Skip to content

Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)

Question paperCivil TechnologyGrade 12202223 pages

Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com 2 basic education / WE. | Ufa Department: \ OU Basic Education SSA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 2022 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 8 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/2022 SS/NSS BENODIGDHEDE: 1. Tekeninstrumente 2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar 3. ANTWOORDEBOEK INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2 Beantwoord AL die vrae. 3. Lees alle vrae noukeurig deur. 4 Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE. 8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer. 9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE. 10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde. 11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk. 12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word. 13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek. 14. Beantwoord VRAAG 2, 3.3, 3.4, 3.5, 5.2, 5.3, 6.8 en 6.9 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente waar nodig. 15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie. 16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese kopiéring. 17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik. 18. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 1.1 1.2 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 preserveermiddel. 4.1.4 Kan weer gesmelt word omdat geen chemiese proses betrokke is nie 4.1.2 Die bedekking van 'n metaal deur die proses van elektrolise te gebruik 1.1.3 Die proses om vars gegote beton vir 'n spesifieke tydperk klam/vogtig te hou 1.1.4 Beskikbaar in 'n mat/dowwe en glansafwerking 1.1.5 ‘n Proses wat gebruik word om staal met 'n laag sink te bedek FIGUUR 1.2 hieronder toon 'n leer wat op 'n konstruksieterrein gebruik word. FIGUUR 1.2 1.2.1 Waarom moet glyvrye materiaal aan die onderkant van die style van 'n leer aangebring word? 4.2.2 Verduidelik waarom dit beter is om 'n houtleer te gebruik wanneer daar naby elektriese kabels gewerk word. 1.2.3 Verduidelik waarom jy sal verkies om 'n aluminiumleer in plaas van ‘n houtleer te gebruik. 1.2.4 Noem TWEE metodes wat gebruik kan word om houtlere te behandel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (2)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/2022 SS/NSS 1.3 Beskryf TWEE veiligheidsregulasies waaraan 'n steierplatform moet voldoen. 1.4 Noem TWEE plekke op ‘n bouterrein waar veiligheidsnette opgerig moet word om die veiligheid van werkers te verseker. 1.5 FIGUUR 1.5 hieronder toon 'n hegstuk. FIGUUR 1.5 1.5.1 Identifiseer die hegstuk. 1.5.2 Verduidelik die eerste DRIE stappe wat jy sal volg om 'n steunstuk aan 'n steenmuur vas te sit met gebruik van die hegstuk hierbo nadat die posisie van die gat gemerk is. 1.6 Voltooi in jou ANTWOORDEBOEK die inligting in die tabel hieronder deur EEN gebruik en EEN manier van versorging van die gereedskapstuk aan te dui. NAAM VAN GEBRUIK MANIER VAN GEREEDSKAPSTUK VERSORGING Bukswaterpas Om vas te stel ... Beskerm die bukswaterpas deur ... VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES) FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) (1) (3) (2) [20]
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste Downloaded from hlayiso.com 5 SS/NSS DBE/2022 26000 ERF 53 BESTAANDE WOONHUIS ERF 73 30 000 3.000 , NUWE WOONHUIS 1500 __ WYD. MAPLESTRAAT FIGUUR A ERF 55 220 KAMER A SITKAMER S EETKAMER ——— /\ | \ \ \ SLAAPKAMER 1 110. | 6 000 + 6 000 | FIGUUR B 110 4000 4.000 110) 5000 NOTAS: Kontrakteurs moet alle afmetings en viakke/hoogtes op die terrein kontroleer voordat daar met werk begin word. Argitekte moet dadelik van enige afwykings in kennis gestel word. Muurdiktes: Buite = 220mm Binne = 110 mm Argitek se handtekening ............ Kliént se handtekening .............. Voorafgegote beton-omheining moet op die grens van die nuwe woonhuis opgerig word. HERSIENING:| DATUM: 1 18/04/2022 BESKRYWING: VENSTER IN KAMER A GEDRUK DEUR: TEXON DRUKKERS DATUM VAN DRUK: 2404/2022 TEKENINGTITEL: TERREIN-EN VLOERPLAN ERF 71 PROJEK: VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 71, JEFFREYSBAAI PROJEK NR.: GR 339-670 TEKENING NR.: 443P8 DATUM: 12/02/2022 GETEKEN: JP COX NAGEGAAN: CLEE TERREINPLAN SKAAL: 1 : 500 VLOERPLAN SKAAL 1: 100 VERWYSINGSKODE QP 4 - 2022 [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK, bv. 3.1.6 geut. 1:40; vaste grond; waterpas; 228mmx38mm; 150mm; 76mm x50mm; 144mmx 38mm; landmeterswaterpas; 1: 90; korrelstok; 1:60; waterversadigde grond; 400mm 3.1.1 Die afmetings van stutte wat vir skoring gebruik word (1) 3.1.2 Uitgrawingstoestande wat ten alle tye die teenwoordigheid van 'n ingenieur vereis (1) 3.1.3 Die helling waarteen 'n 225 mm diameter pyp gelé word (1) 3.1.4 Die toestel wat gebruik kan word om rioolviakke op korter afstande af te merk (1) 3.1.5 Die aanbevole basiese dikte van lae vir terugvulling (1) 3.2 FIGUUR 3.2 hieronder is 'n foto van 'n werker wat 'n mangatdeksel verwyder. FIGUUR 3.2 3.2.1 Beskryf EEN voorsorgmaatreél wat getref moet word om die area rondom die oop mangat te beveilig. (1) 3.2.2 Noem TWEE maniere wat gebruik kan word om by 'n mangat in te gaan. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/2022 SS/NSS 3.3 Op ANTWOORDBLAD 3.3, teken volgens skaal 1 : 10, die horisontale 3.4 3.5 deursnee-boaansig van 'n steenmangat en dui die vioei van rioolwater deur middel van pyle aan. Spesifikasies: e Mure is 220 mm breed « Pype is 110 mm in diameter (8) FIGUUR 3.4 hieronder toon die onvolledige deursneeaansigte deur die stene en betonvloerblad van 'n mangat. , 1250 1 300 eae Bae , 1 600 150... 2 800 2 600 FIGUUR 3.4 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en bereken die aantal stene benodig vir die mangat deur die spesifikasies hieronder te gebruik. Spesifikasies: e Die hartlyn van die mure is 6,82 m. e Die muur is 'n eensteenmuur. e 50 stene per vierkante meter (m?) word vir 'n halfsteenmuur benodig. (8) ANTWOORDBLAD 3.5 toon die eerste laag van 'n eensteenmuur met doodloopente in Engelse verband. Projekteer en teken, in goeie verhouding, die tweede laag van die muur. (6) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 SS/NSS DBE/2022 VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 4.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A-L) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.9 M. KOLOM A KOLOM B 4.1.1 Anode A moet ten minste 300 mm bokant die geiser geinstalleer word 4.1.2 Element B gebruik om water uit 'n geiser te laat 41.3 Drupbak sodat herstelwerk uitgevoer kan word 4.1.4. Termostaat C _laat oortollige stoom en water uit 'n hoédruk-geiser 4.1.5 Aftapkraan oo. ; | D_ verhit die water in 'n geiser 4.1.6 | Vakuumbreker | E toestel wat binne 1 meter van 'n 417 Hittepomp geiser geinstalleer word 4.1.8 Veiligheidsklep F reguleer die verhitting van water in 'n , geiser G_voorkom hewelwerking van water uit die geiser H_ die toestel wat 'n koelmiddel gebruik om hitte te verskaf | beskerm die geiser teen korrosie J vang die water op en dreineer dit wanneer die geiser oorloop K_ komponent wat aan die teenoor- gestelde kant van die aftapkraan van die geiser gemonteer is L_ balanseer die waterdruk van die koue- en warmwatertoevoer 4.2 word? Gee 'n beskrywing. 4.2.1 ‘PCV’ 4.2.2 ‘HSTO' Kopiereg voorbehou (8 x 1) Waarvoor staan die volgende afkortings wat in warmwaterstelsels gebruik Blaai om asseblief (8) (1) (1)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/2022 SS/NSS 4.3 Beskryf EEN fout/oorsaak wanneer koue water uit die warmwaterkraan vloei. 4.4 FIGUUR 4.4 hieronder toon 'n koperpyplas wat lek omdat die drukring/beslagring beskadig is. FIGUUR 4.4 441 Verduidelik, in VIER logiese stappe, hoe jy die lekplek sal herstel wanneer in ag geneem word dat die watertoevoer afgeskakel is. 442 Hoe sal jy vir enige verdere lekkasies toets? 45 Noem TWEE tipes waterbesparende opwasbakkrane. 