Skip to content

Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2012 Memo

MemorandumAfrikaans FALGrade 420122 pages

Grade 4 Afrikaans FAL memorandum from the ANA 2012, 2 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA 2012

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL TOETS MEMORANDUM PUNTE: 20 Hierdie memorandum bestaan uit 2 bladsye. PUNTE TOTAAL VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE 1. C. Reis 1 1 Gister was die trein op die stasie. 2.1 1 Gee een punt as die leerder die sin korrek in die verlede tyd geskryf het. 2 Môre sal die trein vir mense op sy roete stop. 2.2 Gee een punt as die leerder die sin korrek in die toekomende tyd geskryf 1 het. treine 3. 1 1 Gee een punt as die leerder die korrekte meervoud geskryf het. 4. B. Die Baba-olifantjie wat Genies het. 1 1 5. C. die gras was baie lank. 1 1 6.1 D. Jonk 1 6.2 Nee 1 3 6.3 Hy het saam met sy ma, broers, susters en tannies geloop. 1 Blessu het genies en dit het ʼn groot geraas gemaak. 7. Gee een punt as die leerder die sin korrek met die voegwoord “en” 1 1 verbind het. 8.1 C. treurig 1 2 8.2 D. lang 1 9. A. Woensdag en Donderdag 1 1 10. A. Kuns 1 1 11.1 insekte 1 2 11.2 nag 1 12. Rubriek vir sinne Graad 4 Afrikaans EAT 1
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE VIR VRAAG 12: SINNE PUNTE INHOUD 2 3–4 verskillende, interessante, relevante sinne 1 1–2 verskillende, interessante, relevante sinne 0 Nie relevant/Geen sinne/Nie van toepassing op onderwerp nie PUNTE TAALGEBRUIK 2 Taalgebruik, spelling en punktuasie – minder as 6 foute in 3–4 sinne 1 Minder as 8 foute in taalgebruik, spelling en punktuasie 0 Meer as 10 foute in taalgebruik, spelling en punktuasie 4 TOTAAL: 20 Graad 4 Afrikaans EAT 2

Study this subject

More from Grade 4 Afrikaans FAL

View all