
Gewoonlik enkel ma’s.
Kom uit kwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. (4)
1.13 Hulle hou van die nagklubs/naglewe./ Universiteitstudente en is soms
armoedig/boemelaars. (2)
1.14 Die vroue wat instem, word óf maklik ʼn rat voor die oë gedraai óf hulle is
erg gulsig. (2)
1.15 Die dwelmbase bel die polisie om die aandag af te lei van die dwelmmuil
met baie dwelms. (1)
1.16 Hulle sal hul straf moet uitdien./ Die Suid-Afrikaanse regering gaan nie
binnekort sy beleid verander nie. (1)
1.17 Dwelms word maklik in SA ingebring. (2)
1.18 Kandidaat se keuse en motivering moet geassesseer word. (2)
1.19 Twee gepaste/relevante antwoorde word aanvaar. (2)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (NOVEMBER 2014)
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2
Nasien van die opsomming
Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn
opskrif/titel te voorsien nie.
Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne kan skryf.
Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied.
Opsommings in die verkeerde formaat word nie geassesseer
nie./Opsommings in die verkeerde formaat word geassesseer, maar
leerders verloor 1 punt vir aanbieding in die verkeerde formaat.
Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is
nie, word die eerste opsomming nagesien.
Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
Punte word soos volg toegeken vir HT:
o 7 punte vir 7 feite
o 3 punte vir taal
o Penaliseer soos volg:
Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde
toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer.
Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste
inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
Verspreiding van punte vir taal:
1–3 antwoorde reg kry 1 punt.
4–5 antwoorde reg kry 2 punte.
6–7 antwoorde reg kry 3 punte.
LET WEL: Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar
indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel
volgens die getal woorde wat dit voorstel.
Antwoord: soek die volgende feite. Dit MOET in paragraafvorm aangebring
word.
Dit het ʼn 5”skerm wat helder en duidelik is.
Dit het hoëgehalte-luidsprekers.
Die kamera is nie te versmaai nie.
Hy het ʼn lang batterylewe./ Die battery hou sowat 25 uur.
Die prioriteitspilpunt vir boodskappe is ʼn nuttige eienskap.
Een van die nadele is die relatief minder toepassings.
Dit is ook effens swaarder as ander slimfone.
(62 woorde)
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5
AFDELING C: TAAL
VRAAG 3: ADVERTENSIE
Nasien van hierdie afdeling:
Spelling:
o Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die
fout in die taalstruktuur getoets word.
o Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te
wees.
Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied
word soos in die instruksie aangedui.
Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte
toegeken word.
Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die
korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar.
Vraag Antwoord Punt
3.1 Groter / ander lettertipe / swart (1)
3.2 Goud is duur./ Dit word altyd aan gehalte verbind. (1)
3.3 hoër (spelling moet reg wees) (1)
3.4 milligram (spelling moet reg wees) (1)
3.5 Hoë dosisse chondroïtien help die liggaam om gewrigskade, verswakte
mobiliteit, inflammasie en pyn hok te slaan. (1)
3.6 Jy sal vind dat OsteoEze Gold verbasend bekostigbaar is; alhoewel
chondroïtien tot agt keer duurder as glukosamiene is. (1)
3.7 Byvoeglike naamwoord (1)
3.8 Sonder (1)
3.9 Per (1)
3.10 Jy (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (NOVEMBER 2014)
VRAAG 4: STROKIES
Vraag Antwoord Punt
4.1 Verbasing (1)
4.2 Hy het ʼn vorige keer ook iets by hom gehad./ Hy het altyd iets by hom. (1)
4.3 ... wat die tegnieke verduidelik (in die trant) (1)
4.4 Herhaling/repetisie (spelling moet reg wees) (1)
4.5 Gravis (spelling moet reg wees) (1)
4.6 Woorde ontbreek omdat sy so meegevoer word. (1)
4.7 Sport (spelling moet reg wees) (1)
4.8 Hy is dus glad nie bereikbaar nie. (ʼn Gepaste bywoord is ʼn vereiste.) (1)
4.9 Definitief/beslis/sekerlik (spelling moet reg wees) (1)
4.10 Gerard het gesê hy het nie geweet hulle weet iets van rugby af nie./
Gerard het gesê dat hy nie geweet het hulle weet iets van rugby af nie. (1)
[10]
VRAAG 5: RUBRIEK
Vraag Antwoord Punt
5.1 Dit het nie betekenis nie. (1)
5.2 Beperk / keer / stop (1)
5.3 Longkanker en ander chroniese asemhalingsiektes kan deur die rook van
tabak veroorsaak word. (1)
5.4 Wêreld- gesond- organisasie (1)
5.5 Aankope (1)
5.6 Kritikus (1)
5.7 Die kind ly honger. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7
5.8 Groeiende (1)
5.9 Verbod (1)
5.10 Vergelyking (1)
[10]
TOTAAL AFDELING C: 30
GROOTTOTAAL: 70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 QP

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Eastern Cape November 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo
More from Grade 11 Afrikaans HL

Study guide
Gr11 Afr HT studiegids LR

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P2 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P3 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P1 November Mock Exam 2 2026 QP

Question paper