Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2018
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P2 2018 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 870.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Bio-molecules32 marks
- Question 1.2Bio-molecules20 marks
- Question 1.3Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 1.4Plant nutrition and water relations5 marks
- Question 2.1Plant nutrition and water relations12 marks
- Question 2.2Plant nutrition and water relations5 marks
Show all 13 questions
- Question 2.3Mineral nutrition and fertilisers9 marks
- Question 2.4Mineral nutrition and fertilisers9 marks
- Question 3.1Plant reproduction, protection and resource utilisation8 marks
- Question 3.2Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 3.3Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.4Plant reproduction, protection and resource utilisation7 marks
- Question 3.5Plant reproduction, protection and resource utilisation4 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D √√
1.1.2 A √√
1.1.3 D √√
1.1.4 C √√
1.1.5 A √√
1.1.6 C √√
1.1.7 C √√
1.1.8 D √√
1.1.9 A √√
1.1.10 B √√ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 D √√
1.2.2 H √√
1.2.3 A √√
1.2.4 G √√
1.2.5 F √√ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Stempel √√
1.3.2 Snoeiing √√
1.3.3 Humus √√
1.3.4 Bandplasing √√
1.3.5 Grondopname √√ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Xileem √
1.4.2 Verdampingspan √
1.4.3 Grondwater √
1.4.4 Primêre bewerking √
1.4.5 Kweekhuise √ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: PLANTVOEDING
2.1 Prosesse in plantproduksie
2.1.1 Identifikasie van die prosesse
A – Respirasie √
B – Fotosintese √ (2)
2.1.2 Tabulering van die verskille tussen die TWEE prosesse
Fotosintese Respirasie
(a) Koolhidrate Dit word gevorm en Dit word afgebreek en
energie word gestoor energie word vrygestel √
in koolhidrate √ (2)
(b) Suurstof Suurstof word Suurstof word opgeneem
vrygestel na die vanuit die atmosfeer √
atmosfeer. √ (2)
2.1.3 TWEE pigmente betrokke in die proses
Chlorofil √
Karotene √
Karotenoïede √
Xantofiele √ (Enige 2 x 1) (2)
2.1.4 Eindprodukte van fotosintese
Koolhidrate √
Suurstof √ (2)
2.1.5 Fases van fotosintese
Hill-reaksie / ligfase √
Calvin-siklus / donkerfase √ (2)
2.2 Bergingsorgane
2.2.1 Pas die voorbeelde van voedsel by hul bergingsorgane
(a) Sonneblom √
(b) Soetpatat √
(c) Gemmer √ (3)
2.2.2 TWEE aanpassingseienskappe van plante om transpirasie te
verlaag
Dik kutikula √
Harige blare √
Pinnas/klein blaaroppervlakte √
Klein ingesinkte stomata √ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
2.3 Plantvoedingstowwe
2.3.1 Klassifikasie
A – Mikro-element √ (1)
Benoeming van elemente
Mangaan √ (1)
Magnesium √ (1)
2.3.2 TWEE primêre voedingstowwe
Kalium √
Nitrate √
Fosfate √ (Enige 2 x 1) (2)
TWEE sekondêre voedingstowwe
Kalsium √
Magnesium √ (2)
2.3.3 TWEE nie-minerale elemente
Waterstof √
Suurstof √ (2)
2.4 Organiese bemestingstowwe
2.4.1 Die effek van verskillende organiese bemestingstowwe op plante
se hoogte.
Organiese bemestingstowwe Hoogte van plante (cm)
Kompos 6 100
Hoendermis 4 500
Turfmos 4 300
Visafval 4 200
Beesmis 4 200
1 punt vir die tabel √
1 punt vir die titel / opskrif √
1 punt vir aanduiding van al die bemestingstowwe √
1 punt vir die korrekte hoogte √ (4)
2.4.2 Identifikasie van organiese bemestingstowwe
Kompos (1)
Regverdiging
Dit het die meeste lengte/groei in vergeleke met ander bemesting-
stowwe. √ (1)
2.4.3 EEN faktor wat in gedagte gehou moet word wanneer plaasmis
gebruik word
Ouderdom van die dier √
Tipe rantsoen wat die dier gevoed is √
Ouderdom van die mis √
Individualiteit van die diere √ (Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
2.4.4 TWEE metodes vir toediening van bemesting
Bandplasing √
Blaarbespuiting √
Lugtoediening √
Breedwerping √
Toediening van gas of vloeistof √
Toediening deur besproeiingswater √ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE
3.1 Tweesaadlobbige plant
3.1.1 Identifisering van die nommer wat die deel voorstel
Nommer 3 √ (1)
3.1.2 Identifisering of die blom eenslagtig of tweeslagtig is
Tweeslagtige blom √ (1)
Motiveer jou antwoord
Die blom het beide manlike en vroulike geslagsorgane. √ (1)
3.1.3 Nommer van die struktuur verantwoordelik om insekte te lok
Nommer 5 √ (1)
3.1.4 (a) Twee manlike kerne
Vegetatiewe kern √
Geslagskern/Generatiewe kern √ (2)
(b) EEN funksie verrig deur elke kerne
Vegetatiewe kern – Bepaal die groeirigting van die
stuifmeelbuis √ (1)
Generatiewe kern/geslagskern – bevrug die eiersel √ (1)
3.2 Ongeslagtelike voortplanting
3.2.1 Pas die diagramme by die geslagtelike reproduksie-metodes
(a) Risome √
(b) Enting √
(c) Kormus/Gerokte knol √
(d) Bol √ (4)
3.2.2 TWEE nadele van vegetatiewe voortplanting
Geen genetiese variasie in die nageslag √
Vatbaar vir peste en siektes √
Oorbevolking kan lei tot kompetisie vir hulpbronne √
Kundige kennis en vaardighede word benodig √
Plante met swak ontwikkelde wortelstelsels √ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
3.2.3 Aanduiding van dele geheg met metode genommer B
Entloot √
Onderstok √ (2)
3.2.4 TWEE voordele van geenmutasies
Dra by tot die bewaring en gebruik van plantgenetika √
Voorsien addisionele inkomste vir boere √
Wenslike eienskappe soos weerstand teen siektes kan
geïnduseer word √
Dra by tot voedselsekerheid √ (Enige 2 x 1) (2)
3.3 Genetiese Modifisering
3.3.1 Impak van GM gewasse
Hoër opbrengs √ (1)
3.3.2 Berekening van totale opbrengs van geelmielies in kg
60 x 5 = 300 ton √
= 300 x 1 000 √
= 300 000 kg √ (2)
3.3.3 TWEE bekommernisse van die publike oor die gebruik van GM
gewasse
Gesondheidsrisiko/allergieë √
Omgewingsrisiko / nuttige insekte kan doodgemaak word √
Sosio-ekonomiese kommer / Monopolie √
Etiese kwessies (Enige 2 x 1) (2)
3.4 Onkruide
3.4.1 DRIE aanpassings van onkruid
Groei maklik in versteurde omgewings √
Produseer groot aantal sade wat maklik versprei √
Die sade oorleef lank in die saadbank van die grond √
Kan in uiterste omgewingstoestande soos droogtes oorleef √
(Enige 3 x 1) (3)
3.4.2 Verduideliking van geïntegreerde plaagbeheer
Dit is ʼn omvattende beheer program waar verskillende metodes √
soos meganiese beheer, chemiese beheer en biologiese agente
geïntegreer word om onkruidpeste te beveg √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
3.4.3 TWEE redes waarom GPB as die metode vir onkruidbeheer
verkies word
Bevorder gesonde plante √
Voorkom die besoedeling van waterstelsels deur verskeie
chemikalieë √
Beskerm ekosisteme en biodiversiteit √
Omgewingsvriendelik √
Arbeid en chemiese toedieningskostes is laer √
Natuurlike vyande van peste word beskerm, wat die verspreiding
van peste en siektes beperk √ (Enige 2 x 1) (2)
3.5 Plantsiektes
3.5.1 Aartappels / tamaties / eiervrug / tabak / katoen / gemmer √
(Enige 1 x 1) (1)
3.5.2 Plantluise / myte / reën / water / insekte / diere √ (Enige 1 x 1) (1)
3.5.3 Muf √ (1)
3.5.4 Druiwe / bossies / palms √ (Enige 1 x 1) (1)
[35]
VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING
4.1 Grondopname
4.1.1 TWEE eienskappe om in ag te neem met ʼn grondopname
Graad van erosie op die plaas √
Tekstuur van die grond √
Diepte van die grond √
Aantal rotse in die grond √ (Enige 2 x 1) (2)
4.1.2 TWEE doelwitte van presisie-boerdery
Stel die boer in staat om meer presiese beheer oor plant en
onderhoudspraktyke te hê √
Om op elke sub-veld as ʼn aparte eenheid te boer wat die boer in
staat stel om die produksiefaktore waaroor hy beheer het, te
maksimeer √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
4.2 Besproeiing
4.2.1 TWEE hoofbronne van water wat vir besproeiing gebruik word
Grondwater √
Oppervlakwater √
Ondergrondse riviervloei √ (Enige 2 x 1) (2)
4.2.2 DRIE faktore wat waterkwaliteit beïnvloed
Soutinhoud / Totale opgeloste soute √
Water-infiltrasie √
Spesifieke ioon-toksisiteit √
Oormatige voedingstowwe √
Skalie-neerlae √
Mineraal-inhoud √ (Enige 3 x 1) (3)
4.2.3 TWEE nadele van die sprinkelbesproeiingstelsel
Wanneer die wind waai is die verspreiding van water
oneweredig √
Op warm dae is die verdampingsverliese hoog √
Grondkompaksie vind plaas in onstabiele grond √
Energieverbruik is hoog √ (Enige 2 x 1) (2)
4.3 Dreineringstelsel
4.3.1 Verduideliking van dreinering
Kunsmatige verwydering van oortollige water √ vanaf die grond-
oppervlakte en die wortelstelsels van gewasse. √ (2)
4.3.2 Identifikasie van uitleg
A – Natuurlike stelsel √
B – Visgraatstelsel √
C – Rooster √ (3)
4.3.3 Topografie/ terrein van elke uitleg
A – Golwende landskap met verspreide nat kolle √
B – Land met ʼn duidelik induiking in die middel √
C – Gelyk grond √ (3)
4.4 Strukture in ʼn intensiewe produksiestelsel
4.4.1 Identifikasie van die struktuur
Kweekhuis √ (1)
4.4.2 TWEE voordele van kweekhuise
Gewasse wat normaalweg nie sou groei in ʼn spesifieke area nie
kan gekweek word √
Gewasse kan vir spesifieke markdatums geproduseer word √
Kwaliteit produkte kan vervaardig word √
Meer gewasse kan deur die jaar verkry word √
Produktiwiteit per gewas word verhoog √
Die persentasie ontkieming is hoër in kweekhuise √
Plaag- en siektebeheer is meer doeltreffend √
Skade weens ryp, wind en reën word uitgeskakel √ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
4.3.3 TWEE groeimediums in hidroponika
Perliet √
Vermikuliet √
Kokosneutveen √
Klipwol √
Kleiklippies √ (Enige 2 x 1) (2)
4.5 Bewaringsbewerking
4.5.1 TWEE tipes bewaringspraktyke
Deklaag √
Strookbewerking √
Geen bewerking √ (Enige 2 x 1) (2)
4.5.2 Tabulering tussen monokultuur en wisselbou
Monokultuur Wisselbou
(a) Gronderosie Kan lei tot gronderosie Sal groot volume
aangesien grondstruktuur organiese materie
vernietig kan word √ vervaardig wat die
grond teen erosie
sal beskerm √ (2)
(b) Implemente Die boer kan jaarliks Om verskillende
gebruik dieselfde implemente gewasse te verbou
gebruik omdat dieselfde benodig verskillende
gewas geplant word √ implemente √ (2)
4.5.3 Benaming van implemente
A – Rysterploeg √
B – Skottelploeg √
C – Beitelploeg √ (3)
4.5.4 Identifikasie van implement gebruik vir primêre bewerking
A / Rysterploeg √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
4.6 Akwakultuur
4.6.1 Rede om met uitheemse spesies te boer
Hulle groei beter en vinniger √
Sommige mense verkies om uitheemse visse te eet √
Hulle is gehard √
Hulle is meer vrugbaar, broei maklik en produseer meer
nakomelinge √
Hulle is meer in aanvraag en voorsien ʼn groter mark √
Hulle is winsgewend om te verbou √ (Enige 2 x 1) (2)
4.6.2 TWEE vereistes vir akwakultuur
Goeie waterkwaliteit √
Opgeloste suurstof √
Voerbestuur √
pH √
Onderhoud √
Stikstofverbindings √
Siektebeheer √ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2018 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2018 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2018 QP (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper