Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2016
LANDBOUWETENSKAPPE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
TYD: 2½ uur
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P2 2016 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November 2016
Questions in this paper
- Question 1.1Plant reproduction, protection and resource utilisation20 marks
- Question 1.2Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 1.3Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 1.4Soil morphology and classification5 marks
- Question 2.1Soil moisture, air and temperature6 marks
- Question 2.2Plant nutrition and water relations8 marks
Show all 25 questions
- Question 2.3Plant nutrition and water relations7 marks
- Question 2.4Soil chemistry and organic matter4 marks
- Question 2.5Mineral nutrition and fertilisers5 marks
- Question 2.6Mineral nutrition and fertilisers2 marks
- Question 2.7Mineral nutrition and fertilisers3 marks
- Question 3.1Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.2Plant reproduction, protection and resource utilisation7 marks
- Question 3.3Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 3.4Plant reproduction, protection and resource utilisation4 marks
- Question 3.5Plant reproduction, protection and resource utilisation4 marks
- Question 3.6Plant reproduction, protection and resource utilisation2 marks
- Question 3.7Plant reproduction, protection and resource utilisation2 marks
- Question 4.1Soil morphology and classification5 marks
- Question 4.2Soil morphology and classification5 marks
- Question 4.3Soil morphology and classification7 marks
- Question 4.4Soil morphology and classification6 marks
- Question 4.5Soil morphology and classification6 marks
- Question 4.6Soil morphology and classification4 marks
- Question 4.7Soil morphology and classification2 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D √√
1.1.2 B √√
1.1.3 D √√
1.1.4 A √√
1.1.5 A √√
1.1.6 C √√
1.1.7 B √√
1.1.8 D √√
1.1.9 B √√
1.1.10 C √√ (10 x 2) (20)
1.2 KOLOM A KOLOM B
1.2.1 E √√
1.2.2 D √√
1.2.3 G √√
1.2.4 A √√
1.2.5 H √√
(5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Immobilisasie √√
1.3.2 Plaagdoders √√
1.3.3 Mutasie √√
1.3.4 Mikrobesproeiing √√
1.3.5 Skoonbewerking √√ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Grondopnames √
1.4.2 Vegetatiewe voortplanting/ongeslagtelike voortplanting √
1.4.3 Diffusie √
1.4.4 Fosfor √
1.4.5 Groenbemesting √ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: PLANTVOEDING (VOEDING)
2.1 2.1.1 Omskryf kortliks DRIE impakte wat die situasie in die skets in
VRAAG 2.1 op plantnutriënt-opname het.
Minder oppervlakruimtes vir nutriëntopname √
Plantnutriënte kan nie maklik oplos in droë grond nie √
Chemiese reaksies soos oksidasie kan afneem √
Bevryding van plantnutriënte vir gewasse word onmoontlik √
(Enige 3 x 1) (3)
2.1.2 Dui EEN tradisionele metode aan wat die krake bo op die grond
kan minimaliseer of verhoed.
Deklaag √
Bedekkingsgewasse √
Byvoeging van kompos/organiese materiaal tot die grond√
(Enige 1 x 1) (1)
2.1.3 Voorspel TWEE effekte wat die toestand in VRAAG 2.1 op grond
makro-organismes het.
Tempo van ontbinding van organiese materiaal deur mikro-
organismes sal laer wees √
Verhoging in die teenwoordigheid van saprofitiese organismes
wat lei tot verhoging van parasitiese organismes √
Mineralisasie, mobilisasie en stikstofbinding sal deur die afname
in mikro-organismes geaffekteer word aangesien die aktiwiteite
van die mikrobes sal afneem √ (Enige 2 x 1) (2)
2.2 2.2.1 Identifiseer die prosesse (a) en (b) in VRAAG 2.2.
Proses (a): Fotosintese √
Proses (b): Respirasie √ (2)
2.2.2 Lewer kommentaar oor die verskille tussen die twee prosesse op
grond van die volgende:
Fotosintese Respirasie
(a) Energie Stoor energie √ Stel energie vry √
(b) Voedsel Produseer voedsel √ Gebruik voedsel √ (4)
2.2.3 Lys TWEE bergingsorgane waarin oortollige stysels, suikers,
vette of proteïen in plante gestoor word.
Wortels √
Stamme √
Blare √
Sade √
Vrugte √ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
2.3 2.3.1 Identifiseer TWEE drukkragte in plante, uit die scenario hierbo,
wat water toelaat om van die wortels na stamme en blare te
beweeg.
Osmotiese vloei √
Worteldruk √
Transpirasietrekkrag/Suigkrag van transpirasie √ (Enige 2 x 1) (2)
2.3.2 Differensieer tussen osmotiese vloei en suigkrag van
transpirasie in plante.
Osmotiese is die vloei van water √ deur ʼn selektiefdeurlaatbare
vloei: membraan √
OF
beweging van water deur selle met behulp van
osmose √ veroorsaak deur ʼn osmotiese gradiënt. √
Transpirasie- opwaartse trekkrag uitgeoefen op die waterkolom in
trekkrag: plante √ wanneer water tydens transpirasie verloor
word √
OF
verlies van water vanaf die oppervlak van die plant √
hoofsaaklik die blare en verdamping √ (4)
2.3.3 Noem die deel van die plant wat vir diffusie van water na die
atmosfeer gemodifiseer is.
Stomata/Blaar √ (1)
2.4 2.4.1 Noem die bakterieë wat vir die vorming van die nodules in
VRAAG 2.4 verantwoordelik is.
Rhizobium bakterieë √ (1)
2.4.2 Noem die element wat die bakterieë in die wortels bind.
Stikstof √ (1)
2.4.3 Noem die belangrikheid van grondmikro-organismes vir die
vorming van plantvoedingstowwe (nutriënte). Meld TWEE feite.
Plant en dierereste word afgebreek om nutriënte vry te stel √
Sekere mikrobes kan stikstof uit atmosfeer bind in die vorm van
ammoniumsoute √
Terwyl mikro-organismes materiaal afbreek word koolstofdioksied
in die atmosfeer vrygestel √
Die hifes verken die grond vir nutriënte en water en vervoer dit
terug na plant √
Mycorrhizae vervoer genoeg fosfor na plant in die afwesigheid van
fosfor (tekort) in die grond √ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
2.5 Teken die bevindinge van die proewe met behulp van ʼn lyngrafiek en
gee ʼn toepaslike opskrif vir jou grafiek.
Verskillende toetse gedoen met
hoendermis op die opbrengs van
tamaties
Mandjies tamaties
35
30
25
20
15
10
5
0
BED A BED B BED C BED D BED E
Lyngrafiek √
Korrekte opskrif √
Korrekte afsteek/proporsionele afsteek √
Korrekte opskrif op Y-as √
Korrekte opskrif op X-as √ (5)
2.6 Verduidelik die belangrikheid van nutriëntanalise in gewasproduksie.
Meld TWEE faktore.
Gebruik om oorsaak van swak plant groei te bepaal √
Om grond toetse of plantsimptome te bevestig (diagnoseer) √
Om plantnutriënttekorte en toksisiteit te bevestig √
Om die effektiwiteit van misstowwe/kunsmisprogram te
bepaal/aanwendingsprogram √
Om nutriënteffektiwiteit en vereistes van ʼn gewas te identifiseer en
verstaan √
Om lae nutriëntvlakke in plante te ontdek √ (Enige 2 x 1) (2)
2.7 Gee DRIE negatiewe impakte van anorganiese misstowwe (kunsmis) op
die omgewing.
Ophoop van skadelike plantnutriënte in water/eutrofikasie √
Eutrofikasie veroorsaak dat waterplante te vinnig groei wat alle suurstof
in water opgebruik √
Kweekhuisgasse, bv. stikstofoksied, metaan, ens. word vrygestel in die
atmosfeer √
Ammoniumgebaseerde misstowwe veroorsaak versuring van grond √
Fosfaatmisstowwe kan uraan bevat, wat opgeneem kan word deur plante
en dan gesondheidsrisiko’s vir mens en dier inhou √ (Enige 3 x 1) (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE
3.1 3.1.1 Manlike orgaan van blom
C/Meeldraad √ (1)
3.1.2 Gemodifiseerde blare wat die stamper vorm
A/Stamper √ (1)
3.1.3 Deel van die stamper wat die eierselle produseer
B/Saadknop √ (1)
3.1.4 Die buis wat die stamper met die vrugbeginsel verbind
D/Styl √ (1)
3.1.5 Definieer die onderstreepte beskrywing in VRAAG 3.1.
Tweesaadlobbige blomme
Blomme wat sade produseer (embrio) √ met twee lobbe
(saad lobbe) √ (2)
3.2 3.2.1 Differensieer tussen bevrugting en dubbele bevrugting.
Bevrugting:
Saamsmelt van manlike en vroulike gamete √ om ʼn sigoot te vorm √
Dubbele bevrugting
Een manlike gameet smelt saam met ovum om sigoot te vorm √
ander manlike gamete smelt saam met poolkerne om endosperm te
vorm √ (4)
3.2.2 Lei af, uit die scenario, EEN funksie van vrugte.
Die vrug beskerm die sade √ (1)
3.2.3 Noem TWEE basiese vereistes vir saadontkieming.
Genoeg water/vog benodig dat sade kan swel √
Suurstof benodig vir die groei van die embrio √
Korrekte temperatuur vir die saadtipe √ (Enige 2 x 1) (2)
3.3 3.3.1 Identifiseer die tipe ongeslagtelike voortplanting in FIGURE A, B,
C en D hierbo.
FIGUUR A – knol √
FIGUUR B – risome √
FIGUUR C – uitlopers √
FIGUUR D – stolons √ (4)
3.3.2 Lys TWEE nadele van die gebruik van die metode in FIGUUR A
vir voortplanting.
Daar is geen genetiese variasie nie, slegs identiese klone van die
moederplante gebruik √
Siektes en ongewenste eienskappe sal oorgedra word deur die
nasate √
As dit natuurlik gebeur kan dit lei tot oorbevolking en kompetisie vir
water en nutriënte √
Dit kan duur wees soos in die geval van weefselkultuur √
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
3.3.3 Beskryf kortliks die verskil tussen geslagtelike en
vegetatiewe voortplanting in plante.
Geslagtelike reproduksie
Dit is die produksie van ʼn nuwe organisme √ deur die samesmelting
van manlike stuifmeelkorrels en vroulike gamete/stempel. √ (2)
Vegetatiewe voortplanting/aseksuele reporduksie
Dit is die produksie van ʼn nuwe organisme √ deur dele van ʼn plant te
gebruik maar nie saad nie. √
OF
Manier waar plante reproduseer √ sonder die samesmelting van
manlike en vroulike gamete. √ (2) (4)
3.4 Gee ʼn kort beskrywing van die volgende terme:
3.4.1 Onkruiddoders
Chemikalieë √ gebruik om onkruid dood te maak √ (2)
3.4.2 Biotegnologie
Applikasie van wetenskaplike metodes om organismes te
modifiseer √ met die doel om hulle te verbeter. √ (2)
3.5 3.5.1 Gee TWEE eienskappe van geneties-gemodifiseerde gewasse.
Plante wat weerstand bied teen siektes, peste en stres √
Vrugte en groente wat vir langer periodes vars bly √
Plante wat gesonde vette en olies produseer met verhoogde
voedingswaarde √
Sojaboontjies met ʼn hoër konsentrasie antikankerproteïen wat
natuurlik in sojabone voorkom √
Lignienmodifikasies in bome gaan die papier- en pulpindustrie
help met hoër veselekstraksies √
Produksie van nuwe stowwe in plante, insluitend
biodegradeerbare plastiek en terapeutiese entstowwe √
(Enige 2 x 1) (2)
3.5.2 Formuleer TWEE redes hoekom geneties-gemodifiseerde
gewasse ongewild is in sekere gemeenskappe.
Gesondheidsrisiko en langtermyneffekte onbekend √
Ekonomiese risiko/duur boerdery metode √
Omgewingsrisiko/toksiese effek op plante en insekte √
Geloof/konserwatisme/menslike inmenging van natuurlike
proses √ (Enige 2 x 1) (2)
3.6 Voorspel TWEE toestande wat kan lei tot insekskade in gestoorde sade
bv. graangewasse.
Stoorsisteem nie ontsmet nie √
Oes van grane met ʼn hoë voginhoud √
Klam en vuil stoorarea √
Langtermyn stoor van grane sonder beskerming teen insekte √
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
3.7 Gee TWEE skadelike effekte van onkruid op gewasse.
onkruid kompeteer vir vog/spasie/voedingstowwe/lig √
onkruid meng in met die oes van gewas √
onkruid dien as gasheer vir insekte en plae/peste √
onkruid met dorings het gesondheidsrisiko’s vir plante √ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONNE
4.1 4.1.1 Identifiseer EEN rede, uit die scenario, hoekom grondopnames
gedoen word.
Vir geskiktheid van ʼn grond vir landboudoeleindes √
Vir geskiktheid vir nie-landboudoeleindes √ (Enige 1 x 1) (1)
4.1.2 Beveel TWEE faktore uit die scenario aan, wat ʼn
grondwetenskaplike moet oorweeg wanneer ʼn grondopname
gedoen word.
Fisiese grondfaktore √
Chemiese grondfaktore √
Biologiese grondfaktore √ (Enige 2 x 1) (2)
4.1.3 Gee TWEE voordele van ʼn grondopname vir ʼn potensiële boer.
Boer kan eienskappe van grond in verskillende areas beskryf √
Boer kan grond klassifiseer volgens die standaardklassifikasie
sisteem √
Boer kan voorspellings oor die gedrag van grond maak √
Boer kan grond effektief gebruik √
Boer kan areas vir gewasproduksie en diereproduksie
identifiseer √ (Enige 2 x 1) (2)
4.2 4.2.1 Bepaal die tipe boerdery-praktyk genoem in die scenario in
VRAAG 4.2.
Presisie-boerdery √ (1)
4.2.2 Regverdig jou antwoord in VRAAG 4.2.1 met EEN rede.
Presisie-boerdery maak gebruik van moderne tegnologie √ om
gedetailleerde inligting oor gewasproduksie te bekom/rekenaars,
satelliete en posisioneringsisteme word in gewasproduksie gebruik. √ (2)
4.2.3 Stel TWEE voordele voor vir die gebruik van die praktyk in
VRAAG 4.2.
Verseker optimale produksie/beste produksie met minimale
inset √
Verseker minder omgewingsbeskadiging √
Volhou gewasproduksie √
Verseker gesonder voedsel vir almal deur die verminderde
gebruik van misstowwe en insekdoders √ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
4.3 4.3.1 Identifiseer die besproeiingstelsels gemerk A en B in VRAAG 4.3.
FIGUUR A: Slootbesproeiing √
FIGUUR B: Kombesproeiing √ (2)
4.3.2 Tabuleer TWEE nadele van die sisteme in FIGUUR A en
FIGUUR B.
Slootbesproeiing Kombesproeiing
Vereis baie water √ Vereis baie water √
Waterbeheer is moeilik √ Verg baie beplanning √
Oneweredige water √ Moeilik om watervolume na
verspreiding √ elke plant te bepaal √
Nie geskik vir steil hellings √
(Enige 2 x 1) (Enige 2 x 1)(4)
Korrekte tabel (1) (5)
4.4 4.4.1 Lys TWEE voordele van konvensionele bewerking.
Ondeurdringbare lae word gebreek vir beter wortelpenetrasie en
waterabsorpsie √
Saadbeddings word vir produksie voorberei √ (2)
4.4.2 Stel DRIE doelwitte van primêre en sekondêre grondbewerking
uit die scenario voor.
Water- en lugbeweging in grond te bewerkstellig √
Onkruidbeheer √
Help nutriëntopname deur plante √
Vernietig skadelike insekte en nematodes √ (Enige 3 x 1) (3)
4.4.3 Noem EEN tradisionele manier gebruik om grond te bewerk.
Ploeg met ʼn os/skoffel √ (1)
4.5 4.5.1 Identifiseer die struktuur in VRAAG 4.5.
Aguakultuur/visplaas/marinevisplaas √ (1)
4.5.2 Gee EEN voordeel van die sisteem hierbo vir toekomstige
visboere.
Voedselproduksie √
Uitvoer van vis vir buitelandse valuta √
Plaaslike verkope en industrieë √
Visolie vir medisinale gebruik √
Gebruik as supplement in voedsel √
Werkverskaffing √
Vir estetiese redes √ (Enige 1 x 1) (1)
4.5.3 Lys TWEE basiese vereistes vir hoë opbrengste van vis in
marinevisboerdery.
Goeie waterbronne √
Goeie kwaliteit voer √
Goeie ligging √
Betroubare kragbron/elektrisiteit √
Goeie beplanning en ondersteuning √
Relevante kennis en vaardighede √
Goeie spesies √ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
4.5.4 Dui TWEE redes aan hoekom ʼn goeie ligging voordelig vir ʼn
visboer is.
Goeie ligging gaan help met goeie verkope √
Goeie omgewing sal opbrengs verhoog √
ʼn Goeie ligging Sal goeie watertoevoer verseker sonder gebruik
van pompe √ (Enige 2 x 1) (2)
4.6 Differensieer tussen ʼn hidroponika sisteem en ʼn oopveldsisteem vir
groenteproduksie in Suid-Afrika.
Hidroponika
Die proses vir die groei van plante in ʼn vloeistofbasis gevul met nutriënte,
maar geen grond nie. √
Oopveldsisteem
Verg kennis vir die gebruik van grond en ander insette om gewasse te
produseer √ (4)
4.7 Lys TWEE faktore (behalwe omgewingsfaktore) wat ʼn boer in ag moet
neem as ʼn area identifiseer vir die bou van ʼn kweekhuis word.
Afstand na ʼn mark √
Nabyheid van ʼn kragbron/elektrisiteit vir sisteme en rekenaars √
Beskikbaarheid van nabygeleë arbeid √
Genoeg spasie vir stoorkamers en geriewe vir werkers √ (Enige 2 x 1) (2)
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2016 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2016 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2016 QP (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Eng)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Eng)

Question paper