Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences Grade 12 IEB 2018 Memo (Afrikaans)

IEB Grade 12 Agricultural Sciences memorandum from the 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Publisher: IEB

Subject: Agricultural SciencesGrade 12201814 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2018 LANDBOUWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE Tyd: 3 uur 300 punte Hierdie nasienriglyne is opgestel vir gebruik deur eksaminators en hulp- eksaminators van wie verwag word om almal 'n standaardiseringsvergadering by te woon om te verseker dat die riglyne konsekwent vertolk en toegepas word by die nasien van kandidate se skrifte. Die IEB sal geen bespreking of korrespondensie oor enige nasienriglyne voer nie. Ons erken dat daar verskillende standpunte oor sommige aangeleenthede van beklemtoning of detail in die riglyne kan wees. Ons erken ook dat daar sonder die voordeel van die bywoning van 'n standaardiseringsvergadering verskillende vertolkings van die toepassing van die nasienriglyne kan wees. IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 14 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A B C D 1.2 1.2.1 W O 1.1.2 A B C D 1.2.2 W O 1.1.3 A B C D 1.2.3 W O 1.1.4 A B C D 1.2.4 W O 1.1.5 A B C D 1.2.5 W O 1.1.6 A B C D 1.2.6 W O 1.1.7 A B C D 1.1.8 A B C D 1.1.9 A B C D 1.1.10 A B C D Nie een 1.3 Slegs A Slegs B A en B nie 1.3.1 A B C D 1.3.2 A B C D 1.3.3 A B C D 1.3.4 A B C D 1.3.5 A B C D 1.3.6 A B C D 1.4 1.4.1 Ontkieming 1.5 1.5.1 Onvolledige dominansie 1.4.2 Kwantitatiewe trek 1.5.2 Vraag 1.4.3 Saad of vrug 1.5.3 Horisonne 1.4.4 Klei 1.5.4 Steggies 1.4.5 Vryemarkstelsel 1.5.5 Uterus Styl, Stigma 1.4.6 Geslaglose reproduksie 1.5.6 (Gynoecium)/Stamper 1.6 1.6.1 K 1.6.2 F 1.6.3 H 1.6.4 B 1.6.5 J 1.6.6 E IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 14 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Bepaling van grondtipes Grawe grondprofiele waar dit ook al lyk of die grond verander Grondmonsters met gereelde intervalle oor die hele plaas in 'n roosterpatroon ( 2.2 Invloed van grondtekstuur 2.2.1 Besproeiingsfrekwensie Growwer grond = laer waterhouvermoë vanweë spasies tussen deeltjies meer gereelde besproeiing 2.2.2 Waterhouvermoë Fyner grond = beter waterhouvermoë vanweë kapillêre werking 2.3 Gronddegradasie 2.3.1 Fisiese degradasie Afloopwater/winderosie – voorkom dat te veel oppervlakwater afloop / winderosie Plant gras of deklaag tussen die rye perskebome Kompaksie – beweging van swaar toerusting oor nat land 2.3.2 Chemiese degradasie Verandering van die grondchemie – plant grondgeskikte gewasse in plaas daarvan om die grond te probeer verander – Verseker wisselbou om uitloging te voorkom en gaan grond-pH gereeld na 2.3.3 Biologiese degradasie Uitputting van voedingstowwe – voorkom monoverbouing en bemes die grond korrek – Laat rus lande tussen boomoeste of wissel af met ander groente-gewasse om uitloging van voedingstowwe te voorkom 2.4 Vyf negatiewe uitwerkings van gronddegradasie  Swakker grondvrugbaarheid  Swak grondstruktuur  Grondsuurheid  Laer waterhouvermoë  Verlies van bogrond  Afname in grondbiodiversiteit (enige 5) 2.5 2.5.1 Geënte boom Boom gemaak van 'n tak of oog van 'n verlangde variëteit wat geplaas of ingevoeg word op 'n geharder wortelstok van 'n soortgelyke variëteit 2.5.2 Waarom enting  Verseker variëteitskenmerke  Elke plant sal dieselfde produseer  Beter groei deur geharder wortelstok IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 