Downloaded from hlayiso.com
LEERDER NOMMER
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010
GRAAD 4 TAALLEER: AFRIKAANS
VAN GESLAG (MERK ) SEUN DOGTER
NAAM
PROVINSIE
GEBOORTEDATUM
SKOOL SE NAAM
EMIS NR. DISTRIK / STREEK
Instruksies aan leerders:
1. Lees al die instruksies deeglik.
2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien is.
3. Hierdie toets duur 45 minute.
4. Jou onderwyser/es gaan jou help om die voorbeeld oefeninge te beantwoord
voordat jy die toets begin.
___________________________________________________________
Voorbeeldoefeninge
Voorbeeld 1
Omkring die letter met die regte antwoord.
Koeie voorsien ons van ...
a. kaas.
b. botter.
c. melk.
d. roomys.
Jy het die vraag reg geantwoord as jy c omkring het.
1
Skip to contentAll 2011 papers 





View all
Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2011 Question Paper
Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the ANA 2011, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 4 · ANA · 2011 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 4
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2011
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 176.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
ANA 2011
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2
Downloaded from hlayiso.com
Voorbeeld 2
Nommer die sinne van 1 tot 4, in die blokkies, om die volgorde aan te dui
wat Marie soggens voor skool doen.
a)
Marie ontmoet haar maats oppad skool toe. 4
b)
Marie word wakker en staan op. 1
c)
Sy is gereed om skool toe te gaan. 3
d)
Sy was haarself en trek klere aan. 2
Jy het die vraag reg geantwoord as jy die blokkies soos bo genommer het.
Let wel:
• In jou toets sal jy nog vrae soos beantwoord soos die wat jy nou voltooi
het.
• Doen jou bes om die vrae te beantwoord, al is jy nie seker van die
antwoord nie.
• Sryf die antwoord wat jy die beste is, neer en gaan aan met die
volgende vraag.
• Blaai om na die volgende bladsy wanneer jy ‘n bladsy voltooi het.
• Kyk slegs na jou eie werk.
Die toets begin op die volgende bladsy.
3
Downloaded from hlayiso.com
Lees die storie en beantwoord die vrae wat volg.
Mnr Blom, ‘n graad 4 onderwyser, het ‘n werkswinkel oor ‘n groentetuin by die skool
bygewoon. Terug by die skool, het hy sy klas gevra of hulle ‘n groentetuin by die skool
wil begin. Die groentetuin behoort op die volgende beginsels te werk: ‘n gedeelte van
die groente kan die leerders huis toe neem en die res word vir skoolfonds verkoop. Die
leerdes wou net dadelik begin. Meneer het hul eers gehelp om die tuin te omhein, sodat
die diere nie die groente sal eet nie.
Voordat die leerders die groente geplant het, het Mnr Blom ‘n boek aan hulle gewys oor
hoe om die grond voor te berei, Die leerders het hulleself in groepe verdeel en elke
groep het ‘n stukkie grond voorberei vir hul eie groentes.
Me Meyer van die naaste kwekery het aan die leerders kool, uie, beet en spinasie
saailinge gegee. Die leerders het die plantjies in rye geplant. Hulle het daagliks beurte
gemaak om die saailinge nat te lei, asook gedurende die vakansie. Na ses weke kon
hul reeds van die spinasie oes. Die leerders was baie opgewonde. Die ander groente
het ook na verloop van tyd goed gegroei.
Die leerders was baie trots op hul tuin en wou alles wat hulle geleer het met hul gesinne
deel. ‘n Gesinsdag is gereël en hulle ouers is uitgenooi om na hulle groentetuin te kom
kyk.
1. Wie is die graad 4 onderwyser? (1)
______________________________________________________________
2. Omkring die letter met die regte antwoord. (1)
Kies die beste naam vir die storie.
A. ‘n Werkswinkel oor ‘n groentetuin.
B. Reëlings vir ‘n gesinsdag .
C. Ons skool se groentetuin.
D. Voorbereiding van tuingrond.
4
Downloaded from hlayiso.com
3. Omkring die letter met die regte antwoord. (1)
Waarom is die groentetuin omhein deur die leerders?
A. Sodat die tuin nie vuil moet word nie.
B. Die diere nie die groente kan eet nie.
C. Die diewe nie die groente kan steel nie.
D. Sodat motorkarre nie deur die tuin kan ry nie.
4. Waarom was die leerders trots op hul groentetuin? (1)
_________________________________________________________
_________________________________________________________
_________________________________________________________
5. Kies die regte woord uit die lys om die sin te voltooi.
laaste einde nou vinnig dadelik
5.1 ‘n Ander woord vir onmiddellik is ________________. (1)
5.2 Die teenoorgestelde van eerste is _____________________. (1)
6. Skryf die volgende sin in die huidige tyd oor. (1)
Mnr Blom het aan hulle ‘n boek gewys.
__________________________________________________________
7. Skryf die volgende sin in die toekomstige tyd oor. (1)
Leerders het saailinge geplant.
__________________________________________________________
5
Downloaded from hlayiso.com
Omkring die letter met die regte antwoord. Kies die regte werkwoord wat
8. die verlede tyd van die woord in hakies aandui. (1)
Die leerders (neem) beurte om die saailinge nat te lei.
A. ... was beurte neem ...
B. ... geneem beurte ...
C. ... het beurte geneem ...
D. ... het geneem beurte ...
9. Noem die twee planne wat die leerders met die groente gehad het.
9.1 ______________________________________________________ (1)
9.2 ______________________________________________________ (1)
10. Die volgende sinne handel oor die verbou van groente in ‘n tuin. (2)
Nommer die sinne van 1 tot 4, in die blokkies, om die volgorde aan te dui.
a) Leerders neem beurte om die tuin nat te lei.
b) Leerders plant saailinge in rye.
c) Van die spinasie kan geoes word.
d) Leerders berei die grond voor.
6
Downloaded from hlayiso.com
11. Twee woorde in die paragraaf is verkeerd gespel. (2)
Vind die woorde en skryf dit reg oor.
Me Meyer het die leerders kool, eie en beet gegee om te plant. Die
leerders was opgewonde omdat groente so vinig groei.
________________________ , __________________________
12. Vul die regte voorsetsel vir die volgende sinne in.
12.1 Die leerders het groente saailinge _________ Me Meyer gekry. (1)
12.2 Hulle het beurte geneem om die saailinge daagliks nat te lei
_____________ die oggend. (1)
13. Skryf 5 sinne neer oor wat jy die meeste geniet het van die 2010 FIFA
Wêreld Sokkerwedstryd. (5)
Gebruik korrekte spelreëls en taal.
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
7
Downloaded from hlayiso.com
Onderstaande is ‘n rooster vir busse wat daagliks vanaf Johannesburg
stasie vertrek. Gebruik die busrooster om vrae 14 – 17 te beantwoord.
Busrooster: Maandag - Sondag
Vertrek- Bestemming Aankoms- Vertrek- Bestemming Aankoms-
tyd tyd tyd tyd
Port
06:00 Durban 14:00 05:30 Elizabeth 15:30
15:00
07:00 Kaapstad 19:00 07:00 Durban
20:00
09:00 Durban 17:00 08:00 Kaapstad
Bloemfontei 17:30
10:00 14:00 09:30 Durban
n
22:00
11:30 Kaapstad 23:30 10:00 Kaapstad
14. Die bus arriveer 20:00 in __________________________. (1)
15. Omkring die letter met die regte antwoord. (1)
Hoeveel busse vertrek daagliks na Durban?
A. Een
B. Twee
C. Drie
D. Vier
16. Voltooi die tabel deur die aankomstye in te vul: (3)
Bestemming Aankomstyd
16.1 Tweede bus na Bloemfontein
16.2 Derde bus na Durban
16.3 Vierde bus na Kaapstad
8
Downloaded from hlayiso.com
17. Skryf slegs die meervoud van die onderstreepte woord neer.
17.1 Die kind het die bus verpas. (1)
___________________________
17.2 Hy sit sy voet op die bus se sitplek. (1)
____________________________
17.3 Die span vertrek na Durban om voetbal te speel. (1)
____________________________
9
Downloaded from hlayiso.com
18. Ontwerp ‘n uitnodigingskaartjie vir jou verjaarsdag. (5)
Stel jou maats in kennis oor die datum, tyd en plek van die verjaarsdag-
partytjie.
Einde van hierdie toets.
Dankie!
10
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2011 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2014 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2013 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2012 Question Paper

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2014 Memo

Memorandum





