Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers %20Eng_hlayiso.com_--6bfe9199-25cf-4c12-8dc6-817a01e3c184/v1-832d27151183c3221d20/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--a141cdd2-0859-4ede-bb4e-499b3261db3d/v1-022b7e467b33a0558683/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b7830db2-93f0-405b-b704-e06c38ed8339/v1-cf6b1e51b55241f6f631/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--97927c67-c7a8-40fb-af20-ad306ca6284c/v1-020cf7738d1b507a3ebb/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--c4a7cdae-7306-4e0c-a474-e8856468ab9d/v1-d469c6c2c3eebf16cad8/card.webp)

View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 602.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
1. Nasieners behoort:
Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
antwoorde van die kandidaat evalueer.
Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die
vraag.
Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet gedurende die vooraf-
nasiensessie oorweeg word, maar moet streng voldoen aan die antwoorde
na die finalisering van die nasienriglyne.
Daar is TWEE benaderinge om vrae te beantwoord; (1) om te beskryf en (2)
om te verduidelik.
o Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses bv. In 4 stappe te
verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
o Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om bv. Te verduidelik
hoe om hoogte van een punt na die volgende oor te dra deur van 'n
deurskynende pypwaterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die
kandidaat 'n lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed
georganiseer is soos wat in 'n intellektueel gestruktureerde antwoord
verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
stelling evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener
behoort sy/haar professionele oordeel te gebruik in hierdie tipe vrae.
Sien na wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir
antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat
neergeskryf is nie.
Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
uitgeskryfde antwoord by die meervoudigekeuse-vrae.
Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord-antwoorde behalwe as die spelling
die betekenis van die woord verander.
2. Vir berekeninge:
'n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
neergeskryf is.
Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
Waar die kandidaat 'n beginselfout gemaak het, bv. opgetel het in plaas van
om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie.
Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die
punt vir die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
Waar 'n verkeerde antwoord na die volgende stap oorgedra kan word, sal
die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord
korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes weer uitwerk deur
verkeerde antwoord van die vorige berekening te gebruik. Indien korrek
gebruik, moet die kandidaat volpunte vir daaropvolgende berekeninge kry.
Nasieners moet oorweeg wanneer en waar 'n kandidaat antwoorde
afgerond het sowel as die daaropvolgende effek wat dit het op die finale
antwoord bekom. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken
word.
Alternatiewe berekeningmetodes moet oorweeg word met die voorbehoud
dat die korrekte antwoord verkry is.
3. Wanneer tekeninge nagesien word:
Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
'n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in 'n ander posisie
sal die punt kry vir die herhaalde foutiewe onderdeel met die voorbehoud
dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
onderdeel (positiewe nasien).
Punte kan slegs toegeken word vir 'n byskrif indien die byskrif die regte
onderdeel korrek aandui.
Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
Wanneer 'n kandidaat die verkeerde tekening geteken het, bv.:
'n Horisontale snitaansig in plaas van 'n vertikale snitaansig, sal geen punte
toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
verwagte uitkoms behaal het nie.
Geen punte sal vir 'n ortografiese aansig in plaas van 'n deursneeaansig
toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte uitkoms
gereageer het nie.
Geen punte sal vir 'n ortografiese aansig in plaas van 'n isometriese
tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte
uitkoms gereageer het nie.
Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry
vir wat gevra is maar punte sal nie toeken word vir die korrektheid van die
tekening nie, bv. indien 'n hoofstyldakkap in die vraag gevra is en die
kandidaat teken die SA-Howe-dakkap.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
1.1 1.1.1 Termoplastiek/Termoplastiekpoeierbestryking (1)
1.1.2 Elektroplatering (1)
1.1.3 Nabehandeling (1)
1.1.4 Verf/Vernis (1)
1.1.5 Galvanisering (1)
1.2 1.2.1 Glyvrye materiaal moet aangebring word om:
Te voorkom dat lere beweeg wanneer werkers daarop werk
Stabiliteit van die leer te verseker wanneer dit in gebruik is
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.2.2 Houtlere is beter:
Om elektriese skok te verhoed
Omdat dit 'n swak geleier van elektrisiteit is
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.2.3 Aluminiumleer is:
Ligter
Meer duursaam
Makliker om te hanteer
Maklik om skoon te maak
Sterker
Geskik om hoër hoogtes te bereik
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.2.4 Houtlere kan behandel word met:
Lynolie/Roulynolie/Olie
Helder vernis/Vernis
Houtverduursamingsmiddel/Houtpreserveermiddel/
Preserveermiddel
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.3 Die steierplatform moet:
Skermrelings hê
Skopplaat/plate hê
Genoegsame spasie tussen die struktuur en die platform het vir die
werker om te sit en werk
Vry wees van enige obstruksie/afval/spykers wat uitsteek/toerusting, wat
ongelukke kan veroorsaak
Glyvas wees
Nie met onnodige toerusting gevul word nie/Nie oorlaai word nie.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
1.4 'n Veiligheidsnet kan opgerig word:
Bokant 'n ingang
By gange
By areas waar mense werk terwyl werk bokant hulle uitgevoer word
Om beserings te verhoed wat as gevolg van vallende voorwerpe
veroorsaak word
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.5 1.5.1 Rawlbout/Uitdybout/Ankerbout (1)
1.5.2 Boor gat
Verwyder puin/Maak gat skoon
Verwyder die bout en wasser/Steek ankerstut in gat (3)
1.6 Bukswaterpas bepaal:
Vlakke en hoogtes
Verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes
Vlakke en hellings
Afstand
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Beskerm die bukswaterpas deur:
Die teleskoop in sy houer te plaas direk na gebruik
Teleskoop nie teen voorwerpe te stamp nie
Teleskoop nie te laat val nie
Kollimasietoets gereeld uit te voer om akkuraatheid te verseker
Dit droog te hou
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
Identifiseer die skaal wat gebruik was 1:500
1 2
vir die terreinplan en vloerplan 1:100
onderskeidelik.
Wie is verantwoordelik vir die nagaan
2 C. Lee 1
van die bouplan?
Watter tipe omheining word deur die
3 Voorafgegotebeton-omheining 1
argitek aanbeveel vir die nuwe woning?
Noem die dorp waar die nuwe woning
4 Jeffreysbaai 1
opgerig gaan word.
5 Wat is as hersiening 1 gedoen? Venster in kamer A 1
6 Identifiseer nommer 1. Munisipale rioollyn/Rioollyn 1
Identifiseer nommer 3 deur die afkorting
7 MG 1
te gee.
8 Identifiseer nommer 4. Nuwe woonhuis 1
9 Identifiseer nommer 5. Aarde 1
10 Identifiseer nommer 9. Verdeelbord/Distribusiebord/DB 1
Eenrigtingskakelaar-dubbelpool/
11 Identifiseer nommer 11. 1
Eenwegskakelaar-dubbelpool
Opwasbak-enkel/Enkelbak-
12 Identifiseer nommer 12. 1
opwasbak/Opwasbak
Identifiseer die nommer wat die
13 8 1
grenslyn aantoon.
Vir voetgangers/Area/Oppervlak
14 Beskryf die doel van nommer 2. 1
aangewys vir loop
Lei die erfnommer van die bestaande
15 Erf 73 1
woonhuis van FIGUUR A af.
Wat is weggelaat in Maplestraat met Munisipale aansluiting/Munisipale
16 1
verwysing na nommer 6? mangat
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
Watter ontspanningskenmerk is op die
17 Swembad 1
terreinplan geplaas?
Teken die noord-simbool om te wys dat
18 OF 3
die oprit oos front.