14 2.6 Voordele en nadele van geslagtelike en geslaglose reproduksie 2.6.1 Geslagtelike reproduksie Voordele Nadele Genetiese diversiteit Geen beheer oor die produktiwiteit van nageslag nie Minder arbeidsintensief Wisselvallige produksie Goed vir plaaslike byepopulasie Potensieel minder gehard Maak kruisbestuiwing moontlik Vatbaarheid vir siektes waar dit verlang word 2.6.2 Geslaglose reproduksie Voordele Nadele Identiese plante kan geproduseer Geen beheer oor die word produktiwiteit van nageslag nie Produksiekenmerke is bekend Wisselvallige produksie Beter groei deur geharder Potensieel minder gehard wortelstok 2.7 Diversifikasie 2.7.1 Diversifikasie / gemengde boerdery 2.7.2 Risiko 2.7.3 Vleisproduksie  Dier, nie gewas nie  Benut die mieliereste kan tussen die bome wei 2.8 2.8.1 Mark wat ontwikkel word Nismark 2.8.2 Nismarkrisiko's  Baie klein koperspoel  Maak staat daarop dat mense 'n besteebare inkomste het  Onbetroubare mark  Perskebome is langlewend en sal dus nie 'n gereelde koop wees nie  Kan die ekstra produksiekoste gedek word indien nismark ineenstort? (enige 4) IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 14 VRAAG 3 3.1 Orgaan verantwoordelik vir melkproduksie Uier borsklier 3.2 Naam en funksie van melkuitskeidingshormone Oksitosien – saamtrekking van selle om melk vry te stel Prolaktien – melkvorming Insulien – melkproduksie Kortisol – melkproduksie (enige 2) 3.3 3.3.1 Eerste melk Kolostrum / bies / beestings 3.3.2 Unieke eienskap van kolostrum Bevat teenliggame / baie voedsaam / hoë energiewaarde 3.3.3 Belangrikheid van soog binne 24 uur Derm is poreus vir teenliggame teenliggame word nie verteer nie maar dring die bloedstroom binne en help om die kalf immuniteit te gee teen siektes 3.4 3.4.1 Mastitis – definisie Infeksie van die melkklier of uier 3.4.2 Twee oorsake van mastitis  Bakterieë  Vuiligheid  Skade aan die uier (enige 2) 3.4.3 Vier dinge om mastitis te voorkom  Melk koeie met mastitis laaste  Hou uier skoon  Dip die tiete na melkery  Moenie oormelk nie  Hanteer die uier versigtig tydens melkery  Spoel die afskortings tussen koeie af en ontsmet hulle (enige 4) 3.5 3.5.1 Grasreproduksie  Saad  Risome 3.5.2 Toepassing van grasreproduksie (a) Risome – klein oppervlakte en vereis grondvoorbereiding (b) Saad – kan maklik oor die hele gebied versprei word IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 14 3.6 Volgorde van KI D; F; A; H; B; E; C; G; 3.7 Hoe genomika help met bulseleksie  Slegs bulle wat die korrekte gene dra, word by die toetsstasie grootgemaak dit kos dan minder vir die toetsstasie  Daar kan geselekteer word vir spesifieke trekke óf negatief óf positief vir of teen op 'n baie jong ouderdom  Betroubaarheid van die bul se prestasie is hoër  Bulle wat dan deur die toets geselekteer word, is waarlik die beste van die beste (enige 5) 3.8 Kloning in melkbeeste  Alle diere sal vatbaar wees vir dieselfde siektes  Selle in die gekloonde diere sal so oud wees soos die koei wat baie produseer  Massiewe toename in inteling binne die ras wêreldwyd  Gekloonde diere toon eienskappe van bejaardheid 3.9 Vier faktore wat bestuur moet word  melkeryhigiëne  arbeid  diere  water  toerusting en/of masjinerie (enige 4) 3.10 Drie strategieë vir meer produktiewe arbeid  Betaal die arbeid goed  Verseker 'n gelukkige werksomgewing  Bied aansporingsbonusse aan  Dra by tot mediese fonds en pensioen  Stel haalbare of doenbare daaglikse take (enige 3) 3.11 Twee arbeidskwessies wat die onderneming negatief kan beïnvloed  Bemarkingstrategie  Insette/arbeid  Finansiële lewensvatbaarheid  Keuse van gepaste ras/diere  Beskikbare fasiliteite IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 14 VRAAG 4 4.1 Vraag voor Listeriose Vraag B – hoër as A (na uitbreking) 4.2 4.2.1 Twee bestuurstrategieë om Listeriose te hanteer  Wees proaktief  Verseker kudde-/plaashigiëne  Verbeter doeltreffendheid waar moontlik  Diversifiseer (enige 2) 4.2.2 Kort verduidelikings van 4.2.1  Doen positiewe stappe voor die krisis toeslaan  Bakteriële siekte, hou dus die plaasbiosekuriteit hoog om te voorkom dat die bakterieë 'n probleem word  Prys gaan val, fokus dus op die hoogste moontlike produksie teen die laagste moontlike koste  Te laat om te doen na die feit, maar dit is die beste om nie al jou eiers in een mandjie te hê nie (1 punt elk vir toepaslike verduidelikings van gegewe punte) 4.3 Bereken die ontbrekende waardes A = R652 800 + R26 000 = R678 800 B = R48 000 + R472 800 + R15 000 + R12 700 + R15 000 + R23 450 + R8 635 + R2 500 = R598 085 C = R678 800 – R598 085 = R80 715 4.4 Gemiddelde prys per kg = R652 800 / (320 × 85 kg) = R24 / kg 4.5 Sal daar wins wees by ewewig B Ewewig B = R21,50 / kg Nuwe inkomste = (320 × 85 kg × R21,50 / kg) + R26 000 = R610 800 Wins/verlies = R610 800 – R598 085 = R12 715 Dus sal 'n wins steeds gemaak word 4.6 Verskil tussen stoet en kommersieel Stoet – raseg nageslag word geregistreer en verkoop om mee te teel Kommersieel – gemengde ras hele nageslag word verkoop om geslag te word (enige 4) 4.7 4.7.1 Definisie van terminale vaar Vaar wat gebruik word om nageslag te produseer wat almal bedoel is om geslag te word en is gewoonlik 'n ander ras as die moerlyn 4.7.2 Genetiese beginsel wat gebruik word by 'n terminale vaar Basterkrag of heterose IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 14 4.8 4.8.1 Seleksie-indeks 'n Seleksie is 'n berekening wat gebruik word om verskeie diere oor verskeie trekke met een syfer te vergelyk 4.8.2 Bereken indeks 'n Gewig word gegee aan elke trek waarvoor of waarteen geselekteer moet word en dit word dan op verskeie trekke toegepas om die indeks te bereken. Die trekke waarteen geselekteer moet word, ontvang 'n negatiewe gewig, terwyl die gewenste trekke 'n positiewe gewig ontvang. 4.8.3 Redes vir indekse Vergelyk tegelykertyd verskeie trekke oor verskeie diere en gewigte kan doelgemaak word om by die individuele boer se behoeftes te pas 4.9 Rede vir lees van middeletikette  Korrekte berging van die middel  Korrekte toediening van die middel  Inligting oor onttrekkingstydperk  Voorsorgmaatreëls waarvan jy bewus moet wees  Newe-effekte word gelys  Wegdoening van die middel nadat dit verval het (enige 4) 4.10 4.10.1 Onttrekkingstydperk Tyd na toediening van die middel voor die vleis of melk veilig is vir menslike verbruik 4.10.2 Belangrikheid van onttrekkingstydperk Middel wat in die vleis of melk oorbly, kan skadelik wees vir die gesondheid van die persoon wat dit eet of drink 4.11 Vyf verbeterings aan biosekuriteit  Alle besoekers moet stort voordat hulle die plaas binnegaan  Plaas moet beskermende klere voorsien  Omhein die plaas  Hou voëls en knaagdiere uit die skure  Ent die diere in teen siektes  Beperk die getal besoekers  Beperk voertuigtoegang  Personeel moenie ander plase besoek of dieselfde produksiediere by die huis hê nie (enige 5) IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 9 van 14 4.12 Inwendige en uitwendige parasiete Inwendige parasiete  Lintwurms  Rondewurms (enige 