1
TOM NEWBY SCHOOL TOETS
Afrikaans Addisionele Eksaminator Mev. PE Theron
Vak
Taal
Datum Junie 2022 Totaal 40
Sessie 1 Tyd 1 uur
Graad 4 Moderator Mev. M Steyn
Memorandum
Vraag 1 Leesbegrip Punt Vlak
1.1 C - Sipho is die hoofkarakter in die storie. 1 1
1.2 A - Die sop word in ʼn groot pot gemaak. 1 1
1.3 Waar 1 1
1.4 Vals 1 1
1.5 Ma bak op reёndae pannekoek. 1 3
1.6 Die warm pannekoek word geёet met (suiker) bo-
1 1
op.
1.7 Vir ontbyt eet hulle mieliepap en eiers. 1 3
1.8 Oupa koop vir Sipho ʼn wit vanieljeroomys. 1 3
1.9 Hulle hou vakansie by die see. 1 2
1.10 Die roomys is wit. 1 2
1.11 Hy help sy ma om kos te maak. 1 3
1.12 ʼn Mens eet in die oggend ontbyt. Vroeg in die
1 1
dag. Nadat mens wakker geword het.
1.13 Persoonlike opinie van leerder. Byvoorbeeld:
Ja, Sipho hou van sy oupa wat hom bederf.
1 4
Nee, ek dink hy hou nie van die sop wat ouma
maak want hy help eerder sy ma.
1.14 Leerder se eie antwoord.
Antwoord moet betrekking het tot ouma en oupa,
1 5
tensy leerder noem hulle het afgesterf en
onbekend is met hulle.
1.15 Leerder se eie antwoord. Byvoorbeeld: Ja ek het
van die storie gehou omdat ek van kos hou. / Nee
1 5
ek het nie van die storie gehou nie omdat ek nie
van sop hou nie en myself naar maak.
Totaal Vraag 15
You're offline
Skip to contentMemorandum 











View all





Grade 4 Afrikaans Memo June 2022
Afrikaans Fal · Grade 4 · June Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 2 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 4
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- June Exam
- Pages
- 2
- File size
- 346.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 2
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2
Vraag 2 Visuele Teks Punt Vlak
2.1 Dit is ʼn hond. 1 3
2.2 Die vorm van die yskas is ʼn reghoek. 1 1
2.3 Die man dra ʼn bril om beter te kan sien. 1 3
2.4 A – Voёl 1 3
2.5 Die dogter langs die hond sit op die stoel. 1 1
2.6 Daar is vier kinders op die prent. 1 3
2.7 Waar 1 1
2.8 Die koekies is ʼn bruin kleur. 1 3
2.9 Daar is ses kinders en vier koekies so elkeen kan
1 4
ʼn koekie kry.
2.10 Leerder se eie antwoord.
Byvoorbeeld: Hy kry warm. Hy wil die koekies 1 5
eet.
Totaal Vraag 2: 10
Vraag 3 Opsomming Punt Vlak
1. C 1 2
2. A 1 2
3. B 1 2
4. E 1 2
5. D 1 2
Totaal Vraag 3: 5
Vraag 4 Taal in konteks Punt Vlak
4.1 Een hond, baie honde. 1 1
4.2 familie - gesin 1 1
4.3 warm - koud 1 1
4.4. syne 1 1
4.5 Sipho is baie gelukkig, want oupa koop roomys. 1 1
4.6 hardste 1 1
4.7 Het jy vergeet? 1 1
4.8 in 1 1
4.9 ontbyt 1 1
4.10 pannekoek = pan – ne - koek 1 1
Totaal Vraag 4: 10
Groottotaal 40
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Grade 4 Afrikaans Memo November 2022

Memorandum
Grade 4 Afrikaans Memo June 2021

Memorandum
Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline

Memorandum
Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines

Memorandum
Grade 4 Afrikaans Memo November 2021

Memorandum
2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Memo
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Grade 4 Afrikaans Exam June 2022

Question paper
Grade 4 Afrikaans Script November 2022

Question paper
Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021

Question paper
Grade 4 Afrikaans Exam June 2021 1

Memorandum
ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo

Memorandum
2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Modelvrae+Memo
More from Grade 4 Afrikaans Fal
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper
Grade 4 Afrikaans Exam November 2021

Question paper
Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019

Question paper
2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR4 AFR EAT

Question paper
2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test

Question paper
Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test

Question paper