NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2024
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2024 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences memorandum from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 502.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape June Exam 2024
Document textSearch extracted text and jump to a page.
(EC/JUNIE 2024) LANDBOUWETENSKAPPE 2
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B ✓✓
1.1.2 C ✓✓
1.1.3 A ✓✓
1.1.4 A ✓✓
1.1.5 D ✓✓
1.1.6 C ✓✓
1.1.7 B ✓✓
1.1.8 A ✓✓
1.1.9 D ✓✓
1.1.10 D ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs A ✓✓
1.2.2 Beide A en B ✓✓
1.2.3 Geeneen ✓✓
1.2.4 Beide A en B ✓✓
1.2.5 Slegs B ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Kuilvoer ✓✓
1.3.2 Voerkraal ✓✓
1.3.3 Hofmakery ✓✓
1.3.4 Superovulasie ✓✓
1.3.5 Bevrugting ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Esofageale groef ✓
1.4.2 Aansteeklik ✓
1.4.3 Oögenese ✓
1.4.4 Monosigotiese ✓
1.4.5 Mummifikasie ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) LANDBOUWETENSKAPPE 3
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 2.1.1 Identifikasie van plaasdier
Bees/skaap/bok ✓ (1)
2.1.2 Naam van maagkompartement
A – Rumen ✓
C – Omasum ✓ (2)
2.1.3 Aanpassing sigbaar op maagkompartement A
Papille ✓ (1)
2.1.4 Rol van vertering in sellulosevertering
Dit dien as ʼn verwarmingstaaf ✓wat ideale temperature vir
rumenmikrobes skep ✓ (2)
2.1.5 Lei met ʼn rede af die maagkompartement waarin die plastieksak
gevind sal word.
Retikulum, ✓ aangesien die plastieksak nie deur die omasum sal
kan gaan nie, wat net fyn deeltjies toelaat om deur te gaan. ✓ (2)
2.2 2.2.1 Identifikasie van vitamien of mineraal
(a) Jodium ✓ (1)
(b) Vitamien D ✓ (1)
(c) Sink ✓ (1)
2.2.2 Identifikasie van ʼn vitamien wat minder geneig is om in
herkouers ʼn tekort te hê
Vitamien B ✓ (1)
2.2.3 Motivering van antwoord op VRAAG 2.2.2
Herkouers het rumenmikrobes ✓wat vitamien B vervaardig ✓ (2)
2.3 2.3.1 Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt
Droë materiaal inname = (100% –12%) van 1,5 kg
= 88% van 1,5 kg
= 1,32 kg ✓
Droë materiaal uitgeskei = (100% – 30%) van 0,5 kg
= 70% van 0,5 kg
= 0,35 kg ✓
DM ingeneem – DM uitgeskei
Koëffisiënt van verteerbaarheid= x 100 ✓
DM ingeneem
1,32 kg – 0,35 kg
= x 100 ✓
1,32 kg
= 73,5 ✓ % ✓ (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) LANDBOUWETENSKAPPE 4
2.3.2 TWEE faktore wat die verteerbaarheid van die voer in die
proef kon beïnvloed het
• Tipe dier ✓
• Hoeveelheid voer ingeneem ✓
• Voersamestelling ✓
• Rantsoensamestelling ✓
• Voorbereiding van voer ✓
• Individualiteit ✓
• Ouderdom van plant ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.3.3 TWEE metodes wat ʼn boer kan gebruik om die
verteerbaarheid van die voer hierbo te verbeter
• Maalwerk ✓
• Pelletering ✓
• Kook ✓
• Braai ✓
• Verplettering / rol ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.4 2.4.1 Pearson-vierkant om die verhouding waarteen die twee voere
gemeng moet word te bepaal.
Mieliemeel Mieliemeel 21 ✓
13% VP
Verlande VP 17% ✓
Sojaboonmeel ✓ Sojaboonmeel 4
38% VP
Verhouding van Mieliemeel : Sojaboonmeel
21 : 4 ✓ (4)
2.5 2.5.1 Vergelyking van die biologiese waardes van voere van plant
en dierlike oorsprong
Voere van dierlike oorsprong het hoër biologiese waardes ✓ as
dié van plantaardige oorsprong. ✓ (2)
2.5.2 Belangrikheid om nie-herkouers te voer met voere van hoër
biologiese waarde
Nie-herkouers het nie rumenmikrobes nie ✓wat proteïene van
laer BW na hoër BW kan omskakel ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) LANDBOUWETENSKAPPE 5
2.6 2.6.1 Identifikasie van plan
Voervloeiplan ✓ (1)
2.6.2 TWEE redes waarom die plan genoem in VRAAG 2.6.1
noodsaaklik vir optimale diereproduksie is
• Koste-effektiwiteit ✓
• Veilige gebruik van natuurlike hulpbronne ✓
• Voldoen ten volle aan die dierevereistes ✓ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) LANDBOUWETENSKAPPE 6
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 3.1.1 Identifikasie van produksiestelsel
Intensiewe produksie ✓ (1)
3.1.2 Motivering op Antwoord van VRAAG 3.1.1
• Hoë voorraaddigtheid ✓
• Voorsiening van skuiling ✓
• Voorsiening van voedsel ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.1.3 Evaluering of die produksiestelsel hierbo deur hulpbron arm
boere geïmplementeer kan word
Nee ✓dit is kapitaalintensief ✓ (2)
3.1.4 Identifisering van TWEE faktore wat verbeterde produksie tot
gevolg kan hê
• Voeding ✓
• Omgewing ✓ (2)
3.2 3.2.1 Aanbevole temperatuur vir kuikens by verskillende ouderdomme
Kriteria vir nasien
• Korrekte opskrif ✓
• x-as korrek gekalibreer met etiket (Ouderdom) ✓
• y-as korrek gekalibreer met etiket (Temperatuur) ✓
• Grafiektipe (Lyngrafiek) ✓
• Korrekte eenhede (˚C en weke) ✓
• Akkuraatheid ✓ (6)
3.2.2 Gevolgtrekking van tendens
Soos kuikens groei ✓ kan hulle teen laer temperature oorleef ✓ (2)
3.2.3 Toerusting wat boere kan gebruik om temperatuur te reguleer
• Waaiers ✓
• Verwarmers ✓
• Ventilators ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) LANDBOUWETENSKAPPE 7
3.3. 3.3.1 Identifikasie van parasiet
Neuswurm ✓ (1)
3.3.2 Klassifikasie van parasiete
Ekto-parasiet ✓ (1)
3.3.3 EEN simptoom van neuswurmbesmetting
• Nies ✓
• Dik, geel neusafskeiding ✓
• Skud van kop in ʼn poging om van die parasiet ontslae
te raak ✓ (Enige 1 x 1) (1)
3.3.4 DRIE finansiële implikasies van besmetting deur die parasiet
hierbo
• Koste van geneesmiddels ✓
• Verlies aan produksie ✓
• Verlies aan inkomste ✓
• Swak kwaliteit vleis en wol ✓ (Enige 3 x 1) (3)
3.3.5 Chemiese beheer van neuswurm
Dosering ✓ (1)
3.4 Siekte wat by die stelling pas
3.4.1 Hondsdolheid ✓ (1)
3.4.2 Rooiwater ✓ (1)
3.4.3 Mastitis ✓ (1)
3.4.4 Knobbelwol ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) LANDBOUWETENSKAPPE 8
3.5 3.5.1 Identifikasie van giftige plant
Doringappel ✓ (1)
3.5.2 Behandelingstrategie om ʼn dier wat doringappel geëet het te
hanteer
Die toediening van houtskool ✓om die gif te absorbeer. ✓ (2)
3.5.3 TWEE maatreëls om plantvergiftiging van diere te voorkom
• Gebiede wat giftige plante bevat moet afgekamp word ✓
• Vermy oorbeweiding ✓
• Roei giftige plante uit ✓
• Moenie diere met muf hooi voer nie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.5.4 TWEE rolle van die staat in dierebeskerming
• Wetgewing ✓
• Kwarantyndienste ✓
• Meldbare siektes ✓
• Invoerverbod ✓
• Veeartsdienste ✓
• Navorsing ✓ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) LANDBOUWETENSKAPPE 9
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 4.1.1 Identifikasie van dele A, B en D
A – Vulva ✓
B – Vagina ✓
D – Uterus/Baarmoeder ✓ (3)
4.1.2 Identifikasie van die dele wat met elk van die stellings geassosieer
word
(a) H ✓ (1)
(b) B ✓ (1)
(c) F ✓ (1)
4.1.3 TWEE funksies van deel C
• Dien as ʼn reservoir vir semen ✓
• Isoleer die uterus/baarmoeder van die eksterne omgewing ✓
• Fasiliteer spermoordrag na die uterus/baarmoeder ✓
• Dit skei dik slym af wat as ʼn versperring tydens swangerskap
dien ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.2 4.2.1 Verduideliking waarom kunsmatige inseminasie as goedkoop
beskou is
Nie nodig om bulle te koop nie ✓ (1)
4.2.2 TWEE toerustingstukke wat deurslaggewend in kunsmatige
inseminasie is
• Kunsmatige vagina ✓
• Elektro-ejakulator ✓
• Pistolette ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.2.3 Definisie van onderstreepte frase
Manipulasie van die koeie se estrus-siklus/bronstigheidsiklus ✓sodat
hulle omtrent dieselfde tyd kan aanteel. ✓ (2)
4.2.4 TWEE hormone wat gebruik kan word om estrus te sinchroniseer
• Melengestrol asetaat ✓
• Prostaglandien ✓
• Sintetiese progesteroon (progestin) ✓
• Oestradiol ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) LANDBOUWETENSKAPPE 10
4.3 4.3.1 Aanbieding/Posisie in die diagram getoon
Posterior posisie ✓ (1)
4.3.2 Identifikasie van geboortestadium
Uitsetting van die fetus ✓ (1)
4.3.3 TWEE ander oorsake van distosie
• Meervoudige geboortes ✓
• Voortydige of laat geboorte ✓
• Verkeerde posisie van die kalf ✓
• Onvolledige servikale dilatasie ✓
• Hidrokefalie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.3.4 TWEE tekens van ʼn koei wat geboorte nader
• Isoleer haarself van ander diere ✓
• Nesgedrag ✓
• Rusteloosheid ✓
• Teken ongemak ✓
• Pogings om gereeld te urineer ✓
• Melk lek uit die spene ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.4 4.4.1 Identifikasie van hormone X en Y
X – Estrogeen ✓
Y – Luteïniserende hormoon ✓ (2)
4.4.2 Letter wat bronstigheidstadium wys
C✓ (1)
4.4.3 TWEE redes om antwoord op VRAAG 4.4.2 te ondersteun
• Estrogeen is op sy hoogtepunt ✓
• Dit is die kortste stadium van die oestrus-siklus ✓
• Val saam met ovulasie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.4.4 TWEE hulpmiddels wat kan help om bronstigheid op te spoor
• Stapmeter ✓
• Stert-kryt ✓
• Geandrogeniseerde wyfies ✓
• Hitte kyk stelsel ✓
• Kenbal “Chin-ball” merkers ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) LANDBOUWETENSKAPPE 11
4.5 4.5.1 Identifikasie van tegniek
Kloning / Kernoordrag ✓ (1)
4.5.2 Skape wat identies is aan nageslag C
A✓ (1)
4.5.3 Naam van proses D
Enukleasie ✓ (1)
4.5.4 Hoofdoel van tegniek
Om ʼn presiese kopie van ʼn lewende organisme te maak ✓ (1)
4.5.5 DRIE nadele van voortplantingstegniek
• Dit is duur ✓
• Distosieprobleme kan ontstaan omdat klone baie groot kan wees
by geboorte ✓
• Gekloonde diere verouder voortydig ✓
• Dit is ʼn redelik nuwe en ontwikkelende tegnologie wat spesifieke
vaardighede vereis ✓ (Enige 3 x 1) (3)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paper