Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAATEKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
JUNIE 2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 80
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 


%20(SG)%20June%202012%20Memo_hlayiso.com_--f547f99b-9297-4b6d-bca4-7156085f20fa/v1-c20d5a3ffcb89f64e5ef/card.webp)


View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC June 2022, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June · 2022 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 529.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC June 2022
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)30 marks
- Question 3Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)10 marks
- Question 4Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)10 marks
- Question 5.1Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)14 marks
- Question 5.2Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
Indien die leerder woorde uit ‘n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
verdien die punt.
Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ‘n volsin, is dit korrek MITS die
korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ‘n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
TWEE/DRIE na.
Aanvaar dialektiese variasies.
Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
VRAAG 1
TEKS A: SHALEEN SURTIE-RICHARDS
[Verwerk uit Huisgenoot, 17 Junie 2021, wikipedia, e.a.]
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1 Dit dui Shaleen se/haar geboortejaar/geboorte (1955) en
sterftejaar/afsterwe/dood (2021) aan.
(Of soortgelyk aan bogenoemde. Dit kan 1 of 2 punte tel.) 2
1.2 (Op) Upington 1
1.3 Shaleen het aan verskillende dinge deelgeneem.
Shaleen het klavier gespeel, ballet gedoen en tennis gespeel.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Daar moet ten minste twee
aktiwiteite genoem word. Aanhaling mag nie gebruik word nie – eie woorde.) 1
1.4 Haar pa was ‘n skoolhoof.
Haar ma was ‘n onderwyseres.
Sy het daarvan gehou om met klein kindertjies te werk.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
OF
Albei haar ouers was in die onderwys./
Sy het in haar ouers se voetspore gevolg. 2
1.5 Shaleen/Sy het die onderwys verlaat en as aktrise begin.
(Die verandering wat sy gemaak het, moet duidelik wees. Die leerder kan een punt
vir een beroep verdien.) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.6 ''onvergeetlike''
(Ons penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie) 1
1.7.1 figuurlik 1
1.7.2 Suid-Afrikaners het lief geword vir Shaleen.
Shaleen het Suid-Afrikaners se harte verower/gewen.
Suid-Afrikaners sal haar nooit vergeet nie.
Sy was 'n gunsteling aktrise in Suid-Afrika.
Iemand waarvan Suid-Afrikaners baie hou/voor omgee.
(1.7.1 moet korrek wees om 1.7.2 na te sien. Enige EEN of soortgelyk aan
bogenoemde) 1
1.7.3 Ester Willemse/Nenna 1
1.8 Sy het baie rolle gekry./Sy het tussen (2011-2021) ander rolle
gespeel./Sy het byna elke jaar ‘n ander rol gespeel.
Sy het verskeie pryse ontvang.
Sy het ook in Londen opgetree.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.9.1 Diabetes
Longprobleme/probleme met haar longe
Hartprobleme/probleme met haar hart
Twee beroertes
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.9.2 (In 2012) het sy ineengestort/in die hospitaal beland.
Sy was oorwerk/besig om aan twee rolle op dieselfde tyd te werk.
(Of soortgelyk aan bogenoemde) 2
1.10 (Aan) Arendsvlei 1
1.11 D/het haar nie aan ander mense se opinies van haar gesteur nie. 1
1.12.1 D/Shaleen het vroeg in haar loopbaan reeds ‘n prys as beste aktrise
ontvang. 1
1.12.2 E/Shaleen het drama ook op radio vertolk. 1
1.12.3 A/Shaleen het ‘n tweede Fleur du Cap-prys ontvang. 1
1.12.4 B/Shaleen het erkenning ontvang vir haar lang loopbaan as aktrise. 1
1.13 Dit wys hoe lyk die persoon./Ons kan vir Shaleen sien./ Dit sit ‘n
gesig by die artikel.
Dit wys waaroor/oor wie die teks gaan./Dit identifiseer die persoon
en ‘n karakter (van die persoon)./Om die leesstuk beter te
verstaan./Shaleen oor wie die teks handel
Die eerste foto wys vir die leser hoe Shaleen gelyk het/sluit aan by
die opskrif.
Die tweede foto wys Shaleen as Fiela/sluit aan by paragraaf 5.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.14 Ons lees in die teks dat Shaleen gewild en geliefd (onder die land
se mense) was./Die volk/mense het van haar gehou.
Ons lees dat baie mense haar geken het of van haar geweet het,
(omdat sy in so baie films en reekse gespeel het)./As mens aan
Afrikaanse films/teaters dink, dink jy aan Shaleen.
Shaleen was ‘n mens vir die volk./Sy was so gewild dat sy aan die
Suid-Afrikaners behoort het/die nasie het Shaleen as hulle eie
aanvaar/geëis.
Gewone mense kon met Shaleen identifiseer.
Die hele land het haar as ‘n ikoon gesien.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
TEKS B: GRATIS KOFFIE BY WIMPY
[Verwerk uit Beeld, 6 Oktober 2021]
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.15.1 ligte/gesellige/warm/gelukkige/kalm/goeie/rustige/verwelkomende
atmosfeer
vriendelikheid/hartlikheid/gasvryheid/warmte/samesyn/gemoedelik
heid
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.15.2 Nee.
Haar liggaamshouding is streng./Sy glimlag nie.
Sy wys met haar vinger na die plakkaat.
Sy laat hom onwelkom voel.
Sy is sarkasties./Sy is nors/onplesierig/onbeskof.
Sy noem die klant sommer ''jy''/het nie respek vir die klant nie./Sy
was ongeskik.
Sy is onvriendelik.
Sy lyk nie gelukkig nie.
Sy is verkleinerend: “Kan jy nie lees nie?"
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. LET WEL: Hier kan nie ‘n
Ja-antwoord wees nie.) 1
1.16.1 skrik 1
1.16.2 Sy oë is groot/wydgerek.
Sy mond is groot oop.
Hy keer met sy hande.
(1.16.1 moet korrek wees om 1.16.2 na te sien. Enige EEN of soortgelyk aan
bogenoemde) 1
1.17 Die dinkborrel/wolk met woorde wys sy praat nie./Sy dink net die
woorde./Sy praat in haar gedagtes.
Die wolk met die klein borreltjies wys sy dink.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.18 Die plakkaat het nie aangedui vir watter inenting daar gratis koffie
is nie.
Covid-inenting is nie op die plakkaat gespesifiseer nie.
Die plakkaat sê/spesifiseer nie dat jy net een keer mag kom
nie/slegs een koppie per inenting kry nie.
Een gratis koffie
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming
Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite soos deur die
teks voorgeskryf. Die opsomming moet soos volg nagesien word:
Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
o 3 punte vir taal
o Totaal punte: 10
Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
o 1–3 korrekte feite: 1 punt
o 4–5 korrekte feite: 2 punte
o 6–7 korrekte feite: 3 punte
Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
o 4–5 korrekte aanhalings: maksimum 1 punt vir taal word toegeken
o 2–3 korrekte aanhalings: maksimum 2 punte vir taal word toegeken
Toegewing:
Indien die kandidaat slegs 1 korrekte aanhaling het, verdien die kandidaat 1 punt vir
die aanhaling, maar geen punte vir taal nie.
LET WEL:
Getal woorde:
o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik
is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener VYF
woorde aan lees ná die 70-woordegrens en die res van die opsomming ignoreer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
TEKS C: DIE NADELE VAN TE VEEL COCA COLA
[Verwerk uit t2conline.com]
Let wel: Kandidate moet enige sewe nadele van te veel Coca Cola opsom.
DIREKTE AANHALING EIE WOORDE
Coca Cola bevat suiker, water en 1 Te veel Coca Cola maak jou vet/laat jou
geurmiddels. Súiker en jou skaal is glad nie gewig optel/laat jou meer weeg.
maats nie. Volgens navorsing sal net een
blikkie per dag jou elke maand 500 g meer
laat weeg.
Jy het seker ook al die woord diabetes 2 Jy kan diabetes kry.
gehoor. Dit neem regoor die wêreld toe en
as jy te veel Coca Cola drink, loop jý die
risiko om ook diabetes te ontwikkel.
Gereelde, gesonde maaltye keer dat die 3 Te veel Coca Cola/Dit veroorsaak
bene in jou liggaam verswak. Baie mense osteoporose/dat die bene in jou liggaam
drink eerder Coca Cola as om gesonde kos bros word/verswak.
te eet. As dit aanhoudend gebeur, sal die
bene in jou liggaam verswak en kan jy
osteoporose kry.
Mense wat hulle tande se emalje oppas, het 4 Te veel Coca Cola/Dit beskadig
sterk, gesonde tande wat nie maklik gaatjies tandemalje/jou tande/veroorsaak gaatjies
kry nie. Een manier om jou tande op te pas, in jou tande./Dit verniel jou tande.
is om minder Coca Cola te drink.
Coca Cola bevat selfs meer suiker as 5 Jy beskadig jou niere as jy te veel Coca
lekkergoed. Omdat daar nie ‘n balans Cola drink./Te veel Coca Cola/Dit
tussen die suiker, minerale en gas in Coca veroorsaak nierprobleme/As jy te veel
Cola is nie, is dit baie nadelig vir jou niere. Coca Cola drink, kan jy ernstige
Jy kan ernstige nierprobleme opdoen. nierprobleme opdoen.
Baie mense moet daagliks medisyne drink 6 Te veel verfynde suiker kan lei tot
vir hoë bloeddruk. Te veel verfynde suiker ontwatering van jou liggaam.
ontwater die liggaam. Te veel Coca Cola
kan dus tot hoë bloeddruk lei. 7 Jy kan hoë bloeddruk kry as jy te veel
Coca Cola drink.
Laastens: Coca Cola se bruin kleur kom nie 8 Die kleurmiddel in Coca Cola kan kanker
van bruinsuiker af nie, maar van ‘n kuns- veroorsaak./(Te veel) Coca Cola kan
matige kleurmiddel. Hierdie kleurmiddel veroorsaak dat jy kanker kry.
word deur ‘n chemiese proses ontwikkel wat
jou kanse om kanker te kry, verhoog.
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelling:
o Eenwoord-antwoorde word as korrek aanvaar selfs al is die spelling verkeerd. Die fout
mag net nie die betekenis van die woord verander nie. Waar woordstrukture getoets
word, moet dit korrek gespel word.
o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling slegs gepenaliseer indien die fout in die
taalstruktuur is wat getoets word.
o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
instruksies.
Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerkte teks uit Huisgenoot 24 Junie 2021]
VRAAG ANTWOORD PUNT
3.1 SPLINTERNUUT/splinternuut (sp) 1
3.2 JUNIOR/junior/kinders/Kinders 1
3.3 Sink, Vit C en Vit D3
Die drie vitamine en minerale
Die drie bestanddele van die produk
Drie
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
3.4 emotiewe/denotatiewe 1
3.5 ''trots Suid-Afrikaanse'' 1
3.6 Hy speel op die ouer se gevoel./Hy gebruik emotiewe
taal./Jy/Mense sal nie spyt wees as jy/hulle Zinplex koop nie.
Hy fokus op die kinders se gesondheid.
Hy sê dat dit die beste medisyne is./Verwys na jou kinders wat die
beste verdien./Hy fokus op voordele van die produk./Jou kinders
verdien net die beste medisyne
Spreek die leser direk aan./Die leser word direk betrek./Daar word
direk met die leser gepraat bv. jy en jou.
Trippel beteken dat jy drie keer die waarde vir jou geld kry en drie
keer die beskerming teen siektes kry.
Dit is ‘n stroop en nie tablette nie – kinders verkies stroop.
Dit is iets nuuts.
Kinders het net een lepeltjie stroop nodig.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
3.7 A/dit nog nie bewys is nie. 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
3.8 Gee (vir) kinders net een teelepel stroop per dag.(!)
Gee kinders een teelepel stroop per dag.
Gee net een teelepel stroop per dag.
Gee jou kinders/kind net een lepel stroop per dag.
(Enige EEN) 1
3.9 Dit is ‘n nuwe produk. Ek het al die ander produkte probeer en dit
werk nie./Kinders verdien net die beste medisyne.
Die feit dat dit ‘n immuunversterker is. Kinders het deesdae
immuunversterkers nodig.
Die feit dat die stroop drie belangrike vitamines en minerale bevat.
Jy hoef net een produk te koop.
Kinders het net een teelepel stroop per dag nodig. Die stroop
gaan lank hou.
Die woord NUUT! wat alleen in die groot blokkie staan./Kinders
verdien net die beste medisyne.
Die prent van die tierwelpie. My kind moet ook sterk en gesond
soos die tierwelpie wees.
D3-stroop. Ek kry waarde vir geld./My kinders kry drie keer die
beskerming teen siektes.
Trots Suid-Afrikaans. Dit is in Suid-Afrika gemaak, spesifiek vir
ons kinders./Ek is lojaal aan my land.
