Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2021
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Skip to contentAll 2021 papers 
_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)




View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 403.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2021
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
Verwys dikwels terug na die vrae en die nasienriglyne gedurende die
nasiensessie.
Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die
kandidaat se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat jy nie deur die
kandidaat se stellings/antwoorde mislei word nie.
Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie,
maar lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan
die vraag in die vraestel en die antwoord in die nasienriglyn
o Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die nasienriglyne kan
‘pas’ voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken word.
o Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die
nasienriglyne noem ‘stadig’ en die kandidaat antwoord ‘nie vinnig nie’.
Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op ʼn spesifieke vraag. In die
algemeen word EEN punt per feit toegeken.
Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar ʼn vraag vereis dat die
kandidaat moet LYS of NOEM: merk die eerste getal antwoorde wat vereis
word, bv. die eerste TWEE feite as ʼn kandidaat ʼn lys van VYF feite gee
wanneer slegs TWEE feite vereis word, selfs as dit in ʼn paragraafvorm
aangebied word.
Vrae wat langer antwoorde vereis moet as ʼn enkele eenheid gesien word.
Punte kan toegeken word indien korrekte stellings op enige plek in die
paragraaf voorkom.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE- VRAAG 2: PASITEMS
VRAE
1.1 A 2.1 S
1.2 D 2.2 E
1.3 B 2.3 L
1.4 D 2.4 K
1.5 A 2.5 A
1.6 B 2.6 M
1.7 A 2.7 B
1.8 C 2.8 I
1.9 A 2.9 D
1.10 C 2.10 O
[10] [10]
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
3.1 Onwaar, Onderskrif (‘Footer’) (1)
3.2 Onwaar, Radio-knoppie (‘Radio button’) (1)
3.3 Waar (1)
3.4 Waar (1)
3.5 Onwaar, Grootte/tipe (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 4.1.1 Om data en programme wat verwerk word, te hou (d.i. tydelik /
terwyl die rekenaar aan is). 1
4.1.2 Enige EEN verskil (behalwe verskil in funksie):
RAM is elektronies; stoor is magneties / opties / elektronies
RAM is vinnig; stoor is stadiger
RAM is duurder per GB; stoor is goedkoper
NOTA AAN MERKER: Moenie aanvaar ‘RAM = onbestendig vs.
stoor = permanent’, of ‘baie minder RAM word benodig as stoor’,
aangesien dit direk met funksie verband hou. 1 2
4.2 Enige TWEE toevoertoestelle:
Versneller (‘Accelerometer’)
Barometer
Mikrofoon
Raakskerm (‘Touch screen’)
GPS
WiFi
3G 2 2
4.3 Enige TWEE redes:
Hulle is deur ander (meer doeltreffende) draagbare toestelle soos
flits-skywe en eksterne hardeskywe vervang
Programmatuur en vermaak (speletjies, musiek, video, ens.) word
nou versprei/afgelaai via die internet
Bespaar fisiese spasie en gewig in draagbare rekenaars/draagbare
rekenaars kan ontwerp wees om dunner en ligter te wees. 2 2
4.4 Enige TWEE probleemoplossingstegnieke:
Diskonnekteer en herkonnekteer die muis
Probeer dit in ’n ander USB-poort inprop
Herlaai (‘reboot’) die rekenaar
Gaan USB-beheerders in Device Manager na (en her-aktiveer die
poort indien nodig) 2 2
4.5 Enige TWEE maniere:
Maak gereelde/outomatiese rugsteun
Beperk toegangsregte tot die lêer/pdf-formaat
Maak lêers lees-alleen
Gebruik weergawes opsie om verskillende weergawes te stoor
Gebruik wagwoorde (slot) en enkripsie
Stoor gereeld (met bevestiging) 2 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5
4.6 Enige EEN rede:
Versoenbaarheidskwessies dan uitgeskakel – PDF-lesers (bv. Adobe
Reader) is vrylik beskikbaar, en maak voorsiening vir mense om die
dokumente te lees – selfs as hulle nie die programmatuur het om die
dokument te skep nie
Lêergroottes kan soms kleiner wees (dus vinniger om te stuur, en
minder stoorspasie benodig)
Lêers kan gestel word (m.b.v. die volle Adobe Acrobat-pakket) sodat
hulle nie geredigeer of verander kan word nie 1 1
4.7 Enige TWEE beperkinge:
Beeldgehalte/duidelikheid nie so goed soos diѐ van hoë-gehalte
monitors nie
Gewoonlik tot 4:3-aspekverhouding (amper vierkantig) beperk/pas
nie vir 16:9-aspekverhouding wat vir meeste flieks gebruik word nie
Laer kontrasverhoudings – gevolglik ‘modderige’ beelde met laer
kleurgehalte 2 2
4.8 Enige TWEE stukke toerusting:
Oorfone
Kopstuk (‘Head gear’)/helm
Speletjie beheerder
Mobiele toestelle/Selfoon
Handskoene/Liggaam – Pakke toegerus met sensors/beheerders
Kamer/Simulasie omgewing/ʼn Kragtige rekenaar 2 2
4.9 Enige EEN voorbeeld:
Toerisme/Verken plekke
Gerief/Virtuele toere
Konferensie
Vlug simulasie
Kommunikasie
Opleiding van vlieëniers
Bemarking
Opleiding
Mediese personeel om beserings te hanteer 1 1
4.10 4.10.1 ʼn Hommeltuig is ʼn vlieënde robot wat op ʼn afstand beheer kan
word of wat outonoom deur sagtewarebeheerde vlugplanne vlieg. 1
4.10.2 Enige TWEE voordele:
Geen ander ingewikkelde masjinerie is nodig vir vervaardiging
nie
Dele kan met die rekenaar ontwerp en direk gedruk word
Maklik om ontwerp te verander en weer te druk
Dele wat misluk, kan maklik weer gedruk word
Geen wagtydperk vir bestelde dele nie
Meer koste-effektief vir klein getalle 2 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
4.11 4.11.1 Doen al die verwerking / berekeninge / vergelykings / besluite in
die rekenaar. 1
4.11.2 Enige EEN metode:
Konnekteer ʼn eksterne DVD-aandrywer met die rekenaar (via
USB) en installeer dit van daar af
Kopieer die inhoud van die DVD na ʼn ander medium (bv.
draagbare hardeskyf) en probeer om dit van daar af te
installeer (vind en voer die Setup.exe-installasielêer uit) 1
4.11.3 Enige EEN vereiste (behalwe verwerker en geheue):
(Beskikbare/oop) skyfspasie
Grafika vereistes (veral vir speletjies, CAD, ens.)
NOTA AAN MERKER: Aanvaar spesifieke vereistes, bv. 1 GB
beskikbare hardeskyfspasie, 1024 x 768 minimum resolusie,
512 MB toegewyde video RAM 1 3
4.12 Enige DRIE voordele:
Baie vinniger as normale hardeskywe
Geen bewegende dele nie en kan nie beskadig word deur dit te laat
val of te verskuif terwyl dit gebruik word nie
Baie meer energie doeltreffend
Duursaam
Werk stiller as tradisionele hardeskywe
Groot stoorplek
Ligter om rond te dra 3 3
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7
VRAAG 5: INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 5.1.1 Enige EEN rede:
Draagbaarheid en mobiliteit/ʼn Gebruiker kan deur middel van ʼn
skootrekenaar of ander toestel met die netwerk koppel /Toegang
tot die netwerk vanaf ʼn wye area
ʼn Toestel kan maklik by die netwerk gevoeg word
Koste-effektief deur datakoste te spaar 1
5.1.2 Enige EEN rede:
Verskaf ʼn unieke adres vir kommunikasie
Om konflik met adresse tydens kommunikasie te voorkom 1
5.1.3 Enige TWEE redes:
Te ver weg van die roeteerder
Te veel gebruikers wat terselfdertyd toegang wil hê/Tekort aan
genoeg bandwydte
Inmenging/Steurings ('Interferences') soos Elektromagnetiese
steurings ('EMI')
Steurings/Inmenging deur strukture soos bome/geboue 2 4
5.2 5.2.1 Enige TWEE dienste:
E-pos
Veilige web aanbieding
Spam filtering
Tegniese ondersteuning 2
5.2.2 Enige TWEE voordele:
Hoë spoed/permanente konneksie
Laat Internet toegang en telefoongebruik terselfdertyd toe
Relatief goedkoop wanneer baie data gebruik word
Aanpasbaarheid (‘Scalability’)/verskillende bandwydte pakette 2
5.2.3 Koppel toestelle aan mekaar en reguleer verkeer tussen toestelle. 2 6
5.3 5.3.1 Enige EEN medium:
Glasvesel
Lig
Laser 1
5.3.2 Enige TWEE redes:
Minder steurings/inmenging/minder ('EMI')
Veilig en moeilik om toegang te kry/Geen afluistering nie
Baie vinnige spoed
Kan groter afstande dek sonder om geregenereer te word 2 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
5.4 Enige TWEE nadele:
Nie alle organisasies het FTP-bedieners nie
Oordragproses kan meer ingewikkeld wees as ‘drag-and-drop’-metodes
FTP-koppelings word soms onderbreek en dan moet die oordrag van
voor af begin
Moderne webblaaiers (‘web browsers’) ondersteun nie meer FTP nie/In
sommige gevalle moet mens gespesialiseerde sagteware gebruik
Data kan onderskep word 2 2
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9
VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR
6.1 6.1.1 Beskryf in jou eie woorde wat gedoen moet word, met inagneming van
wat die probleem is wat jy moet ondersoek en waaroor die ondersoek
gaan. 1
6.1.2 Enige EEN:
Dit is ʼn lys van bronne wat in die verslag aangehaal is
Dit toon die bewys van waar jy die inligting vandaan gekry het
Indien plagiaat gepleeg is 1 2
6.2 Enige TWEE redes:
Die outeur is nie ʼn kenner oor die onderwerp nie/Kan nie bibliografiese
inligting verkry nie
Die inligting is te oud
Die inligting is partydig ('biased')
Die inligting is baie beperk en dek nie die onderwerp genoegsaam nie
Geen kruisverwysing kan gedoen word
Inligting is geplagiariseer (Plagiaat moet gekwalifiseer word) 2 2
6.3 6.3.1 Enige EEN beperking:
Beperkte opsies mag na skeefgetrekte ('skewed') data lei
Respondent mag ʼn antwoord wil gee wat nie in die lys is nie/
Beperk moontlike antwoorde wat die respondent kan gee
Opsies mag partydigheid na ʼn spesifieke uitgangspunt steun
Geen aanduidings of die respondent die vrae verstaan het nie 1
6.3.2 Enige TWEE voordele:
Makliker om antwoorde in ʼn sigblad/databasis te verwerk/ontleed
Kan alle antwoorde lees/Slegte handskrif is nie ʼn probleem nie/Hoef
nie die antwoorde weer in te tik nie/Minder foute in data
Data-vaslegging kan outomaties geoutomatiseer word
Maklik om data met ander te deel / datastel te publiseer
Data validering van antwoorde kan gedoen word
Moontlike terugvoertye is vinniger
Hoër terugvoer is moontlik 2 3
6.4 Enige DRIE redes:
Voeg ʼn grafiektitel (‘chart title’) by
Gebruik byskrifte (‘Legends’)
Gebruik as- of reeksetikette
Gebruik gidslyne (‘Gridlines’)
Voeg data-etikette by
Voeg kleur by
Gebruik tendenslyne (‘trend lines’)
Selekteer die korrekte grafiektipe 3 3
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 7.1.1 Enige TWEE aanduidings:
E-posadres lyk verdag
Vreemde domeinnaam
Dit sal jou vra om die skakel te volg
Dit sal jou vra om persoonlike inligting te gee
Dit lyk asof hulle die inligting onmiddellik nodig het
E-pos het baie foute 2
7.1.2 Dit mag dalk ʼn virus wees. 1
7.1.3 Enige TWEE tipes:
Bandwydte
Identiteitsdiefstal
Verwerkingstyd en krag
Materiaal met kopiereg, bv. roofkopiëring (‘piracy’)
Geld 2 5
7.2 Geo-etikettering (‘geotagging’) verwys na en insluitend die posisie/GPS-
koördinate van waar die foto geneem is in die metadata/lêer. 2 2
7.3 Enige TWEE nadele:
Tekort aan toegang tot tegnologie/werkende hardeware/
Digitale skeiding ('Digital Divide')
Tekort aan tegnologiese vaardighede om e-leer se potensiaal te
gebruik/optimaal te gebruik
Potensiële tekort aan leiding/toevoer/terugvoer/monitering van die
onderwyser
Afhanklik aan elektrisiteit/battery lewe
Gevoel van isolasie/Tekort aan menslike kontak/Dra by tot tekort aan
sosiale vaardighede
Gesondheid-verwante kwessies (Om vir lang ure te sit), ens.
NOTA AAN MERKER: MOENIE antwoorde wat na koste verwys aanvaar
nie 2 2
7.4 Enige EEN aanduiding:
Dit vra dat dit na ander mense aangestuur moet word
Jy kry dieselfde boodskap vanaf baie mense
Dit kan dalk ʼn dreigement insluit
Moeilik om die inhoud van die e-pos te verifieer
Hoë emosionele inhoud 1 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 Maak 'Footnotes' groep oop
Klik op 'Convert Note'
Klik op 'Convert Endnote to Footnote'
OF
Regsklik op voetnota ('footnote')
Klik op 'Convert to Endnote' 3 3
8.2 Sel B6:
=UPPER (LEFT (C6,2) 3 3
8.3 ExaminationDate-veld valideringsreël:
Between #04/04/2018# OR >=#04/04/2018# OR >#03/04/2018#
AND
#15/04/2018# OR <=#15/04/2018# OR <#16/04/2018# 3 3
8.4 <hr color = "red" width =50%> 2 2
8.5 Autofill 1 1
8.6 Enige DRIE:
Databasis-tabel (of navraag)
Sigblad
E-pos kontaklys
E-pos adreslys
Teks lêers 3 3
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 9
9.1 Enige TWEE IT/RTT verwante werke:
IT/RTT tegnikus
Netwerkingenieur
Netwerkargitek
Netwerkadministrateur
Netwerkanalis
NOTA AAN MERKER: Moenie aanvaar nie: Programmeerder of enige
databasis verwante beroepe/databasis-administrateur. 2 2
9.2 9.2.1 Die gebruik van persoonlike kenmerke om die identiteit van ʼn
persoon te bevestig.
NOTA AAN MERKER: Aanvaar ook: Gebruik dele van die liggaam
vir toegang beheer. 2
9.2.2 Enige EEN voorbeeld:
Retina/oog
Vingerafdrukke
Stemherkenning
Gesigsherkenning
Palmlesers 1 3
9.3 Enige TWEE nadele:
RFID-kaarte kan vanaf ʼn afstand gelees word wat die oopsluit van ʼn deur
kan aktiveer, selfs wanneer dit nie verlang word nie
Kaarte kan nie die gebruiker se identiteit valideer nie
Kaarte kan gesteel word/wegraak
Kaarte kan gekloon word ('cloned')
Ongemak om kaarte rond te dra
Koste van vervaardiging van kaarte/tydrowend
NOTA AAN MERKER: Enige aanvaarbare antwoord. 2 2
9.4 9.4.1 Hardeskyfspasie/stoor wat deur die bedryfstelsel gereserveer is om
as ETG (‘RAM’)/geheue gebruik te word.
NOTA AAN MERKER: Aanvaar ook vir 2 punte: Hardeskyf-spasie
word gebruik indien die ETG (‘RAM’) vol is. 1
9.4.2 Bedryfstelsel 1
9.4.3 Enige EEN:
Voeg meer ETG (‘RAM’) by
Moenie te veel toepassings oopmaak nie/Maak toepassings
wat nie gebruik word nie toe 1 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 13
9.5 9.5.1 Sagteware waar die meeste van die verwerking in die wolk
gedoen word; die verwerking word deur bedieners wat toeganklik
is via die Internet gedoen.
Die koppelvlak word op webbedieners/lokale rekenaars geskep
deur van toeps (‘apps’) of toegang tot koppelvlak word deur
webblaaier verkry. 2
9.5.2 Enige TWEE nadele:
Sagteware word nie besit nie en ʼn gereelde fooi moet betaal word
Koste van data wat gebruik word wanneer alles van die wolk af
oorgedra is, kan hoog wees
As die Internet af is, kan geen toegang tot sagteware verkry word
nie
Blootstelling aan sekuriteitskwessies as dokumente in die wolk
gestoor word
Te veel gebruikers kan toegang tot die diens stadiger maak 2 4
9.6 9.6.1 Enige DRIE maniere:
Beperk tyd op web/Skakel kennisgewings af wanneer belangrike
werk gedoen word/Skakel mobiele toestelle op sekere tye af
Probeer om jouself van FOMO te verwyder
Weerhou jouself daarvan om ander mense te beledig/Boelie
Wees bewus daarvan dat alles wat gestuur word publiek is
Wees bewus daarvan dat die Internet nooit inligting vergeet
nie/kan nie inligting van die Internet af verwyder nie
Moenie persoonlike inligting deel nie bv. ID-nommer of
bankrekeningnommers
Moenie met vreemdelinge bevriend raak nie
NOTA AAN MERKER: Enige ander aanvaarbare antwoord 3
9.6.2 Enige TWEE redes:
Lae risiko van fisiese gevaar vir die krimineel/nie fisies teenwoordig
wanneer die misdaad gepleeg word nie
Moeilik om ʼn misdaad op te spoor
Moeilik om die persoon wat die misdaad gepleeg het op te spoor
Verhoogde gebruik van die internet
Verhoogde getal aanlyn finansiële transaksies
Persone se algemene nalatige/onkundige Internet gebruik 2
9.6.3 Abba (‘Piggybacking’) 1 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
9.7 9.7.1 Enige TWEE maniere:
Hou jou bedryfstelsel op datum om seker te maak dat daar nie
kwesbaarhede is wat uitgebuit kan word nie
Moenie sagteware installeer of administratiewe regte gee as jy
nie presies weet wat dit is en wat dit doen nie
Installeer antivirussagteware, wat kwaadwillige programme soos
afkoopsagteware kan opspoor wanneer hulle ʼn verskyning maak
Installeer ‘witlys’ sagteware, wat ongemagtigde sagteware
verhoed om uit te voer
Maak gereeld en outomaties ʼn rugsteun van jou lêers 2
9.7.2 Enige TWEE maniere:
Herlaai ('Reboot') Windows 10 na veilige modus ('safe mode')
Herstel ('Restore') met skoon rugsteun
Installeer anti-kwaadwilllige ('anti-malware') sagteware
Skandeer die stelsel om die afkoopsagteware te vind
Herstel ('System Restore') die rekenaar na ʼn vorige werkende
toestand. 2 5
9.7.3 Kripto-geldeenheid (‘Cryptocurrency’) (Bitcoins) 1
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 15
VRAAG 10
10.1 10.1.1 Aanvaarbare Gebruiksbeleid (‘Acceptable Use Policy’) 1
10.1.2 Om die gebruiker van ʼn netwerkomgewing te voorsien van
regte en verantwoordelikhede wanneer hulle hulle IKT
('ICT')-bronne/ netwerk gebruik. 2 3
10.2 Maak seker dat alle toestelle die mees onlangse opdatering van
dieselfde dokument bevat. 2 2
10.3 10.3.1 Enige TWEE vaardighede:
Sagtewareprogrammeringsvaardighede
Grafiese ontwerp vaardighede
Kennis van MRK (Mens-Rekenaar-Koppelvlak) ('HCI')
beginsels
Kreatiwiteit en verbeelding
Kennis omtrent voortuitgang in tegnologie 2
10.3.2 Enige TWEE faktore:
Bladsy moet outomaties van grootte verander/
voorsiening maak vir kleiner skerms
Verskillende formaat en bladsy-uitleg/leesbaarheid
Verkleinde grootte van beeldlêers ('image files')/minder
data om af te laai
Sluit sekere inhoud uit/funksionaliteit/flitsspelers ('flash
players')
Moet op verskillende platvorms werk
Beperkings in terme van verwerking en stoor op kleiner
toestelle 2 4
10.4 10.4.1 Addisionele data/inligting oor die video wat saam met die lêer
gestoor is. 1
10.4.2 Enige EEN formaat:
MPEG-2
MPEG-4
.MP4
.avi
MKV
NOTA AAN MERKER: Aanvaar ook enige ander aanvaarbare
samepersing formaat 1 2
10.5 10.5.1 Aanlyn seminare 1
10.5.2 Enige TWEE maniere:
Maak gebruik van RSS-invoere ('feeds')
Geskikte toeps ('apps')
Boodskapkennisgewings ('Message alerts')/SMS 2 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
10.6 10.6.1 Enkripsie is die proses om inligting of data in ʼn kode om te
skakel, veral om ongemagtigde toegang te voorkom.
NOTA AAN MERKER: Aanvaar ook enige ander aanvaarbare
antwoord. 2
10.6.2 Die URL bevat https:// 1
10.6.3 Enige TWEE:
Die sertifikaat word deur ʼn derde party maatskappy soos
VeriSign voorsien
Dit is aan ʼn spesifieke webtuiste se adres gekoppel wat
die geldigheid daarvan bevestig
Datum van geldigheid 2 5
10.7 10.7.1 Sosiale manipulasie verwys na die mislei ('conning') of stel
van ʼn strik/skelmstreek vir ʼn persoon om vrywillig persoonlike
inligting te verskaf. 2
10.7.2 Enige TWEE:
Sensitiewe inligting soos wagwoorde of ander inligting wat
gebruik kan word om identiteitsdiefstal te pleeg
Dit kan gebruik word om iemand na te boots om ‘malware’
te installeer
Of enige ander kriminele doeleindes 2 4
10.8 Enige TWEE:
Stoor rekords elektronies – gebruik minder papier
Skandeer navorsing uit boeke eerder as om kopieë te maak
Skakel rekenaars af as dit nie gebruik word nie
Stel rekenaars op slaapmodus (‘sleep mode’) 2 2
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)
_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2023 QP (Eng)

Errata