Downloaded from hlayiso.com
l
EXAMINATI
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1
2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 80
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2023 Memo
Grade 12 Afrikaans SAL Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2023, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans SAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 481.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC June Exam 2023
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing) — with minimal Literature exposure35 marks
- Question 3Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 4Lees en Kyk (Reading and Viewing) — with minimal Literature exposure10 marks
- Question 5.1Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)14 marks
- Question 5.2Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 2 DBE/2023
SS/NSS– Nasienriglyne
AFDELING A: LEESBEGRIP
NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP
1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.
2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.
4. Vir JA/NEE-, WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word geen punte vir
JA/NEE, WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Net die
rede/motivering/aanhaling word bepunt.
5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Aanvaar dialektiese variasies.
8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
meervoudigekeuse-vraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 3 DBE/2023
SS/NSS– Nasienriglyne
VRAAG 1: LEESBEGRIP
TEKS A: ARTIKEL
[Verwerk uit Kuier, 31 Maart 2022]
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1.1 stede/(klein) dorpies 1
1.1.2 (klein) dorpies/stede (geniet word) 1
1.1.3 blik/blikkie 1
1.2 "ég Suid-Afrikaanse"/"ég Suid-Afrika(aanse)" 1
(Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie)
1.3 D/dit glad nie sal eet nie 1
1.4 (Dit het bewys dat) pote en nekkies vol voedingstowwe is./Pote en 1
nekkies is vol voedingstowwe./Dit is voedsaam/gesonde kos.
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
1.5 Shoprite 1
1.6 Oorspronklike (geur) 1
Kerrie (geur) 1
1.7 Dit is 'n maaltyd wat (maklik) gerek kan word (sodat dit genoeg is 1
vir 'n paar mense.)
Dit is genoeg vir 'n paar mense.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.8.1 voordele 1
1.8.2 Geblikte pote en nekkies/Dit ... 3
is goedkoop.
is in grootmaat beskikbaar.
hou langer.
is gerieflik./Jy kan dit vinnig voorberei./Na 'n lang werksdag kan jy
net die blikkie oopmaak en die kos is gereed.
(Enige DRIE of soortgelyk aan bogenoemde)
(Die antwoord op Vraag 1.8.1 moet korrek wees om die punte by Vraag 1.8.2
te verdien.)
1.9 Hulle ken die hele storie agter die geblikte pote en nekkies. 1
Hulle het die pad saam met Eiren en sy oupa geloop.
Hulle weet dit het harde werk gekos./Hulle het saam hard gewerk.
Hulle wou seker maak dat die besigheid 'n sukses is.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.10.1 F/Eiren het geleer om pote en nekkies te eet. 1
1.10.2 D/Die Drakes het met navorsing oor geblikte pote en nekkies begin. 1
1.10.3 A/Die Drakes het begin om pote en nekkies by hulle fabriek in te lê. 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 4 DBE/2023
SS/NSS– Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.10.5 C/Mense kon geblikte hoenderpote en -nekkies in winkels koop. 1
1.11 Erin bestuur nou die fabriek 1
Hulle probeer nou om ...
o hoenderlewer te blik.
o hoenderkerrie te blik.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.12 Eiren en sy oupa het nie moed opgegee om die navorsing oor 2
pote en nekkies te doen nie/aanhou probeer totdat hulle
goedkeuring gekry het.
Tydens die Covid19-pandemie het hulle nuwe produkte begin
vervaardig/aangehou werk.
Alhoewel oupa Spencer se dood 'n groot terugslag/hartseer vir
Eiren was, het hy die fabriek oorgeneem/aangehou planne
maak.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
1.13 Ek kan sien ... 1
hoe lyk die persoon/Eiren oor wie die teks gaan.
hoe lyk die produk/Tin Stuf waaroor die teks gaan.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
TEKS B: VISUELE TEKS
[Verwerk uit TV Plus, Junie 2022]
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.14 aksie 1
1.15 (Die) nuus 1
1.16 later 1
1.17 Afrika 1
1.18 "Komedie" 1
(Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.)
(Aanvaar oorskryffout. Aanvaar nie Engels 'comedy' nie)
1.19 Dit sê vir jou watter programme word uitgesaai. 1
Dit sê vir jou hoe laat/wanneer die programme uitgesaai word.
Dit gee vir jou meer inligting oor die programme/sê vir jou waaroor
die program handel.
Dit dui die ouderdomsgroep by flieks aan.
Dit sê waar/op watter kanaal die program gesien kan word.
'n Mens kan maklik al die inligting sien./Die prente help jou.
Jy kan makliker beplan vir die programme waarna jy graag wil
kyk.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 5 DBE/2023
SS/NSS– Nasienriglyne
AFDELING B: OPSOMMING
NASIEN VAN DIE OPSOMMING
Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite soos deur die
teks voorgeskryf.
Die opsomming word soos volg nagesien:
Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
o 3 punte vir taal
o Puntetotaal: 10
Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie:
(Indien die kandidaat nie woordeliks aanhaal nie, moet die feit nog sin maak om die punt
te verdien.)
o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe
o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe
Verduideliking: Indien die kandidaat 6/7 korrekte feite het, maar een daarvan
is 'n direkte aanhaling, kry die kandidaat 6/7 punte vir die 6/7 feite en 3 punte vir taal.
Die kandidaat kry in hierdie geval dus 9/10 of 10/10 vir die opsomming.
Indien 2 of meer direkte aanhalings gegee is, ignoreer hierdie kategorie en
beoordeel volgens die volgende kategorie.
Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat woordeliks aangehaal het:
(Direkte aanhaling: 'n sin/deel van 'n sin woord-vir-woord volgens vraestel.)
o 6-7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie
o 4-5 direkte aanhalings: ken maksimum 1 punt vir taal toe
o 2-3 direkte aanhalings: ken maksimum 2 punte vir taal toe
Verduideliking: Indien 'n kandidaat in die hele opsomming net 1 direkte aanhaling
gee en niks anders reg het nie, word net 1 punt vir die aanhaling
gegee en geen punte vir taal nie.
Tel van woorde:
o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel.
o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as
die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde (60) oorskry, lees nog VYF woorde
verder en ignoreer die res van die opsomming.
o Korter opsommings wat die vereiste feite bevat, mag nie gepenaliseer word nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 6 DBE/2023
SS/NSS– Nasienriglyne
VRAAG 2: OPSOMMING
TEKS C: WAAROM DIT GOED IS OM JOU EIE GROENTETUIN TE MAAK
[Verwerk uit growagoodlife.com]
TEKS VERWAGTE ANTWOORDE
1. Ons leef in 'n gejaagde wêreld. Dit veroorsaak 1. Dit sal jou rustig maak.
dat mense gestres is. Dit is goed om iets te (Gaan oor hoe dit jou laat voel)
doen wat vir jou lekker is. Om jou eie Dit is goed om iets te doen wat vir jou
groentetuin te maak sal jou rustig maak. lekker is.
2. Die meeste groente in die winkels word gepluk 2. Jy sal altyd vars groente hê.
en in pakhuise gestoor totdat mense dit koop. (Gaan oor vars)
Dan is hierdie groente nie meer vars nie.
Groente uit jou tuin is altyd vars.
3. Groente in supermarkte word in klein 3. Groente in supermarkte is duur./Dit sal
pakkies verpak en is duur. Groente uit jou jou minder kos./Dit is goedkoper./Dit
eie tuin sal jou minder kos. Die geld wat jy só sal jou geld spaar.
spaar, kan vir ander belangrike dinge gebruik (Gaan oor die prys)
word.
4. Party van die groente wat in winkels verkoop 4. Jy kan natuurlike middels teen insekte
word, is met gevaarlike gifstowwe teen insekte gebruik./Die middels wat jy teen
gespuit. Hierdie middels is sleg vir jou. In jou insekte gebruik, sal jou nie siek maak
eie tuin kan jy natuurlike middels teen nie.
insekte gebruik. (Gaan oor middels wat sleg is vir jou)
5. Daar kom soms siektes soos salmonella 5. Jy kan siektes klry van groente wat jy
voor in die groente wat ons by winkels in 'n winkel koop./As jy groente uit jou
koop. Groente uit jou eie tuin verminder die tuin eet, sal jy nie maklik siek raak nie.
kans dat jy siektes kry. (Gaan oor siektes)
6. Oefening is belangrik vir jou gesondheid. Dit 6. Om in die tuin te werk is goeie
laat jou goed voel. Dit is goeie oefening om oefening./Tuinmaak is goeie oefening.
in die tuin te werk. (Gaan oor tuinmaak is oefening)
7. Ons is lang tye binne in die huis. Wanneer jy 7. Jy kry kans om in die buitelug te wees.
tuinmaak, is jy in die buitelug. Dit is goed vir (Gaan oor buitelug)
jou.
GETAL WOORDE = 200 GETAL WOORDE = 49
( ± 200 woorde – Disjunktief) (50 – 60/65 maksimum)
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 7 DBE/2023
SS/NSS– Nasienriglyne
AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
1. Spelling:
Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout
in die taalstruktuur is wat getoets word.
Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
volgens die instruksies.
3. Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is, by
'n meervoudigekeuse-vraag.
