You're offline
Skip to content
Memorandum

Grade 4 Afrikaans Memo November 2021

Subject: Afrikaans FalGrade 420212 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
1 TOM NEWBY SCHOOL TOETS Afrikaans Addisionele Eksaminator Mev. PE Theron Vak Taal Datum November 2021 Totaal 40 Sessie 1 Tyd 1 uur Graad 4 Moderator Mej. M Botha Memorandum Vraag 1 Leesbegrip Punt Vlak 1.1 B. Koos 1 1 1.2 C. Elf 1 1 1.3 Waar 1 1 1.4 Vals 1 1 1.5 Saterdag 1 3 1.6 Koos mag tien maats na sy verjaarsdagpartytjie 1 2 toe nooi. 1.7 Die ballonne is wit. 1 4 1.8 Pa gaan die vleis braai. 1 3 1.9 Sy brei ʼn trui vir Wollie. 1 4 1.10 Hulle woon in Pretoria. 1 4 1.11 Hulle gaan wors by die partytjie eet. 1 3 1.12 Don moet die foto’s by die partytjie neem. 1 1 1.13 Oupa bring ʼn klein hondjie (Wollie) as geskenk 1 5 saam. 1.14 Koos is baie gelukkig in die storie. Koos verjaar 1 1 en is gelukkig. 1.15 Ja/Nee Leerder se eie opinie of hy/sy van die 1 5 storie gehou het. Totaal Vraag 1: 15 Vraag 2 Visuele Teks Punt Vlak 2.1 D. Hoed 1 3
2 2.2 A. Swart 1 1 2.3 Waar 1 3 2.4 Waar 1 3 2.5 Die dier op die prent is ʼn voёl. 1 1 2.6 Die seerower kyk met net een oog. 1 5 2.7 Die seerwoer is gelukkig, want hy het ‘n glimlag 1 1 op sy gesig. 2.8 Die voёl sit op die seerower se arm/elmboog. 1 4 2.9 Die seerower se stokbeen is van hout gemaak. 1 3 2.10 Die voёl het ʼn blou stert. 1 4 Totaal Vraag 2: 10 Vraag 3 Opsomming Punt Vlak 1. b 1 2 2. a 1 2 3. c 1 2 4. e 1 2 5. d 1 2 Totaal Vraag 3: 5 Vraag 4 Taal in konteks Punt Vlak 4.1 pragtig 1 1 4.2 baie 1 1 4.3 ballonne 1 1 4.4. hond 1 1 4.5 braai 1 1 4.6 Koos se ma brei nie ‘n serp nie. 1 1 4.7 B. Vraagsin 1 1 4.8 Die hondjie se naam is Wollie. 1 1 4.9 See-ro-wer 1 1 4.10 Koos verjaar en hy gaan ‘n partytjie hou. 1 1 Totaal Vraag 4: 10 Groottotaal 40

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 4 Afrikaans Fal

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 4 Afrikaans Memo November 2021 | Hlayiso