Rigting
Wat is die doel van die noord-simbool Om rigting/elevasie/aansig aan te
19 1
op 'n huisplan? dui
Watter kenmerk dui aan dat dit 'n
20 Trap/Trappe 1
dubbelverdieping-gebou is?
Afmeting verkeerd aangedui as
110 mm vir 'n buitemuur
Geen elektriese verbinding vanaf
21 Lei DRIE foute van slaapkamer 2 af. lig skakelaar na ligtoebehore 3
nie/
Geen bedrading
Venstersimbool verkeerd
22 Teken die simbool vir 'n wastrog. 2
23 Teken die simbool vir 'n bad.
2
24 Teken die simbool vir 'n watermeter. 2
Ontbrekende afmetings/
Afmetings
Geen vlakke/hoogtes/bodem
Beskryf TWEE redes waarom die vlak/hoekhoogtes getoon
25 plaaslike munisipaliteit nie FIGUUR A Onmoontlik om nuwe 2
sal goedkeur nie. woonhuis te posisioneer
Geen noord simbool
Onvoltooide riooluitleg
Geen kontoerlyne getoon
Bereken die lengte van die huis. 4 000 + 5 000 + 4 000 + 4 000
Gee jou antwoord in m. 6
26
Toon alle berekeninge. + 220 +220 + 110 + 110 +110
= 17 770
= 17,77 m
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 Gebout (1)
3.1.2 J-bout (1)
3.1.3 7 meter (1)
3.1.4 50 mm x 76 mm (1)
3.1.5 760 mm (1)
3.2 Die trapboomrand is die afstand aan die bokant van die trapboom en die
steeklyn wat 90° met die steek lyn gemeet word. (2)
3.3 Die treemaat is 'n templaat, wat van laaghout of ander bordprodukte
gemaak word om die trap uit te lê. (2)
3.4 A. Bordes
B. Baluster
C. Loopstuk/Aantree (3)
3.5 3.5.1 Geen muurplaat – Sal nie die dakspar aan die muurplaat kan
bind/vasheg nie/Dakspar kan van die muur afval.
Dakspar het geen helling - Water sal nie van die dak afvloei
nie/Dak sal inmekaar tuimel omdat water nie van die dak kan
afvloei nie. (2)
3.5.2
NOTA: AS ‘N LYNDIAGRAM GETEKEN IS, SAL EEN PUNT VIR
DIE HELLING TOEGEKEN WORD.
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Muurplaat 1
Dakspar met ‘n helling 2
TOTAAL 3 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.6 NOKBALK
TOEPASSING VAN SKAAL
DAKSPAR/KAPBEEN
HANEBALK
HANEBALK NIE HOËR AS DIE
HELFTE VAN DIE STYGING NIE
MUURPLAAT
MUUR
GEBRUIK ‘N MASKER OM NA TE SIEN
NOTA:
HANEBALK KAN LAER AS DIE HELFTE VAN DIE STYGING VAN DIE DAK
GEPLAAS WORD.
