You're offline
Skip to content
Question paper

2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR4 AFR EAT

Subject: Afrikaans FalGrade 420208 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
O 4- tl-)oeo -/@<t '.]'- LAERSKOOL VAN DYK AFRIKAANS EAT TIOOEEEEN EMIS:700160994 0 2 -i1- 2iJZ0 November 2020 GRAAD 4 Onderwyser: E de Kock Tyd: 2 ure Moderator: S Pienaar Totaal:40 % Simbool: 40 Afdeling 1: Leesbegrip ({5) Afdeling 2: Visuele Teks (10) Afdeling 3: Opsomming (5) Afdeling 4: Taalkonvensies in konteks (10) Naam en Van : Graad 4. Klaslysnommer: Datum: L
INSTRUKSIES Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Lees elke vraag noukeurig deur. Leerders moet alle vrae beantwoord. Gee aandag aan punktuasie en spelling. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Skryf netjies en leesbaar. Lees die volgende stories en beantwoord al die vrae. Mv skool Thando se skool is Protea Akademie. Daar is 700 leerders in hierdie skool. Dit is 'n dubbelmedium-skool. Dit beteken Engelse en Afrikaanse leerders gaan hier skool. Die skool het drie verdiepings. Die skool het groot sportvelde en is netjies en skoon. Die ondenrvysers vra die kinders om asseblief hulle papiere weg te gooi. Daar 16 niks papiere rond nie want die leerders gooi al die papiere in die vullisdromme. Daar is'n snoepwinkel op die skoolterrein. Die snoepwinkel verkoop kos, lekkers, ysies , koeldrank en skyfies. Die skyfies kos net vyf rand. Die snoepwinkel mag nie kougom verkoop nie want kougom word nie by die skool toegelaat nie. Party leerders koop hulle kos by die snoepie. Ander leerders bring hulle eie toebroodjies van die skool af. Daar is 27 leerders in Thando se klas, hulle werk soms in groepe. Thando geniet dit baie om hier skool te gaan. 2
VRAAG 1 Leesbeqrip 1.1 Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woorde in te vul. 1.1.1 Daar is leerders in hierdie skool. (1) 1.1.2 Die skool is h dubbelmedium-skool. Dit beteken daar is leerders in die skool. (2) 1.1.3 Die skoolterrein is skoon omdat leerders die in die gooi. (2) 1.2 Se of die volgende sinne WAAR of ONWAAR is. 1.2.1 Die snoepwinkel verkoop kougom. (1) 1.2.2 Die skool het drie verdiepings. (1) 1.3 Beantwoord die volgende vraag 1.3.1 Hoekom dink jy moet leerders hulle papiere in die asblikke gooi? (Gee 1 rede) (1) t8I EK (2 SkooI 3
Taal 2.1 Gee 'n sinoniem vir die woord "maats" (1) 2.2Yul die ontbrekende leestekens en skryftekens in Juffrou se: Knders, gooi julle papiere in die asblik (2) 2.3 Voeg voorsetsels aan die woorde om dit na die verlede tyd te verander. 2.3.1 gooi 2.3.2 koop (2) 2.4 Skryf die afkorting vir die volgende woorde. 2.4.1 rand - 2.4.2 asseblief - (2) 2.5 Skryf die volgende sin in lydende vorm. (Onthou om "word deur" by te voeg) Knders koop kos. (1) t8I
VRAAG 3 Leesbeqrip: Visuele teks Lees die volqende strokiesprent en beantwoord die vrae: Beantwoord die volgende vrae: 3.1 Wat is die 2 maats se name? (2) 3.2 Onderstreep die korrekte antwoord. Tom sO die toets was (maklil</moeilik). (1) 3.3 Wat vra Tom vir Ben by no.2? (1) 3.4 Wat sO Ben het hy reg gehad in die toets? (1) 3.5 ls die volgende sinne WAAR of ONWAAR 3.5.1 Ben en Tom het foefs geskryf. 3.5.2 Die toets was maklik. 3.5.3 Ben is ongelukkig. (3)
3.6 Hou jy van toets skryf? Hoekom? (2) Il OI VRAAG 4 Leesbeqrio Lees die volgende koerantberig en beantwoord die vrae: Hond rod sy gesin. Gister het die Ndlovu-gesin van Kaapstad se hond hulle van 'n vlammedood gered. Hulle hond, Snuffels, moes die rook geruik het. Hy het die jongste seun, Sipho (7), probeer wakker kry. Hy het Sipho se gesig gelek tot hy wakker geword het. Sipho het gesien sy gordyne was aan die brand. Hy het na sy ouers se kamer Snur7e/s gegaan en hulle wakker gemaak. Die hele gesin het na buite gehardloop. Mnr. Thato Ndlovu, Sipho se pa, het die brandweer van sy selfoon af gebel. Hulle was vinnig daar. Hulle het die brand geblus. Mnr. Thato Ndlovu het ges6: "Ons was gelukkig. As dit nie vir Snuffels was nie , was ons vandag dood. Snuffels het ons lewens gered." 4.1 Omkring die korrekte antwoord. 4.1.1Wat is die titel van die berig? a) Die hond. b) Snuffels en sy gesin. c) Hond red sy gesin. d) Hond se gesin. (1)
4.1.2 Wat is die hond se naam? a) Snoekie. b) Snuffels. c) Snoffel. d) Soekie. (1) 4.1.3 Wat het Snuffels vir sy gesin gedoen? a) Hy het hulle gered. b) Hy het saam hulle gespeel. c) Hy het hullegelek. (1) 4.2 Beantwoord die volgende vrae: 4.2.1 Waar woon die Ndlovu-gesin? (1) 4.2.2 Hoe oud is Sipho? (1) 4.2.3 Hou jy van honde? Gee 'n rede (2) t7I Taal a.3 Skryf die verkleinwoord van hond? (1) 4.4 Skryf die meervoud van hon& (1) lzt 7
VRAAG 5 - OPSOMMING Voltooi die volgende opsomming: Die Ndlovu gesin woon in . Hulle hond se naam en hy het hulle gered van n vlammedood. Die hond het vir wakker gemaak. Hulle was aan die brand maar kon hulle die vuur blus. Die hond het hulle lewens t5l TOTAAL:40 PUNTE * \ \ {} '*hY 4 \$r 8

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 4 Afrikaans Fal

Explore more published documents in this catalogue.

View all