Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2017
LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL I
NASIENRIGLYNE
Tyd: 2½ uur 150 punte
Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en
hulpeksaminatore. Daar word van alle nasieners vereis om 'n standaardiserings-
vergadering by te woon om te verseker dat die nasienriglyne konsekwent vertolk
en toegepas word tydens die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal geen gesprek aanknoop of korrespondensie voer oor enige
nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat verskillende menings rondom sake van
beklemtoning of detail in sodanige riglyne mag voorkom. Dit is ook voor die hand
liggend dat, sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardiserings-
vergadering, daar verskillende vertolkings mag wees oor die toepassing van die
nasienriglyne.
IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Skip to contentMemorandum 











View all
Agricultural Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2017 Memo (Afrikaans)
IEB Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Publisher: IEB
Agricultural Sciences · Grade 12 · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Paper
- 1
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 9
- File size
- 238.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 9
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A B C D
1.1.2 A B C D
1.1.3 A B C D
1.1.4 A B C D
1.1.5 A B C D
1.1.6 A B C D
1.1.7 A B C D
1.1.8 A B C D
1.1.9 A B C D
1.1.10 A B C D
Nie een
1.2 Slegs A Slegs B A en B
nie
1.2.1 A B C D
1.2.2 A B C D
1.2.3 A B C D
1.2.4 A B C D
1.2.5 A B C D
1.3 1.3.1 Geelliggaam
1.3.2 Virus
1.3.3 Uterus of dopklier
1.3.4 Kuilvoer/groenvoer/aangeplante weiding
1.3.5 Papille
1.4 1.4.1 Diëstrus
1.4.2 Produksie
1.4.3 Isolasie/skeiding/kwarantyn
1.4.4 Teenliggame/immunoglobuliene
1.4.5 Kobalt
IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 9
AFDELING B
VRAAG 2 DIEREVOEDING
2.1 Voermol-voertabel
2.1.1 Ruvoer benodig saam met instandhoudingslekke
Al drie rantsoene bevat hoë vlakke ureum wat die pH van die rumen
kan verlaag. Ruvoer voorsien krapfaktor wat sal veroorsaak dat die
dier herkou sodat die speeksel die pH buffer. Die ureum sal ook die
rumenmikrobes voed wat op hul beurt die ruvoer verteer en ook hoër
vlakke van mikrobiese proteïen maak. Ruvoer – word vir energie
afgebreek (1 punt).
2.1.2 Instandhoudingslek vir lakterende koei
Lek 3 vanweë die hoër vlakke van kalsium wat gedurende die
produksie van melk benodig word.
2.1.3 Instandhoudingslek vir ruvoer van swak gehalte
Lek 1 het die hoogste proteïen- en ureuminhoud wat proteïen
voorsien wat ontbreek in die ruvoer van swak gehalte.
2.2 Verteerbaarheid van 'n voer
2.2.1 Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt
Voer: 12% van 25 kg = 3 kg vog
Dus 25 kg – 3 kg = 22 kg droë materie
Verteerbaarheidskoëffisiënt
DM inname ( kg) − DM van mis ( kg )
= × 100
DM inname ( kg)
22 kg − 10 kg
= × 100
22 kg
= 54,5%
2.2.2 Pearson-vierkantverhoudingsberekening
Voer A: 24% (VP) 12 dele van Voer A
18% (VP)
Voer B: 6% (VP) 6 dele van Voer B
IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 9
2.3 Voedingsverhouding
2.3.1 Berekening van verhouding
62% − 25%
VV = 1 :
25%
VV = 1:1,48 of 1:1,5
2.3.2 Tipe voedingsverhouding
Eng/proteïenryk
2.3.3 Geskiktheid van lusern
