SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LANDBOUTEGNOLOGIE
MEI/JUNIE 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 





View all





Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2025 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Technology memorandum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 519.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC June Exam 2025
- Other filesQuestion paper · EngMemo · Afr
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Landboutegnologie 2 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 B
1.1.3 A
1.1.4 B
1.1.5 B
1.1.6 B
1.1.7 A
1.1.8 B
1.1.9 D
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 skedulering
1.2.2 Septiese tenk
1.2.3 koper
1.2.4 Vesconite
1.2.5 rat (5 x 2) (10)¶
1.3 1.3.1 B
1.3.2 A
1.3.3 F
1.3.4 G
1.3.5 H (5 x 2) (10)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 3 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: MATERIALE EN STRUKTURE
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
2.1 TWEE allooielemente in vlekvryestaal wat magnetisme verlaag.
• Magnesium.
• Chroom. (2)
2.2 Voltooi die tabel:
METAALALLOOI SAMESTELLING TOEPASSING
Geelkoper 2.2.1 Musiekinstrumente,
stawe, Klinknaels,
bewegingsensors
(Enige 1)
2.2.2 Terminale,
Skroewe,
Brandstofinspuiters,
Kabellasse
(Enige 1)
Brons 2.2.3 Tin
2.2.4 Koper (4)
2.3 DRIE redes waarom Tin 'n gepaste metaal is vir 'n deklaag op
kosblikkies.
• Dit weerstaan suurstof en water.
• Sal nie die inhoud besoedel nie.
• Higiënies. (3)
2.4 EEN eienskap en EEN gebruik van bakeliet as 'n sintetiese materiaal.
Eienskap:
• Hittebestand
• Nie-geleidend (Enige 1)
EN
Gebruik:
• Boogsweismasjien elektrodehouer omhulsel. (2)
2.5 Naam van die term om die inherente sterkte van 'n kleefmiddel te
beskryf.
Kohesie. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 4 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
2.6 VIER eienskappe wat veselglas 'n geskikte materiaal maak om
saadbakke vir planters te vervaardig.
• Liggewig.
• Kan in enige vorm gegiet word.
• Maklik om te kleur.
• Kan gesaag, geboor en gevyl word.
• Taaiheid.
• Maklik herstelbaar as dit breek. (Enige 4) (4)
2.7 DRIE voordele vir die gebruik van Vesconite in die landbousektor.
• Korrodeer nie.
• Nie geleidend.
• Maklik om te installeer en te verwyder.
• Sal nie aste en voerings verweer nie.
• Sit nie uit nie.
• Oorverhit of brand nie.
• Weerstand teen 'n wye verskeidenheid van chemikalieë. (Enige 3) (3)
2.8 Verduideliking waarom Teflon as 'n oppervlakbedekking in die
vervaardiging van kookgereedskap gebruik word.
Teflon het 'n baie hoë smeltpunt van 327 °C en het ook goeie
nie-klewende eienskappe. Dit is bestand teen meeste huishoudelike
chemikalieë, sure, alkoholen oplosmiddels. (Enige 4) (4)
2.9 2.9.1 Identifiseer die Draadspanner in PRENT A en B.
A – Spanningsveer.
B – Verstelbare spanner/draadspanner. (2)
2.9.2 Draadspanner om spanning oor lang afstand heinings toe te
pas?
B (1)
2.9.3 TWEE materiale wat gebruik word om dit te vervaardig.
• Keramiek.
• Porselein.
• Glas.
• Plastiek. (Enige 2) (2)
2.10 TWEE tipes batterye wat gebruik kan word om die opwekker krag te gee.
• Droë weggooibare.
• 12 volt nat herlaaibare.
• Litium battery. (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 5 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
2.11 DRIE punte om te onthou wanneer veiligheidstekens op 'n elektriese
heining aangebring word.
• Plaas op alle hekke, deure en heinings om mense van potensiële
gevaarlike situasies of plekke te waarsku.
• Tekens moet groot en kleurvol wees sodat mense/kinders en
ongeletterde persone dit maklik kan identifiseer en/of sien.
• Hoog genoeg wees om buite bereik van diewe te wees.
• Hoog genoeg wees om buite bereik van vandale te wees.
• Hoog genoeg wees om buite bereik van diere te wees. (Enige 3) (3)
2.12 'n Geskikte materiaal wat gebruik word om die aardpenne mee te
vervaardig. Motiveer.
Koper
Motiveer
• Dit moet 'n goeie geleier van elektrisiteit wees
• Moet nie maklik kan roes nie (Enige 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 6 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: ENERGIE
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 Foto van 'n fotovoltaïese sonkragstelsel
3.1.1 DRIE metodes wat gebruik kan word om die oppervlak van die
sonpanele te beskerm.
