Skip to content

Afrikaans FAL Grade 4 ANA Exemplars 2012 Memo

MemorandumAfrikaans FALGrade 420123 pages

Grade 4 Afrikaans FAL memorandum from the ANA Exemplars 2012, 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA Exemplars 2012

Document textSearch extracted text and jump to a page.
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2012 MODELVRAE TOETS MEMORANDUM
GRAAD 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING: 2012 MODELVRAE TOETS MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE PUNT 1. C/siek 1 2.1 B/vigs 1 2.2 A/sleg 1 3. D/haar ma se bloed 1 4. Ja, hulle was bang dat hulle sou aangesteek. 2 5.1.1 seisoene 1 5.1.2 tuin 1 6. B/aandete eet 1 7. C/swem 1 8.1 Gister het Bongi 'n koek gebak. 1 8.2 Môre sal Phumla met haar vriende speel. 1 9.1 kinders 1 9.2 brode 1 10. Phumla het baie vriende gehad en sy was 'n gelukkige meisie. 1 11. D 1 12. Rubriek (Sien volgende bladsy) 4 1
Kriteria: Skryf van 'n paragraaf. Punte Een korrekte sin, met die korrekte gebruik van tydsvorme, korrekte spelling, 1 punt korrekte woordorde en leestekens. Twee korrekte sinne, met die korrekte gebruik van tydsvorm, korrekte spelling, 2 punte korrekte woordorde en leestekens. Drie korrekte sinne, met die korrekte gebruik van tydsvorme, korrekte spelling, 3 punte korrekte woordorde en leestekens. Vier orrekte sinne, met die korrekte gebruik van tydsvorme, korrekte spelling, 4 punte korrekte woordorde en leestekens. TOTAAL 20 2

Study this subject

More from Grade 4 Afrikaans FAL

View all