Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Proef
hlayiso mock exams
Oefenreeks:
Graad 11 eksamenvoorbereiding
WWW.HLAYISO.COM
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
AFRIKAANS HUISTAAL V3
NOVEMBEREKSAMEN 2026 (PROEF)
PUNTE: 100
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.
Skip to contentQuestion paper 











View all





Afrikaans HL Grade 11 P3 November Mock 2026 Question Paper (Afr)
Grade 11 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November Mock Exam 2026 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Publisher: Hlayiso
Afrikaans HL · Grade 11 · November Mock Exam · 2026. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2026
- Exam period
- November Mock Exam
- Paper
- 3
- Publisher
- Hlayiso
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 1.5 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 4
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Afrikaans Huistaal/V3
2
NSS Proef
Hlayiso/Proef 2026
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A:
Opstel
(50)
AFDELING B:
Langer transaksionele tekste (2 × 25)
(50)
2.
Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.
3.
Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4.
Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.
5.
Jy moet jou werk beplan (bv. ’n breinkaart, diagram, vloeidiagram of kernwoorde),
proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk gedoen word.
6.
Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal word.
7.
Jy moet jou tyd soos volg bestee:
AFDELING A:
ongeveer 100 minute
AFDELING B:
ongeveer 80 (2 × 40) minute
8.
Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
9.
Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel word NIE.
10.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V3
3
NSS Proef
Hlayiso/Proef 2026
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf ’n OPSTEL van 350 tot 400 woorde. Skryf
die vraagnommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.
1.1
Die aand toe die krag nie teruggekom het nie …
[50]
1.2
Ek het nooit gedink ek sou dit sê nie, maar …
[50]
1.3
Sosiale media: ’n venster op die wêreld of ’n spieël vir ons ydelheid?
[50]
1.4
Die stilte ná die storm
[50]
1.5
Ouers weet nie altyd die beste nie.
[50]
Bestudeer die prente hieronder en skryf ’n OPSTEL oor EEN daarvan. Skep jou eie titel. Skryf
die vraagnommer (1.6, 1.7 OF 1.8) en jou eie titel neer.
1.6
[50]
[Eksaminator se eie tekening]
1.7
?
?
[50]
[Eksaminator se eie tekening]
1.8
[50]
[Eksaminator se eie tekening]
TOTAAL AFDELING A:
50
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V3
4
NSS Proef
Hlayiso/Proef 2026
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180 tot 200 woorde oor elk. Skryf die
vraagnommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.
2.1
INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF
Jou beste vriend/vriendin het aan die begin van die jaar saam met sy/haar gesin
na ’n ander provinsie verhuis. Sy/Haar laaste WhatsApp-boodskap het eensaam en
ongelukkig geklink.
Skryf ’n VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan jou vriend/vriendin waarin jy vertel hoe die skool
sonder hom/haar is EN hom/haar aanmoedig om by die nuwe skool aan te pas.
[25]
2.2
FORMELE BRIEF: KLAGTEBRIEF
Die straatligte langs die pad wat na julle skool lei, werk al maande lank nie. Leerders
wat in die winter vroegoggend skool toe loop, voel onveilig, en daar was onlangs ’n
paar voorvalle waartydens leerders se fone gesteel is.
Skryf ’n BRIEF aan die munisipale bestuurder van jou dorp/stad waarin jy die probleem
beskryf, die gevolge daarvan uitwys EN voorstelle maak oor hoe dit opgelos kan word.
[25]
2.3
TOESPRAAK
Jy is genomineer as ’n kandidaat vir die Verteenwoordigende Leerderraad (VLR)
van volgende jaar. Elke kandidaat kry die geleentheid om die leerders tydens ’n
saalbyeenkoms toe te spreek.
Skryf die TOESPRAAK wat jy gaan lewer om die leerders te oortuig om vir jou te stem.
[25]
2.4
DAGBOEKINSKRYWINGS
Jy het lank gespaar en hard geleer vir jou leerlinglisensietoets.
Skryf TWEE DAGBOEKINSKRYWINGS: een op die aand voor die toets en een op die
aand ná die toets. Beskryf jou gevoelens en ervarings.
[25]
2.5
DIALOOG
Jy wil graag ’n deeltydse werk oor naweke by ’n plaaslike kitskosrestaurant aanvaar,
maar jou ma/pa is bekommerd dat dit jou skoolwerk sal benadeel.
Skryf die DIALOOG tussen jou en jou ma/pa waarin julle albei julle standpunte stel en
tot ’n vergelyk kom.
[25]
2.6
RESENSIE
Julle skoolkoerant het ’n nuwe rubriek, “Kyk dit of los dit”, waarin leerders resensies
van films, reekse of boeke skryf.
Skryf ’n RESENSIE oor ’n film, televisiereeks of boek wat jy onlangs geniet het (of glad
nie geniet het nie) vir die skoolkoerant.
[25]
TOTAAL AFDELING B:
50
GROOTTOTAAL:
100
Kopiereg voorbehou
Matching paper and memo
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P1 November Mock 2026 Question Paper (Afr)

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P2 November Mock 2026 Question Paper (Afr)

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P1 November Mock Exam 2 2026 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P2 November Mock Exam 2 2026 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P3 November Mock Exam 2 2026 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)
Related documents

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 1 November Mock 2026 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 2 November Mock 2026 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 P3 November Mock Exam 2 2026 Memo (Afr)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 11 P3 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 11 P3 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 11 P3 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
More from Grade 11 Afrikaans HL

Study guide
Gr11 Afr HT studiegids LR

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 P1 November Mock Exam 2 2026 Memo (Afr)

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 P2 November Mock Exam 2 2026 Memo (Afr)

Annual teaching plan
Gr 11 Afrikaans HL ATP 2023 24

Memorandum
Afrikaans Hl Grade 11 P1 Exemplar November 2022 Memo (Afrikaans)

Memorandum
