Blouberg Ridge Primary School
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Merker en datum: ………………….
Naam: ……………………….……………. Graad 4 A / D / K / N / P
Datum: 30 Junie 2021 Tydsduur: 1 uur
Eksaminator: N. Pretorius Moderator: …………………
Taak 5: Reaksie op ‘n teks Totaal: ……….. /40
Pieter, Thabo en die bokke
Pieter en Thabo is neefs. Hulle kuier by hulle ouma vir die vakansie. Ouma is dorp toe om
inkopies (shopping) te doen. Pieter en Thabo wag vir Ouma.
Ouma het teruggekom met ‘n paar sakkies groente. Die
seuns het Ouma gehelp om die sakkies te dra. Toe het hulle
ook gehelp om alles gereed te kry vir die besoekers wat
kom. Daar was net genoeg groente om twee klein potte
groente te kook.
Almal het lekker saam geëet, maar hulle was nog honger. Ouma is baie hartseer, want sy
het nie genoeg geld gehad om baie groente te koop nie. Ouma gaan wys vir almal die
leë (empty) tuin waar die bokke al die groente opgevreet het.
Die volgende oggend toe Ouma by die venster uitgekyk het, het sy
Pieter, Thabo en al die bure se kinders gesien. Hulle was besig om in
die tuin te spit en saailinge (seedlings) te plant. Ouma het ook die
nuwe hek gesien wat vanself kan toemaak agter
haar. Dit sal die bokke uit die tuin hou.
(Aangepas uit Afrikaans EAT DBE-boek Graad 4 Boek 2 bl. 24)
Bladsy 1 van 4
You're offline
Skip to contentQuestion paper 











View all
Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021
Afrikaans Fal · Grade 4 · June Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 4
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- June Exam
- Pages
- 4
- File size
- 649.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 4
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Vraag 1: Literêre teks [15]
1.1) Kies die korrekte antwoord tussen hakies: (3)
a) Die (bokke/skape) het al die groete in die tuin opgevreet.
b) Ouma het (twintig/twee) potte groente gekook.
c) Thabo en Pieter het ‘n nuwe (hek/muur)gebou.
1.2) Plaas die sinne in die korrekte volgorde van 1 – 3 volgens die storie: (3)
a) Almal is nog baie honger. _____________
b) Die besoekers kom vir ete. _____________
c) Ouma is terug van die winkels af met groente. _____________
1.3) Pas die woord in kolom B by die betekenis is kolom A. Skryf die letter in kolom C. (6)
Kolom A Kolom B Kolom C
1. Mense wat by jou kom kuier. A. groente 1.
2. Kos wat gesond is vir mense. B. neef 2.
3. ‘n Emosie wat ons voel. C. bure 3.
4. Waar ons groente, plante en blomme groei. D. besoekers 4.
5. Jou tannie en oom se seun. E. hartseer 5.
6. Mense wat langs jou woon. F. ‘n tuin 6.
1.4) Beantwoord die volgende vrae in volsinne: (3)
a) Hoekom hou die meeste kinders nie van groente nie?
b) Hoe sou jy voel as jy nie genoeg kos het om te eet nie?.
c) Wat kon Ouma saam met die groente vir hulle gegee het om die kos meer te
maak?
[……………/15]
Bladsy 2 van 4
Vraag 2: Visuele tekste [10]
Voltooi die sinne met die woorde uit die blokke.
Prent 1 (5)
hoender familie gelukkig sewe twee
Die 1.1____________________ eet saam aandete.
Daar is 1.2______________________ mense in die
familie. 1.3______________________ van die
familielede is kinders. Almal lyk baie
1.4____________________. Een van die dinge wat
hulle gaan eet is 1.5_______________________.
[Bron: https://www.google.com/Ffamily-eating-together-clipart-black-and-white-]
Prent 2 (5)
strand warm sandkasteel pappa sussie
Dit is ‘n heerlike 2.1________________, somers dag. Die
familie is saam op die 2.2__________________________.
Mamma en 2.3________________________ sit onder die
sambreel. Hulle bou ‘n 2.4_________________________.
2.5______________________ en boetie speel met die bal.
[bron:https://www.google.com/url?sa=i&url=https%3A%2F%2F www.freepik.com%2Fpremium-vector%2Fhand-drawn-family-beach_]
Vraag 3: Opsomming [5]
Nommer die instruksies, 1-5, oor hoe om ‘n toebroodjie te maak.
a) Eet die broodjie.
b) Kry twee snye brood, die botter, die kaas, ‘n mes en ‘n bord.
c) Sit die kaas op die brood en plaas die ander sny brood bo-op.
d) Smeer die botter op die een sny brood.
e) Sny die toebroodjie met ‘n mes in die helfte en
plaas die toebroodjie op die bord.
[……………/15]
Bladsy 3 van 4
Vraag 4: Taalstrukture en –konvensies [10]
4.1) Vervang die onderstreepte woord met die korrekte sinoniem:
Ouma sien uit na die familie se besoek. (1)
4.2) Vervang die onderstreepte woord met die korrekte antoniem:
Die inkopies was spotgoedkoop. (1)
4.3) Kies die regte voorsetsel tussen hakies:
a) Pieter plant groente (in/op) die tuin. (1)
4.4) Voltooi die volgende tabel met die korrekte trappe van vergelyking:
Stellende trap Vergrotende trap Oortreffende trap
groot grootste
a)____________________ (1)
4.5) Verbind die twee sinne met die voegwoord. Herskryf die sin.
Die kinders is kwaad. Die bokke het al die groete geëet. (,want)
(1)
4.6) Vul die regte voornaamwoord in. Kies ‘n voornaamwoord uit die blok.
my hy sy hulle
Pieter en Thabo bly by ___________________ouma. (1)
4.7) Vervang die onderstreepde woord met die korrekte meervoud.
Ouma wil twee hek vir haar tuin hê. (1)
4.8) Kies die korrekte verkleinwoord tussen hakies.
Die baba (boktjie/bokkie) eet die sagte blare uit die tuin. (1)
4.9) Identifiseer die korrekte sinsoort.
Die tuin lyk so mooi. (stelsin/bevelsin/uitroepsin/vraagsin) (1)
4.10) Skryf die sin korrek volgens STOMPI. (1)
vanoggend ontbyt saam die familie eet
[……………/10]
Bladsy 4 van 4
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Grade 4 Afrikaans Exam June 2022

Question paper
Grade 4 Afrikaans Script November 2022

Question paper
Grade 4 Afrikaans Exam June 2021 1

Question paper
Grade 4 Afrikaans Exam November 2021

Question paper
Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019

Question paper
2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR4 AFR EAT
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
Grade 4 Afrikaans Memo June 2021

Memorandum
Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline

Memorandum
Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines

Memorandum
Grade 4 Afrikaans Memo November 2021

Memorandum
Grade 4 Afrikaans Memo June 2022

Question paper
2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test
More from Grade 4 Afrikaans Fal
Explore more published documents in this catalogue.





