Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE
2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 

_hlayiso.com_--b6d609b6-89a5-4b39-a9b7-0d878af45cd4/v1-9c90f1958077961e2845/card.webp)



View all
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


Civil Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 412.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
NSC June Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 2 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIAAL
1.1 1.1.1 'n Harde hoed:
• beskerm die werker teen enige kopbeserings.
• beskerm die werker teen vallende objekte van bo.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
1.1.2 Die werker kan 'n stofmasker/asemhalingsmasker/gasmasker/
oorjas/oorpak dra. (1)
1.1.3 Indien die werker nie die veiligheidstoerusting gebruik nie, kan:
• Sy/Haar oë beskadig word
• Puin in sy/haar oë beland
• Enige deel van sy/haar liggaam beseer word indien hy/sy nie
'n beskermende oorjas dra nie.
• Gehoor beskadig word indien beskerming nie gebruik word
nie.
• Stof kan ingeasem word
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (1)
1.2 1.2.1 Oormowwe. (1)
1.2.2 Word geplaas naby enige werksarea op 'n terrein met harde
geluide/geraas.
ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD (1)
1.3 1.3.1 SA of Howe dakkap (1)
1.3.2 A – Hoofstyl
B – Hangstyl
C – Dakspar/Kapbeen (3)
1.3.3 Die val/helling van 'n dakkap wat vir 'n grasdak gebruik word moet
45˚ wees en die dakkap in FIGUUR 1.3 het 'n val/helling van 30°.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.3.4 • Betonteëls
• Kleiteëls
• Leiklipteëls
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER (1)
AANVAARBARE ANTWOORD
1.4 Vogweerlaag word gebruik tussen die betonvloer en die muur en tussen lae
steenwerk.
Vogweermembraan word gebruik onder die vloer om die hele oppervlak van
die kamer of gebou te bedek of as waterdigting onder dakbedekking. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 3 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
1.5
110 55
75
GEWONE VROUESLUITER
STEEN
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE
PUNT
Korrektheid van aansigte 2
Byskrifte van aansigte 1
Korrekte afmetingslyne 1
Wydte van vrouesluiter 1
TOTAAL: 5 (5)
1.6 Galvanisering is duurder as verf maar hou langer as verf.
OF
Verf is goedkoper as galvanisering en gee 'n wye verskeidenheid van kleure
en oppervlak afwerkings.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.7 • Vernis
• Olie
• Was
• Koolteer kreosoot
• verf
• Giftige chemiese soute (water en oplosbare soute)
• Organiese mengsels
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.8
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE
PUNT
Tong (kan in middel wees) 1
Groef (kan in middel wees) 1
Plank 1
TOTAAL: 3 (3)
1.9 Sement bind die bestanddele van beton aanmekaar. (1)
1.10 • Massabeton – is 'n hoeveelheid beton met geen bewapening.
• Gewapende beton – is beton wat versterk is met staal stawe om die
struktuur te versterk. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 4 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
1.11 • Kompaktering met hand (staaf en graaf)
• Kompaktering deur vibrasie (Meganiese vibreerder/triller)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.12 • 'n Saktoets word gebruik om die werkbaarheid/konsistensie van beton te
toets.
• 'n Kubustoets word gebruik om die druksterkte van beton te toets. (2)
1.13 • Dekstrook/H-strook/Dekoratiewe stroke
• Hegtingsband
• Rhinolite
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 5 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING
2.1 2.1.1 • A – Staaldop
• C – Staalpunt (2)
2.1.2 Ongeroerde grond (1)
2.1.3 'n Valhamer (1)
2.1.4 Voorafgegote beton heipale kan gebruik word wanneer:
• Die grond sag of nie stabiel is nie
• Die waterinhoud van grond hoog is
• Daar 'n hoë watertafel is
• Ondergrond onderhewig is aan beweging
• Opvulmateriaal nie behoorlik gekompakteer is nie
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD (2)
2.2 • Bring die water vlak in die een kant van die deurskynende pyp/
pypwaterpas in lyn met die eerste hoogte/vlak.
• Neem die ander kant van die pyp na die ander posisie waar die vlak
oorgedra moet word deur die eerste vlak te behou en 'n merk langs die
watervlak te maak by hierdie punt. (2)
2.3 • Meetband
• Kalklyn/krytlyn
• Bouerslyn
• Bouerswinkelhaak
• Reihout
• Waterpas
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (3)
2.4 2.4.1 Hoekslyper (1)
2.4.2 Slypwiel/snylem (1)
2.4.3 • Die veiligheidskerm beskerm die werker teen vonke en puin
van slypwiele en materiale.