Nie geskik vir vetmaak nie, want lusern het 'n eng VV, wat beteken
dit het nie genoeg koolhidrate/energie wat vir vetmaak benodig
word nie.
2.4 Belangrikheid van vitamiene
2.4.1 Vitamien A
• Nodig vir gesonde bene
• Voorsien weerstand teen bakteriese infeksies
• Nodig vir normale reproduksie
• Hou gesonde dekweefsel en slymvliese in stand
• Verseker goeie visie
(Enige 2)
2.4.2 Vitamien D
• Help met die absorpsie van kalsium en fosfor
• Verseker gesonde tande en bene
• Verseker goeie groei
(Enige 2)
VRAAG 3 DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Bek-en-klouseer
3.1.1 TWEE beheermaatreëls
• Plaas diere onder kwarantyn
• Isoleer besmette diere
• Beheer beweging van besmette diere
• Maak besmette diere dood
• Rapporteer aan die veearts of vee-inspekteur
• Inenting
• Verwydering van dooie diere
(Enige 2)
IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 9
3.1.2 DRIE hooftipes lewende hawe wat beïnvloed word
• Beeste
• Skape
• Bokke
• Varke
(Enige 3)
3.1.3 DRIE simptome
• Sere in die bek, op die tong en tussen hoewe
• Oormatige speeksel (spuug) word uit die bek afgeskei
• Diere vreet minder kos/afname in aptyt
• Diere loop asof hulle seer pote het
• Diere is swak
(Enige 3)
3.2 3.2.1 Produksiestelsel
Braaikuikenproduksie
Intensiewe produksie
3.2.2 Biosekuriteitsmaatreëls
• Braaikuikens word in 'n huis gehou om kontak met wilde voëls te
voorkom
• Werkers in beskermende klere
• Haarnette word gedra om kontaminasie in die huis te voorkom
• Gebied rondom die huise is afgekamp
• Al die braaikuikens is dieselfde ouderdom
(Enige 3)
3.2.3 Arbeidsintensiteit
Arbeidsintensief
• Handvoerders en -drinkbakke
• Gordyne word met die hand oopgemaak
3.2.4 Broei
Potensiële probleem
(a) Om die jong voëls warm te hou
Oplossing vir die probleem
(b) Deur te broei of verhitting vir die kuikens te voorsien
IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 9
3.3 3.3.1 Skaaprasse
(a) Inheemse rasse
• Damara
• Pedi
• Persies
• Van Rooy
• Nguni-/Zulu-skape
(Enige 2)
(b) Moderne saamgestelde rasse met inheemse genetika
• Dorper
• Meatmaster
3.3.2 Redes vir eweredige vetverspreiding
• Verbeterde karkasgehalte
• Daar word nie by supermarkte teen karkas gediskrimineer nie
• Hoër pryse vir hul produk/hoër inkomste
• Met ewerediger vetinhoud sal alle snitte 'n bietjie vet hê
(Enige 2)
3.3.3 Lyngrafiek
Totale vetinhoud oor 'n tydperk van 50 jaar
Totale vetinhoud (g/100 g)
Tyd (Jaar)
Sien grafiek na met die volgende kontrolelys:
Ja: Nee:
Kriteria
1 punt 0 punte
1. Lyngrafiek 1
2. X-as korrek benoem 1
3. Y-as korrek benoem 1
4. Punte korrek gestip 1
5. Korrekte opskrif 1
6. Eenhede op beide asse aangedui 1
IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 9
3.3.4 Vettendens
• Vetinhoud het afgeneem
• Vetinhoud het verander van 30 g/100 g tot 5 g/100 g
• 'n Eweredige afname/tempo van afname was konstant
(Enige 1)
3.4 Hanteringsfasiliteite
• Stewige konstruksie
• Moet op 'n gelyke terrein wees
• Laat water afloop en nie in die drukgang opdam nie
• Moet breed genoeg wees sodat die dier gemaklik kan beweeg maar nie
so breed dat die dier kan omdraai nie
• Moet hoog genoeg wees om te verhoed dat diere probeer uitspring en
hulself moontlik beseer
• Moet maklik wees om te gebruik, met gapings vir jou om die diere te
sien en toegang tot hulle te hê
• Moet 'n hougebied hê met 'n tregtervormige ingang na die loopgang om
