Skip to content

Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 1120209 pages

Grade 11 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2020, 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Nasien van die leesbegrip: x Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal en spelfoute moet wel aangetoon word.) x Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. x Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. x Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. x Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. x Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.) Vraag Antwoord Punt 1.1 studenteprotes/protesaksies√ 1 1.2 Suid-Afrikaners / mense wêreldwyd /studente / middelklas √ 1 Hutsmerke maak dit moontlik. √ 1 1.3 Studente-onluste is net tot studentekampusse beperk en nie in dorpe en 1 stede nie.√ 1.4 aktivisme / aksie √ 1 1.5 Drukmedia √ Radio √ TV √ 3 EN Sosiale media het geen middelman nie √. 1 1.6 1.6.1 Reuse-aantal stemme is hoorbaar. √ 1 1.6.2 Toeval √ en tydsberekening √ bepaal die sukses van sosiale 2 media. 1.7 Selfone laat jou toe om jou sê te sê √ en demokrasie is juis ʼn stelsel van vrye spraak en vrye kommunikasie √. 2 1.8 ʼn Veldtog moet ʼn baie goeie bestaansrede hê om te slaag.√ 1 1.9 Die universiteitstariewe hét geval so die regering het uiteindelik gehoor gegee hieraan.√ 1 1.10 Nee Dit strek veel verder as die dae van sosiale media aangesien daar gesê word dat die slagspreuk reeds gebruik is om die Berlynmuur te laat val (in die 1980’s). √ 1 1.11 ʼn sosialemediaplan √ ʼn sterk slagspreuk √ en data √ 3 1.12 Die einddoel is die ware leier / Dis onmoontlik om te sê wie die leier van die beweging is of was. / Daar is verskillende leiers in die verskillende fases van rewolusies.√ Kandidate kan soortgelyke antwoorde aanbied. 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2020) 1.13 Mense moet oorgaan tot aksie.√ 1 1.14 Dit gebeur wanneer die owerheid nie meer die opstand kan onderdruk nie.√ 1 Dit bewusmaking versprei so vinnig dat veiligheidsmagte nie oral genoeg kan optree om dit te onderdruk nie.√ 1 1.15 Ja 1 Dit is ‘n kragtige, vinnige manier om ‘n boodskap na massas uit te stuur en hulle so bewus te maak.√ OF Nee Sosiale media is ‘n kragtige, gevaarlike wapen in onkundige mense se hande.√ Kandidate kan soortgelyke antwoorde aanbied. 1.16 Die gebalde vuis/ 3 Die slimfoon/ Die hutsmerk/ Die ontploffingsimbool √√√ Die kandidaat kan enige DRIE van bogenoemde aanbied. 1.17 Beide erken die belangrikheid van slimfone in aktivisme.√ 1 1.18 brandstigting / boewery / kriminaliteit / geweld √ 1 TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming: Tydens die nasien van die opsomming is die insluiting van geldige feite en die uitsluiting van irrelevante feite belangrik. x Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie. x Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. x Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte. x Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. x Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. x Punte word soos volg toegeken vir HT: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10 x Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe. o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe. o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe. • Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het: o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL: Tel van woorde: x Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. x Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. x As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. x Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie. LET WEL: Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2020) Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word. Leef voluit en gryp elke geleentheid aan. Aanvaar alle mense deur nie te stereotipeer nie. As jy nie absoluut passievol is oor iets nie, moenie jou tyd mors met dinge wat jou nie werklik gelukkig maak nie. Leef meer vreesloos deur die bul by die horings te pak. Maak seker jy lag elke dag. Elke dag is ʼn nuwe begin so leef in die oomblik. Wees eerlik oor jou gevoelens. (70) AANHALINGS UIT DIE TEKS: EIE WOORDE: x ... leef voluit ... gryp elke geleentheid Leef elke dag voluit en gryp dus elke met beide hande aan ... geleentheid aan. x ... aanvaar alle mense … Aanvaar alle mense deur nie te stereotipeer nie. x ... As jy nie absoluut passievol is oor Moenie jou tyd mors met dinge waaroor jy iets nie, moenie jou tyd daarmee nie absoluut passievol is nie. mors nie ... x ... leef die lewe vreesloos ... Wees vreesloos sonder voorbehoud en pak die bul by die horings. x ... om te lag is goed vir jou ... vind Maak seker jy lag elke dag. jou vreugde in die klein dingetjies ... x ... elke dag is ʼn nuwe begin ... Elke dag is ʼn nuwe begin so vergeet van gister en leef vandag se avonture. x ... streef daarna om soos ʼn kind Wees eerliker oor jou gevoelens, oor hoe eerliker te wees oor hoe jy waarlik jy werklik voel. voel ... (70 woorde) TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 AFDELING C: VRAAG 3 Nasien van hierdie afdeling: x Spelling: ¾ Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. ¾ In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. ¾ Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. x Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. x Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte toegeken word. VRAAG 3 Vraag Antwoord Punt 3.1 Beslis (1) 3.2 Sy naam is verewig (sal onthou word) deur die skoolsaal te vernoem na hom so sy naam sal vir ewig (vir altyd) voortleef. (2) 3.3 wen (herwin) (1) 3.4 her - weer (1) 3.5 gedurig/onophoudelik/aanhoudend/aanmekaar/onafgebroke/altyd/immer/ eindeloos/telkens/herhaaldelik/aaneen/deurentyd/konstant (1) 3.6 samestellende afleiding (1) 3.7 Werkskepping (1) 3.8 Verander jou verkeerde denke. / Verander jou negatiewe denke. / Verander jou skewe denke./ Verander jou onrealistiese denke. Kandidate kan enige soortgelyke antwoord verskaf. (1) 3.9 Die lewe op aarde sal onbeskryflik / wonderlik / hemels wees met minder besoedeling. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 4 Vraag Antwoord Punt 4.1 Sien my! (1) 4.2 ʼn Kort, beklemtoonde vokaal vereis ʼn dubbelkonsonant daarna. (1) 4.3 Die hond en die seuntjie se oë is so groot soos pierings √ (1) 4.4 Spoed moet deur my verminder word. / Spoed moet verminder word deur my. (1) 4.5 4.5.1 pirbeer → probeer (1) 5.4.2 vermei → vermy (1) 4.6 Ja Die spreker het reeds besluit dat almal wat ʼn Ranger het/bestuur, swak en selfsugtige bestuurders is. (1) 4.7 Dit is woorde wat op samevatting dui. (1) 4.8 4.8.1 Omdat dit ʼn toegeeteken was, moes ek vir jou gewag het./ Ek moes vir jou gewag het omdat dit ʼn toegeeteken was. (1) 4.8.2 Die rede waarom hy moes gewag het, word gegee. (1) [10] VRAAG 5 Vraag Antwoord Punt 5.1 aanwysende voornaamwoord (1) 5.2 baie / ai (1) 5.3 Lg./lg. (1) 5.4 5.4.1 toevoerpyp(e) / toevoerkanaal / toevoersloot (1) 5.4.2 As jou liggaam goeie suurstoftoevoer kry, kan jou liggaam sterker veg teen spanning, siekte en veroudering. Enige soortgelyke antwoord kan aanvaar word. (1) 5.5 Asemhaling in ʼn rustende toestand moet moeiteloos wees. (1) 5.6 in / uit (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) AFRIKAANS HUISTAAL V1 9 5.7 veranderinkies Spelling moet korrek wees (1) 5.8 lugweë Spelling moet korrek wees (1) 5.9 Die komma(s) word tussen die opnoem van ʼn lys / reeks dinge geplaas. (1) [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Afrikaans HL

View all