VRAAG 3: ADVERTENSIE
TEKS D
[Verwerk uit Kuier, 31 Maart 2022]
VRAAG ANTWOORD PUNT
3.1 (Jy sal) egte goedheid geniet. 1
3.2 Dit is die adverteerder se opinie. 1
Nie almal stem saam met die adverteerder nie.
Daar is nie bewyse dat ander lemoensap nie lekkerder/
beter/gesonder is nie.
Daar kan dalk ander lemoensappe wees wat lekkerder/
beter/gesonder is.
Daar is geen navorsing gedoen om te bewys watter lemoensap
die beste is nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
3.3 Alle kinders sal nie hiervan hou nie. 1
3.4 "Fantastiese"/"Fantasties" 1
(Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.)
(Aanvaar indien 'n oorskryffout gemaak is)
3.5 gesonde 1
3.6 beklemtoon (dat) 1
3.7 "Met liefde gemaak"/"sal hiervan hou" 1
(Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.)
3.8 B/te manipuleer om hierdie lemoensap te koop. 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 8 DBE/2023
SS/NSS– Nasienriglyne
3.9 Mense wat ... 1
van vars/suiwer (lemoen)sap hou.
van lemoensap/lemoene hou.
gesond wil leef.
van Clover se produkte hou.
van vrugtesap hou
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
3.10 Die advertensie handel oor lemoene. 1
Dit versterk die idee dat die advertensie oor lemoene/lemoensap
gaan.
Dit vestig die leser se aandag op dit waaroor die advertensie
gaan.
Dit rond die advertensie beter/op 'n interessante/kreatiewe
manier af.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 9 DBE/2023
SS/NSS– Nasienriglyne
VRAAG 4: STROKIESPRENT
TEKS E
[Verwerk uit Zitts]
VRAAG ANTWOORD PUNT
4.1 verbaas 1
4.2.1 Hy hou sy kop vas. 1
Sy oë is toe.
Hy kyk weg.
Sy mond is rond/oop. (Aanvaar nie "groot" hier nie)
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
4.2.2 Jeremy gewoonlik nie in die tuin wil help nie 1
4.3 Daar is 'n ellips/kolletjies/.../stippels/beletselteken. 1
4.4 B/sy wil haar boodskap beklemtoon. 1
4.5.1 "wéér"/"weer" 1
(Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.)
4.5.2 jou 1
4.6.1 (Pa skree dat Jeremy) gehok is. 1
4.6.2 Sy mond is groot oop. 1
Sy woorde is in hoofletters.
Daar is uitroeptekens/!
Die woorde is vetgedruk/donker gedruk.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
4.7 Jeremy/Hy sug. 1
Hy leun op sy arms.
Sy skouers hang/is gesak.
Hy maak nie sy sin klaar nie/sit op 'n hopie.
Hy dink/sê hy is vir altyd gehok.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 10 DBE/2023
SS/NSS– Nasienriglyne
VRAAG 5.1
TEKS F
[Verwerk uit Kuier, 20 Januarie 2022]
VRAAG ANTWOORD PUNT
5.1.1 haarsalon 1
5.1.2 dor + pie/dor – pie 1
5.1.3 salonne (sp) 1
5.1.4 (Sy het later besluit) om haar eie besigheid te begin. 1
5.1.5 skoonsuster (sp) 1
5.1.6 Sondag 1
5.1.7 'n 1
5.1.8 weekliks (sp) 1
5.1.9 Sy het eers 'n klein bedraggie gevra, maar (sy) het gesien die 1
oumense het nie geld nie.
(Kandidaat word nie gepenaliseer indien die komma ontbreek nie)
5.1.10 gratis/kosteloos/mahala 1
5.1.11 Haar droom was nog altyd om 'n salon te open. 1
5.1.12 adres 1
5.1.13 plekkie (sp) 1
5.1.14 Die deur is toe. (struktuur wat 'n opening toemaak) 1
Hy is deur. (geslaag)
Ek ken hom deur en deur. (baie goed/heeltemal)
Die koop van die huis is deur. (afgehandel)
(Enige sin waar deur nie as voorsetsel gebruik word nie)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 11 DBE/2023
SS/NSS– Nasienriglyne
VRAAG 5.2
TEKS G
[Verwerk uit Shuttertock.com]
VRAAG ANTWOORD PUNT
5.2.1 Televisie/televisie (sp) 1
5.2.2 vriendelikste (sp) 1
5.2.3 op 1
5.2.4 kort (sp) 1
5.2.5 kwas 1
5.2.6 stoel 1
(Spelling tel nie, maar antwoord moet naastenby foneties soos "stoel" klink. Die
woord mag ook nie die betekenis verander nie.)
[20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2023 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2023 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Memo

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 NSC November 2023 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans SAL

Annual teaching plan
Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023 24

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper