Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
2013
GRAAD 4
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
MODELVRAE
Hierdie boekie bestaan uit 25 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all
Afrikaans FAL Grade 4 ANA Exemplars 2013 Question Paper
Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the ANA Exemplars 2013, 26 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 4 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Question paper, 26 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 4
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- ANA Exemplars
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 26
- File size
- 212.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 26
This exam
ANA Exemplars 2013
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik
Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is,
hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike
voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Individuele modelvrae of 'n hanteerbare groep vrae,
wat versigtig gekies is, kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik
word :
1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas te stel. Die
diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om
aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese
toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.
1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en
vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie.
1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders
voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas.
Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die
les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.
1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv.
hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord.
Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets
heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is
belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n
volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets.
2. Memorandums of nasienriglyne
'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse
Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins
rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare
moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.
3. Kurrikulumdekking
Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar
vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van
belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking
het.
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 1
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING A
Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord vrae 1 - 14.
Marie en haar klein sussie het na skool, oppad huistoe, besluit om in die parkie te gaan
speel. Later toe hulle vanaf die parkie oppad huistoe was het daar `n motor langs hulle
gestop. Die motor se deure het oopgevlieg en vyf mans het uit die motor gespring. Hulle
het vir Marie en haar suster gegryp en in die motor gedruk.
Marie is vasgebind en geblinddoek. Hulle het lank in `n motor rondgery voordat dit
uiteindelik gestop het. Toe hulle Marie se doek afhaal, het sy gesien dat hulle in `n leë
gebou was. Sy het hulle hoor praat oor geld wat hulle van haar ryk pa sou eis. Sy was
verward, want haar pa was `n opsigter by `n fabriek en nie `n ryk sakeman nie.
Marie het probeer om vir die ontvoerders te vertel dat hulle die verkeerde kinders ontvoer
het. Een van die ontvoerders het Marie se tas deursoek en haar skoolkaartjie uitgehaal. Hy
het toe besef dat hulle `n fout gemaak het. Hulle het Marie weer geblinddoek en haar en
haar suster weer in die kar ingedruk.
Nadat hulle lank met hulle rondgery het, het hulle Marie en haar suster in `n donker, nou
straatjie vrygelaat. Hulle het vinnig tot by die hoofpad gehardloop, `n taxi voorgekeer en
reguit na hulle huis gegaan. Haar ouers was baie bly om hulle weer te sien.
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 2
Downloaded from hlayiso.com
Beantwoord die volgende vrae.
Omkring die letter met die korrekte antwoord in Vrae 1 -4.
1.1 Wat is die beste titel vir hierdie storie?
A Marie en die Ses Mans
B Marie en die Ontvoerders
C Marie en die Skool
D Marie en die Taxibestuurder
(1)
1.2 Gee `n geskikte naam vir die storie?
A Marie en die Ses Mans
B Marie en die Ontvoerders
C Marie en die Skool
D Marie en die Taxibestuurder
(1)
1.3 Kies `n hoofopskrif vir die storie?
A Marie en die Ses Mans
B Marie en die Ontvoerders
C Marie en die Skool
D Marie en die Taxibestuurder
(1)
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 3
Downloaded from hlayiso.com
2.1 Wie is die hoofkarakter in die storie?
A Marie
B die suster
C die taxi bestuurder
D die pa (1)
2.2 Noem die belangrikste persoon in die storie?
A Marie
B die suster
C die taxi bestuurder
D die pa (1)
2.3 Oor watter persoon gaan die storie?
A Marie
B die suster
C die taxi bestuurder
D die pa (1)
3.1 Waarheen het die ontvoerders vir Marie en haar sussie geneem?
A `n dieretuin
B `n dorp
C `n leë gebou
D `n naby geleë berg (1)
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 4
Downloaded from hlayiso.com
3.2 Marie en haar sussie is deur die ontvoerders na ... geneem.
A `n dieretuin
B `n dorp
C `n leë gebou
D `n naby geleë berg (1)
