Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2018
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P1 2018 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 793.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Soil physics20 marks
- Question 1.2Soil physics10 marks
- Question 1.3Soil physics10 marks
- Question 1.4Soil moisture, air and temperature5 marks
- Question 2.1Bio-molecules12 marks
- Question 2.2Organic chemistry in agriculture2 marks
Show all 17 questions
- Question 2.3Bio-molecules10 marks
- Question 3.1Soil physics10 marks
- Question 3.2Soil physics3 marks
- Question 3.3Soil chemistry and organic matter6 marks
- Question 3.4Soil moisture, air and temperature10 marks
- Question 3.5Soil moisture, air and temperature6 marks
- Question 4.1Soil morphology and classification8 marks
- Question 4.2Soil morphology and classification7 marks
- Question 4.3Soil chemistry and organic matter8 marks
- Question 4.4Soil chemistry and organic matter6 marks
- Question 4.5Soil chemistry and organic matter6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B √√
1.1.2 D √√
1.1.3 A √√
1.1.4 D √√
1.1.5 C √√
1.1.6 C √√
1.1.7 B √√
1.1.8 A √√
1.1.9 C √√
1.1.10 B √√ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B √√
1.2.2 Slegs A √√
1.2.3 Geeneen √√
1.2.4 Beide A en B √√
1.2.5 Slegs A √√ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Molekule √√
1.3.2 Hidrogenering √√
1.3.3 Poreusheid √√
1.3.4 Grondprofiel √√
1.3.5 Gevlekte √√ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Mengsel √
1.4.2 Kapillêre √
1.4.3 Grondvorm√
1.4.4 Kolloïed √
1.4.5 Mineralisasie √ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2: BASIESE LANDBOU-CHEMIE
2.1 Periodieke tabel
2.1.1 Voltooiing van tabel
(a) 3√
(b) 63,5 √
(c) 12 √
(d) 24 √
(e) 2√
(f) 20 √ (6)
2.1.2 Algemene eienskap van elemente in
(a) Periode Hulle het dieselfde aantal atoom orbitale/skille √ (1)
(b) Groep Het dieselfde aantal elektrone in hul buitenste orbitaal √ (1)
2.1.3 Verskil tussen halogene en edelgasse rakende chemiese
reaktiwiteit
Halogene/groep 17 Hulle is chemies baie reaktief √
Edelgasse/groep 18 Hulle is chemies onaktiewe gasse √ (2)
2.1.4 Rede vir die verskil tussen halogene en edelgasse
Halogene Hulle benodig een elektron om hul buitenste orbitaal te
vul √
Edelgasse Hulle het ʼn vol buitenste orbitaal √ (2)
2.2 Strukturele formule van verbindings
2.2.1 Aanduiding van die funksionele groep
(a) A: Hidroksiel/OH √ (1)
(b) C: Karboksiel/COOH √ (1)
2.2.2 Chemiese formule van metanoësuur
H √. COOH √ (2)
2.2.3 DRIE beskermende rolle van etaan in plante
Gevind in kutikula en beskerm plant dus teen waterverlies √
Beskerm teen bakterieë, fungi en skadelike insekte √
Voorkom die loging van minerale deur reën √ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
2.2.4 Lewis struktuur van ammoniak
Kriteria vir die merk van Lewis struktuur
Korrekte elemente (H) √
Korrekte element (N) √
Korrekte aantal valenselektrone √
Korrekte binding √ (4)
2.2.5 Vergelyk verbinding A en B gebaseer op strukturele formule
Verbinding A/etanol een waterstof atoom word vervang met ʼn
hidroksied/OH √
Verbinding B/etaan twee koolstowwe en ses waterstofatome
gekombineer √ (2)
2.3 Piramiede van organiese verbindings
2.3.1 Benaming van die organiese verbinding
A Koolhidraat √
C Proteïen √ (2)
2.3.2 Aanduiding van die bousteen van die verbinding
C Aminosuur √
D Vetsuur en gliserol √ (2)
2.3.3 Onderskeid tussen eenvoudige en komplekse proteïen