• Silikonbedekking
• Teflonbedekking
• Getemperde glaslaag (3)
3.1.2 Eenheid gebruik om die uitset krag van die stelsel te meet.
Watts (1)
3.1.3 Bespreking van aspekte wat 'n invloed op die effektiwiteit van
'n fotovoltaïese sonkragstelsel het.
• Die aantal sonpanele bepaal die doeltreffendheid van die
stelsel.
• Duur krag tegnologie produseer meer doeltreffende energie.
• Die plek van installasie.
• Die rigting waarin die sonpanele gerig is.
• Die teenwoordigheid van obstruksies tot die son se strale.
(Enige 4) (4)
3.1.4 Energiebron verkry van die son se strale om elektrisiteit met 'n
fotovoltaïese sonkragstelsel op te wek.
Ligfotone. (1)
3.2 DRIE voordele van windturbines op die plaas.
• Verniet elektriesiteit na aanvanklike kosteherwinning.
• Verhoogde eiendomswaarde.
• Betroubare elektrisiteit.
• Verligting van hoë en onstabiele pryse van ander vorme van
elektrisiteit.
• Persoonlike energie onafhanklikheid.
• Ondersteun skoon energie.
• Beveg aard verwarming. (Enige 3) (3)
3.3 Beskrywing van die beperkings van geotermiese energiebronne.
Geotermiese hittebronne is beperk land opnames neem 'n aantal jare om af
te handel. Meeste geotermiese hittebronne is naby vulkaniese areas en
die klippe mag dalk nie sag genoeg wees om te deurboor nie. Die
hittebronne kan skielik ophou om stoom te produseer en gevaarlike gasse
kan vanaf diep binne die aarde ontsnap. (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 7 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4 TWEE voordele en TWEE nadele van biobrandstof.
TWEE VOORDELE TWEE NADELE
• Bioafbreekbaar en beskadig nie • Lae energie uitset.
die omgewing nie. • Lei tot 'n wanbalans in
• Minder besoedeling. gewasproduksie.
• Konvensionele brandstof neem • Daar word 'n groot hoeveelheid
jare om te regenereer. water benodig.
• Dit neem nie radikale • Meer habitatte gaan verlore as
veranderinge vir die gevolg van die produksie van
omskakeling na die gebruik van gewasse vir biobrandstof.
biobrandstof nie. • Verminderde voedsel produksie
• Hernubare bron van energie. sal lei tot 'n verhoging in pryse
• Etanol as biobrandstof is baie en inflasie.
goedkoop om te vervaardig. (Enige 2)
• Kan help om enjinklop te
voorkom.
(Enige 2) (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 8 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE
4.1 4.1.1 Voorgestelde sweisproses en met 'n motivering.
Stokkie/boogsweis
Die wind het geen invloedop die boogsweisproses nie en is
maklik draagbaar as gevolg van die grootte van die masjien. (3)
4.1.2 DRIE punte wat 'n beginner sweisoperateur moet oorweeg.
• Toepaslike PBT moet gedra word.
• Werksoppervlak moet deeglik skoongemaak word.
• Gravitasie kan veroorsaak dat metaal drup of afloop.
• Hou poel klein.
• Voorkom oor penetrasie, deurbranding.
• Elektrode grootte speel 'n rol in penetrasie.
• Stroom speel 'n dominante rol in die sweisproses.
(Enige 3) (3)
4.2 4.2.1 Deel wat die sweisdraad deur die spuitstuk van die
sweisgeweer voer.
B (1)
4.2.2 Noem en bespreking van onderdeel A.
Spanner.
Om die korrekte spanning tussen die draadrollers te stel. (3)
4.2.3 TWEE maatreëls wat in die MIG sweisproses geïnkorporeer
kan word om poreusheid te voorkom.
• Korrekte gasvloei verstelling.
• Maak seker dat die spuitstuk nie geblokkeer is nie.
• Geen lekkende gas lyne nie.
• Vermy winderige kondisies.
• Korrekte spuitstuk afstand vanaf die werkstuk.
• Geen geverfde, nat of olierige werkstukke.
• Verseker dat die elektrode/draad nie nat of geroes is nie.
(Enige 2) (2)
4.2.4 DRIE voordele van die MIG sweisproses.
• Vermoë om 'n wye reeks metale en diktes te heg.
• Alle sweisposisie moontlikhede.
• 'n Goeie sweislopie.
• 'n Minimum van sweisspatsels.
• Maklik om te leer.
• Potensieel goedkoper.
• Ononderbroke sweislopies (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 9 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
4.2.5 DRIE stappe wat gevolg moet word voordat met die MIG
sweisproses begin word.
• Toepaslike veiligheidsdrag.
• Maak seker dat die klep na die afskermingsgas oop is en jy om
en by 14 LPM deur die reguleerder laat vloei.
• Die sweismasjien moet aangeskakel wees.
• Aardklamp gekoppel aan die sweistafel of metaal
• Korrekte stroom verstelling en draadtoevoerspoed
(Enige 3) (3)
4.3 Voorkoming van verwringing verseker 'n behoorlike sweislas.
4.3.1 Stem jy saam met die stelling hierbo? Motiveer jou antwoord.
Ja
Wanneer metaal verhit word sit dit uit en wanneer dit afkoel krimp
dit en krimping van gesweisde metaal, asook sweislaste,
veroorsaak verwringing van plate wanneer dit afkoel. Krimping
van metale vind gelyktydig in alle rigtings plaas en veroorsaak
daarom verskeie tipes verwringing. (3)
4.3.2 TWEE metodes om verwringing te voorkom voordat die
sweisproses begin word.
• Vooropstelling.
• Vasklamping. (2)
4.4 Prent van die Oksi-asetileen apparaat.
4.4.1 Gas in silinder A en B.
A- Suurstof
B- Asetileen (2)
4.4.2 Verduidelik waarom gas-silinders in 'n regop posisie gestoor
moet word.
Die silinder kan omval en die hoofklep afbreeken dan dat die
silinder 'n missiel vorm en skade tot self dood tot gevolg kan hê. (2)
4.4.3 Beskryf die verskil tussen die skroefdraad van die asetileen
silinder en die van die CO2 gassilinder van die MIG
sweismasjien.
As 'n veiligheidsmaatreël, Asetileengas is vlambaar en die
skroefdraad verhoed dat dit met die MIG-sweismasjien gekoppel
kan word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 10 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4.4 Korrekte PBT om te dra wanneer met die Oksi-asetileen
apparaat gesny word met 'n motivering.
A
Moet nie sonbrille gebruik nie, want dit filtreer nie die ekstreme
ultraviolet lig doeltreffend nie. Die plastiek wat in sonbrille gebruik
word sal nie jou oë teen vonke beskerm nie. (3)
4.4.5 Watter klep op die snygeweer moet eerste toegedraai word
met 'n motivering.
Asetileen
Dit sal die vlam uitdoof. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 11 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1 Gewigsverplasing
5.1.1 Normale swaartekrag middelpunt sonder 'n vrag.
A (1)
5.1.2 Punt waarna swaartekrag middelpunt beweeg wanneer 'n
groot baal opgelig word?
C (1)
5.1.3 Punt waarna die swaartekrag middelpunt beweeg wanneer 'n
groot baal naby die grond gedra word?
B (1)
5.1.4 Aan te bevele om baal in 'n hoër posisie te vervoer met
motivering.
Nee
In die verhoogde posisie is die trekker minder stabiel en die kans
vir sykant omrol groter. (3)
5.2 Lusern snymasjien
5.2.1 Veiligheidstoestel in masjien geïnstalleer om toeskouers te
waarsku.
• Gonser/waarskuwings geluid/ toeter
• Tru-ligte (Enige 1) (1)
5.2.2 VYF punte wanneer herstelwerk op verslete snylemme gedoen
word.
• Verlaag die snytafel tot die grond.
• Indien snytafel opgelig is, plaas stutte onderaan.
• Skakel die enjin van die masjien af.
• Ontkoppel die lemme.
• Dra veiligheidshandskoene.
• Vervang alle verslete onderdele met die selfde grootte en
tipe.
• Maak alle stomp lemme skerp. (Enige 5) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 12 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
5.2.3 Hidrouliese silinder wat geïnstalleer moet word met 'n
motivering.
Enkelwerkende hidrouliese silinder
Die gewig van die tafel sal die snyhoogte laat sak. (2)
5.2.4 TWEE voordele waarom die snymasjien eerder as hande
arbeid gebruik word.
• Tyd besparing.
• Kan groot oppervlaktes dek.
• Arbeid besparing/ een man beheer.
• Presisie beheer. (Enige 2) (2)
5.2.5 Tegnologie gebruik om die operateur te help.
GPS (Globale Posisioneringstelsel) (1)
5.3 5.3.1 Toestel en funksie.
Kruiskoppeling.
Laat die stang toe om teen 'n hoek te werk. (2)
5.3.2 Installering van die toestel.
Aandryfstang. (1)
5.3.3 Identifisering en funksie van onderdeel A.
Ghriesnippel.
Laat die operateur toe om die komponent te ghries om sodoende
gladde werking te verseker. (3)
5.4 EEN veiligheidstoestel wat tussen die kragaftakas (PTO) en die vliegwiel
van die baalmasjien gekoppel word.
• Veiligheidskoppelaar.
• Breekbout. (Enige 1) (1)
5.5 VIER aksies voordat 'n baler gestoor word.
• Verwyder alle bale van baalkamer.
• Maak die baler behoorlik skoon.
• Dreineer en vervang alle olie.
• Verminder die spanning op alle dryfbande.
• Verwyder alle kettings, maak hulle skoon, olie dit, en plaas hulle terug.
• Haal alle glykoppelaars uitmekaar, maak hulle skoon en sit hulle weer
aanmekaar maar moet nie spiraalvere onder spanning plaas nie.
• Verminder baalkamerspanning heeltemal.
• Bedek ongeverfde dele met 'n dun lagie ghries.
• Ghries alle ghriesnippels.
• Stoor baler in 'n droë plek onder bedekking. (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 13 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
5.6 'n Vinnig-hak-koppelstuk.
5.6.1 Verduideliking vir die gebruik van hierdie koppelstuk.
• Die koppelstuk word gebruik om 'n implement vinnig en
maklik te koppel.
• Die koppelstuk maak dit ook moontlik dat net een persoon die
implement kan aanhaak. (3)
5.6.2 DRIE voordele van die gebruik van die koppelstuk.
• Tydbesparend.
• Een-man hantering.
• Nie nodig om die spasie tussen die twee opligarms te verstel
nie.
• Verskeie implemente kan aan dieselfde koppelstuk gekoppel
word. (Enige 3) (3)
5.7 Ratstelsel
5.7.1 Identifisering van die tipe rat.
Reguittandrat. (1)
5.7.2 EEN nadeel van die rat.
Geraas. (1)
5.7.3 Spoedverhouding
Verhouding = Dryfrat
Gedrewe rat
= 45
15
= 3
Verhouding = 1:3 (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 14 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: WATERBESTUUR
6.1 Besproeiingstelsels
6.1.1 Besproeiingstelsel op groot mielielande en 'n motivering.
A
EN
• Een man beheer.
• Sproeiers sal nie die gewas beskadig agv hoogte.
• Maklik verskuifbaar.
• Meer koste effektief. (Enige 2) (3)
6.1.2 TWEE metodes wat 'n boer kan gebruik om watervermorsing
te verminder.
Installering van:
• Water probe.
• Besproeiingsreguleerder.
• Drupbesproeiing.
• Mikrobesproeiing. (Enige 2) (2)
6.1.3 DRIE nadele van 'n spilpuntbesproeiingstelsel.
• Hoë aanvangskoste.
• Duur om te herstel.
• Kragonderbrekings.
• Diefstal.
• Kan nie teen hellings besproei nie.
• Wiele kan vassit.
• Oorbesproeiing kan gebeur. (Enige 3) (3)
6.1.4 TWEE voorkomingsmaatreëls om diefstal van koperkabels te
beperk.
• Verf van die kabels.
• Sit dit binne die pype.
• Sit dit ondergronds.
• Alarm sisteem.
• Kameras. (Enige 2) (2)
6.2 Pas die regte pyplaste by die vraagnommer.
6.2.1 C
6.2.2 A
6.2.3 B (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 15 DBE/Mei/Junie/2025
SS/NSS – Nasienriglyne
6.3 6.3.1 Verskaf byskrifte volgens die kriteria:
Items is in die korrekte volgorde. 1
Byskrifte van die in- en uitlaatvloei van die water. 2
Korrekte funksionering van die stelsel. 1 (4)
(4)
6.3.2 Verduideliking van die werksbeginsel van die water rugsteen
stelsel.
Water kom die opgaartenk binne in deur die hoof inlaat en die
balklep. Die water vloei dan weer uit deur die uitlaatklep van die
tenk na die huis se watertoevoerstelsel. Die water word gepomp
met 'n drukpomp. Krane 2 en 3 moet toe wees wanneer die
sisteem gebruik word. (6)
6.4 Berekening van die kapasiteit van opgaartenk in liters.
Kapasiteit = inhoud x tyd
= 400 liter x 25 minute
= 10 000 liter (4)
6.5 Pas van kommunikasietoestelle:
6.5.1 B
6.5.2 C
6.5.3 A (3)
[30]
TOTAAL AFDELING B: 160
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Tech ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper