Skip to content
Memorandum

Computer Applications Technology Grade 12 IEB P1 2017 Memo (Afr)

IEB Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Publisher: IEB

Subject: Computer Applications TechnologyGrade 12201711 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I NASIENRIGLYNE Tyd: 3 uur 150 punte Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en hulpeksaminatore. Daar word van alle nasieners vereis om 'n standaardiserings- vergadering by te woon om te verseker dat die nasienriglyne konsekwent vertolk en toegepas word tydens die nasien van kandidate se skrifte. Die IEB sal geen gesprek aanknoop of korrespondensie voer oor enige nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat verskillende menings rondom sake van beklemtoning of detail in sodanige riglyne mag voorkom. Dit is ook voor die hand liggend dat, sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardiserings- vergadering, daar verskillende vertolkings mag wees oor die toepassing van die nasienriglyne. IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – Bladsy 2 van 11 NASIENRIGLYNE AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 Zombierekenaars 1.1.2 BotNet 1.1.3 GPS 1.1.4 Antispam 1.1.5 Meme 1.2 1.2.1 Snert In Snert Uit OF die resultate (inligting) van 'n proses is net so betroubaar soos die data wat toegevoer word. 1.2.2 'n Fisiese ligging OF toestel waar mense Internettoegang kan verkry (tipies deur Wi-Fi-tegnologie te gebruik). 1.2.3 'n Voorwerp wat gebruik word om hitte weg te lei van 'n elektroniese toestel (bv. SVE) OF 'n voorwerp wat gebruik word om 'n elektroniese toestel koel te hou. 1.2.4 'n Standaard vir die verbinding van randtoestelle waarvolgens toestelle in 'n rekenaarstelsel ingeprop kan word sonder om die rekenaar te moet afskakel. 1.2.5 Die naam van 'n rekenaar (bediener) wat webwerwe op die Internet huisves OF 'n toestel wat toegang tot die Internet verkry OF die webwerf self. VRAAG 2 2.1 C 2.2 B 2.3 B 2.4 C 2.5 A 2.6 C 2.7 D 2.8 A 2.9 D 2.10 C IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – Bladsy 3 van 11 NASIENRIGLYNE AFDELING B VRAAG 3 STELSELTEGNOLOGIEË 3.1 Vraag- Naam van toestel Hooffunksie nommer Voorsien toepaslike spanning aan 3.1.1 Kragbron. die rekenaarstelsel. 3.1.2 Webkamera (Aanvaar Toevoer en versyfering van Rekenaarkamera). (bewegende) beelde. 3.1.3 Sentrale Mikroskyfie wat alle funksies van verwerkingseenheid die rekenaar beheer. (Aanvaar SVE). 3.1.4 (Interne elektromeganiese) Sekondêre (permanente) (harde)(skyf)aandrywer stoortoestel. (Moenie HDD aanvaar nie). 3.1.5 (VKV/LED) Monitor OF Vertoon OF Afvoer van Inligting. Skerm. 3.2 3.2.1 Beheereenheid, Rekenkunde-logika-eenheid, Registers OF L1 cache 3.2.2 Dubbelkern het 2 verwerkingseenhede binne die fisiese verwerker. Vierkern het 4 verwerkingseenhede binne die fisiese verwerker. 3.2.3 Multiverwerking laat die SVE toe om veelvuldige programme gelyktydig OF terselfdertyd te bedryf aangesien dit meer as een mikroverwerker in sy kern het OF Dubbel-/Vier-/Agtkern. Multitaakverwerking laat dit lyk asof die SVE veelvuldige programme gelyktydig bedryf deur een kern wat verwerkingstyd aan veelvuldige programme toewys. 3.3 3.3.1 Cachegeheue hou die volgende instruksie wat verwerk moet word OF enige herhaalde instruksies. Dus versnel dit die verwerking aangesien die data 'n kleiner afstand moet aflê om by die SVE te kom. 3.3.2 Binne die SVE-blok OF L1-cache OF interne cachegeheue. Buite die SVE-blok OF L2-cache OF eksterne cachegeheue. 