Jou kinders verdien net die beste. My kinders se gesondheid is
belangrik vir my./Ek wil nie spyt daaroor wees as ek dit nie koop
nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Die motivering moet pas by dit wat
jou oorreed het.) 2
[10]
VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit Beeld, 25 en 26 Augustus 2021]
VRAAG ANTWOORD PUNT
4.1.1 Daar is ‘n beletselteken/drie kolletjies/ellips/stippels/punte/... 1
4.1.2 Jeremy het Ma in die rede geval./Jeremy begin praat as sy ma nog
praat./Jeremy het sy ma se sin voltooi/haar woorde klaargemaak./Hy
het haar onderbreek/hy het begin praat./Toe antwoord hy al klaar.
(Of soortgelyk aan bogenoemde) 1
4.2 Maria Lopez is my jarelange vriendin.
(Ons penaliseer nie kandidate wat aanhalingstekens gebruik het nie.)
"Maria Lopez is my jarelange vriendin," sê Ma.
Ma sê: "Maria Lopez is my jarelange vriendin."
(Enige EEN) 1
4.3 B/daarna uitsien om haar vriendin te sien. 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
4.4 vriendinne (sp) 1
4.5 Hy wys sy vinger vir sy ma.
Hy leun vorentoe./Hy is in sy ma se ruimte./Hy staan baie na aan
sy ma.
Sy mond is groot oop.
Sy oë is groot/wyd oop.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde.) 2
4.6 Ma het nie Jeremy se kwaai reaksie verwag nie./Ma is verbaas oor
sy houding.
Jeremy se kwaai/heftige reaksie (het haar ontstel).
Ma is afgehaal omdat Jeremy so ontevrede is.
Ma het dalk gedink dat Jeremy saam met haar bly sou wees dat sy
haar ou vriendin weer sou sien./Hy het haar vooruitsig/uitsien
na/opgewondenheid oor die kuier bederf.
Ma voel teleurgesteld/seergemaak/geskok/ontevrede oor sy
houding.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
4.7 In RAAMPIE 5 vra Jeremy ernstig dat sy ma nie oor hom moet praat
nie.
In RAAMPIE 6 is hy (eintlik) verontwaardig/ongelukkig/gebelgd/vies/
selfbejammerend/kwaad dat sy ma instem om nie oor hom te praat
nie.
(Of soortgelyk aan bogenoemde kandidaat kan 1 punt verdien vir ‘n gedeelte van die
antwoord. ) 2
[10]
VRAAG 5.1
TEKS F: SEUN STEL GOEIE VOORBEELD
[Verwerkte teks]
VRAAG ANTWOORD PUNT
5.1.1 sy 1
5.1.2 (Hulle het gesê die regering maak) nie die gate in die paaie reg nie. 1
5.1.3 (Toe besluit Terrence) om self iets te doen.
(Toe besluit Terrence) self om iets te doen.
(Toe besluit Terrence) om iets self te doen.
(Enige EEN) 1
5.1.4 Smiddae/smiddae/smiddags 1
5.1.5 grootste (sp) 1
5.1.6 in/binne-in
(Kandidate moet die konteks in ag neem.) 1
5.1.7 geroeste 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 11 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
5.1.8 Hy het hom daarvoor betaal.
Hy het hom betaal daarvoor.
(Enige EEN) 1
5.1.9 winkeltjie (sp) 1
5.1.10 Die ander geld het hy gespaar sodat hy eendag kon gaan leer om
onderwyser te word. 1
5.1.11 Ek verjaar in Mei.
(Enige sin wat dui op die maand Mei) 1
5.1.12 respek (vir) 1
5.1.13 Mnr. Manzini vra of daar niemand anders is wat hom ‘n bietjie kan
help nie. 1
5.1.14 Met hierdie werk wat Terrence gedoen het, het hy ‘n noodsaaklike
diens aan die gemeenskap gelewer. 1
VRAAG 5.2
TEKS G: PRENT EN TEKS
[Verwerk uit clipartlibrary.com]
VRAAG ANTWOORD PUNT
5.2.1 gesinsvakansie 1
5.2.2 kruideniersware 1
5.2.3 radio/draadloos/draradio 1
5.2.4 flits/toorts/flitslig 1
5.2.5 sonbril 1
5.2.6 Die medisyne word deur Ma in die noodhulpkissie gepak.
Die medisyne word in die noodhulpkissie gepak deur Ma.
Die medisyne word in die noodhulpkissie deur ma gepak.
(Enige EEN) 1
[20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 NSC November 2022 Question Paper
%20(SG)%20June%202012%20Memo_hlayiso.com_--f547f99b-9297-4b6d-bca4-7156085f20fa/v1-c20d5a3ffcb89f64e5ef/card.webp)
Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2019 Memo
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper