Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR
SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2022
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2022 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences memorandum from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape June
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 270.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape June 2022
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2022)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 B
1.1.3 D
1.1.4 B
1.1.5 C
1.1.6 D
1.1.7 A
1.1.8 B
1.1.9 A
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B
1.2.2 Slegs A
1.2.3 Geeneen
1.2.4 Slegs A
1.2.5 Beide A en B (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Konsentrasie
1.3.2 Soönoties
1.3.3 Meiose
1.3.4 Hermafroditisme
1.3.5 Kriptorgidisme (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Voervloei
1.4.2 Endemies
1.4.3 Akrosome
1.4.4 Distosie / geboorteprobleme
1.4.5 Onvrugbaarheid (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorberei Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) LANDBOUWETENSKAPPE 3
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 ʼn Voorstelling van die spysverteringskanaal van ʼn plaasdier
2.1.1 Klassifikasie van die spysverteringskanaal van plaasdiere
• DIAGRAM A: Herkouers (1)
• DIAGRAM B: Nie-herkouers (1)
2.1.2 Identifikasie van letters
• E: Gewas (1)
• J: Slukderm / esophagus (1)
2.1.3 Identifikasie van die spysverteringskanaal van ʼn jong herkouer
DIAGRAM C (1)
2.1.4 Regverdiging
• Baie groot abomasum in vergelyking met rumen
• Teenwoordigheid van slukdermgroef
• Onderontwikkeling van voormaag (Enige 1 x 1) (1)
2.1.5 Identifikasie van die letters:
(a) H (1)
(b) F (1)
(c) A (1)
2.2 Skematiese voorstelling van tipes voere
2.2.1 Ruvoere (1)
2.2.2 Konsentrate (1)
2.2.3 Kuilvoer/grondvoer/groen lusern/groenvoer (Enige 1 x 1) (1)
2.2.4 Mieliemeel/hawermeel/garsmeel/rogmeel/sorghummeel (Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorberei Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2022)
2.3 Gebreksiektes:
2.3.1 Goiter (1)
2.3.2 Oormatige bloeding/Swak bloedstolling (1)
2.3.3 Parakeratose (1)
2.4 Energieproduksie by plaasdiere
2.4.1 Eenhede om energie uit te druk.
Joules (j)/Kilojoules (Kj) (1)
2.4.2 TWEE belangrike gebruike van Net Energie
• Onderhoud
• Produksie (2)
2.4.3 TWEE doeleindes vir die berekening van energiewaarde van voer
• Om die dieet van die dier te bepaal
• Om voedingstandaarde te bepaal
• Om rantsoene te formuleer (Enige 2 x 1) (2)
2.5 Samegestelde rantsoene
2.5.1 Die Pearson-kwadraatberekening
(Garsmeel): 9% 23 (dele) (39 – 16 = 23)
16%
(Soja-oliekoekmeel):39% 7 (dele) (16 – 9 = 7)
Die verhouding van garsmeel tot soja-oliekoekmeel is 23 : 6 (4)
Kopiereg voorberei Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) LANDBOUWETENSKAPPE 5
2.5.2 Persentasie soja-oliekoekmeel
23 + 7 = 30
7
x 100
30
23,3% (3)
2.6 Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt van die hooi
Droë voer inname:
10
x 15 kg = 1,5 kg dus, 15 kg – 1,5 kg = 13,5 kg
100
Droë materiaal inname (kg) – Droë massa mis 100
x
Droë materiaal inname (kg) 1
13,5 kg – 3 kg
x 100
13,5 kg
77,8% (5)
2.7 TWEE belangrike voervloei
• Veilige gebruik van hulpbronne
• Voldoen aan die dier se vereistes
• Vir positiewe marge bo voerkoste
• Laat vee-onderneming glad verloop/Bestuurbaarheid/Buigsame bestuur
(Enige 2 x 1) (2)
[35]
Kopiereg voorberei Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Diereproduksiestelsels
3.1.1 Identifikasie van produksiestelsels
• BOER A: Uitgebreide produksiestelsel
• BOER B: Intensiewe produksiestelsel (2)
3.1.2 Regverdiging vir VRAAG 3.1.1
BOER A: Uitgebreide produksiestelsel
• Min diere het ʼn groot area/lae digtheid/lae voorraadkoers
• Lae kapitaalbelegging
• Lae uitset per oppervlakte-eenheid (Enige 1 x 1) (1)
BOER B: Intensiewe produksiestelsel
• Baie diere in klein area/hoë bevolkingsdigtheid
• Hoë kapitaal investering/hoë insette
• Hoë uitset per oppervlakte-eenheid (Enige 1 x 1) (1)
3.1.3 Onderskei tussen bestaans- en kommersiële boerderystelsels.
Bestaansboerdery
Boer in klein hoeveelhede om in die gesin se behoeftes te voorsien en die
surplus te verkoop (1)
Kommersiële boerdery
Boer in groot hoeveelhede om wins te maak (1)
3.2 DRIE maatreëls om hittestres by beeste onder intensiewe produksie-
toestande te verminder
• Voorsiening van skuiling
• Gebruik van lugversorgers / misting / waaiers
• Voorsiening van genoeg water (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorberei Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) LANDBOUWETENSKAPPE 7
3.3 Identifikasie van dele van die dier se ruimte
3.3.1 Vlugsone: DEEL C (1)
3.3.2 Blindekol: DEEL A (1)
3.3.3 Balanspunt: DEEL B (1)
3.4 Dierehantering
3.4.1 Identifikasie van die toerusting gemerk A
Laaghoutbord (1)
3.4.2 DRIE redes vir die hantering van varke deur boere
• Inenting
• Nasien
• Dosering
• Seleksie vir telling
• Bemarking
• Voortplantingsprosesse/Paring/AI/ET/NT
• Geboorte gee
• Sanitasie/skoonmaak
• Hoewe snoei
• Gesondheidsondersoek (Enige 3 x 1) (3)
3.5 Toerusting wat op die plaas gebruik word.
3.5.1 Naam van die bestuurspraktyk
Kastrasie (1)
3.5.2 Geskiktheid van die gereedskap
(a) Volwasse plaasdiere: DIAGRAM B (1)
(b) Jonger plaasdiere: DIAGRAM A (1)
3.6 Scenario
3.6.1 Naam van die siekte
Slenkdalkoors (RVF) (1)
3.6.2 Identifikasie
(a) Vektor: Muskiet (1)
(b) Patogeen: Virus (1)
Kopiereg voorberei Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2022)
3.6.3 Onttrek uit die scenario
Indien ʼn boer vermoed dat sommige diere besmet is, moet die owerhede
dadelik in kennis gestel word / Rapporteer aan owerhede wanneer
besmetting vermoed word (Enige 1 x 1) (1)
3.6.4 Stel TWEE ekonomiese implikasies van dieresiektes vir die boer voor.
• Verbod op uitvoere en invoere/Afname in internasionale handel
• Verminderde produksie / verlies aan inkomste
• Hoë behandeling/inentingskoste om siektes te beheer/voorkom
(Enige 2 x 1) (2)
3.7 Skematiese voorstelling vir die lewensiklus van 'n parasiet.
3.7.1 Identifikasie van die parasiet
Brommer (vlieg) (1)
3.7.2 Aanduiding van die mees skadelike stadium in die lewensiklus
Larwale stadium (1)
3.7.3 Identifikasie van die toestand wat wonde veroorsaak
Brommer aanval (1)
3.7.4 Term wat gebruik word vir die verwydering van wol om die stert
Skeer (1)
3.7.5 DRIE nie-chemiese bestuurspraktyke
• Stert dok
• Lipping en skoonmaak van wonde
• Korrekte tydsberekening van skeer en krukke
• Lamtyd na skeer
• Teling en seleksie van weerstandbiedende rasse (Enige 3 x 1) (3)
3.8 Aanduiding van rolle
(a) In- en uitvoerverbod: Staat (1)
(b) Navorsing: Staat (1)
(c) Sanitasie: Boer (1)
[35]
Kopiereg voorberei Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) LANDBOUWETENSKAPPE 9
VRAAG 4: DIEREPRODUKSIE
4.1 Die voortplantingstelsel van ʼn koei en ʼn bul
4.1.1 Identifikasie van dele
• F: Uretra
• G: Baarmoeder/baarmoederliggaam
• K: Oviduk/ Fallopiese buise (3)
4.1.2 Pas die funksies hieronder gelys met ʼn letter (A–K) uit DIAGRAM A en
DIAGRAM B hierbo:
(a) H (1)
(b) K (1)
(c) J (1)
(d) I (1)
(e) C (1)
(f) A (1)
4.2 Spermsel
Aanduiding van die letters
(a) D (1)
(b) C (1)
(c) B (1)
Kopiereg voorberei Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2022)
4.3 Grafiek
4.3.1 Staafgrafiek
Kriteria/rubriek/nasienriglyne
• Korrekte opskrif
• X-as – korrek gekalibreer met etiket (spesies) ✓
• Y-as – korrek gekalibreer met etiket (Motiliteit en normaal) ✓
• Korrekte eenhede (%)
• Gekombineerde staafgrafiek
• Akkuraatheid (80 % en hoёr, korrek aangedui) (6)
4.3.2 Identifikasie van die spesie met die hoogste konsentrasie
Ram (1)
Kopiereg voorberei Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) LANDBOUWETENSKAPPE 11
4.4 Stadiums van paring
4.4.1 Rangskik die stadiums van paring opeenvolgend
• C
• A
• D
• B (4)
4.4.2 Die stadium van paring nie gelys nie
Hofmakery / belangstelling (1)
4.4.3 Aanduiding van die stadium
Bronstigheid (1)
4.4.4 EEN teken van ʼn koei op hitte
• Vulva is geswel met rooierige slymvliese
• Slymstringe sigbaar vanaf die vulva
• Spring op ander koeie / laat die koeie op haar spring
• Krapmerke en vuilheid aan die kant en agterkant
• Laat paring met die bul toe (Enige 1 x 1) (1)
4.5 Embrio-oordrag:
4.5.1 Identifiseer die reproduksieprosedure
Embrio-oordrag (EO) (1)
4.5.2 Benoeming van die plaasdier A en plaasdier B
• Plaasdier A: Skenker-koei
• Plaasdier B: Ontvanger-koei (2)
4.5.3 Benoeming van die prosesse C en D
• C: Superovulasie
• D: Embrio-spoeling (2)
Kopiereg voorberei Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2022)
4.6 Melkproduksiekurwe
4.6.1 Naam van die grafiek
• Laktasiekurwe / Melkproduksiekurwe (1)
4.6.2 Naam van punt A
• Spitsperiode / piekstadium (1)
4.6.3 Hormone
(a) Prolactin (1)
(b) Oksitosien (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorberei Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paper