3.4 Virtuele geheue verhoog die grootte van die beskikbare LSG deur 'n deel van die hardeskyfaandrywergeheue te gebruik. Die bedryfstelsel sal die ekstra programinstruksies in die virtuele geheue laai en wanneer dit deur die SVE benodig word, word die instruksies geruil met instruksies in die LSG wat nie meer benodig word nie. (Gee 1 uit 2 punte indien bladsyruiling geantwoord word. OF Dit word "bladsyruiling" tussen LSG en die hardeskyf genoem.) IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – Bladsy 4 van 11 NASIENRIGLYNE VRAAG 4 INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIEË 4.1 Stertopologie 4.2 4.2.1 Aanvaar enige TWEE van: • Beheer van die netwerk is beter, aangesien alle sagteware deur die bediener verwerk word. • Die netwerkadministrateur kan toegangsvlakke en toestemmings vir verskillende gebruikers by 'n enkele punt opstel. • Wanneer sagteware opgedateer/gelaai moet word, sal dit net op die bediener opgedateer/gelaai hoef te word. • As een nodus stukkend is, sal die netwerk steeds funksioneer. • Dit is makliker om 'n foutiewe nodus op te spoor en te herstel. 4.2.2 Aanvaar enige TWEE van: • Meer hardeware word benodig, aangesien 'n toegewyde bediener gekoop moet word. • Dit is raadsaam om 'n netwerkadministrateur te hê, aangesien meer beheer vereis word. • Meer bekabeling word benodig vanweë die uitleg van die netwerk. • Duurder om op te stel as ander topologieë. • Indien die sentrale bediener faal, stort die hele netwerk ineen. 4.3 4.3.1 Spil 4.3.2 Brug OF Skakel 4.4 4.4.1 Dit is 'n netwerk van rekenaars OF 'n LAN wat alleenlik binne 'n maatskappy of organisasie toeganklik is. 4.4.2 Dit verskaf goeie sekuriteit vir vertroulike inligting OF beveiligde e- poskommunikasie. 4.5 'n Modem is 'n ouer netwerktoestel wat gebruik word om via 'n telefoonlyn en nie 'n veselkabel nie met 'n netwerk te verbind. Sy sal 'n (Wi-Fi- of bekabelde) veselroeteerder benodig. 4.6 Aantekennaam OF Gebruikersnaam OF ID OF e-pos Wagwoord OF PIN (Persoonlike Identifikasienommer) IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – Bladsy 5 van 11 NASIENRIGLYNE VRAAG 5 INLIGTINGSBESTUUR 5.1 5.1.1 Aanvaar enige EEN van: • Mikrofoon • Klanksensor/-detektor 5.1.2 Aanvaar enige EEN van: • CO2-monitor OF -sensor OF -detektor OF -monsternemer OF -opvanger. • NO2-monitor OF -sensor OF -detektor OF -monsternemer OF -opvanger. • Algemene gasdetektor OF -sensor OF -monsternemer OF -opvanger. 5.1.3 Aanvaar enige EEN van: • Termometer • (Termokoppelpaar) Temperatuurmonitor OF -sensor 5.2 Aanvaar enige TWEE van: • Gebruik draagbare toestelle (om data elke maand van vastetoestand- geheue af te laai). • Versend data outomaties na afgeleë rekenaar by navorsingsperseel oor sellulêre netwerk. OF Gebruik wolkberging (cloud storage). • Gebruik 'n telefoonnetwerk en verbind met die hand met datalogger en vra dit om data oor Internetverbinding te stuur. 5.3 Aanvaar enige TWEE van: (Aanvaar enige korrekte vrae) • Is die geraasvlakke bokant die aanvaarbare perke? • Is CO2 in die lugmonster aanwesig? • Is NO2 in die lugmonster aanwesig? • Is die CO2-vlakke bokant die aanvaarbare perke? • Is die NO2-vlakke bokant die aanvaarbare perke? • Is die temperatuur van die lug bokant verwagte vlakke? • Is die weer anders as voorspelde weertipes? • Is daar enige ander onbekende gasse in die lugmonster aanwesig? • Is hierdie onbekende gasse identifiseerbaar? • Is hierdie onbekende gasse giftig? • Dra hierdie onbekende gasse by tot die kweekhuiseffek? • Veroorsaak hierdie onbekende gasse 'n temperatuurstyging? 