Skip to content

Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 1120199 pages

Grade 11 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019, 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape November 2019

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2019 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2019) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Nasien van die leesbegrip:  Die fokus is op die begrip van die leesstuk. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie, tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal- en spelfoute moet wel nagesien word.)  Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE of EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.  Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie.  Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.  Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.  Die nasien van ʼn aanhaling vereis dat die aanhaling 100% korrek aangehaal moet word.  Aanvaar dialektiese variasies. Vraag Antwoord Punt 1.1 “gemoed ophelder” 1 1.2 Nee, dis onwaar, want die brein is sentraal by gevoelens en gewaarwordinge betrokke en die stelling is dus nie waar nie. / OF Nee, navorsers het bevind dat as iets sleg is vir die liggaam, dit ook sleg is vir die brein en kan dus nie as trooskos gesien word nie. Die kandidaat bied enige soortgelyke antwoord aan. 1 1.3 Dit veroorsaak sistemiese inflammasie in die maag en hele liggaam √ Die gevolge van die inname van gemorskos is dieselfde as ʼn rookgewoonte, besoedeling, vetsug en te min oefening. √ 2 1.4 Chroniese inflammasie affekteer breinmolekules √ en neurotransmitters wat die gemoedstoestand reguleer. √ 2 1.5 Beide verklaar dat ʼn slegte dieet die risiko van depressie aansienlik verhoog. √ Ja, hul uitsprake kan as geloofwaardig beskou word aangesien hulle kenners/kundiges op dié vakgebied is. √ 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 1.6 Dit verbeter die gemoedstoestand √ Dit verskaf meer energie √ 2 Nee. Vanweë mense se verskillende finansiële posisies kan nie almal ʼn gesonde dieet volg nie / OF Ja. As jy gesteld is op ʼn gesonde dieet, sal jy nie gemorskos eet nie. Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir die EEN punt aan. 1 1.7 Sinvolle dieet – mense eet deesdae te veel gemorskos / kitskos en besef nie watter ongesonde kos hul inneem nie √ OF Lewenstylveranderinge – mense wat aan chroniese siektes ly, moet bv. stresvolle situasies vermy/ meer oefening kry / daarop fokus om te ontspan aangesien stres chroniese siektes kan vererger √ Kandidaat voeg sy/haar belangrikste aanbeveling by met ʼn gepaste motivering. √ 3 1.8 Meer transvette maak jou befoeterd √ Hoër vlakke van cholesterol is in die bloed √ Hoër cholesterolvlakke lei weer tot hartaanvalle √ asook hartsiektes √ en beroertes √ Enige VIER van bogenoemde. 4 1.9 Inflammasie is die liggaam se gesonde reaksie om siektetoestande te beveg. 1 1.10 Sy stel voor dat ʼn mens jou inname van alkohol, suiker, kaffeïen en rooivleis moet beperk. Ek voel dis wel moontlik aangesien ons die gevare hiervan reeds lankal besef omdat dit deur navorsing gestaaf word. OF Ek voel dat dit nie moontlik is nie omdat dit vir baie mense ʼn ontvlugting is en hulle deur die gebruik hiervan die lewe makliker kan hanteer. Die kandidaat bied enige soortgelyke antwoord aan. 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2019) 1.11 Paprika / spinasie / pere / swart tee √ Enige EEN van hierdie superkosse Ja. Dit is moontlik omdat hierdie voedselsoorte in byna alle huishoudings voorkom en is nie te duur vir die meeste mense nie. OF Nee. Dit is nie moontlik nie aangesien nie almal toegang het tot paprika, spinasie, pere en swart tee nie / nie almal hou van hierdie superkosse nie. 2 1.12 Spysverteringsiektes / inflammasie √ 1 Beperk jou inname van alkohol / suiker / kaffeïen / rooivleis √ 1 1.13 Kersvader se gesigsuitdrukking, spesifiek se mondhoek wat afwaarts wys/ Kersvader se oog lyk ook nie baie vriendelik nie 1 1.14 Die ma het besluit dat daar na Kersvader se gesondheid gekyk moet word en dus het sy die tradisionele versnaperinge vervang met meer gesonde eetgoed./ Die tradisionele melk en koekies is vervang met meer gesonde alternatiewe.√ 1 1.15 Die spotprent wys ʼn volronde Kersvader / Kersvader het ʼn ronde maag. 1 1.16 TEKS A praat van kitskos wat mense depressief en minder in beheer van hul emosies maak /dat transvette ʼn mens befoeterd maak. TEKS B wys dat Kersvader nie gelukkig lyk nie en die seuntjie se woorde dui daarop dat Kersvader oorgewig / te vet is. Beide tekste moet aangespreek word vir EEN punt. 1 1.17 Die seuntjie se woorde kan die man se aksies manipuleer omdat hy Kersvader se gesondheid voorhou. Die ironie is dat daar aanvanklik na Kersvader se gesondheid verwys word en wat vir hom tot voordeel is, maar in die laaste twee sinne noem die seuntjie eerstens dat sy ma bekommerd is oor die skoorsteen. Kandidaat moet BEIDE kante toon van die ironie vir EEN punt. 2 TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming: Tydens die nasien van die opsomming is die insluiting van geldige feite en die uitsluiting van irrelevante feite belangrik.  Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie.  Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.  Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.  Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien.  Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.  Indien ʼn kandidaat meer as een paragraaf skryf, sien slegs die eerste paragraaf na.  Punte word soos volg toegeken vir HT: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10  Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe  Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het: o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL:  Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o As die vereiste getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie. LET WEL: Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2019) Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word. Begin jou dag reg met ʼn paar kalm minute en jou beker koffie of tee waartydens jy jou dag beplan. Harde werk met toewyding is die boustene vir sukses. Deur mislukkings leer jy uit jou foute. Moenie aanhoudend uitstel nie. Span jou uniekheid in as jou persoonlike wapen, want so ding jy nie met ander mee nie. Durf nuwe dinge aan en moenie jouself onderskat nie. Wees aktief, want dit verbeter jou probleemoplossingsvaardighede. (73) Aanhalings uit die teks: Eie woorde: 1  Begin die dag reg ... ʼn paar A Begin jou dag reg met ʼn paar kalm minute met jou beker kalm minute en jou beker koffie of koffie of tee te gun ... ook die tee waartydens jy jou dag beplan. ideale tyd om jou dag te beplan ... 2  Die meeste suksesvolle mense B Harde werk met toewyding is die sal vir jou sê dat harde werk boustene vir sukses. met toewyding die boustene vir sukses is. 3  Moenie bang wees vir C Deur mislukkings leer jy uit jou mislukkings nie ... mens leer foute. mos net deur jou foute. 4  Moenie net by uitstel bly nie! D Moenie aanhoudend uitstel nie. 5  Dit help nie jy probeer om E Span jou uniekheid in as jou iemand anders te wees nie ... persoonlike wapen, want so ding so ding jy nie gedurig met jy nie met ander mee nie. ander mee nie. 6  Moenie jouself onderskat nie – F Durf nuwe dinge aan en moenie durf nuwe dinge aan. jouself onderskat nie. 7  ... verhoogde bloedtoevoer na G Wees aktief, want dit verbeter jou jou brein kan probleemoplossings-vaardighede. probleemoplossing verbeter – Jou hippokampus is baie aktief wanneer jy oefen (73 woorde) TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling:  Spelling:  Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.  In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word.  Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.  Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui.  Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord Punt 3.1 Dat alle skoonma’s moeilike, foutsoekerige mense is. 1 3.2 Skoonma’s 1 3.3 Lose = sonder √ ri-sie-lo-se √ 2 3.4 Tafelsout 1 3.5 Wanneer skoonma kom kuier, kan dit ʼn krisis veroorsaak. 1 3.6 Die adverteerder beklemtoon dat dit beslis geen krisis sal wees nie. 1 3.7 Frans 1 3.8 Moenie spyskaarte en foto’s bekyk nie! 1 3.9 Om op te som 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 4: STROKIESPRENT Vraag Antwoord Punt 4.1 skat / beraam / voorspel / dink 1 4.2 hoenders – hoeners 1 4.3 dosyn 1 4.4 dat studente nie juis studeer nie √ weglatingsteken √ 2 4.5 Koppelwerkwoord 1 4.6 wÍl 1 4.7 Wat is dit wat jy my nie wil vertel nie? 1 4.8 Ja, die taxi-bestuurder se oë is groot van verbasing/skok/ongeloof/die strepies by die bestuurder se oë dui op spanning/skok/sweet √ 1 4.9 Renjaer 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) AFRIKAANS HUISTAAL V1 9 VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 5.1 lywe 1 5.2 nooit / selde 1 5.3 na 1 5.4 die herhaling van woorde vereis ʼn koppelteken 1 5.5 aanwysende voornaamwoord 1 Kandidaat moet die woordsoort volledig beantwoord vir EEN punt. 5.6 ongesondste 1 5.7 samestellende afleiding 1 5.8 Ons/hulle/jy/ek vind hier die oudste mense op aarde 1 5.9 konnotatief √ 1 Die dogtertjie se hart is gebroke na sy beide haar ouers in die motorongeluk verloor het. 1 [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Afrikaans HL

View all