Eenvoudige proteïene stel slegs aminosure vry wanneer dit
afgebreek word √
Komplekse proteïene is eenvoudige proteïene gekombineer met
nie-proteïen materiaal √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
2.3.4 TWEE redes waarom verbinding B belangrik is
Bron van energie √
Vorm strukturele materiaal in plante √
Voorsien vesel vir die funksionering van die verteringstelsel √
(Enige 2) (2)
2.3.5 Aanduiding van die verbinding in D as versadig of onversadig
Onversadig √ (1)
2.3.6 Rede
Dit het ʼn dubbele binding tussen koolstofatome √ (1)
[35]
VRAAG 3: GRONDKUNDE
3.1 3.1.1 Identifisering van die struktuur genommer A
Prisma-agtige strukture (1)
3.1.2 DRIE wanpraktyke wat lei tot vernietiging van struktuur
Oormatige bewerking/ploeg versnel die ontbinding van organiese
materiaal √
Bewerking van nat grond verhoog kompaksie √
Verwydering van plantreste verhoed die opbou van organiese
materiaal √
Oorbeweiding verminder organiese inhoud van grond √
Gebruik van swaar toerusting lei tot grondkompaksie
Gebruik van vloedbesproeiïng √ (Enige 3) (3)
3.1.3 TWEE maniere om kompaksie in struktuur C te voorkom
Toediening van organiese inhoud op grond √
Verminder ploeg/minimum ploeg √
Deklaag/grondbedekking √
Vermy om te ploeg wanneer grond nat is √ (Enige 2) (2)
3.1.4 Vergelyk met ʼn rede die struktuur B en D rakende die
geskiktheid vir bewerking
Struktuur B Geskik vir bewerking √ want die peds is sagter en
meer poreus √ (2)
Struktuur D Nie geskik vir bewerking √ dit het ʼn beperkte
deurlaatbaarheid √ (2)
3.2 Aanduiding van die metode om grondtekstuur te bepaal
3.2.1 Tekstuurdiagram √ (1)
3.2.2 Laser-diffraksie √ (1)
3.2.3 Afsakkingskolomme √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
3.3 Invloed van klei en sand op grondeienskappe
3.3.1 Chemiese reaktiwiteit Klei het ʼn groter oppervlakarea vir
chemiese reaktiwiteit want die partikels is
kleiner √ Sand het ʼn klein oppervlakarea
vir chemiese reaksie as gevolg van groter
partikels √ (2)
3.3.2 Vrugbaarheid Klei is meer vrugbaar, want dit het ʼn hoër
katioon adsorpsie kapasiteit √
Sandgrond is minder vrugbaar as gevolg
van lae organiese inhoud en lae katioon
adsorpsie kapasiteit √ (2)
3.3.3 Erodeerbaarheid In klei is die deeltjies saamgebind en
verweer moeiliker √
Sandgrond is lig en los daarom verweer
dit makliker √ (2)
3.4 Grondtemperatuur
3.4.1 Verduideliking van neiging in grondtemperatuur
Stelselmatige toename van temperatuur vanaf 10 uur tot die piek van
28 uur √ en daarna afgeneem √ en stabiliseer vanaf 45–60 uur √ (2)
3.4.2 Tabel:
Die tabel toon grondtemperatuur-reeks oor 60 uur
UUR GRONDTEMPERATUUR °C
10 23
20 41
30 46
40 44
50 35
60 35
Kriteria/rubriek/merkriglyne:
Korrekte opskrif √
Tabel √
Uur en grondtemperatuur
Korrekte eenheid (°C) √
Akkuraatheid vir uur-kolom
Akkuraatheid vir temperatuur-kolom √ (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
3.4.3 TWEE maniere om temperatuur te reguleer anders as
deklaagbewerking
Bestuur grondvog inhoud/Besproeiing en dreinering van grond √
Helder plastiekbedekking √
Skadu √
Beheerde omgewing/kweekhuise √
Bewerkingsmetodes soos vlak of diep ploeg om meer
lugsirkulasie toe te laat (Enige 2) (2)
3.5 Grondlug
3.5.1 Afleiding van TWEE faktore wat die beweging en berging van
grondlug in die scenario beïnvloed
Grondtoestand √
Gronddiepte √
Porie grootte en verspreiding/Poreusheid √ (Enige 2) (2)
3.5.2 Vergelyking tussen suurstof en koolstofdioksied in grond met