5.4 Spreitabelle en Databasisse (MOENIE HANDELSNAME AANVAAR NIE) 5.5 Aanvaar enige TWEE van: (Aanvaar enige korrekte antwoorde) • Jongste data vergeleke met laaste twee of drie maande se data wat reeds in databasis of spreitabel gestoor is. • Grafieke wat resultate oor laaste twee of drie maande toon. • Grafieke wat resultate vir elke maand oor laaste vier jaar toon. • Vergelyk resultate/grafieke met "normale" data. • Gebruik "gemiddelde-" of "tendens-" funksie op grafieke. • Gebruik "rollende gemiddelde" om veranderinge oor lang tydperk te toon. • Gebruik data om geraas- en lugbesoedelingsvlakke oor vyf jaar, tien jaar te voorspel. IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – Bladsy 6 van 11 NASIENRIGLYNE 5.6 Aanvaar enige EEN van: (Aanvaar enige korrekte antwoorde) • Beperk vlugtye tot dagligure. • Plaas klankskerms (-buffers) langs die kante van die aanloopbane. • Bedek die aanloopbane met klankskerms. • Beperk lugrederye tot die gebruik van 'n kweekhuisvriendeliker brandstof (bv. biobrandstowwe). • Beperk lugrederye tot die gebruik van die jongste brandstofdoeltreffende enjin. • Verskuif die lughawe na 'n meer landelike ligging. • Laat slegs vliegtuie met gassuiweringstoestelle in die enjins toe om die lughawe te gebruik. VRAAG 6 SOSIALE IMPLIKASIES 6.1 6.1.1 Aanvaar enige TWEE van: (Let wel: 1 punt vir die vooruitgang OF ontwikkeling OF verbetering EN 1 punt vir die effek wat dit op die Suid-Afrikaanse regering gehad het) • Vooruitgang in databasistegnologie het die Suid-Afrikaanse regering in staat gestel om statistiese inligting vinniger en akkurater in te sorteer en te monitor. • Verbeterde sellulêre kommunikasietegnologie het die Suid- Afrikaanse regering in staat gestel om effektiewer met sy burgery te kommunikeer. • Verbeterde bank- OF finansiële sekuriteitstegnologie het dit vir die Suid-Afrikaanse regering moontlik gemaak om die land se finansies billik te beheer en te handhaaf. • Nasionale netwerkontwikkeling kan dit moontlik maak dat stemmery doeltreffender en akkurater plaasvind. OF Die bestuur van stemme kan verbeter word. • Sosialemedia-netwerkontwikkeling laat die Suid-Afrikaanse regering op 'n meer oop en deursigtige manier werk. • Ontwikkeling van nasionale netwerke het dit vir die Suid- Afrikaanse regering moontlik gemaak om die elektrisiteitstoevoer billiker te beheer. • Ontwikkeling van radarinligtingstegnologie het dit moontlik gemaak om die verdedigingsvermoë te verbeter. • Ontwikkeling van enkripsiemetodes het die Suid-Afrikaanse regering in staat gestel om sy sensitiewe data via openbare netwerke te stuur. 6.1.2 Aanvaar enige TWEE van: • Alle inligting wat verkry word, moet billik en regmatig deur die geregshowe verwerk word. • Die inligting wat verkry word, kan slegs vir 'n spesifieke doel gebruik word. • Die inligting wat verkry word, moet net genoeg wees vir die doel waarvoor dit benodig word. • Die inligting wat verkry word, moet akkuraat wees. • Die inligting wat verkry word, moenie langer gehou word as wat noodsaaklik is nie. IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – Bladsy 7 van 11 NASIENRIGLYNE • Die inligting moet verkry en verwerk word in ooreenstemming met die subjek se regte soos uiteengesit in die Suid-Afrikaanse Grondwet. • Die inligting wat verkry word, moet veilig gehou word en teen onregmatige gebruik beskerm word. • Die inligting wat verkry word, moenie aan enigeen of enige ander departement gegee word sonder 'n wettige rede of sonder voldoende beskerming nie. 6.2 Aanvaar enige TWEE van: (Sien na met die oog op die effek wat ontwikkeling op 'n kommersiële onderneming het.) • Rekenaargesteunde ontwerp. • Werwing van werknemers • Verbeterings in databasistegnologieë, spreitabelle en woordverwerking- sagteware – om maatskappyrekords te stoor. • Outomatisering van vervaardigingsprosesse. • Aanlynbemarking (sosiale media teenwoordigheid) • Vinniger toegang tot klante via 'n Internetteenwoordigheid OF e-pos OF kitsboodskappe. • Laer administrasiekoste (elektroniese kantoor). • Videokonferensies vir internasionale ondernemings. • Sekuriteit OF enkripsieverbeterings het finansiële transaksies gebaat. • Klante kan geteiken word op grond van hul belangstellings. • Virtuele Privaat Netwerke (VPN) vir die maatskappypersoneel om enige plek te werk. VRAAG 7 OPLOSSINGSONTWIKKELING 7.1 Gebruik die antwoordsel as deel van die formule OF sirkelverwysingsfout OF die aanvanklike waarde van u is nie gebruik nie. 7.2 = SQRT (A2*A2+ 2 * B2 * C2) 7.3 = SQRT(A6 *A6 + 2 * B6 * C6) Moenie weer penaliseer indien antwoord 7.2 verkeerd was nie. Dra die fout. 7.4 = LARGE (D2:D6 ,2) 7.5 = SQRT(A2*A2 + 2 * 9.8 * C2) Moenie weer penaliseer indien antwoord 7.2 verkeerd was nie. Dra 7.6 = SQRT(A2*A2 + 2 * $E$1 * C2) die fout. 7.7 Absolute (sel)verwysing IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – Bladsy 8 van 11 NASIENRIGLYNE AFDELING C VRAAG 8 GEÏNTEGREERDE SCENARIO 8.1 8.1.1 Jy het nie self die beelde/tema/konsep geskep nie, daarom sal die gebruik daarvan onwettig wees. OF Daar is kopiereg op die beelde/temas/konsep OF kopieregskending OF jy besit nie die beelde/tema/konsep nie. 8.1.2 Kontak die eienaars van die kopiereg OF kry toestemming by die kopieregeienaars. Betaal ('n lisensiëringsfooi) vir die gebruik van hul beelde/temas/ konsep OF deel wins met die kopieregeienaars. 8.2 8.2.1 Stelsel B 8.2.2 Aanvaar DRIE van: • Vinniger SVE-mikroverwerker • Vinniger LSG • Meer LSG • Toegewyde grafikakaart OF Grafika met sy eie GVE OF LSG 8.2.3 Aanvaar EEN van: • Kopfone • Luidsprekers • Oudiotoevoertoestel OF Mikrofoon • Grafikatablet • Webkamera OF Videokamera 8.3 8.3.1 Aanvaar EEN van: • (Draadlose) webkamera • Slimtoestel met ingeboude webkamera 8.3.2 Resolusie- OF MP- (megapixel-) aanslag OF getal beeldelemente. Hoeveelheid interne geheue. 8.4 Aanvaar EEN van: • Eksterne hardeskyfaandrywer • USB-geheuestafie (moet meld groter as 32 GG geheue) • Mikrogeheue (moet meld groter as 32 GG geheue) • Wolkberging (Cloud storage) 8.5 8.5.1 Aanvaar EEN van: • Movie Maker • Wondershare • Pinnacle Studio 16 Ultimate • AVS Video Editor • Adobe Premiere Elements 11 • Final Cut Pro X 10.0.3 • iMovie 11 • Corel VideoStudio Pro X6 • CyberLink PowerDirector. • Magix Movie Edit Pro 2013 Plus • Aanvaar enige wettige videoredigeerder IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – Bladsy 9 van 11 NASIENRIGLYNE 8.5.2 Aanvaar EEN van: • Windows Media Player • VLC Media Player • DivX Media Player • Real Player • iTunes Player • QuickTime Player • Aanvaar enige wettige mediaspeler Vraag- 8.6 Veldnaam Datatipe Valideringsreël nommer Is veld = "Manlik" 8.6.1 Geslag Teks of "Vroulik"? Vorige Is veld = Ja of 8.6.2 Ja/Nee OF Boole toneelspeelervaring Nee? 8.6.3 Salaris Geldeenheid Is veld < R1000? (Aanvaar enige valideringsreël wat die tipe van die toegevoerde data valideer.) 8.7 8.7.1 Aanvaar TWEE van: • RSI (ooreisingsbesering) OF KTS (karpaletonnel-sindroom) • Oogspanning OF Hoofpyne • Rugspanning OF Nekspanning 8.7.2 Aanvaar TWEE van: (Moet ooreenstem met dié wat in 8.7.1 gekies is) • Strek gereeld jou vingers en gewrigte OF koop 'n ergonomiese sleutelbord. • Kyk gereeld op van die skerm en fokus vir 'n paar oomblikke op 'n voorwerp wat ver is. • Staan gereeld op en strek rug en liggaam OF koop 'n ergonomiese stoel OF maak seker dat wanneer jy sit, jy effens afkyk op jou skerm. 8.8 8.8.1 Aanvaar TWEE van: • Facebook • Twitter • YouTube • Sosialenetwerk-werwe (Ken hierdie punt slegs toe indien Facebook, Twitter, YouTube nie genoem is nie) • SMS'e OF WhatsApp-boodskappe OF kitsboodskappe • Adverteer op 'n webwerf wat gereeld besoek word OF Betaal Google se fooi om te soek • Kommersiële reklame in gedrukte media 8.8.2 Vlamwerping IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – Bladsy 10 van 11 NASIENRIGLYNE Vraag- 8.9 Moontlike oorsaak Moontlike oplossing nommer Jy is met boosware besmet Loop 'n teenvirusprogram OF jou sekondêre geheue is OF maak jou geheue skoon vol OF jy loop te veel en skrap ongewenste lêers programme tegelykertyd OF OF maak programme toe daar is 'n hardeware- wat onnodig loop OF herstel 8.9.1 probleem, bv. oorverhitting. of vervang die foutiewe OF die hardeskyf-aandrywer hardeware of kry 'n beter is gefragmenteer. verkoelingstelsel. OF defragmenteer die hardeskyf-aandrywer OF skakel die stelsel weer aan Daar is 'n fout in 'n program Deïnstalleer of herstel wat deel is van jou laaifunksie foutiewe laaiprogram OF jy het nie die jongste OF dateer jou opdaterings vir 'n kritieke sagteware tot die program nie OF jou jongste weergawe op bedryfstelsel is gekorrupteer. OF dateer jou 8.9.2 bedryfstelsel tot die jongste weergawe op OF stel jou stelsel tot 'n lopende weergawe terug OF herinstalleer jou bedryfstelsel. Jou rekenaar is nie ingeprop Prop jou rekenaar in OF nie OF jou kragbron werk nie vervang die foutiewe OF die SVE is foutief OF die hardeware. 8.9.3 moederbord is foutief OF 'n kritieke stuk hardeware het gefaal. Die grafikakaart/-stroombane Vervang die foutiewe is foutief OF daar is nie grafikakaart/-stroombane OF genoeg LSG om so 'n installeer nog LSG OF hoëdefinisie-video te loop nie herinstalleer jou 8.9.4 OF jou mediaspeler is mediaspeler. OF herstel die foutief. OF grafika kan nie die resolusie OF skakel weer vasgestelde resolusie die stelsel aan/werk die ondersteun nie OF die aandrywer by. grafika-aandrywer is foutief. Jou luidsprekers is foutief OF Vervang die foutiewe jy het die volume heeltemal luidsprekers OF draai die sag gedraai OF die volume harder OF prop die 8.9.5 luidsprekers is nie behoorlik luidsprekers korrek in. OF ingeprop nie. OF die skakel weer die stelsel klankaandrywer is foutief. aan/werk die aandrywer by (Aanvaar enige regmatige oorsaak en oplossing vir elke situasie.) IEB Copyright © 2017 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – Bladsy 11 van 11 NASIENRIGLYNE 8.10 8.10.1 Direkte aflaai beteken dat jy eers die medialêer heeltemal op jou rekenaar oordra en stoor en dan daarna kyk OF laai die medialêer eers heeltemal af en kyk ongekoppeld daarna. 8.10.2 Stroming beskryf die handeling om media op een toestel te speel terwyl die media op 'n ander toestel gestoor is. Die data word na jou rekenaar versend en jy kyk daarna terwyl dit aflaai. 8.11 8.11.1 Internetdiensverskaffer 8.11.2 Aanvaar enige TWEE van: • E-posrekeninge • Wolkberging • Boosware filtrasie • Tegniese ondersteuning • Telefoonstemdiens • FTP-diens 8.12 8.12.1 Enkripsie kodeer data EN sodat dit lyk asof dit betekenisloos is OF dit sal 'n dekripsiesleutel benodig om verstaan te word. 8.12.2 Aanvaar enige TWEE van: • Verskaf sekuriteit vir sensitiewe data. • Beskerm teen gevolge van ongemagtigde toegang OF kodebreking. • Verhoed dat data deur kodebrekers verstaan word. 8.12.3 Kontroleer om te sien of die BA (bronadres) 'n veilige adres is OF die BA bevat https OF daar is 'n toe slotjie aan die onderkant van die webwerf OF die werf gebruik sekuriteitsmaatreëls soos Verisign. Totaal: 150 punte IEB Copyright © 2017

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all