diere maklik in die drukgang in te stoot
• Die drukgang self moet lank genoeg wees om 'n redelik groot getal diere te
huisves maar nie so lank dat dit moeilik is om die drukgang te laai nie
• Goeie ventilasie
(Enige 4)
VRAAG 4 DIEREREPRODUKSIE
4.1 Spermdiagram
4.1.1 Identifikasie van dele
2 – middelstuk/lyf/nek
4.1.2 Normale sperm
A/B/C/E
4.1.3 Nommer van die deel
(a) 3
(b) 1
4.1.4 Struktuur waar sperm geproduseer word
Testes/primêre manlike geslagsorgaan
IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 9
4.2 Tekens van estrus in beeste
• Bulk by die heining asof daar na 'n verlore kalf gesoek word
• Isolasie van die kudde
• Bespring ander koeie van agter af
• Bespring ander koeie van voor af
• Afknouery van ander koeie
• Staan om deur ander koeie bespring te word
• Vuil flanke as gevolg van bespringing
• Nerfaf stertkop
• Helder slym uit die vulva
• Geswolle rooi vulva
• Rusteloosheid/Prikkelbaarheid
(Enige 5)
4.3 Hormoontabel
Waar dit
Waarheen
Hormoon geproduseer Funksie
terugvoer is
word
− Ontwikkeling van testes
en penis
Testosteroon Testes − Spermproduksie Pituïtêre klier
− Sekondêre seksuele
kenmerke
− Reguleer groei en
ontwikkeling
Follikel- − Pubertale menstruasie
Pituïtêre
stimulerende − Voortplantingsproses Hipotalamus
klier
hormoon − Stimuleer ova- en
spermproduksie
(Enige 2)
− Onderhou swangerskap
− Berei uterus vir inplanting
voor Pituïtêre klier/
Progesteroon Geelliggaam
− Reguleer die menstruele hipotalamus
siklus
(Enige 2)
4.4 Bulvrugbaarheid
4.4.1 Hittespanning
Minder vrugbaar
Toename in temperatuur van testes verminder die lewens-
vatbaarheid van sperm vanweë denaturering of misvormde sperm
Verminderde libido
4.4.2 Gebruik van Burdizzo-tang
Minder vrugbaar/onvrugbaar
Burdizzo breek die vas deferens en maak die bul steriel
IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 9 van 9
4.4.3 Swak voeding
Minder vrugbaar
Bul gaan in oorlewingsmodus en die produksie van sperm sal
gestaak word
Vertraagde puberteit
4.4.4 Bul-koei-verhouding
Minder vrugbaar
As die bul gedurende die paarseisoen oorwerk word, lei dit tot 'n
afname in kondisie en gevolglik 'n afname in die spermgehalte
Nie genoeg tyd vir sperm om te ontwikkel nie
Bul te uitgeput om te klim
4.5 Koei se voortplantingskanaal
A Vulva
B Blaas
C Vagina
D Serviks
E Uterus
F Uterienhoring
G Fallopius-buis
H Tregtergang
I Eierstok
Totaal: 150 punte
IEB Copyright © 2017
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 IEB past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB 2019 Memo

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB 2019 Memo (Afrikaans)

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB 2018 Memo

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB 2018 Memo (Afrikaans)

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2017 Memo

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2017 Memo
Related documents

Question paperIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB P1 2017 Question Paper (Afr)

MemorandumIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2017 Memo (Afrikaans)

Question paperIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB P2 2017 Question Paper (Afr)

Question paperIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2017 Question Paper

Question paperIEB
Agricultural Sciences Grade 12 IEB 2019 Question Paper (Afr)

Question paperIEB


