Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 1220189 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A  1.1.2 B  1.1.3 C  1.1.4 A  1.1.5 D  1.1.6 C  1.1.7 B  1.1.8 A  1.1.9 B  1.1.10 B  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 H  1.2.2 J  1.2.3 B  1.2.4 C  1.2.5 F  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Waardevermindering  1.3.2 Ongeskoolde arbeid(ers)  1.3.3 Mutasie  1.3.4 Ko-dominansie  1.3.5 Organogram  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Poliploïedie  1.4.2 Beheer  1.4.3 Bewerkbare  1.4.4 Monopsonie  1.4.5 Groen  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 Naam wat gegee word aan die proses om spesifikasies voor te stel Standaardisasie  (1) 2.1.2 DRIE spesifikasies waarin verpakkingsmateriaal moet voldoen  Materiaal gebruik vir verpakking moenie chemikalieë bevat wat die produk kan besmet nie   Die verpakking moet die produk teen meganiese skade beskerm   Verpakking moet die produk identifiseer en inligting oor die produk gee   Verpakking moet herwinbaar of bio-afbreekbaar wees (Enige 3 x 1) (3) 2.1.3 TWEE faktore wat die bemarking van appels kan bemoeilik  Bederfbaarheid   Oneffektiewe beheer van produksie   Seisoenale fluktuasie in produksie   Ongelukke, diefstal en vermorsing   Lae kwaliteit in vergelyking met volume   Swak infrastruktuur  (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Bemarkingsfunksie 2.2.1 Verpakking  (1) 2.2.2 Vervoer  (1) 2.2.3 Verwerking  (1) 2.2.4 Berging  (1) 2.3 2.3.1 TWEE maniere om landbouprodukte te adverteer  Promosies in die winkel   Direkte pos   Handelskoue en uitstallings   Massamedia (koerante, televisie, radio, tydskrifte, advertensieborde)  (Enige 2 x 1) (2) 2.3.2 (a) Groen bemarking – ʼn bemarkingsbenadering wat reageer op toenemende kommer/besorgdheid oor die omgewing.  (1) (b) Eko-etikettering – praktyk waarvolgens etikette op produkte geplaas word om hul as omgewingsvriendelik te bemark  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018) 2.3.3.  Beheerde bemarking  Standaardisasie  Stabiele pryse  Veilige markwinkels  Groter besighede kan internasionale kontrakte bekom  Boere kan op boerdery fokus, eerder as om tyd op bemarking van hul produkte te spandeer (Enige 2 x 1) (2) 2.3.4.  Kostes  Vraag  Kompetisie  Aanbod (Enige 1 x 1) (1) 2.4 2.4.1 Rede vir die mislukking van die koöperasie Die boer het nie met die ander lede van die koöperasie saamgewerk nie  (1) 2.4.2 Beginsels wat toegepas moet word by die funksionering van ʼn koöperasie  Lede se ekonomiese deelname   Samewerking tussen lede   Vrywillige en oop lidmaatskap   Demokratiese lidmaatskapbeheer   Outonomie en onafhanklikheid   Onderrig, opleiding en inligting   Gee om vir die gemeenskap  (Enige 2 x 1) (2) 2.4.3 Verkiesing van ʼn koöperatiewe direkteur Hulle moet demokraties verkies word  aangesien koöperasies outonoom en onafhanklik is  (2) 2.5 2.5.1 Entrepreneurs-suksesfaktore  Innoverend/kreatief   Uithouvermoë   Hardwerkend   Dinamies   Markgedrewe   Interpersoonlike vaardighede   Besluitnemingsvaardighede   Risiko-oriëntasie  (Enige 2 x 1) (2) 2.5.2 Dokument waarna in die leesstuk verwys word Besigheidsplan  (1) 2.5.3 Redes om ʼn besigheidsplan saam te stel  Om besigheid se finansiële behoeftes vas te stel   Om befondsing te bekom   Om daaglikse bedrywighede te rig / bestuur (‘guide’)   Om die haalbaarheid van ʼn besigheidsidee te toets   Om probleme en risiko’s te voorsien/voorspel  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 2.6 2.6.1 Lyngrafiek Kriteria  Korrekte opskrif   X-as korrek gekalibreer en genommer (Hoeveelheid/kwantiteit)   Y-as korrek gekalibreer en genommer (Prys)   Korrekte eenhede (Kg en R)   Lyngrafiek   Akkuraatheid  (6) 2.6.2 Situasie by ʼn prys van R7 Oorskot  (1) 2.6.3 Prys waarteen tamaties uitverkoop sal wees R5  (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 3 3.1 3.1.1 Tipe begroting Projek/gedeeltelike begroting  (1) 3.1.2 Motivering Gebruik om die effek van veranderinge in plaasbedrywigheid op wins te ondersoek  (2) 3.1.3 Netto verandering = R8 000 – R6 000  = R2 000  (3) 3.1.4 Implikasie Die boer kan van skoffelarbeid na die gebruik van onkruiddoder verander  want onkruiddoder is goedkoper as skoffelarbeid  / die netto verandering is positief  (2) 3.1.5 Belangrikheid van die hou van finansiële rekords/verslae Laat boer toe om:  Kapitaal te bestuur   Vorige en huidige prestasie te ontleed   Aansoek te doen vir befondsing by finansiële instansies   Begrotings op te stel   Inligting vir belastingsdoeleindes te voorsien  (Enige 3 x 1) (3) 3.1.6 EEN voorbeeld van finansiële rekords/verslae Arbeidsrekords / Oesrekords / Veerekords / Meganiseringsrekords / Inventarisse / Rekords van Aankope (Enige 1 x 1) (1) 3.2 3.2.1 Gevolge van ʼn gebrek aan HIV/Vigs bewusmakingsveldtogte  Verlies aan vaardigheid en ondervinding   Arbeidstekorte   Afwesigheid  (Enige 2 x 1) (2) 3.2.2 Maniere om die verspreiding van HIV/Vigs op plase te verminder  Verseker werkers het toegang tot kondome   Verseker werkers het toegang tot behandeling van seksueel oordraagbare siektes   Verseker toegang tot antiretrovirale medikasie  (Enige 2 x 1) (2) 3.3 3.3.1 Tipe risiko Produksierisiko  / tegniese risiko  (1) 3.3.2 Risiko-bestuurstrategie deur boer gebruik Diversifisering  (1) 3.3.3 Hoe die strategie die boer gehelp het Selfs al het die mielie-opbrengs misluk,  het die boer inkomste van ander bedrywighede ontvang  wat hom gehelp het om te oorleef (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 3.3.4 Ander risiko-bestuurstrategieë  Versekering   Deel van risiko  (2) 3.4 3.4.1 Ekonomiese eienskappe van grond in die scenario  Stedelike ontwikkeling   Grond is beperk  (2) 3.4.2 DRIE maniere hoe boere opbrengs kan verhoog  Verbeter grondvrugbaarheid   Verbeter waterbestuur/besproeiing   Konsolidasie van nie-ekonomiese boerdery-eenhede   Gebruik van wetenskaplike boerderymetodes  (Enige 3 x 1) (3) 3.4.3 TWEE funksies van grond  Bron van minerale   Voorsien spasie vir landbou-aktiwiteite   Voorsien voedsel vir mense en vee   Gebruik van wetenskaplike boerderymetodes  (Enige 2 x 1) (2) 3.5 3.5.1 Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (Wet nr. 85 van 1993)  (1) 3.5.2 Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (Wet nr. 130 van 1993)  (1) 3.5.3 Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Wet nr. 97 van 1998)  (1) 3.5.4 Maniere om plaaswerkers te motiveer  Billike vergoeding   Veilige behuising   Ontspanningsfasiliteite   Opleiding  (Enige 3 x 1) (3) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 4 4.1 4.1.1 Genotipe van elke ouer Koei – TTBB  Bul – ttbb  (2) 4.1.2 F2-generasie Punnett-vierkant TB Tb tB tb ♂ ♀ TB TTBB TTBb TtBB TtBb Tb TTBb TTbb TtBb Ttbb tB TtBB TtBb ttBB ttBb tb TtBb Ttbb ttBb ttbb Kontrolelys  Gamete almal korrek  (1)  Dihibriede Punnett-vierkant  (1)  1 punt vir vier korrekte genotipes in ʼn ry x 4  (4) 4.1.3 Tipe kruising in die scenario Dihibriede kruising  (1) 4.1.4 Rede Twee gene / eienskappe betrokke by die kruising  (1) 4.1.5 Klassifikasie van eienskappe Kwalitatief  (1) 4.2. 4.2.1 Fenotipe van die vere (a) wit  (b) wit  (c) swart  (3) 4.2.2 Tipe oorerwing wat in leesstuk beskryf word Epistase  (1) 4.3. 4.3.1 Eienskap wat die boer nie moet selekteer nie Speenmassa  (1) 4.3.2 Regverdiging  Lae oorerflikheid van 36%  wat beteken dat die eienskap meer deur die omgewing beïnvloed word as deur gene  (2) 4.3.3 Naam vir die gebruik van statistiek in biologie om die genetiese data van individue te analiseer om ware genetika te skat en hul teelwaarde te bepaal Biometrie / Biostatistiek  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9 4.4. 4.4.1 Proses genoem Genetiese modifikasie  (1) 4.4.2 TWEE tegnieke wat gebruik kan word om gene in die DNA/DNS van ʼn organisme te plaas  Elektroporasie   Mikro-inspuiting   Biolistiek / Bio-ballistiek   Bakterieë as draers   Virusse as draers   Splitsing van gene   Lipofeksie  (Enige 2 x 1) (2) 4.4.3 DRIE redes waarom boere van bogenoemde metode eerder as van tradisionele metodes gebruik maak  Genetiese ingryping/manipulasie is akkuraat   Genetiese ingryping/manipulasie word nie tot individue van dieselfde spesie beperk nie   Genetiese ingryping/manipulasie is vinniger  (3) 4.4.4 DRIE redes om die verbod op GGO’s (‘GMOs’) te ondersteun  Boere in ontwikkelende lande kan dit nie bekostig nie   Boere kan nie sade behou nie   GGO’s (‘GMOs’) kan gifstowwe bevat en allergieë veroorsaak   Boere kan te veel onkruiddoder gebruik wat lei tot besoedeling  Nuttige insekte kan doodgemaak word   Gene kan na wilde plante versprei  (Enige 3 x 1) (3) 4.5 4.5.1. (a) Oorkruising  (1) (b) Herkombinering van gene  (1) 4.5.2. Tipe mutasies A – Skraping  B – Verdubbeling  C – Inversie  (3) 4.5.3. Belangrikheid van mutasies by plant- en diereteling  Lei tot variasie  wat die fondasie van plant- en dierteling is  (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Memo | Hlayiso