3.3 Die ontvoerders het vir Marie en haar sussie in ... aangehou.
A `n dieretuin
B `n dorp
C `n leë gebou
D `n naby geleë berg (1)
4.1 Marie kon nie sien nie, want sy was ...
A geblinddoek
B mislei
C blind
D doof (1)
4.2 Die ontvoerders het Marie ______ sodat sy nie kon sien nie.
A geblinddoek
B mislei
C blind
D doof (1)
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 5
Downloaded from hlayiso.com
4.3 Marie is ____________deur die ontvoerders.
A geblinddoek
B mislei
C blind
D doof (1)
5. Maak `n () merkie in die blokkie met die korrekte antwoord.
5.1.1 Marie en haar suster is vrygelaat.
WAAR ONWAAR
(1)
5.1.2 Marie en haar suster is toegelaat om huistoe te gaan.
WAAR ONWAAR
(1)
5.2 Gee `rede vir jou antwoord.
________________________________________________________ (1)
6. Beantwoord die volgende vrae.
6.1 Hoe het die twee dogters by die huis gekom nadat die ontvoerders
hulle vrygelaat het?
_____________________________________________________ (1)
6.2 Van watter tipe vervoer het die dogters gebruik gemaak om by die
huis uit te kom?
____________________________________________________ (1)
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 6
Downloaded from hlayiso.com
7. Beantwoord die volgende vrae.
7.1 Hoe weet jy dat Marie se pa nie `n ryk sakeman was nie?
____________________________________________________ (1)
7.2 Watter soort werk het Marie se pa gedoen?
____________________________________________________ (1)
7.3 Watter werk doen Marie se pa?
____________________________________________________ (1)
8. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
8.1 Watter les het jy uit die storie geleer?
A dadelik moet huis toe gaan na skool.
B in die park moet speel na skool.
C `n geleentheid saam met vreemdelinge huistoe neem.
D met vreemdelinge na skool praat.
8.2 Wat is die hoofgedagte van die storie?
A dadelik moet huis toe gaan na skool.
B in die park moet speel na skool.
C `n geleentheid saam met vreemdelinge huistoe neem.
D met vreemdelinge na skool praat.
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 7
Downloaded from hlayiso.com
8.3 Die storie leer ons dat kinders ...
A dadelik moet huis toe gaan na skool.
B in die park moet speel na skool.
C `n geleentheid saam met vreemdelinge huistoe neem.
D met vreemdelinge na skool praat.
9. Beantwoord die volgende vrae.
9.1 Hoe dink jy het Marie en haar sussie gevoel toe hulle ontvoer
word?
9.2 Watter effek het die ontvoering op Marie en haar sussie gehad?
9.3 Watter emosie dink jy het Marie en haar sussie ervaar toe hulle
ontvoer word?
__________________________________________________ (1)
10. Kies die korrekte antwoord tussen hakies en onderstreep dit.
10.1 Die ontvoerder wou (baie,meer) geld hê.
10.2 Marie en haar sussie is vir (meeste, baie) ure vasgebind.
10.3 Daar moet nie (baie,meeste) mense in `n motor wees nie. (1)
11 Kies die korrekte vorm van die woord tussen hakies en onderstreep
dit.
11.1 Hulle het met twee (tou,toue) vir Marie en haar sussie vasgebind. (1)
11.2 Die ontvoerders was (man,manne). (1)
12. 12.1 Vind een woord uit die leesstuk wat dieselfde betekenis het as
wanneer jy iets verkeerd gedoen het.
_________ (1)
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 8
Downloaded from hlayiso.com
12.2 Vind `n woord uit die leesstuk wat dieselfde betekenis het as
welgesteld. _________ (1)
13. Skryf die volgende sinne in die verlede tyd.
13.1 Marie hoor hulle oor die geld praat.
Gister
__________________________________________________
__________________________________________________ (1)
13.2 Marie en haar suster is geblinddoek.
Gister
__________________________________________________ (1)
__________________________________________________
13.3 Die man gryp vir Marie en haar sussie.
Gister
__________________________________________________
__________________________________________________ (1)
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 9
Downloaded from hlayiso.com
Lees vir begrip
Lees die onderstaande advertensie en beantwoord die vrae.
Koop `n rugsak
Alle kinders het `n
HOU-DIT-ALLES
Rugsak nodig
Gaan jy op `n skooluitstappie?
Gebruik die rugsak wat vir kinders gemaak is!
Gemaak van poliëster, nylon en seil.
Hierdie rugsak is gemaak om te hou.
Hou jou boeke, penne en middagete georden en veilig in die
HOU-DIT-ALLES
Dit het wegsteeksakkies en spesiale afdelings om jou selfoon en geld veilig
in te bêre.
Dit het groot wiele so jy hoef dit nie op jou rug te dra nie.
Almal wil `n HOU-DIT-ALLES rugsak hê – so kry joune voordat dit te laat is!
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 10
Downloaded from hlayiso.com
14. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
14.1 Watter stelling word NIE in die advertensie genoem nie?
A Dit sak het wiele.
B Dit sak het wegsteeksakkies.
C Die sak is gemaak van sterk materiaal.
D Dit sak is kleurvol.
(1)
14.2 Omkring die verkeerde stelling.
A Dit sak het wiele.
B Dit sak het wegsteeksakkies.
C Die sak is gemaak van sterk materiaal.
D Dit sak is kleurvol.
(1)
14.3 Watter beskrywing is NIE in die advertensie ingesluit nie. (1)
A Dit sak het wiele.
B Dit sak het wegsteeksakkies.
C Die sak is gemaak van sterk materiaal.
D Dit sak is kleurvol.
(1)
15. Voltooi die sinne deur die ontbrekende woord in te vul.
15.1 Dit het groot ________ dus hoef jy dit nie oor jou rug te dra nie.
15.2 Dit het wegsteeksakkies vir jou geld en __________.
15.3 Kry jou rugsak voordat dit te __________is. (1)
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 11
Downloaded from hlayiso.com
16. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
16.1 Op wie is die advertensie van toepassing?
16.2 Watter groep mense sal die HOU-DIT-ALLES rugsak koop?
16.3 Die HOU-DIT-ALLES rugsak is vir ...
A Ou mense
B Skoolkinders
C Tieners
D Moeders (1)
17. Merk `n () merkie as die stelling waar of vals
(1)
17.1 Die rugsak is gemaak om te hou.
WAAR ONWAAR
(1)
17.2 Gee `n goeie rede vir jou antwoord.
___________________________________________________
___________________________________________________ (1)
17.3 Die rugsak is duursaam.
WAAR ONWAAR
(1)
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 12
Downloaded from hlayiso.com
17.4 Gee `n goeie rede vir jou antwoord.
___________________________________________________
___________________________________________________ (1)
17.5 Die rugsak is sterk.
WAAR ONWAAR
(1)
17.6 Gee `n goeie rede vir jou antwoord.
___________________________________________________
___________________________________________________ (1)
18. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
18.1 Watter produk word adverteer?
A `n selfoon
B `n houer vir middagete
C `n rugsak
(1)
D penne
18.2 Noem die naam van die produk wat adverteer word?
A `n selfoon
B `n houer vir middagete
C `n rugsak
(1)
D penne
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 13
Downloaded from hlayiso.com
18.3 Oor watter item handel die advertensie?
A `n selfoon
B `n houer vir middagete
C `n rugsak
(1)
D penne
19. Skryf jou antwoorde in die oop spasies wat voorsien word.
19.1 Verbind die twee sinne met mekaar deur gebruik te maak van die
woord maar.
Rugsakke is baie duur. Hierdie een is teen `n goeie prys.
________________________________________________
________________________________________________
(1)
19.2 Verbind die twee sinne met mekaar deur gebruik te maak van die
woord ‘want’.
Al die kinders het `n HOU-DIT-ALLES rugsak nodig. Dit hou jou
benodighede veilig.
__________________________________________________
__________________________________________________ (1)
19.3 Verbind die twee
sinne met mekaar deur gebruik te maak van die
woord maar.
Die sak het groot wiele. Jy hoef dit nie oor jou rug te dra nie.
__________________________________________________
(1)
___________________________________________________
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 14
Downloaded from hlayiso.com
20. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
Vul die korrekte voorsetsel in.
20.1 Jy het nie nodig om die rugsak _____ jou rug te dra nie.
A op
B in
C na
D by (1)
20.2 Die kinders gaan ____ `n skooluitstappie.
A op
B in
C na
D by (1)
20.3 Daar is groot wiele ___ die sak.
A op
B in
C na
D by (1)
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 15
Downloaded from hlayiso.com
21. Skryf die onderstreepte woorde in die meervoudsvorm neer.
21.1 Hou jou boek in die rugsak.
_______________
21.2 Daar is meestal wiel op die rugsak.
_______________
21.3 In die rugsak is ook versteekte sak.
_______________ (1)
TOTAAL AFDELING A: 51
AFDELING B: Taalstrukture en -konvensies
22. Skryf die sin oor deur die korrekte hoofletter en komma in te vul.
Skryf jou antwoord in die spasie hieronder.
22.1 marie was `n jong mooi en brawe meisie.
______________________________________________________ (2)
22.2 die ontvoerders was groot aaklige en lelike mans.
__________________________________________________ (2)
22.3 die gebou was leeg oud en klein.
___________________________________________________ (2)
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 16
Downloaded from hlayiso.com
23. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
23.1 Hulle pa ...`n opsigter by `n fabriek en nie `n ryk sakeman nie.
A was
B sal
C sou
(1)
D is
23.2 Marie se ma ... bly om haar te sien.
A was
B sal
C sou
(1)
D is
23.3 Marie ...geblinddoek deur die ontvoerders.
A was
B sal
C sou
(1)
D is
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 17
Downloaded from hlayiso.com
24. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
Die ontvoerders ry `n swart motor.
24.1 In die sin is swart motor die ...
A onderwerp.
B voorwerp.
C bywoord.
(1)
D werkwoord.
24.2 In die sin is "ontvoerders" die ...
A onderwerp.
B voorwerp.
C bywoord.
D werkwoord. (1)
24.3 In die sin is "ry" die ...
A onderwerp.
B werkwoord/gesegde.
C voorwerp.
D bywoord.
(1)
25. Voltooi die sin.
Vul die korrekte voornaamwoord in om die sin te voltooi.
25.1 Hulle het Marie geblinddoek en _____gedwing om in die motor te
klim. (1)
25.2 Marie en _____ suster is na `n leë gebou geneem.
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 18
Downloaded from hlayiso.com
25.3 Marie het die ontvoerders vertel dat __________ pa `n arm man
is. (1)
26. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
Die onderstreepte woord is in die sinne hieronder `n voorbeeld van ...
A ʼn byvoeglike naamwoord.
B ʼn bywoord.
C ʼn werkwoord.
D ʼn selfstandige naamwoord.
26.1 Marie en haar sussie is na `n leë gebou geneem. (1)
A ʼn byvoeglike naamwoord.
B ʼn bywoord.
C ʼn werkwoord.
D ʼn selfstandige naamwoord.
26.2 Die gebou was vuil. (1)
A ʼn byvoeglike naamwoord.
B ʼn bywoord.
C ʼn werkwoord.
D ʼn selfstandige naamwoord.
26.3 Marie se pa was `n arm man. (1)
A ʼn byvoeglike naamwoord.
B ʼn bywoord.
C ʼn werkwoord.
D ʼn selfstandige naamwoord.
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 19
Downloaded from hlayiso.com
27. Skryf die volgende sinne in die indirekte rede.
27.1 "Ons pa was nie `n ryk man nie," het Marie gesê.
Marie het gesê dat ___________________________________
__________________________________________________ (2)
27.2 "Ons pa is `n arm man," sê Marie.
Marie sê dat ________________________________________
__________________________________________________ (2)
28. Skryf die volgende sin in die toekomende tyd.
28.1 Marie en haar suster stoot die motor.
Môre ______________________________________________
___________________________________________________ (1)
28.2 Marie en haar sussie speel in die park.
Môre ______________________________________________
___________________________________________________
(1)
28.3 Marie en haar sussie hardloop huis toe.
Môre ______________________________________________
___________________________________________________
(1)
29. Onderstreep die korrekte vorm van die woorde tussen hakies.
29.1 Marie en haar sussie het in die park (speel, gespeel).
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 20
Downloaded from hlayiso.com
29.2 Die dogters (was, sal) bang vir die ontvoerders.
29.3 Die ouers (het, gehad) twee dogters. (1)
30. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
30.1 RSA is die afkorting vir die ...
A Republiek van Suid-Afrika
B Republiek van Suid-Asië
C Regering van Suid-Afrika
(1)
D Regs in Suid-Afrika
30.2 RSA is die verkorte geskrewe vorm vir die ...
A Republiek van Suid-Afrika
B Republiek van Suid-Asië
C Regering van Suid-Afrika
(1)
D Regs in Suid-Afrika
30.3 Wat beteken die afkorting RSA?
A Republiek van Suid-Afrika
B Republiek van Suid-Asië
C Regering van Suid-Afrika
(1)
D Regs in Suid-Afrika
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 21
Downloaded from hlayiso.com
31. Beantwoord die volgende vraag.
31.1 Kies die korrekte voorvoegsel om die teenoorgestelde vorm van elk
van die volgende woorde te vorm.
ver dis on
31.1 ___ eerlik
31.2 ___ waar
31.3 ___ moontlik
32. Omkring die korrekte letter wat die bywoord in die onderstaande sin
(1)
aandui.
32.1 Hulle het vinnig na die hoofpad gehardloop.
A hulle
B vinnig
C hoofpad
(1)
D gehardloop
32.2 Watter woord in die sin vertel vir ons hoe hulle gehardloop het?
A hulle
B vinnig
C hoofpad
(1)
D gehardloop
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 22
Downloaded from hlayiso.com
33. Lees die gedig en beantwoord die vrae.
BYE
Die besige by werk heeldag.
En stop selde om te slaap of te speel.
Hy dra klomp kos heen en weer,
En kla, of pla of vra nooit.
Hy is altyd vrolik en nooit olik.
Voltooi:
33.1 kla rym met ______________________
33.2 heen rym met ______________________
33.3 vrolik rym met ______________________ (1)
34. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
Watter beeldspraak kom in die volgende sin voor?
34.1 Die besige by bly altyd by my.
A vergelyking
B assonansie
C alliterasie
D metafoor (1)
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 23
Downloaded from hlayiso.com
34.2 Hy stop selde met spelde.
A vergelyking
B assonansie
C alliterasie
D metafoor (1)
34.3 Hy dra klomp klaar kos.
A vergelyking
B assonansie
C alliterasie
D metafoor (1)
TOTAAL AFDELING B: 25
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 24
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C: SKRYF
Skryf `n storie van 8 – 10 interessante sinne oor jou lewe.
Onthou om te na jou spel, taal en punktuasie op te tet.
Skryf jou eie lewensverhaal. Jy kan oor jou geboorte, familie, jou eerste 10 lewensjare,
gunsteling aktiwiteite,skoolloopbaan of groot gebeurtenisse in jou lewe skryf.
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
(10)
Punte toekenning vir vraag 35 Punte Leerder se punt
KRITERIA
35.1 Korrekte aantal sinne 2
35.2 Spelling en punktuasie 2
35.3 Sinskonstruksie en taalgebruik 2
35.4 Inhoud 2
35.5 Oorspronklikheid 2
TOTAAL 10
TOTAAL AFDELING C: 10
GROOTTOTAAL: 50
Grade 4 Afrikaans FAL Exemplar Questions 25
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 4 ANA Exemplars 2013 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2013 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 4 ANA Exemplars 2012 Question Paper

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2013 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 4 ANA Exemplars 2012 Memo

Question paper