die in die atmosfeer
Grondlug bevat ʼn baie groter deel CO2 as atmosferiese lug √
Suurstof vlakke in grondlug is minder as in atmosferiese lug √ (2)
3.5.3 Verhouding tussen poreusheid en matriksdigtheid
Hoe hoër die matriksdigtheid √ hoe laer die poreusheid √
OF
Hoe laer die matriksdigtheid √ hoe hoër die poreusheid √ (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 4: GRONDKUNDE
4.1 Horisontale grondlae
4.1.1 Identifisering van die letter wat horison voorstel
(a) D√
(b) E√
(c) C√
(d) B√ (4)
4.1.2 Grondprofiele
(a) Nat grond
A
G OF O
C G √√ (2)
(b) Geërodeerde grond
B √√
C (2)
4.2 Grondklassifikasie
4.2.1 DRIE redes vir grondklassifikasie
Bepaal die gewas produksie potensiaal van grond √
Verbeterde grondkunde kommunikasie √
Optimale gebruik van die land se hulpbronne √
Evaluering van grond √
Wetenskaplike beplanning van ʼn plaas √
Ontwikkeling van nuwe streke √ (Enige 3) (3)
4.2.2 Kategorieë van ʼn binomiese klassifikasiestelsel
Grondvorm √
Grondfamilie/Grondseries √ (2)
4.2.3 TWEE sigbare eienskappe wat Vertiese A horison toon
Sterk ontwikkelde struktuur/blokkig √
Taai wanneer nat √
Groot krake √
Hoë plastisiteit indeks √
Donker kleur of rooi √ (Enige 2) (2)
4.3 Katioon-adsorpsie
4.3.1 Tipe suurheid in kolloïed A
Reserwe suurheid √ (1)
4.3.2 Rede vir die reserwe suurheid
Waterstof katioon √ is geadsorbeer teen oppervlak van kolloïed √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
4.3.3 TWEE faktore wat suurheid veroorsaak
Koolstofdioksied los in water op √
Toediening van stikstofbemesting wat ammonium bevat √
Misstowwe wat swael bevat, wat 'n waterstof byvoeg
Suurreën √
Hoë reënval loog basiese katione uit √ (Enige 2) (2)
4.3.4 Regverdiging van die brakheid
Natrium katioon √ is geadsorbeer op die kolloïede √ (2)
4.3.5 Chemiese stowwe gebruik om brakheid te herstel
Gips √ (1)
4.4 Voedingstofsiklus
4.4.1 Identifisering van die voedingstofsiklus
Koolstofsiklus √ (1)
4.4.2 Prosesse in A en C
A – Fotosintese √ (2)
C – Voeding √
4.4.3 Aanduiding van die prosesse in D
Verbranding √ (1)
4.4.4 Rol van grondorganismes in die siklus
Hulle breek plant- en dierereste af √ om koolstofdioksied aan die
atmosfeer vry te stel en die siklus voort te sit √ (2)
4.5 Scenario oor organiese materiaal inhoud
4.5.1 Identifisering van boere met
(a) Hoë organiese materiaal inhoud – Boer B √
(b) Lae organiese materiaal inhoud – Boer A √ (2)
4.5.2 Verduideliking van hoe grondbewerking die vlakke van organiese
materiaal inhoud kan beïnvloed
Bewerking stimuleer grondmikrobes √ wat op organiese materiaal voed
en daarom die organiese materiaal inhoud van die grond
verlaag √ (2)
4.5.3 TWEE fisiese effekte van hoë organiese materiaal-inhoud op
grond
Kompaksie word verhoed √
Grond is goed gedreineer/belug √
Grond is minder vatbaar vir erosie √
Verbeterde water absorpsie √
Verhoogde waterhou kapasiteit √
Grond raak warmer soos dit meer hitte absorbeer √
Grond is minder geneig om te swel as dit nat raak √
Grond is makliker om te bewerk (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2018 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2018 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2018 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2018 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2018 QP (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2018 Memo (Eng)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Eng)

Question paper