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Hanebalk 2
Daksparre 3
Nokbalk 2
Oorhang 1
Hanebalk nie hoër as die helfte van die
styging van dakkap 1
Enige TWEE byskrifte 2
Toepassing van skaal:
EEN of TWEE verkeerd = 2
DRIE of VIER verkeerd = 1
= 0 2
Meer as VYF verkeerd
TOTAAL: 13 (13)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 10 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 I (1)
4.1.2 H (1)
4.1.3 G (1)
4.1.4 F (1)
4.1.5 D (1)
4.1.6 C (1)
4.1.7 A (1)
4.1.8 K (1)
4.2 600 mm (1)
4.3 Veiligheidsfaktore voor uitgrawings begin:
'n Bevoegde persoon moet die stabiliteit van die grond evalueer
'n Veiligheidsplan moet opgetrek word om te verseker dat veilige
werksomstandighede toegepas word
Die beplande uitgrawings moet gesteun word deur 'n beskerming-
Sisteem
Veiligheidstekens moet vertoon word
Waarskuwingsligte moet vertoon word
Skakel enige risiko's en gevare uit om te verseker dat werkers nie onder
los grond of vallende voorwerpe begrawe kan word nie
Omhein die buitegrense van die uitgrawingsterrein
Uitgrawings moet deurentyd onder toesig van 'n bevoegde persoon
plaasvind, wie se aanstelling skriftelik bevestig is
Bepaal die ligging van dienste deur inspeksie
Oorweeg die weertoestande
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
4.4 Staalbekisting is:
Stewig genoeg om die gewig van nat beton te kan dra sonder om ineen
te stort
Sterker as hout en houtbordprodukte
Maklik verwyderbaar as beton droog is
Nie so aanpasbaar soos houtbekisting nie
Slegs beskikbaar in sekere groottes en patrone
Duurder as houtbekisting
Duursamer as houtbekisting
Herbruikbaar
Behoorlik geseel langs die nate en lasse sodat daar nie heuningkoeke of
vinne vorm nie
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 11 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5 Gelykmaking van 'n terrein:
Opvulling van 'n helling
Wegsny van 'n helling
Wegsny en opvulling
Uitgegraafde grond kan gebruik word
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
4.6 Komponente van bekisting:
Wig paar/Wîe
Bekledingsborde
Stutplanke
Stutte
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
4.7 Blokbord is:
Liggewig
Maklik om mee te werk,deur gewone houtwerkgereedskap te gebruik
Trek nie skeef nie
Kan binnenshuis en buitenshuis gebruik word
Uitstekende vermoë om spykers en skroewe te hou
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.8 4.8.1 Stamper (1)
4.8.2 Veilige hantering rakende jou hande en voete:
Moenie jou hande/voete naby bewegende dele plaas nie
Gebruik albei hande om die masjien te bedryf
Verseker 'n goed-gebalanseerde staanposisie
Dra die nodige PBT/Dra handskoene/Dra stewels
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.8.3 Om te verhoed dat die masjien roes/nie effektief werk nie
Sodat die masjien langer hou
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 12 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
4.9
BEKISTINGSBORD
BALK/DWARSBALK
KLAMP
VERSPANNING/STUT
WIG
HEGPLAAT
SOFFIET- OF BEKISTINGSBORD
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Bekistingsborde 2
Bekistingsbordsye 2
Soffiet/Bekistingsbord 1
Balke/Dwarsbalke 2
Klampe 2
Verspannings/Stutte 2
Wîe 2
Hegplate 2
TOTAAL: 15 (15)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1 Maak die muur nat (1)
5.2 Water sal die mengsel werkbaar maak (1)
5.3 1:3 (sement; sand) (1)
5.4 Grofspatafwerking/Spatafwerking (1)
5.5 Tipes vlaklae:
Droë vlaklaag
Monolitiese vlaklaag
Verbinde vlaklaag
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
5.6 Waterverminderingsmiddel (1)
5.7 5.7.1 Die opening sal:
Verseker dat geen water die binnemuur binnedring nie
Isolasie teen hitte/klank/koue voorsien (2)
5.7.2
OF
NYLON MUURBINT
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening: 2 (2)
GEDRAAIDE PATROON MUURBINT
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening: 2
(2)
5.8 Pleistersand/Riviersand/Duinsand/Sand/Sementflodder (1)
5.9 Konstruksiefaling:
Swak geboude rand
Beflanking nie korrek gedoen nie
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 14 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
5.10
DAKLAT/KAPLAT
DAKBEDEKKING
BINDBALK
MUURPLAAT
VOETLAT
HANGER
GEUT
MUUR
DRABALK
KWARTROND
VESELSEMENTBORD
FASSIEBORD/FASSIEPLANK
AFVOERPYP/GEUTPYP
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Hanger 2
Drabalk 2
Veselsementbord 1
Kwartrondtes 2
Fassiebord/Fassieplank 1
Voetlat 1
Daklatte 1
Dakbedekking 1
Geut en afvoerpyp/geutpyp 2
Enige TWEE byskrifte 2
TOTAAL 15 (15)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 15 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETONVLOERE EN
HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 D (1)
6.1.2 A (1)
6.1.3 B (1)
6.1.4 B (1)
6.1.5 A (1)
6.2 Installasie van ingedrewe in-situ-heipale:
Metaal pype wat 'n droë betonmengsel (gruisprop) bevat word in 'n
geboorde gat in die grond ingedryf
'n Valhamer word gebruik om die gevulde droë betonmengsel (gruisprop)
uit die pyp te stamp om 'n verlengde basis (toon) by die onderkant van
die gat te vorm
Beton word nou in die gat gegooi en gekompakteer met ‘n valhamer
Die staalpyp word stadig uitgetrek soos die beton in die pyp gegooi
word (4)
6.3 6.3.1 A - Holkernbetonblok/Betonblok/Blok
C - Gewapende ribbe/Voorafgespanne betonribbe/Ribbe (2)
6.3.2 Doel van B is:
Word gebruik vir die plasing van elektriese voerpype
Dien as insulasie
Verminder die gewig
Verlaag die kostes van materiale
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
6.3.3 Nadele:
Meganiese hantering op die terrein word benodig
Fisiese arbeid word benodig om blokke te plaas (2)
6.3.4 Komponente van rib- en- blok vloer:
Staalmat/Maas/Staal/Wapening
In-situ gegiete beton/Beton
Spasieerders
Draer/Dwarsbalk
Stutte/Stutpaal/Paal
Voetplaat
Wigpaar/Wîe
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
6.4 6.4.1 A – Ankerstaaf/Drukstang/Kompressiestang
B – Hoofstaaf (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 16 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.4.2 BEUELS
MINIMUM BETONDEKKING
HOOFSTAAF
SKUIFSTAAF
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Skuifstaaf 3
Minimum beton bedekking
2
aangedui met 'n byskrif
Beuels – naby spasiëring 1
Beuels – grootter spasiëring 1
TOTAAL: 7 (7)
6.5 Minimum betonbedekking in wapening is belangrik om:
Die staal teen korrosie te beskerm
Genoegsame verbinding tussen die staal en beton te verseker
Genoegsame beskerming van die staal in die geval van 'n brand
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
6.6 Elemente om wapening teen te beskerm:
Water wat matig aggressief is
Dampe wat korosie kan veroorsaak
Sout/Vog in die lug/Lug
Vuur en hitte
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 17 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.7.1 A B C D
Vloerlys: Binne afmetings van lang mure
= 8 500 mm - 440 mm OF - 2(220)
= 8 060 mm
Vloerlys: Interne afmetings van kort mure
= 4 000 mm – 440 mm OF -2(220)
= 3 560 mm
Totale Lengte = 2(8 060+3 560) - 900
= 2(11 602) - 900
= 23 240 - 900
= 22 340
= 22,34 m vloerlys benodig
(6)
6.7.2 Vlaklaag: binne oppervlakte van gebou
1/ 8,06
3,56
0,025 0,72 m3 = 0,72 m3 vlaklaag benodig (4)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng_hlayiso.com_--6bfe9199-25cf-4c12-8dc6-817a01e3c184/v1-832d27151183c3221d20/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--a141cdd2-0859-4ede-bb4e-499b3261db3d/v1-022b7e467b33a0558683/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--b7830db2-93f0-405b-b704-e06c38ed8339/v1-cf6b1e51b55241f6f631/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--97927c67-c7a8-40fb-af20-ad306ca6284c/v1-020cf7738d1b507a3ebb/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--c4a7cdae-7306-4e0c-a474-e8856468ab9d/v1-d469c6c2c3eebf16cad8/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper