Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL II – Bladsy 1 van 4
NASIENBLAD
Vraag Punt LU KV
1. Vraag 1
1.1 Stel die lêer Persoonlike Gedagte om versteek te wees. 1 1
1.2 Wysig die woordverwerkingsdokument Briefhoof om 'n dokumenttemplaat te
1 2
wees.
Organiseer jou vooraf gelaaide lêers soos volg:
1.3.1 Skep 'n gids genaamd Argief. 1 1
1.3.2 Skuif al die lêers wat in die jaar 2015 of vroeër gewysig is na hierdie gids. 1 2
1.4 Hernoem die lêer Kandidaat na jou Eksamennommer. 1 1
Maak die woordverwerkingsdokument Rekenaarbestuur oop en beantwoord
die volgende vrae in die toepaslike afdeling:
1.5 Verskaf die handelsnaam en weergawe van die bedryfstelsel wat jy gebruik. 1 1
1.6 Wysig jou eksamengids se aansig soos volg:
Verander aansig na besonderhede
1 2
Orden volgens tipe dalend
Lê 'n skermkiekie vas
1.7 Verskaf die volgende inligting oor die lêer hart.jpg:
1.7.1 Outeur 1 1
1.7.2 Lêergrootte 1 1
1.8 Verskaf 'n skermkiekie van die html-redigeerder wat jy vir hierdie eksamen sal
1 1
gebruik.
1.9 Jou sibbe se rekenaar se skyfspasie is vol. Verskaf instruksies oor hoe om 'n
1 3
skyfskoonmaak te loop.
1.10 Lê 'n skermkiekie vas van die skyfspasie wat jou stelselaandrywer op jou
1 1
masjien oor het.
2. Vraag 2
2.1 Wysig die bladsykantlyne soos volg:
2.1.1 Stel die Top-, Bottom-, Left- en Right-kantlyn om 3 cm te wees. 2 2
2.1.2 Stel die gutter om 1 cm te wees. 2 2
2.2 Voeg 'n rand om die hele dokument in soos volg:
2.2.1 Voeg 'n skadurand om die hele dokument in. 2 1
2.2.2 Stel die randbreedte om 3 pt te wees. 2 1
2.3 Voeg 'n outomatiese inhoudsopgawe direk na die titel "Fake News" in. 2 1
2.4 Wysig die kopskrif en voetskrif van die dokument soos volg:
2.4.1 Stel dit sodat die dokument 'n verskillende kopskrif en voetskrif op die eerste
2 2
bladsy het.
2.4.2 Voeg jou eksamennommer in die kopskrif van die eerste bladsy in. 2 1
2.4.3 Voeg 'n datum wat outomaties bygewerk word in aan die regterkant van die
2 2
voetskrif in die gedeelte van die dokument wat op die tweede bladsy begin.
2.5 Skep 'n nuwe styl in die dokument soos volg:
2.5.1 Skep 'n nuwe karakterstyl genaamd Verwysing. 2 3
2.5.2 Stel die fontfamilie op Verdana. 2 1
2.5.3 Stel die fonteffekte om subscript te wees. 2 1
2.5.4 Stel die fontkleur om red te wees. 2 1
2.5.5 Pas die styl toe op die teks "[howstuffworks.com on 2017/02/01]" aan die
2 1
bokant van die tweede bladsy.
2.6 Wysig die Heading 2-styl soos volg:
2.6.1 Stel die paragraaf om spasiëring van 12 pt voor te hê. 2 1
2.6.2 Stel die arsering op grey. 2 1
2.7 Voeg 'n skakel terug na die begin van die dokument in soos volg:
2.7.1 Voeg die teks "Back to top" aan die einde van die dokument in. 2 1
2.7.2 Voorsien hierdie teks van 'n hiperskakel na die begin van die dokument. 2 2
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentQuestion paper 











View all





Computer Applications Technology Grade 12 IEB P2 2017 QP (Afr)
IEB Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 question paper from the 2017 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Publisher: IEB
Computer Applications Technology · Grade 12 · 2017 · Afrikaans. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Paper
- 2
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 4
- File size
- 244.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 4
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL II – Bladsy 2 van 4
NASIENBLAD
Vraag Punt LU KV
3. Vraag 3
3.1 Wysig die bladsyopstelling soos volg:
3.1.1 Stel die oriëntasie van die dokument op portrait. 2 1
3.1.2 Stel die papiergrootte van die dokument op A3. 2 2
3.2 Voeg 'n voetnoot by die teks "vergelyk" wat die woorde "Mense plaas net die
2 2
beste van hulself" vertoon.
3.3 Stel die fontgrootte van al die teks op 32. 2 1
3.4 Voeg 'n Drop Cap by elkeen van die twee sinne by. 2 2
3.5 Voeg 'n beeld in soos volg:
3.5.1 Voeg die beeld Skinder onder die laaste teksreël in. 2 1
3.5.2 Stel die paragraafinlynstelling op regs. 2 1
3.5.3 Stel dit om NIE die aspekverhouding te sluit nie. 2 2
3.5.4 Stel die hoogte op 25 cm en die breedte op 18 cm. 2 1
3.5.5 Voeg 'n rooi dubbelrand om die prent in. 2 1
4. Vraag 4
Wysig die tabel soos volg:
4.1.1 Voeg die twee selle in die eerste ry saam. 2 1
4.1.2 Stel die eerste ry om 'n ligblou arsering te hê. 2 1
4.1.3 Wysig die rand van die tabel om 'n dubbelbuiterand van 3 pt te hê en geen
2 2
lyne binne die tabel nie.
4.2 Voeg kommentaar by die teks "201 Facebook-vriende" by wat die woorde
2 1
"Min tieners, as daar is, het soveel mense persoonlik ontmoet" vertoon.
4.3 Skep 'n regsgerigte tabelstop op 15 cm met 'n leistippel vir al die teks ná
2 3
"Voorgestelde wysheid om te deel" tot by "Blokkeer die persoon".
Voeg die dokument soos volg saam:
4.4.1 Verbind die dokument met die databron Vriende deur die blad genaamd Data
2 3
te gebruik.
4.4.2 Pas 'n filter op die databron toe sodat dit net rekords sal gebruik waar die
2 3
Jonger Sibbe-veld "Ja" is.
4.4.3 Vervang die teks "vriend" met die twee saamgevoegde velde Voornaam en
2 2
Van geskei deur 'n spasie.
5. Vraag 5
5.1 Stel die breedte van kolom A, B, C, D en E op 13. 3 1
5.2 Formateer selbestek A1:E1 soos volg:
Stel 'n dubbelrand aan die onderkant van die selle
Geen ander rand nie 3 2
Vet
Geel vulling
5.3 Voeg die bladsynommerveld aan die regterkant van die voetskrifgedeelte in. 3 2
5.4 Vervang al die teks "vierong" met die teks "Viering". 3 2
5.5 Sorteer al die data volgens Onderwerp stygend en dan volgens Gebruiker
3 2
dalend.
5.6 Filtreer die data sodat slegs boodskappe met die onderwerp "Verhoudings"
3 3
wat meer as 150 karakters is, vertoon word.
5.7 Pas voorwaardelike formatering op kolom B toe soos volg:
Woede moet 'n rooi vulling hê
3 2
Hartseer moet 'n blou vulling hê
Verveeld moet 'n geel vulling hê
Let daarop dat al die veranderinge hieronder op die werkblad genaamd
Opsomming toegepas moet word.
5.8 Voeg 'n berekening in B2 in om die gemiddelde getal karakters per plasing in
3 1
die werkblad genaamd Plasings te bepaal.
5.9 Voeg 'n berekening in B3 in om die mediaangetal karakters per plasing in die
3 1
werkblad genaamd Plasings te bepaal.
IEB Copyright © 2017
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL II – Bladsy 3 van 4
NASIENBLAD
Vraag Punt LU KV
5.10 Voeg 'n berekening in B4 in om die getal plasings in die werkblad genaamd
Plasings volgens die geslag wat in A4 gegee word, te bepaal. Brei hierdie 3 3
berekening uit na B5.
Let daarop dat al die veranderinge hieronder op die werkblad genaamd
Gebruikers toegepas moet word.
5.11 Voeg 'n funksie in om die gebruiker se formele naam te bepaal.
Mnr Neil Patrick se formele naam sal byvoorbeeld Mnr N. Patrick wees.
3 3
In kolom E (V 5.11), brei die berekening uit sodat al die gebruikers se formele
naam bepaal sal word.
5.12 Voeg in kolom G (V 5.12) 'n funksie in om die ouderdom wat die gebruiker
vanjaar sal bereik, te bepaal. Die ouderdom moet elke jaar outomaties
3 2
bygewerk word. Brei die berekening uit sodat al die gebruikers se ouderdom
bereken sal word.
Let daarop dat al die veranderinge hieronder op die werkblad genaamd
Bladsye toegepas moet word.
5.13 Formateer die waardes in kolom E om persentasie te wees. 3 1
5.14 Voeg in kolom F 'n berekening in om die getal besoeke wat terugkeerbesoeke
is te bepaal.
Terugkeerbesoeke = Besoeke × Terugkeerbesoekers 3 2
Brei die berekening uit sodat al die bladsye se terugkeerbesoeke pm (per
maand) bereken sal word.
5.15 Herskep die volgende grafiek presies soos dit gegee word op 'n nuwe blad
deur die data in sel A1:C5 op die Bladsye-werkblad te gebruik. Verwys na 3 2
Figuur 4.
Let daarop dat al die veranderinge hieronder op die werkblad genaamd
Advertensies toegepas moet word.
5.16 Die koste van 'n advertensie verskil na gelang van die tipe organisasie wat in
kolom B (Tipe) aangedui word. Indien 'n organisasie as Niewins aangedui
word, is die koste 100, andersins is dit 600. Voeg in kolom C (V 5.16) 'n 3 3
funksie in om die organisasie se koste per advertensie te bepaal. Brei die
berekening uit sodat al die organisasies se koste bepaal sal word.
Let daarop dat al die veranderinge hieronder op die werkblad genaamd
V 5.17 toegepas moet word.
5.17 Voeg 'n berekening in sel B1 in om te bepaal watter gebruiker die meeste
plasings uit die Plasings 2-blad het. Jy mag enige toepaslike data en
3 3
berekeninge by die res van hierdie werkblad en/of die Plasings 2-werkblad
byvoeg om dit reg te kry.
6. Vraag 6
6.1 Voer data uit die tekslêer genaamd Gebeurtenis in die Gebeurtenis-tabel in. 4 3
Bring die volgende veranderinge in die tabel Bladsy aan:
6.2.1 Stel die veld bladsy_id om die primêre sleutelveld te wees. 4 1
6.2.2 Stel die tipe-veld om na te slaan uit die waardes Sport, Verhouding,
4 2
Korporatief en Akademies.
6.2.3 Voeg 'n veld genaamd admin by wat die veld gebruikersnaam uit die tabel
4 2
Gebruiker sal naslaan.
Bring die volgende veranderinge in die tabel Gebruiker aan:
6.3.1 Maak seker die geslag-veld het akkurate toevoer van die gebruiker soos
volg:
4 3
Veldgrootte op 1
Voeg 'n valideringsreël van "M" of "V" by
6.3.2 Voeg 'n toevoermasker by die telefoon-veld by om te verseker dat 'n
telefoonnommer toegevoer word in die formaat soos in die voorbeeld
4 3
(072) 555-1234 en dat alle nommers toegevoer word. Verwys asseblief na
Figuur 5 vir 'n lys karakters wat toevoermaskers definieer.
Skep 'n nuwe tabel genaamd Advertensie soos volg:
6.4.1 Skep 'n primêre sleutelveld genaamd advertensie_id van 'n toepaslike
4 3
datatipe.
6.4.2 Skep 'n veld genaamd titel van die teksdatatipe en die formaat om hoofletters
4 1
te verseker.
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL II – Bladsy 4 van 4
NASIENBLAD
Vraag Punt LU KV
6.4.3 Skep 'n veld genaamd koste van 'n geldeenheiddatatipe en stel dit om vereis
2 4 1
te word.
Skep 'n vorm soos volg:
6.5.1 Skep 'n vorm genaamd Gebruiker_plasing deur slegs die gebruikersnaam-,
voornaam- en van-veld uit die tabel Gebruiker en slegs die plasing- en Likes-
veld uit die tabel Plasing te gebruik. Maak seker die vorm word gegroepeer 4 2
volgens die Gebruiker-tabel en dat die subvorm Plasingsubvorm genoem
word.
6.5.2 Redigeer die etiket in die vormopskrif tot "Gebruikers met hul plasings" en
4 1
sluit jou eksamennommer in.
6.5.3 Stel die Default View-eienskap van die Plasingsubvorm op Single Form. 4 3
6.5.4 Maak die Plasingsubvorm afsonderlik oop en voeg 'n knoppie op die subvorm
wat die plasings bevat by, wat die huidige plasing sal skrap. Die opskrif van 4 3
die knoppie moet "Skrap" wees.
Skep navrae soos volg:
6.6.1 Skep 'n navraag genaamd Akademies wat slegs die bladsytitel-veld van alle
4 2
rekords in die tabel Bladsy met die tipe "Akademies" sal vertoon.
6.6.2 Skep 'n navraag genaamd Gewild wat alle velde uit die tabel Plasing sal
4 2
vertoon waar die gebruiker "OneLiner" is met die Likes meer as 40.
Skep 'n verslag soos volg:
6.7 Skep 'n verslag genaamd Plasings deur alle velde uit die tabel Plasing te
4 2
gebruik, gegroepeer volgens die veld gebruiker.
7. Vraag 7
7.1 Voeg 'n titel wat lui "Goeie Praktyk" op die bladsy by en sluit jou eksamen-
5 2
nommer daarby in.
7.2 Stel die agtergrondkleur van die tabel om groen te wees. 5 1
7.3 Redigeer die eerste sel in die eerste ry soos volg:
7.3.1 Laat die sel oor twee kolomme strek. 5 3
7.3.2 Stel die sel om 'n horisontale inlynstelling van center te hê. 5 1
7.4 Stel die breedte van die eerste sel in die tweede ry op 250. 5 1
7.5 Plaas 'n hiperskakel op die teks "Volgende Bladsy" na die webbladsy
5 3
Gedagtes.html.
7.6 Voeg 'n opskrif by soos volg:
7.6.1 Voeg 'n vlak 1-opskrif "Gebeurtenisse wat 'n mens tot nadenke stem" by. 5 2
7.6.2 Stel die fontkleur om red te wees. 5 2
7.7 Voeg 'n beeld op die bladsy by soos volg:
7.7.1 Voeg die beeld Harambe.jpg wat in die subgids genaamd Beelde in die
5 3
Webwerf-gids aangetref word by.
7.7.2 Stel die breedte en hoogte van die beeld op 250. 5 1
IEB Copyright © 2017
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Computer Applications Technology notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Computer Applications Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Computer Applications Technology quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Computer Applications Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 IEB past papers
More Computer Applications Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P1 2019 QP

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P1 2019 QP (Afr)

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P2 2019 QP

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P2 2019 QP (Afr)

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P2 2019 QP

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P2 2019 QP (Afr)
Related documents

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P2 2017 QP (Afr)

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P2 2017 QP (Afr)

MemorandumIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P2 2017 Memo (Afr)

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P1 2017 QP (Afr)

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P2 2019 QP (Afr)

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P2 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

MemorandumIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

MemorandumIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P1 2019 Memo (Afr)

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P2 2019 QP

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P1 2018 QP

Question paperIEB
Computer Applications Technology Grade 12 IEB P1 2018 QP (Afr)

Question paperIEB