You're offline
Skip to content
Question paper

Grade 4 Afrikaans Exam November 2021

Subject: Afrikaans FalGrade 420218 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
1 TOM NEWBY SCHOOL TOETS Vak Afrikaans Addisionele Taal Eksaminator Mev. PE Theron Datum November 2021 Totaal 40 Punte Sessie 1 Tyd 1 uur Graad 4 Moderator Mej. M Botha Spesiale instruksies/ Instruksies toerusting  Lees jou vrae goed deur.  Moenie enige oop spasies los nie.  Skryf netjies en leesbaar.  Geen woordeboeke mag gebruik word nie. Hierdie assessering is opgestel met die gebruik van notas en inligting beskikbaar in die Tom Newby inligting materiaal. Die memorandum of rubriek is opgestel tot ‘n standaard, maar alternatiewe antwoorde of opinies word in ag geneem. Naam: __________________________ Van: ______________________ Graad 4: _____ Hierdie vraestel bestaan uit: Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks (15) Vraag 2: Visuele teks (10) Vraag 3: Opsomming (5) Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies (10) Sterkte met die toets!
2 Vraag 1: Literêre/ nie-literêre teks: [15] Lees die teks deur en beantwoord die vrae wat volg. Koos verjaar! Koos word elf jaar oud. Hy wil graag ʼn seerower partytjie hê. Hy gaan 10 maats nooi. Sy ma sê hulle kan Saterdag winkel toe gaan om goed vir die partytjie te koop. Toe hulle by die winkel kom, laai Koos die volgende in die trollie: 10 wit balonne met seerowers op, 10 swaarde, 10 seerowerhoede en 10 seerowerbaarde. Sy ma bestel ook ʼn groot seerowerskip koek. Koos kan nie meer wag vir die partytjie nie. Sy oupa gaan vir hom ʼn klein swart hondjie saam bring as ‘n geskenk. Oupa woon in Pretoria. Die hondjie se naam is Wollie en hy het kort swart hare. Ouma het vir Wollie ʼn pragtige rooi trui gebrei. Koos se pa sal op sy verjaarsdag, 7 Desember, vir al die seerowers wors braai. Boetie gaan met sy kamera fotos neem van die partytjie. Daar is nog net vier dae oor voor die partytjie. Geskryf deur: PE Theron Aantal woorde: 150 Vrae: 1.1. Omkring die letter langs die korrekte antwoord. (1) … is die hoofkarakter in die storie. A Don B Koos C Ouma D ma
3 1.2. Omkring die letter langs die korrekte antwoord. (1) Hy word … jaar oud as hy nou verjaar. A een B nege C elf D twaalf 1.3. Is die volgende sin Waar of Vals? (1) Sy ma bestel ʼn groot seerowerkoek. ______________________ 1.4. Is die volgende sin Waar of Vals? (1) Toe hulle by die winkel kom huil Koos. _____________________ 1.5. Op watter dag van die week verjaar hy? (1) _____________________________________________________ 1.6. Hoeveel maats nooi hy na die verjaarsdagpartytjie toe? (1) _____________________________________________________ 1.7. Watter kleur is die balonne? (1) ______________________________________________________ 1.8. Wie gaan die vleis braai? (1) ______________________________________________________ 1.9. Ouma is besig om te brei. Wat brei sy? (1) ______________________________________________________ 1.10 In water dorp woon ouma en oupa? (1) ______________________________________________________ 1.11. Wat gaan hulle op die verjaarsdag partytjie eet? (1) ______________________________________________________ 1.12. Watter belangrike werk moet Don by die partytjie doen? (1) ______________________________________________________ 1.13. Wat bring oupa as ʼn geskenk saam? (1) ______________________________________________________ 1.14. Is Koos gelukkig of ongelukkig in die storie? (1) ______________________________________________________
4 1.15. Het jy van die storie gehou? Gee ʼn rede. (1) ______________________________________________________ Totaal Vraag 1 [15] Vraag 2: Visuele teks [10] Kyk na die prent en beantwoord die vrae wat volg. 2.1. Wat dra die seerower op sy kop? Omkring die letter van die antwoord wat jy kies. (1) A) Voёl B) Swaard C) Belt D) Hoed 2.2. Kies die kleur van sy skoen? Omkring die letter van die antwoord wat jy (1) kies. A) Swart B) Wit C) Bruin 2.3. Is die volgende sin waar of vals? (1) Die seerower het ʼn baard om sy mond. _____________________
5 2.4. Is die volgende sin waar of vals? (1) Die seerwoer hou sy swaard in sy regterhand. _______________ 2.5. Omkring die regte antwoord. (1) Watter tipe dier sien jy op die prent? A) voёl B) hond C) vis 2.6. Met hoeveel oё kyk die seerower? (1) _____________________________________________________ 2.7. Is die seerower gelukkig of ongelukkig? Motiveer jou antwoord. (1) _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ 2.8. Waar sit die dier op die prent? (1) _____________________________________________________ 2.9. Waarvan is die seerower se stokbeen gemaak? (1) _____________________________________________________ 2.10. Wie het ʼn blou stert? (1) _____________________________________________________ Totaal Vraag 2 [10] Vraag 3: Opsomming [5] Rangskik die volgende sinne in die regte volgorde. Skryf die letter wat pas, langs die nommer. A. Saterdag gaan hy en sy ma winkel toe om die seerower partytjie se goed aan (1) te koop. B. In die begin hoor ons dat Koos verjaar en elf jaar oud word. (1) C. By die winkel laai Koos al die seerower partytjie items in die trollie. (1) D. Daar is aan die einde van die storie nog net vier dae oor voor die partytjie. (1) E. Oupa gaan vir Wollie as ʼn geskenk saambring. (1) 1. 2. 3. 4. 5. Totaal Vraag 3 [5]
6 Vraag 4: Taal in konteks [10] 4.1. Omkring die korrekte sinoniem vir mooi. (1) pragtig snaaks rond 4.2. Omkring die korrekte antoniem vir min. (1) uur goedkoop baie 4.3. Gee die meervoud vir ballon. (1) Een ballon, baie ________________. 4.4. Onderstreep die korrekte spelling van die woord. (1) Oupa bring as geskenk ʼn (hont / hond) saam. 4.5. Onderstreep die werkwoord in die volgende sin. (1) Oupa braai die wors. 4.6. Skryf die volgende sin in die ontkennende vorm neer. (1) Koos se ma brei ʼn serp. ___________________________________________________ 4.7. Kies die regte sinsoort vir die sin. (1) Hoe oud is jy? A) Bevelsin B) Vraagsin C) Stelsin D) Uitroepsin
7 4.8. Skryf die sin oor met die regte hoofletter. (1) Die hondjie se naam is wollie. _____________________________________________________ 4.9. Verdeel die volgende woord in lettergrepe. (1) Seerower = _________________________________ 4.10. Verbind die volgende twee sinne met die woord tussen hakies. (1) Koos verjaar. Hy gaan ʼn partytjie hou. (en) _____________________________________________________ _____________________________________________________ Vraag 4: Groot Totaal Vraag 4 [10]
8 Graad 4 Afrikaans Addisioneel November Eksamen 2021 Prestasie evaluering (vir onderwyser gebruik alleenlik) Naam en Van: ____________________________________________ Klas: 4 ___________ Vraag 1: Vraag 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10 1.11 1.12 1.13 1.14 1.15 nommer Moontlike 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 punt Leerder Punte Totaal:_____ Vraag 2: Vraag 2.1 2.2 2.3 2.4 2.5 2.6 2.7 2.8 2.9 2.10 nommer Moontlike 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 punt Leerder punte Totaal:_____ Vraag 3: Vraag nommer 3 Moontlike punt 5 Leerder punt Vraag 4: Vraag 4.1 4.2 4.3 4.4 4.5 4.6 4.7 4.8 4.9 4.10 nommer Moontlike 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 punt Leerder punte Totaal:_____

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 4 Afrikaans Fal

Explore more published documents in this catalogue.

View all