• Die veiligheidskerm beskerm die liggaamsdele van die werker
teen die roterende slypwiel.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
2.5 2.5.1 Senter/Draaivorm/Profiel/Formeel (1)
2.5.2 Sluitsteen (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 6 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
2.6 A – Kompressie/Drukkrag
B – Trekkrag (2)
2.7
√
√
NGV NGV
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
SE PUNT
6 lae steenwerk bokant die twee bestaande 2
lae
Dagha/Mortel tussen steenlae 1
Simbool vir beton in die holte tussen mure 1
Simbool vir beton in die fondasie 1
Die simbool vir terugvulling 1
Die vogweerlaag tussen die mure en die 2
holte.
Die syfergat 1
Een muurbint 1
TOTAAL: 10 (10)
2.8 Stapelmuur/Droë muur (1)
2.9 Nadele van stapel/droë mure:
• Hulle is minder klankdig as steenwerk.
• Hulle is minder vuurbestand as steenwerk.
• Stapel-/droëmure moet aanmekaar geheg of aan bestaande mure verbind
word om stewigheid te verseker.
• Stapel/droëmure kan nie swaar gewig dra nie.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 7 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
2.10 2.10.1 A – Ankerstaaf
B – Skuifstaaf (2)
2.10.2 Die struktuur kan faal/ineenstort (1)
2.10.3 • Om die hoof- en ankerstawe bymekaar te hou.
• Om skuifspanning te weerstaan
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
2.11 A – Skroefdraad staaf met moere
B – Latwerk
C – Voering
D – Kraag
E – Vertikale klampe (5)
2.12 C, B, A (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 8 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE
3.1 3.1.1 E (1)
3.1.2 G (1)
3.1.3 D (1)
3.1.4 F (1)
3.1.5 C (1)
3.1.6 B (1)
3.2 'n Watersperder word geïnstalleer:
• onder opwasbakke
• baddens
• toilette
• by 'n rioolput
• by ‘n stort (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
3.3 P watersperder of S watersperder of bottelsperder (1)
3.4 3.4.1
(2)
3.4.2
(2)
3.4.3
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 9 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
3.5
UITLAAT
INLAAT
OPENING
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE
PUNT
Buitemure met pleister en openinge 3
Binne muur met opening en pleister 2
Inlaat pyp met T-verbinding 2
Uitlaat pyp met T-verbinding 2
Vloeistofvlak 1
Betonblad aan bokant met mangate 1
TOTAAL: 11
(11)
3.6 • Boorgate
• Putte
• Reënwater
• Sneeu
• Riviere
• Ontsouting
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (1)
3.7 Stormwaterstelsels word gebruik stormwater na riviere of laagliggende
damme te neem.
OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD. (1)
3.8 • Sonkrag
• Kernkrag
• Water-/Hidro-elektrisiteit
• Wind
• Natuurlike gas
• Kragopwekker (1)
• Omskakelaar
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 10 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
3.9 • Songeisers is omgewingsvriendelik.
• Songeisers kan gebruik word op plekke waar geen elektrisiteit beskikbaar
is nie.
• Warmwater is beskikbaar teen baie lae koste indien die installasie koste
reeds gedek is.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (1)
3.10 • Gebruik van sonkrag as 'n alternatiewe bron van krag.
• Gebruik toestelle slegs wanneer nodig.
• Gebruik van lae energie of LED gloeilampe.
• Skakel ligte af in vertrekke wat nie in gebruik is nie.
• Stort vir korter tydperke om die oorgebruik van die geiser te verhoed.
• Kook slegs die benodigde hoeveelheid water vir die doel.
• Gebruik ‘n tydskakelaar op die geiser.
• Gebruik gas
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
(1)
ANTWOORD
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 11 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIAAL EN VERBINDING
4.1 4.1.1 B (1)
4.1.2 C (1)
4.1.3 D (1)
4.1.4 A (1)
4.1.5 C (1)
4.2 4.2.1 2 030/2 030 mm (1)
4.2.2 1 (1)
4.2.3 44/44 mm (1)
4.2.4 813/813 mm (1)
4.2.5 200/200 mm (1)
4.2.6 32/32 mm (1)
4.2.7 220/220 mm (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 12 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
A B C D
Hartlyn: Bobou
2/ 7 000 mm = 14 000 mm
2/ 4 200 mm = 8 400 mm
TOTAAL: = 22 400 mm
Minus 4/ 220 = 880 mm
= 21 520 mm (4)
1/ 21,52 Oppervlakte van mure van bobou
2,6 55,95 m² (3)
1/ 2,1 Oppervlakte van sydeur
0,9 1,89 m² (3)
1/ 2,4 Oppervlakte van motorhuisdeur
2,1 5,04 m² (3)
1/ 1,5 Oppervlakte van venster
0,45 0,68 m² (3)
Totale oppervlakte van muur na aftrekkings
= 55,95 m²- 1,6 m² - 5,04 m² – 0,68 m²
= 48,63 m² (2)
(18)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 13 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA
5.1
(A1 x d) + (A2 x d)
Totale oppervlakte
= (3 600 mm² x 30 mm) + (900 mm² x 70 mm)
4 500 mm²
= 108 000 mm³ + 63 000 mm³
4 500 mm²
= 171 000 mm³
4 500 mm²
= 38 mm
OF
Deel Oppervlakte X AX
1 60 mm x 60 mm = 3 600 mm² 30 mm 108 000 mm³
2 15 x 60 = 900 mm² 70 mm 63 000 mm³
∑ 4 500 mm² 171 000 mm³
X=
∑ Ax
∑A
= 171 000 mm³
4 500 mm²
= 38 mm (9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 14 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
5.2 80 N
A
E
B
40 N
D
60° 30°
10 m C
DIAGRAM A: RUIMTEDIAGRAM (1)
a
e
b
c (6)
d
NIE OP SKAAL NIE
GEBRUIK 'n MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN
DEEL AARD
AE Stang
BD Stang
CD Stut
DE Stut
Toleransie van 1 N na weerskante (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 15 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
5.3 5.3.1 16 N (1)
5.3.2 4m (1)
5.3.3 6m (1)
5.3.4
8N 4 N/m 4N
B C D E
A 2m 4m 2m
RL =15 N RR = 13 N
RUIMTEDIAGRAM
15 N
7N
0N 0N
-9N
- 13 N (8)
Korrekte vorm
SKUIFKRAGDIAGRAM
GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT
Korrekte vorm van skuifkrag diagram 1
Waardes van skuifkragte korrek gemeet
5
en aangedui
Horisontale lyne aangedui 2
TOTAAL 8
Indien die tekening nie op die korrekte skaal geteken is nie sal die kandidaat met 1
punt gepenaliseer word.
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 16 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD 6.1
NO. VRAE ANTWOORDE PUNTE
Identifiseer die tipe dakoorhang Oop dakrand
1
konstruksie wat in die tekening 1
gebruik word.
Noem die minimum helling (val) van 5 – 10°
2
nommer 1 indien gegalvaniseerde dak 1
plaatbekleding gebruik word.
3 Bindbalk
Identifiseer nommer 2. 1
4 Noem die standaardafmeting van 38 mm x 38 mm
1
nommer 3.
Om die opening tussen die
5 Noem die doel van nommer 4. muur en die plafon te bedek. 1
Noem die timmerhout wat op die Muurplaat
6
bokant van die buitemuur aangetoon 1
word gemerk nommer 5.
7
Teken die tekensimbool vir
2
nommer 6 in die volgende kolom.
Om te verhoed dat stof,
8
Verduidelik die doel van nommer 7. insekte, rotte, wind en voëls die 1
gebou binnekom.
PVC, aluminium,
9 Noem EEN materiaal wat vir nommer
gegalvaniseerde plaatmetaal. 1
8 gebruik kan word.
Fassiebord
10 Identifiseer nommer 9. 1
Afvoerpyp
11
Identifiseer nommer 10. 1
12 Teken 'n netjiese vryhandlyn diagram
van 'n vink of W dakkap in die
3
volgende kolom.
TOTAAL: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie
Downloaded from hlayiso.com 17 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
KANDIDAAT
SENTRUMNOMMER:
PUNTE
ASSESSERINGS
EKSAMENNOMMER:
SE PUNT
KRITERIA
ANTWOORDBLAD 6.2
Buitemure 2
NGV (korrek
1
geteken)
VVV (korrek
1
geteken)
Venster 1
Vensterbank 1
Deur opening 1
30°
Trap 1
Fassie bord 1
Reën-water
1
afvoer/lei pyp
Dak (korrek
2
geteken)
Geut 1
Nokbedekking 1
Bepaling van
dakhoogte.
4
Enige VIER
4
byskrifte
Toepassing van
skaal
Een of twee
VVV verkeerd =3
NGV Drie of vier
verkeerd =2
6 550 Meer as vyf
verkeerd =1
Geen afmetings
korrek nie = 3
0correct = 0
Toepassing van skaal
TOTAAL 25
NIE OP SKAAL: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE Enige vier byskrifte
VRAAG NA TE SIEN
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (English)

Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2018 Question Paper (Eng)
_hlayiso.com_--b6d609b6-89a5-4b39-a9b7-0d878af45cd4/v1-9c90f1958077961e2845/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper