You're offline
Skip to content
Memorandum

Grade 4 Afrikaans Memo June 2021

Subject: Afrikaans FalGrade 420212 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
1 TOM NEWBY SCHOOL TOETS Afrikaans Addisionele Eksaminator Mev. PE Theron Vak Taal Datum Junie 2021 Totaal 40 Sessie 1 Tyd 1 uur Graad 4 Moderator Mej. M Botha Memorandum Vraag 1 Leesbegrip Punt Vlak 1.1 Tumi is die hoofkarakter in die storie. 1 1 1.2 Die storie gaan oor sokker. 1 1 1.3 Vals 1 1 1.4 Waar 1 1 1.5 Die wedstryd is op Saterdag. 1 3 1.6 Sy sokkerspan se t-hemp en het ook sy serp om 1 2 sy nek gehad 1.7 Tumi gaan sit In die voorste ry. 1 4 1.8 Die skeidsregter blaas die fluitjie. 1 3 1.9 Hy het sy vuvuzela in sy hand terwyl hy hardloop. 1 4 1.10 Tumi vra almal om sy span te ondersteun. 1 4 1.11 Om sy span te ondersteun. 1 3 1.12 Die eerste helfte het geёndig sonder doele. 1 1 1.13 Sy span het vierdoele aangeteken./ Sy span het 1 5 gewen. 1.14 Hy hou van sokker. / Sy sokkerspan het gespeel. / Hy hoop dat sy span wen. (Enige aanvaarbare 1 1 rede) 1.15 Leerder se eie antwoord. Byvoorbeeld: Ja ek het van die storie gehou omdat ek sokker 1 5 onderstuen. / Nee ek het nie van die storie gehou nie want ek speel eerder netbal. Totaal Vraag 1: 15
2 Vraag 2 Visuele Teks Punt Vlak 2.1 Dit is ʼn vis. 1 3 2.2 Die vorm van die oё is rond. 1 1 2.3 Nee 1 3 2.4 C Hoed 1 3 2.5 regterkant 1 1 2.6 Die dier het twee oё. 1 5 2.7 Gelukkig 1 1 2.8 Die musiekinstrument in sy mond is ʼn vuvuzela. 1 4 2.9 Visse swem/woon in 1 3 water/see/damme/vistenks/riviere. 2.10 Leerder se eie antwoord. Byvoorbeeld: Ons bestel gereeld vis en skuifies 1 4 vir ete. Totaal Vraag 2: 10 Vraag 3 Opsomming Punt Vlak 1. E 1 2 2. A 1 2 3. C 1 2 4. D 1 2 5. B 1 2 Totaal Vraag 3: 5 Vraag 4 Taal in konteks Punt Vlak 4.1 Een sokkerspan, baie sokkerspanne. 1 1 4.2 lawaai - geraas 1 1 4.3 begin - einde 1 1 4.4. syne 1 1 4.5 Tumi was baie gelukkig, want sy sokkerspan het 1 1 gewen. 4.6 hardste 1 1 4.7 Het jy vergeet? 1 1 4.8 in 1 1 4.9 wedstryd 1 1 4.10 Wedstryd = wed - stryd 1 1 Totaal Vraag 4: 10 Groottotaal 40

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 4 Afrikaans Fal

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 4 Afrikaans Memo June 2021 | Hlayiso