1
TOM NEWBY SCHOOL
TOETS
Vak Afrikaans Addisionele Taal Eksaminator Mev. PE Theron
Datum Junie 2022 Totaal 40 Punte
Sessie 1 Tyd 1 uur
Graad 4 Moderator Mev. M Steyn
Spesiale instruksies/ Instruksies
toerusting Lees jou vrae goed deur.
Moenie enige oop spasies los nie.
Skryf netjies en leesbaar.
Geen woordeboeke.
Hierdie assessering is opgestel met die gebruik van notas en inligting beskikbaar in die
Tom Newby inligting materiaal. Die memorandum of rubriek is opgestel tot ‘n standaard,
maar alternatiewe antwoorde of opinies word in ag geneem.
Naam: __________________________ Van: ______________________ Graad 4: _____
Hierdie vraestel bestaan uit:
Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks (15) 40
Vraag 2: Visuele teks (10)
Vraag 3: Opsomming (5)
Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies (10)
You're offline
Skip to contentQuestion paper 





View all





Grade 4 Afrikaans Exam June 2022
Afrikaans Fal · Grade 4 · June Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 4
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- June Exam
- Pages
- 9
- File size
- 428.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2
Vraag 1: Literêre en nie-literêre teks [15]
Lees die teks en beantwoord die vrae wat volg.
Sipho eet!
1 Sipho en sy gesin is baie lief vir lekker kos.
2 Op koue winterdae maak Sipho se ouma vir hulle ʼn lekker groot pot sop.
3 Hulle eet die groentesop saam met vars brood.
4 Ma geniet dit om op reёndae pannekoek vir hulle te bak. Dan eet pa en Sipho lekker
warm soet pannekoek met genoeg suiker op.
5 Sipho hou daarvan om sy ma met die maak van lekker kos te help.
6 Ontbyt by die huis eet hulle almal as gesin saam. Hulle eet gereeld mieliepap en
eiers vir ontbyt.
7 Tydens die vakansie word Sipho bederf en koop oupa vir hom wit vanieljeroomys by
die see.
Aantal woorde:103
Geskryf deur: L. Theron
Vrae:
1.1 Omkring die letter langs die korrekte antwoord. (1)
… is die hoofkarakter in die storie.
A Sipho se ma
B Ouma
C Sipho
1.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord. (1)
Die sop word ...
A in ʼn groot pot gemaak
B nie gemaak in hierdie storie nie
C in ʼn klein pot gemaak
3
1.3 Is die volgende sin Waar of Vals? (1)
Daar word in die winter ʼn pot sop gemaak. _______________________
1.4 Is die volgende sin Waar of Vals? (1)
Sussie bak op reёndae pannekoek. _____________________
1.5 Op watter dae bak ma pannekoek? (1)
______________________________________________________________
1.6 Onderstreep die regte antwoord. (1)
Die warm pannekoek word geёet met (sout / suiker) bo-op.
1.7 Voltooi die volgende sin. (1)
Vir ontbyt eet hulle _______________________________________________
1.8 Wat koop oupa vir Sipho? (1)
______________________________________________________________
1.9 Waar hou oupa en Sipho vakansie? (1)
______________________________________________________________
1.10 Watter kleur is die roomys? (1)
_____________________________________________________________
1.11 Waarmee help Sipho sy ma? (1)
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
4
1.12 Wanneer in die dag eet mens ontbyt? (1)
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
1.13 Dink jy Sipho hou van sy oupa en ouma? (1)
Skryf slegs een sin neer.
_____________________________________________________________
______________________________________________________________
1.14 Gee een rede waarom jy van jou oupa en ouma hou of nie hou nie. (1)
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
1.15 Het jy van die storie gehou? Gee ʼn rede. (1)
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
Totaal Vraag 1:____/15
5
Vraag 2: Visuele Teks [10]
Kyk na die prent en beantwoord die vrae wat volg.
2.1 Watter dier sit by die tafel? (1)
Dit is ʼn _________________.
2.2 Voltooi die sin. (1)
ronde reghoek driehoek
Die vorm van die yskas is ʼn _________________.
2.3 Omkring die regte antwoord. (1)
