Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2019
AFRIKAANS HUISTAAL V3
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
*IAFRHL3*
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2019 QP
Grade 11 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape November 2019, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 802.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape November 2019
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)200 marks
Show all 12 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.2Luister en Praat (Listening and Speaking)25 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.6Luister en Praat (Listening and Speaking)25 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2019)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.
AFDELING A: Opstel (50 punte)
AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50 punte)
2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. ʼn breinkaart/diagram/vloeidiagram/
kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die
finale produk gedoen word.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
word.
7. Jy moet jou tyd soos volg bestee:
AFDELING A: ongeveer 80 minute
AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute
8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
9. Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
word NIE.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ʼn OPSTEL van 350–400 woorde.
Skryf die vraagnommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.
1.1 Hoekom het dit met my gebeur? [50]
1.2 Agter tralies ... [50]
1.3 Die liefde loop soms met jou op vreemde paaie. [50]
1.4 Tegnologie maak die mens ʼn eensame wese. [50]
1.5 Skryf ʼn opstel wat gebaseer is op die volgende uittreksel. Voorsien jou eie
titel.
Hoop, wat is hoop?
Dis die wens dat die son weer opkom
Hoop, wat is hoop?
Dis dat vrede by ons uitkom.
Lirieke: Bring die hoop weer terug – Jo Black [50]
1.6 Bestudeer die prente hieronder en skryf ʼn OPSTEL oor EEN. Skep jou eie
titel. Skryf die nommer (1.6.1, 1.6.2 OF 1.6.3) en jou eie titel neer.
1.6.1
[Bron: https://www.inc.com] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2019)
1.6.2
[Bron: www.shutterstock] [50]
1.6.3
[Bron: www.burkemuseum.org] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180–200 woorde oor elk.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.
2.1 INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF
Jou vriend/vriendin was onlangs in ʼn ernstige ongeluk betrokke. Hy/Sy moet
nog vir drie weke in die hospitaal bly.
Skryf ʼn brief waarin jy jou vriend/vriendin bemoedig en raad gee hoe om die
situasie te hanteer. [25]
2.2 DIALOOG
Jou beste vriend/vriendin maak ʼn gewoonte daarvan om laat te kom. Dit het
al tot vele rusies gelei, maar nog steeds kom hy/sy laat.
Skryf die dialoog tussen jou en jou vriend/vriendin waar jy hom /haar baie
duidelik laat verstaan dat jy hierdie gedrag nie meer gaan duld nie. Gee ook
voorstelle wat hy/sy kan doen om betyds te wees. [25]
2.3 HULDEBLYK
Jou graad 1-juffrou is onlangs oorlede. Jy het groot bewondering vir haar
gehad en het altyd seker gemaak dat jy nog kontak met haar het.
Die laerskool het jou gevra om ʼn huldeblyk tydens die saalopening te lewer.
Skryf die huldeblyk. [25]
2.4 FORMELE BRIEF: DANKIESÊBRIEF
Jy is in beheer van julle skool se filantrope. Julle was gedurende die jaar by
verskeie projekte betrokke en julle plaaslike supermark het ruim donasies
geskenk vir julle projekte.
Bedank die supermarkgroep vir hulle ondersteuning. [25]
2.5 RESENSIE
Jy is die resensent vir julle skoolkoerant.
Skryf ʼn resensie vir dié koerant oor die nuutste aksiefliek wat jy onlangs
gaan kyk het. [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2019)
2.6 TOESPRAAK
Jy is die kaptein van ʼn sportspan. Julle volgende wedstryd is teen ʼn skool
wat elke jaar die liga wen. Jy besluit jy gaan jou span motiveer.
Skryf ʼn toespraak wat jy by julle spanbousessie gaan lewer.
[25]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2018 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2018 QP
More from Grade 11 Afrikaans HL

Study guide
Gr11 Afr HT studiegids LR

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 2 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 3 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 1 November Mock Exam 2 2026 Memo

Memorandum