46 FIGUUR 4.6 hieronder toon 'n sonverhittingseenheid. FIGUUR 4.6 4.6.1 Identifiseer die tipe sonverhittingseenheid hierbo getoon. 4.6.2 Verduidelik hoekom hierdie eenheid so geposisioneer moet word dat dit noord front. 4.6.3 Noem die komponent wat by die kouewaterinlaat van die sonverhitter geinstalleer word om die terugvioei van water te voorkom. 46.4 Bespreek DRIE nadele van sonverhittingspanele. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (4) (1) (2) (1) (1) (1) (3)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 SS/NSS DBE/2022 47 FIGUUR 4.7 hieronder toon 'n passtuk (‘fitting’) wat by 'n loodgietersinstallasie gebruik word. Stee FIGUUR 4.7 4.7.1 Identifiseer die passtuk (‘fitting’). 4.7.2 Noem die materiaal wat gebruik word om hierdie passtuk (‘fitting’) te vervaardig. 4.7.3 Beveel aan waar jy hierdie tipe passtuk (‘fitting’) in die loodgieterstelsel sal installeer. 4.74 Verduidelik die doel van A. 4.8 FIGUUR 4.8 hieronder toon 'n staankraanmeganisme. tl i) m-—A Set - = 8 | —— a FIGUUR 4.8 481 Identifiseer deel A. 4.8.2 Verduidelik die doel van deel B. 4.8.3 Bespreek wat sal gebeur indien deel C nie gemonteer word nie. 484 Noem EEN tipe sanitére toebehore waar 'n staankraan gebruik kan word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/2022 SS/NSS 4.9 FIGUUR 4.9 hieronder toon 'n masjien met 'n hegstuk. FIGUUR 4.9 4.9.1 Identifiseer die masjien in FIGUUR 4.9. (1) 4.9.2 Noem TWEE elemente wat die effektiewe verwydering van 'n blokkasie sal verseker wanneer hierdie masjien gebruik word. (2) 4.10 Beskryf die rede waarom wisserstokke na gebruik skoongemaak moet word. (1) 4.11 Waarom word dit NIE aanbeveel dat koper- en gegalvaniseerde pype in ‘n waterpypstelsel aan mekaar gelas word NIE? (1) 4.12 Noem TWEE sigbare tekens van ontsinking. (2) 4.13 Noem die oplossing wat jy sou gebruik om voor soldeerwerk die sink van gegalvaniseerde plaatmetaal te verwyder. (1) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/2022 VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER Downloaded from hlayiso.com SS/NSS (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 5.1 5.2 5.3 FIGUUR 5.1 hieronder toon 'n voorafvervaardigde grondgeut A en betonskoen B. & A B FIGUUR 5.1 5.1.1 Verduidelik waarom gewapende beton by die vervaardiging van A verkies word. 6.1.2 Beskryf die logika daarvan om 'n val/helling te hé wanneer B geposisioneer word. ANTWOORDBLAD 5.2 toon die onvoltooide deursneeaansig van 'n dak en muur. Gebruik hierdie antwoordblad en voltooi die fassieplank-, geut- en afvoerpypinstallasie. Gebruik goeie verhoudings. ANTWOORDBLAD 5.3 toon die vooraansig en hulpaansig van twee silindriese pype. Gebruik die tekening en die inligting om die ontwikkeling van pyp A te teken. Toon die 3 mm-las aan beide kante en ALLE konstruksielyne. Moet NIE die gegewe aansigte oorteken NIE. Projekteer die ontwikkeling vanaf die gegewe aansigte. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (1) (8) (19) [30]
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 SS/NSS DBE/2022 VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 D. 6.1.1 6.1.3 Kopiereg voorbehou ‘n Nadeel van hierdie stelsel is dat die bokant deur vetterige oorblyfsels of blare geblokkeer kan word: VOUD Mangat Inspeksiekamer Rioolput Spoelkloset uitgepomp kan word. lees» Septiese tenk Vakuumtenk Inspeksiekamer Al die bogenoemde ... word ook drekwater genoem. A B Cc D n leeks») Rioolwater Grondwater Riolering Afvalwater stoor rioolwater totdat dit deur die plaaslike owerheid is 'n leipyp vir die wegvoer van storm-, oppervlak-, ondergrond-, fontein- of reénwater vanaf een plek na damme en riviere. Rioolput Riool Riolering Al die bogenoemde ... mMm-pyp word gebruik om afvalwater vanaf sanitére toebehore na die rioolput af te voer. 100/110 75 40/50 25/30 Blaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (1)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/2022 SS/NSS 6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n deursneeaansig van 'n sanitére installasie. 6.3 6.4 6.5 6.6 6.7 6.8 6.9 —\— v4 A B— Lh -¢ FIGUUR 6.2 6.2.1 Identifiseer A, B en C. 6.2.2 Beskryf die funksie van C. 6.2.3 Wat is die doel van A? Maak 'n vryhandskets van 'n soliede oorslaglas in jou ANTWOORDEBOEK. Wat is die korrekte hoek waarteen 'n soldeerbout gehou moet word wanneer twee stukke metaal aan mekaar gesoldeer word? Hoekom moet vioeimiddel voor soldering aan die rande van die metaal aangewend word? Noem die doel van 'n stapelriool. Voorspel wat met boorgatwater sal gebeur indien 'n stapelriool te naby aan die boorgat gebou word. ANTWOORDBLAD 6.8 toon 'n onvoltooide vertikale deursnee van 'n septiese tenk. Voltooi die tekening. ANTWOORDBLAD 6.9 toon die lyndiagram van 'n oumawoonstel met 'n buitegebou en die sanitére toebehore met 'n onvoltooide rioolstelsel. Ontwerp en teken die volledige riooluitleg. TOTAAL: Kopiereg voorbehou (3) (2) (1) (2) (1) (1) (1) (1) (10) (13) [40] 200
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: LJ TJ [EKSAMENNOMMER: | | | | [ [ L | ANTWOORDBLAD 2 NR. VRAE ANTWOORD PUNTE Identifiseer die skaal wat 1. onderskeidelik vir die terreinplan en 2 vioerplan gebruik is. 2 Wie is verantwoordelik vir die nagaan 1 . van die bouplan? 3 Watter tipe omheining beveel die 4 . argitek vir die nuwe woning aan? 4 Noem die dorp waar die nuwe woning 1 . opgerig gaan word. 5. Wat is as hersiening 1 gedoen? 1 6. Identifiseer nommer 1. 1 7 Identifiseer nommer 3 deur die { . afkorting te gee. 8. Identifiseer nommer 4. 1 9. \dentifiseer nommer 5. 1 10. | Identifiseer nommer 9. 4 11. | Identifiseer nommer 11. 1 12. | Identifiseer nommer 12. 1 13 Identifiseer die nommer wat die 1 ‘| grenslyn aandui. 14. | Beskryf die doel van nommer 2. 4 15 Lei die erfnommer van die bestaande 1 ‘| woonhuis uit FIGUUR A af. 16 Wat is in Maplestraat weggelaat met 4 *___| verwysing na nommer 6? Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022 SS/NSS 17 Watter ontspanningskenmerk is op die 1 "| terreinplan geplaas? 18 Teken die noord-simbool om te wys dat 3 * | die oprit oos front. Wat is die doel van die noord-simbool 19. 1: P 1 op 'n huisplan? 20 Watter kenmerk dui aan dat dit 'n 1 * | dubbelverdieping-gebou is? 21. | Lei DRIE foute van slaapkamer 2 af. 3 22. | Teken die simbool vir 'n wastrog. 2 23. | Teken die simbool vir 'n bad. 2 24. | Teken die simbool vir 'n watermeter. 2 Beskryf TWEE redes waarom die 25. | plaaslike munisipaliteit nie FIGUUR A 2 sal goedkeur nie. Bereken die lengte van die huis. 6 26. | Gee jou antwoord in m. Toon ALLE berekeninge. TOTAAL: | 40 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: | | | J T | [EKSAMENNOMMER: | | | | | [| y 7 7 T ANTWOORDBLAD 3.3 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP Korrektheid van tekening 8 TOTAAL: 8 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: LTT tT tT ft jf ] | EKSAMENNOMMER: LTT {TT [TT | Jf [| — 7 Tj ANTWOORDBLAD 3.4 3.4 A B c D Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022 SS/NSS [SENTRUMNOMMER: | | | | | | | | [ EKSAMENNOMMER: LTT TTT TTT TT TT ANTWOORDBLAD 3.5 TWEEDE LAAG EERSTE LAAG ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP Korrektheid van tekening 6 TOTAAL: 6 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: TT TT Ty 7] [ EKSAMENNOMMER: LTT TTTETT TTT oy 4 ANTWOORDBLAD 5.2 ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT| KP Korrektheid van tekening 8 TOTAAL: 8 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022 SS/NSS [ SENTRUMNOMMER: [TT | i [EKSAMENNOMMER: | | |__| LT TTT To i ANTWOORDBLAD 5.3 [ ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP Korrektheid van tekening 19 TOTAAL: 19 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022 SS/NSS [SENTRUMNOMMER: | | | | | | |. [| EKSAMENNOMMER: LT TTTTTIT TT ANTWOORDBLAD 6.8 Sa e ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT | KP Korrektheid van tekening 10 TOTAAL: | 10 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: [TTT TTT [EKSAMENNOMMER: | | | | | | | | [| [| { if ANTWOORDBLAD 6.9 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP Korrektheid van tekening 13 TOTAAL: | 13 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all