1) Behandeling  Orale dosering  Inspuiting met wurmafdrywer (enige 1) Uitwendige parasiete  Bosluise  Myte  Ringwurm  Luise (enige 1) Behandeling  Gooi dip op  Inspuiting met antiparasitiese middel (enige 1) IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 14 VRAAG 5 5.1 Lokus Plek op 'n chromosoom waar 'n enkele geen aangetref word 5.2 Kwalitatief of kwantitatief Kwantitatief dit kan gemeet word en daar is variasie van groot tot klein 5.3 Punnet-vierkant LS Ls lS ls LS LLSS LLSs LlSS LlSs Ls LLSs LLss LlSs Llss 1 regmerkie vir formaat lS LlSS LlSs llSS IISs ls LlSs Llss llSs llss % groot = 1/16 × 100 = 6.25 % 5.4 Genetiese wisselwerking in blomkleur Onvolledige dominansie heterosigotiese blom is halfpad tussen beide homosigotiese ouers 5.5 Fenotipiese verhouding 1 rooi blomplant : 2 pienk blomplante : 1 wit blomplant 5.6 5.6.1 Drie metodes van bestuiwing  Insek  Wind  Self 5.6.2 Bestuiwingsmetodes wat voorkom moet word Almal van hulle Die plaas het geen beheer oor waar die stuifmeel vandaan kom by wind- of insekbestuiwing nie en by selfbestuiwing kan die blom nie deur die boer bestuif word vir selektiewe teling nie 5.7 Probleme om groot pienk blomme te kweek Pienk is heterosigoties dus is die meeste pienk blomme wat in enige kruising geproduseer word 50%. Enigste manier is sorgvuldige kruising van die groot wit blomme met die groot rooi blomme maar slegs 50% sal pienk wees 5.8 Probleme om medium rooi blomme te produseer Maklik Kruis eenvoudig groot rooi met klein rooi en almal behoort dan medium te wees IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 11 van 14 5.9 Lyne wat laat vaar moet word Klein en medium rooi en pienk. Wit is vir troues en begrafnisse, dus is daar altyd 'n mark. Die swakker mark en laer pryse vir klein en medium rooi en pienk is nog 'n rede om dit te staak. 5.10 Vyf eienskappe van 'n entrepreneur  Optimisties  Dink buite die boks  Entoesiasties en gemotiveerd  Nie bang om risiko's te loop nie  Selfvertroue, harde werker  Aanpasbaar en buigsaam  Sterk finansiële bestuur  Effektiewe beplanner (enige 5) IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 12 van 14 AFDELING C VRAAG 6 0–1 punt 2 punte 3 punte 4 punte Gewig INHOUD en VOLTOOIING Antwoord is onvolledig. Wesenlik belangrike 'n Antwoord wat detail 'n Deeglike antwoord Die kandidaat se vermoë om Baie feite hou nie met inligting ontbreek in een verskaf maar party wat toereikende toereikende, toepaslike en die vraag verband nie. of meer aspekte wat inligting ontbreek in een inligting verskaf oor al wetenskaplik akkurate feite te Ernstige feitelike foute. nodig is om die vraag of meer van die vier vier aspekte wat nodig verskaf wat die vraag te beantwoord. Baie aspekte wat nodig is is om die vraag te 4 × 2 = 8 punte beantwoord feite is nie toepaslik om die vraag te beantwoord. Feite is nie. Baie wetenskaplike beantwoord. Meeste toepaslik vir die vraag. foute. feite is toepaslik. Min of Geen wetenskaplike geen wetenskaplike foute nie. foute nie. 0–1 punt 2 punte 3 punte 4 punte SKRYFVAARDIGHEID Mis die punt van die Verstaan die vraag Beantwoord die vraag Het 'n deeglike beheer Die kandidaat se vermoë om vraag duidelik. maar gedagtes word maar daar is 'n paar van die onderwerp, wat inligting te kies en dit te Antwoord is nie nie samehangend gapings in die logika of vertoon word in 'n gebruik om 'n antwoord te gefokus nie en daar is georganiseer nie. Baie vloei en soms 'n gebrek samehangende sintetiseer geen teken van irrelevante inligting en aan relevansie. geskrewe stuk wat die 4 × 2 = 8 punte skakeling nie. konsepte word swak Konsepte nie altyd vraag beantwoord. geskakel. goed geskakel nie. Volgehoue logiese vordering. Konsepte word goed geskakel. 1 mark 2 punte 3 punte 4 punte AANBIEDING Die kandidaat Swakheid in drie of vier Swakheid in twee van Swakheid in een van Die antwoord word se vermoë om die antwoord van die vier terreine. die vier terreine. hierdie vier terreine. gestruktureer in terme behoorlik uiteen te sit en idees van sinskonstruksie, 4 punte duidelik oor te dra gebruik van paragrawe, inleiding en gevolgtrekking. Totaal: 300 punte IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 13 van 14 Bewaringslandbou (BL) Bewaringslandbou het ten doel om grond, water en biologiese hulpbronne te bewaar, te verbeter en doeltreffend daarvan gebruik te maak. Die beginsels van bewaringslandbou is:  Minimum grondversteuring Die grond word nie geploeg nie en die saad word direk geplant in 'n land wat met 'n deklaag bedek is deur gespesialiseerde geenbewerking-planters te gebruik. Dit het ook die implikasie van waterbesparing omdat bewerking geneig is om die grond uit te droog. Verder dien die deklaag as versperring om verdamping van vog te verminder. Om die grond so min moontlik te versteur het die volgende bykomende voordele: o Dit verseker minimum vernietiging van die grondstruktuur. o Dit stel grond nie bloot aan wind- en watererosie nie. o Dit laat mineralisasie van organiese materiaal stadiger plaasvind, dus is daar opbou van organiese materiaal. o Dit veroorsaak min ontwrigting van die lewe van organismes wat in die grond bly, wat die grondstruktuur verbeter. o Dit bespaar tyd, energie en geld, aangesien daar minder geploeg word en vrugbaarheidsaanvullings slegs tydens planting gedoen word.  Permanente organiese grondbedekking Die grond moet te alle tye bedek bly met gewasreste, ander tipes molm of groeiende plante. By BL word die gewasreste gewoonlik op die land gelaat om die grond te bedek. Ander tipes molm kan ook tussen die rye en plantbekkens of plantgate geplaas word. Molm verminder nie net gronderosie nie, dit kan ook grondtemperatuur met minstens 4 °C verminder, wat beter omstandighede skep sodat grondorganismes kan floreer. Wanneer dit behoorlik bestuur word, het grondbedekking die volgende voordele: o Dit verbeter waterinfiltrasie, wat 'n hoër grondwaterinhoud tot gevolg het. o Dit help om direkte impak van reëndruppels en afloop op die land te verminder; dus word gronderosie verminder. o Dit verminder verdamping en bewaar grondvog. o Dit hou die grondtemperatuur eweredig en koel. o Dit help om onkruid te onderdruk. o Dit verskaf voedsel en 'n bevorderlike omgewing vir grondorganismes wat belangrik is vir biologiese prosesse en grondvrugbaarheid.  Gediversifiseerde verbouing (dekgewasse ingesluit) Gemengde verbouing behels die plant van verskeie gewasse saam op een stuk grond. Plante kan óf terselfdertyd tussen mekaar geplant word (tussenverbouing) óf gewasse kan geroteer word. Dit beteken dat verskillende gewasse op verskillende tye op dieselfde plek geplant word. Die gebruik van beide tussenverbouing en wisselbou op jou lande is 'n goeie idee. In hierdie stelsel word voedselgewasse gemeng met grondverrykingsgewasse wat stikstof in die grond kan bind (peule) en plant- voedingstowwe kan sirkuleer, vinnig groei, baie bogrondse (blaar-) en ondergrondse (wortel-) biomassa verskaf en grondbiologie, grondvrugbaarheid en grondstruktuur verbeter wanneer hulle groei sowel as wanneer hulle in die grond ontbind. Ander voordele indien verbouing gediversifiseer word, sluit in: o Grondvrugbaarheid word aangevul – N-bindende peule voeg "bobemesting" by die grond by. IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUWETENSKAPPE – NASIENRIGLYNE Bladsy 14 van 14 o Gewasse gebruik die voedingstowwe in die grond beter. Verskillende gewasse het verskillende voedingsones en sal dus nie om voedingstowwe meeding nie. Die benutting van verskillende grondlae deur verskillende gewasse help ook om die vorming van 'n harde pan te voorkom. o Dit help om siektes en plae te beheer, aangesien die lewensiklus van hierdie plae en siektes verbreek word deur die bekendstelling van 'n ander gewas. o Die grondstruktuur baat daarby wanneer die grond deur die wortels van baie verskillende plante beset word, want: – die wortels skuif die grond; – die wortels skep 'n netwerk van lewende materiaal wat doodgaan en verrot om humus te skep; – wanneer die wortels doodgaan, laat hulle tonnels agter wat die poreusheid en dreinering verbeter; – wortels skei swak sure af om minerale in die grond op te los en neem dit dan weer op in oplossings; – wortels skei ook 'n gedeelte van hul fotosintetiese energie af in die vorm van suikers om die mikrobes te voed wat op hulle beurt grondmineraalvoedingstowwe aan die wortels verskaf. Geïntegreerde boerderystelsels Die toepassing van al hierdie BL-beginsels maak dit dan maklik om ander goeie landboupraktyke te volg, soos:  Geïntegreerde bestuur van grondvrugbaarheid en -suurheid: BL verbeter grond- vrugbaarheid en verminder sodoende die hoeveelheid kunsmis wat nodig is, wat tyd, geld en energie bespaar. Dit is moontlik om 'n volhoubare biologiese stelsel te hê sonder die gebruik van kunsmis.  Geïntegreerde onkruidbestuur: BL verminder die behoefte aan onkruiddoders met tyd. Dit is moontlik om volledige onkruidbeheer te hê sonder die gebruik van chemikalieë.  Geïntegreerde bestuur van plae en siektes: Die bestuur van plae en siektes sluit gewasdiversifikasie, tydsberekening van planting, bevordering van natuurlike balanse tussen plae en roofdiere in die vorm van insekte en mikrobes wat natuurlik voorkom sowel as fisiese beheermetodes in. Dit verminder die behoefte aan duur plaagdoders en swamdoders tot 'n minimum.  Integrasie van diere: Stelsels wat voerproduksie en -bestuur vir lewende hawe insluit, skep 'n bykomende voordeel. Hierdie praktyk kan winter- en somervoergewasse sowel as langertermyngrasspesies insluit. Afgesien van die verbetering van die fisiese, chemiese, biologiese en waterhou-eienskappe van die grond, kan sulke spesies, met inbegrip van jaar- of meerjarige dekgewasse, suksesvol gebruik word as dierevoer. Presisieboerdery Die gebruik van presisieboerdery lei tot verminderde kunsmisgebruik, wat 'n voordelige invloed op grondgesondheid sowel as die ekonomie van so 'n onderneming het. Die gebruik van 'n presisieboerderystelsel kan egter groot finansiële implikasies hê, veral met die aanvanklike finansiële ontwikkeling. Ekonomie In 'n droëland-stelsel wat mev. Mahvethu beoog, sal die veiligste ekonomiese besluit wees om die beginsels van bewaringsboerdery toe te pas in plaas daarvan om geld te bestee aan die ontwikkeling van 'n duur presisieboerderystelsel. Al bogenoemde hou onderling verband en die leerder moet die DROËLAND-situasie en die uitvoerbaarheid van die gekose stelsel met mekaar skakel. IEB Copyright © 2018

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all