Skip to content

Afrikaans HL Grade 11 Paper 1 Exemplar November 2022 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 1120229 pages

Grade 11 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Exemplar November Exam 2022, 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Exemplar November Exam 2022

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Nasien van die leesbegrip: • Spel in eenwoord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer. • Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie, omdat die fokus op begrip is. • Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. • Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. • Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. • Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. • Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. • Aanvaar dialektiese variasies. VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.) Vraag Antwoord Punt 1.1 “see van emoji” 1 1.2 Feit (kandidate kry nie ’n punt vir feit/mening nie) Unicode Consortium moet emoji goedkeur en standaardiseer √ 1 Unicode Consortium is ʼn organisasie sonder winsbejag/winsoormerk wat alle nuwe emoji goedkeur en standaardiseer. √ 1 1.3 Die Wall Street Journal het reeds ʼn koerantartikel daarin geskryf. √ Klassieke werke soos Peter Pan en Alice in Wonderland is reeds daarin vertaal. √ 2 1.4 Hiërogliewe is nie so eenvoudig of karikatuuragtig soos emoji nie. √ Hiërogliewe was ook meer tydrowend as emoji. √ 2 1.5 Ford het ʼn veldtog geloods om ʼn bakkie-emoji goed te keur./ Taco emoji is reeds suksesvol op ons toestelle. √ 1 Kandidaat kan ʼn soortgelyke antwoord bied. 1.6 Dit help ons om tussen die lyne te lees en so word ons kommunikasie verryk. 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 1.7 Dis die vinnigste groeiende taal in die geskiedenis / Dit word reeds deur 92% van aanlyn-gebruikers gebruik / Emojipedia word 33 miljoen keer per maand besoek / Oxford Dictionaries het in 2015 die gesig met vreugdetrane as “woord van die jaar” aangewys. √ Kandidaat bied enige DRIE soortgelyke antwoorde aan. 3 1.8 Ons lewe in ʼn multi-kulturele samelewing en die interpretasie kan van mens tot mens / kultuur tot kultuur verskil. √ “Duim op” beteken in Westerse kulture goedkeuring, maar is obseen in Griekeland en die Midde-Ooste / Emoji is nie universeel nie. √ 2 1.9 Emoji kan: Rassisties √ Beledigend √ Kultureel onsensitief √ Homofobies √ wees. 4 1.10 Dit kan as dreigement beskou word / Dit kan ʼn kontrak wat jy nie formeel onderteken het nie, bindend maak / Dit kan interpreteer word as getuienis / Dit kan lei tot hofsake √ Die kandidaat bied enige DRIE gevare as antwoord aan. 3 1.11 As jy meer verdraagsaam (tegemoetkomend) is, is jy geneig om sosiale en emosionele seine in die regte lewe te gebruik. √ As jy nie omgee wat mense van jou dink nie, is jy gemakliker om al jou emosies te wys, ongeag wat ander van jou dink of sê. √ Kandidaat bied enige soortgelyke antwoord aan vir EEN punt elk. 2 1.12 Emoji het sonder bemarking, √ aktivisme, √ of wetgewing √ ons lewens ingesluip. 3 1.13 Die foto van die man wat opgewonde is terwyl hy sy selfoon gebruik met die prentjies van die emoji wat daarby draai / Die man wat by die meisie staan met die knipoog-emoji in sy hand. √ 1 1.14 Nee. Dit kan as stereotiperend / seksisties ervaar word. √ 1 Die kandidaat bied enige soortgelyke antwoord aan waarin daar na die negatiewe en onvanpaste / neerhalende wyse / boodskap (konnotasie) van so ʼn uitlating verwys word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2022) 1.15 In paragraaf 6 word verduidelik dat jou subjektiewe opvatting jou interpretasie van emoji bepaal, terwyl TEKS B, RAAMPIE 4 aandui hoe die Westerse wêreld se interpretasie van die biddende hande verskil van die Japannese se interpretasie. √ RAAMPIE 5 toon ook hoe dieselfde emoji verskillende betekenisse kan hê terwyl RAAMPIE 2 aantoon hoe die man die knipoog emoji vashou en dan dink dat vroue so kompleks is / Paragraaf 8 sê dat ons emoji gebruik volgens ons persoonlikheid en TEKS B, RAAMPIE 2 bevestig dit duidelik asook RAAMPIE 3 se woorde dat emoji nie altyd beteken dit wat jy dink dit beteken nie. √ 2 TOTAAL AFDELING A: 31 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming: Tydens die nasien van die opsomming is die insluiting van geldige feite en die uitsluiting van irrelevante feite belangrik. • Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie. • Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. • Slegs ingesteldhede wat in volsinne aangebied word, verdien punte. • Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. • Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. • Punte word soos volg toegeken vir HT: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10 • Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe • Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het: o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL: ❖ Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste ingesteldhede bevat, mag nie gepenaliseer word nie. LET WEL: Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2022) Antwoord: Die volgende ingesteldhede MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word. Deur jou gedrag te verander, sal jou uitkyk op die lewe ook verander wat sal toelaat dat jy jou kennis op ʼn nuwe manier kan toepas. Jy moet nuwe geleenthede raaksien. Mense moet besef dat entrepreneurskap ʼn volwaardige loopbaan is. Jou kind moet veerkragtigheid van jongs af aanleer. Kinders moet huistake doen, want dit bou hul selfvertroue en verantwoordelikheid. Jy moet ruimte skep vir probleemoplossing. Gaan werk gratis vir ʼn maatskappy om waardevolle ervaring te kry. (76) Aanhalings uit die teks: Eie woorde: • Verander jou gedrag, want dan Verander jou gedrag, dan verander verander jou uitkyk op die lewe. jou lewensuitkyk ook • Sien geleenthede raak. Jy moet leer om geleenthede raak te sien • ... entrepreneurskap ʼn volwaardige Entrepreneurskap is ʼn volwaardige loopbaan is ... loopbaan • Leer jou kind hierdie veerkragtigheid ... leer veerkragtigheid van jongs af ... van jongs af. • Huistake ... bou hul selfvertroue en Huistake bou kinders se selfvertroue verantwoordelikheid van jongs af en verantwoordelikheid van jongs af • risikovrye omgewing om oplossings Skep vir jou kinders ruimte vir te vind probleemoplossing • ... geleentheid om werkservaring ... Werk gratis om werkservaring te kry gratis te werk ... (76 woorde) TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 AFDELING C: VRAAG 3 Nasien van hierdie afdeling: • Spelling: ➢ Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. Indien die spelling van die bepaalde woord korrek moet wees, word die spelling verkeerd gemerk al word die antwoord in ʼn sin aangebied. ➢ In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. ➢ Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. • Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. • By meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar. VRAAG 3 Vraag Antwoord Punt 3.1 Beurtkrag is nie goed / aangenaam / pret / snaaks nie. √ 1 3.2 Dit dra ʼn gevoel van afkeur oor . 1 3.3 Ja. Die seun se geskokte gesigsuitdrukking sluit aan by die skok/afkeur /ontevredenheid oor beurtkrag (wat hul haarsny onderbreek). OF Nee. Die advertensie/foto laat nie reg geskied aan die koeldrank nie. 1 Kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord aan vir EEN punt. 3.4 Dit beklemtoon die gesindheidsverandering oor teleurstellings op jou pad. √ 1 Niks is koeler as Tropika nie. √ 1 3.5 Die woord “koel” / Die drie jongmanne op die foto loop met selfvertroue langs mekaar / Die drie jongmanne met hul sonbrille lyk asof hulle self ook dink hulle is koel. √√ Kandidaat bied enige TWEE soortgelyke antwoorde aan vir TWEE punte. 2 3.6 Net jongmanne kan “koel” wees (met ʼn halwe haarsny na beurtkrag). √ 1 3.7 Komkommerkoel 1 3.8 Niks is koeler nie 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 4 Vraag Antwoord Punt 4.1 Die orkes was baie goed! 1 4.2 Zits se glimlag en wakker oë / Die meisie se hande wat opgewonde saampraat. √ 1 4.3 Ja. Die man lyk steeds moeg/ deur die blare/ aan die slaap/ ongeskeer en met sy japon aan na ʼn lang nagrus (soos hy self erken).√ Die vrou se hare staan wild, sy het ook nog ʼn japon aan. √ 2 4.4 BESTE / Béste 1 4.5 Ek dink 1 4.6 Zits se ma praat alleen / Zits se ma besluit wat ʼn gesellige aandjie behels / Zits se ma besluit dat hulle aan haar legkaart sal bou.√ 1 4.7 Samestellings met ʼn opeenhoping van klinkers vereis ʼn koppelteken. 1 4.8 Zits se pa praat nie baie nie / Zits se pa doen net mee / Zits se pa het nie ʼn eie wil nie / 1 4.9 Ja, hy sê dat dit vir hom net ʼn plesier is om saam met hulle te kuier, maar dit is glad nie vir hom ʼn plesier om saam met sy ouers tyd deur te bring nie, hy is dan vasgebind aan ʼn stoel / dus doen hy dit nie vrywillig nie. 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) AFRIKAANS HUISTAAL V1 9 VRAAG 4 Vraag Antwoord Punt 5.1 tye 1 5.2 ...maak, raak 1 5.3 Veranderinkies 1 5.4 Suid-Afrika het nog nooit ʼn fantastiese sin vir humor gehad nie. 1 5.5 Goed 1 5.6 Dit beteken ʼn manier van spot met outoriteit en die ondermyning van politici of groot maatskappye se mag. 1 5.7 Empatie word deur humor gekweek. 1 5.8 5.8.1 Wederkerende voornaamwoord 1 5.8.2 Ons moes self die boeke gaan haal het. 1 5.9 Verbuig die byvoeglike naamwoord / b.nw. 1 [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Afrikaans HL

View all