Die man dra ʼn bril om beter te kan ...?
hoor sien
6
2.4 Omkring die regte letter. (1)
Watter dier sit op die yskas?
A Voёl
B Vis
C Vlieg
D Hond
2.5 Onderstreep die regte antwoord. (1)
Die dogter langs die hond (lê / sit / staan) op die stoel.
2.6 Hoeveel kinders sien jy op die prent? (1)
Daar is ________________ kinders op die prent.
2.7 Is die volgende sin Waar of Vals? (1)
Daar is twee seuns, twee dogters en twee diere op die prent. ______________
2.8 Watter kleur is die koekies? (1)
_______________________________________________________________
2.9 Verduidelik of daar genoeg klein koekies vir almal op die tafel is. (1)
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
2.10 Waarom steek die hond sy tong uit? (1)
______________________________________________________________
_______________________________________________________________
Totaal Vraag 2:____/10
7
Vraag 3: Opsomming [5]
Rangskik die volgende sinne in die regte volgorde. Skryf die letter wat pas, langs die nommer
neer.
A. Daarna op reёndae maak mamma vir hulle pannekoek. (1)
B. Sipho help sy ma. (1)
C In die begin is dit winter en ouma maak sop. (1)
D. Op die einde bederf Oupa vir Sipho met ʼn roomys. (1)
E. Die gesin eet ontbyt saam. (1)
3.1. 3.2. 3.3. 3.4. 3.5.
Totaal Vraag 3:_____/5
Vraag 4: Taal in konteks [10]
4.1 Gee die meervoud vir hond. (1)
Een hond, baie _________________
4.2 Skryf ʼn sinoniem vir familie uit paragraaf 6 neer. (1)
familie – _______________
4.3 Skryf die teenoorgestelde van warm. (1)
warm - ________________
4.4 Vul die regte voornaamwoord in die volgende sin in. (1)
Sipho het ʼn roomys. Dit is sy roomys. Die roomys is ___________.
8
4.5 Verbind die volgende twee sinne met die voegwoord, want. (1)
Sipho is baie gelukkig. Oupa koop roomys.
______________________________________________________________
4.6 Onderstreep die bywoord in die volgende sin. (1)
Sipho het die hardste gelag.
4.7 Vul die leesteken(s) in. (1)
Het jy vergeet
4.8 Voltooi die sin deur die regte voorsetsel in te voeg. (1)
Daar is lekker warm sop __________ die pot.
4.9 Kies die korrekte spelling. (1)
Sipho se ma maak mieliepap en eiers vir (ontbyd / ontbyt) om te eet.
4.10 Verdeel die volgende woord in lettergrepe. (1)
pannekoek = ____________________________
Totaal Vraag 4:____/10
9
Graad 4 Afrikaans FAL Junie Toets 2022
Prestasie evaluering
(vir onderwyser gebruik alleenlik)
Naam en Van: ____________________________________________ Klas: 4 ___________
Vraag 1:
Vraag
1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10 1.11 1.12 1.13 1.14 1.15
nommer
Moontlike
1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
punt
Leerder
Punte
Totaal:_____
Vraag 2:
Vraag
2.1 2.2 2.3 2.4 2.5 2.6 2.7 2.8 2.9 2.10
nommer
Moontlike
1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
punt
Leerder
punte
Totaal:_____
Vraag 3:
Vraag nommer 3
Moontlike punt 5
Leerder punt
Totaal:_____
Vraag 4:
Vraag
4.1 4.2 4.3 4.4 4.5 4.6 4.7 4.8 4.9 4.10
nommer
Moontlike
1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
punt
Leerder
punte
Totaal:_____
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Grade 4 Afrikaans Script November 2022

Question paper
Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021

Question paper
Grade 4 Afrikaans Exam June 2021 1

Question paper
Grade 4 Afrikaans Exam November 2021

Question paper
Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019

Question paper
2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR4 AFR EAT
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 4 Afrikaans Fal
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines

Memorandum
Grade 4 Afrikaans Memo November 2021

Memorandum
2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Memo

Memorandum
ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo

Memorandum
2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Modelvrae+Memo

Question paper





