1
TOM NEWBY SCHOOL
Kwartaal 4 Formele Assessering
Afrikaans Addisionele Eksaminator Mev. PE Theron
Vak
Taal
Datum November 2022 Totaal 40
Sessie 1 Tyd 1 uur 30 min
Graad 4 Moderator Mev. M Steyn
Memorandum
Vraag 1 Leesbegrip Punt Vlak
1.1 D. Die Khumalo-gesin 1 1
1.2 A. Mnr. en mev. Khumalo 1 1
1.3 Waar 1 1
1.4 Vals 1 1
1.5 Woensdag 1 3
1.6 Drie gesinne het gereeld by die Khumalo-gesin
1 2
gekuier.
1.7 Die trekker is groen. 1 4
1.8 Die kinders kyk na hoenders en eende. 1 3
1.9 Mnr. Khumalo hou beeste en skape aan. 1 4
1.10 Daar was kaas, aartappelskyfies en vleis. (Leerder
1 4
hoef slegs een te noem.)
1.11 Mnr. Khumalo het geskree. 1 3
1.12 Die trekker se remme is onklaar en het begin loop.
1 1
(Leerder se eie verduideliking.)
1.13 Mnr. Khumalo gebruik die beeste om die trekker uit
1 5
die dam te trek.
1.14 Hulle is almal bly aan die einde van die storie. 1 1
1.15 Ja/Nee Leerder se eie opinie of hy/sy van die storie
1 5
gehou het.
Totaal Vraag 1:
15
You're offline
Skip to contentMemorandum 











View all





Grade 4 Afrikaans Memo November 2022
Afrikaans Fal · Grade 4 · November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 2 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 4
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- November Exam
- Pages
- 2
- File size
- 354.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 2
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2
Vraag 2 Visuele Teks Punt Vlak
2.1 C. Melk 1 3
2.2 A. Pienk 1 1
2.3 Waar 1 3
2.4 Waar 1 3
2.5 B. Hond 1 1
2.6 Die hoender het drie klein kuikentjies. 1 5
2.7 Daar hang appels aan die boom. 1 1
2.8 Onder die boom. / Dit staan teen die boomstam. 1 4
2.9 Leerder se eie antwoord. Bv.
1 3
Brood/pizza/skons/vetkoek.
2.10 Leerder se eie antwoord. Bv. Hulle lyk gelukkig
en rustig. / Hulle lyk ongelukkig omdat hulle 1 4
honger is.
Totaal Vraag 2: 10
Vraag 3 Opsomming Punt Vlak
1. E 1 2
2. D 1 2
3. B 1 2
4. C 1 2
5. A 1 2
Totaal Vraag 3: 5
Vraag 4 Taal in konteks Punt Vlak
4.1 sien 1 1
4.2 stadig 1 1
4.3 hokke 1 1
4.4. vier 1 1
4.5 bak 1 1
4.6 B. Hy het meer ingeskep as wat hy kan eet. 1 1
4.7 Bevelsin 1 1
4.8 Sipho is die seun op die plaas. 1 1
4.9 on-ge-luk 1 1
4.10 Die Khumalo-gesing woop op ʼn plaas, want hulle
1 1
het beeste.
Totaal Vraag 4: 10
Groottotaal 40
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Grade 4 Afrikaans Memo June 2022

Memorandum
Grade 4 Afrikaans Memo June 2021

Memorandum
Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline

Memorandum
Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines

Memorandum
Grade 4 Afrikaans Memo November 2021

Memorandum
2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Memo
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Grade 4 Afrikaans Script November 2022

Question paper
Grade 4 Afrikaans Exam June 2022

Question paper
Grade 4 Afrikaans Exam November 2021

Question paper
Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019

Question paper
2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR4 AFR EAT

Memorandum
ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo
More from Grade 4 Afrikaans Fal
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper
Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021

Question paper
Grade 4 Afrikaans Exam June 2021 1

Question paper
2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test

Question paper
Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test

Memorandum
2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Modelvrae+Memo

Question paper