Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers %20Eng_hlayiso.com_--6bfe9199-25cf-4c12-8dc6-817a01e3c184/v1-832d27151183c3221d20/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--a141cdd2-0859-4ede-bb4e-499b3261db3d/v1-022b7e467b33a0558683/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b7830db2-93f0-405b-b704-e06c38ed8339/v1-cf6b1e51b55241f6f631/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--97927c67-c7a8-40fb-af20-ad306ca6284c/v1-020cf7738d1b507a3ebb/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--c4a7cdae-7306-4e0c-a474-e8856468ab9d/v1-d469c6c2c3eebf16cad8/card.webp)

View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 575.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
1. Nasieners behoort:
Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
antwoorde van die kandidaat evalueer.
Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die
vraag.
Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet gedurende die vooraf-
nasiensessie oorweeg word, maar moet streng voldoen aan die antwoorde
na die finalisering van die nasienriglyne.
Daar is TWEE benaderinge om vrae te beantwoord; (1) om te beskryf en (2)
om te verduidelik.
o Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses bv. In 4 stappe te
verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
o Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om bv. Te verduidelik
hoe om hoogte van een punt na die volgende oor te dra deur van 'n
deurskynende pypwaterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die
kandidaat 'n lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed
georganiseer is soos wat in 'n intellektueel gestruktureerde antwoord
verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
stelling evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener
behoort sy/haar professionele oordeel te gebruik in hierdie tipe vrae.
Sien na wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir
antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat
neergeskryf is nie.
Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
uitgeskryfde antwoord by die meervoudigekeuse-vrae.
Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord-antwoorde behalwe as die spelling
die betekenis van die woord verander.
2. Vir berekeninge:
'n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
neergeskryf is.
Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
Waar die kandidaat 'n beginselfout gemaak het, bv. opgetel het in plaas van
om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie.
Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die
punt vir die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
Waar 'n verkeerde antwoord na die volgende stap oorgedra kan word, sal
die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord
korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes weer uitwerk deur
verkeerde antwoord van die vorige berekening te gebruik. Indien korrek
gebruik, moet die kandidaat volpunte vir daaropvolgende berekeninge kry.
Nasieners moet oorweeg wanneer en waar 'n kandidaat antwoorde
afgerond het sowel as die daaropvolgende effek wat dit het op die finale
antwoord bekom. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken
word.
Alternatiewe berekeningmetodes moet oorweeg word met die voorbehoud
dat die korrekte antwoord verkry is.
3. Wanneer tekeninge nagesien word:
Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
'n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in 'n ander posisie
sal die punt kry vir die herhaalde foutiewe onderdeel met die voorbehoud
dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
onderdeel (positiewe nasien).
Punte kan slegs toegeken word vir 'n byskrif indien die byskrif die regte
onderdeel korrek aandui.
Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
Wanneer 'n kandidaat die verkeerde tekening geteken het, bv.:
'n Horisontale snitaansig in plaas van 'n vertikale snitaansig, sal geen punte
toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
verwagte uitkoms behaal het nie.
Geen punte sal vir 'n ortografiese aansig in plaas van 'n deursneeaansig
toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte uitkoms
gereageer het nie.
Geen punte sal vir 'n ortografiese aansig in plaas van 'n isometriese
tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte
uitkoms gereageer het nie.
Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry
vir wat gevra is maar punte sal nie toeken word vir die korrektheid van die
tekening nie, bv. indien 'n hoofstyldakkap in die vraag gevra is en die
kandidaat teken die SA-Howe-dakkap.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
1.1 1.1.1 Termoplastiek/Termoplastiekpoeierbestryking (1)
1.1.2 Elektroplatering (1)
1.1.3 Nabehandeling (1)
1.1.4 Verf/Vernis (1)
1.1.5 Galvanisering (1)
1.2 1.2.1 Glyvrye materiaal moet aangebring word om:
Te voorkom dat lere beweeg wanneer werkers daarop werk
Stabiliteit van die leer te verseker wanneer dit in gebruik is
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE (1)
1.2.2 Houtlere is beter:
Om elektriese skok te verhoed
Omdat dit 'n swak geleier van elektrisiteit is
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE (1)
1.2.3 Aluminiumleer is:
Ligter
Meer duursaam
Makliker om te hanteer
Maklik om skoon te maak
Sterker
Geskik om hoër hoogtes te bereik
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE (1)
1.2.4 Houtlere kan behandel word met:
Lynolie/Roulynolie/Olie
Helder vernis/Vernis
Houtverduursamingsmiddel/Houtpreserveermiddel/
Preserveermiddel
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE (2)
1.3 Die steierplatform moet:
Skermrelings hê
Skopplaat/plate hê
Genoegsame spasie tussen die struktuur en die platform het vir die
werker om te sit en werk
Vry wees van enige obstruksie/afval/spykers wat uitsteek/toerusting, wat
ongelukke kan veroorsaak
Glyvas wees
Nie met onnodige toerusting gevul word nie/Moet nie oorlaai word nie.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
1.4 'n Veiligheidsnet kan opgerig word:
Bokant 'n ingang
By gange
By areas waar mense werk terwyl werk bokant hulle uitgevoer word
Om beserings te verhoed wat as gevolg van vallende voorwerpe
veroorsaak word
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE (2)
1.5 1.5.1 Rawlbout/Uitdybout/Ankerbout (1)
1.5.2 Boor gat
Verwyder puin/Maak gat skoon
Verwyder die bout en wasser/Steek ankerstut in gat (3)
1.6 Bukswaterpas bepaal:
Vlakke en hoogtes
Verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes
Vlakke en hellings
Afstand
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE (1)
Beskerm die bukswaterpas deur:
Die teleskoop in sy houer te plaas direk na gebruik
Teleskoop nie teen voorwerpe te stamp nie
Teleskoop nie te laat val nie
Kollimasietoets gereeld uit te voer om akkuraatheid te verseker
Dit droog te hou
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
Identifiseer die skaal wat gebruik was 1:500
1 2
vir die terreinplan en vloerplan 1:100
onderskeidelik.
Wie is verantwoordelik vir die nagaan
2 C. Lee 1
van die bouplan?
Watter tipe omheining word deur die
3 Voorafgegotebeton-omheining 1
argitek aanbeveel vir die nuwe woning?
Noem die dorp waar die nuwe woning
4 Jeffreysbaai 1
opgerig gaan word.
5 Wat is as hersiening 1 gedoen? Venster in kamer A 1
6 Identifiseer nommer 1. Munisipale rioollyn/Rioollyn 1
Identifiseer nommer 3 deur die afkorting
7 MG 1
te gee.
8 Identifiseer nommer 4. Nuwe woonhuis 1
9 Identifiseer nommer 5. Aarde 1
10 Identifiseer nommer 9. Verdeelbord/Distribusiebord/DB 1
Eenrigtingskakelaar-dubbelpool/
11 Identifiseer nommer 11. 1
Eenwegskakelaar-dubbelpool
Opwasbak-enkel/Enkelbak-
12 Identifiseer nommer 12. 1
opwasbak/Opwasbak
Identifiseer die nommer wat die
13 8 1
grenslyn aantoon.
Vir voetgangers/Area/Oppervlak
14 Beskryf die doel van nommer 2. 1
aangewys vir loop
Lei die erfnommer van die bestaande
15 Erf 73 1
woonhuis van FIGUUR A af.
Wat is weggelaat in Maplestraat met Munisipale aansluiting/Munisipale
16 1
verwysing na nommer 6? mangat
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
Watter ontspanningskenmerk is op die
17 Swembad 1
terreinplan geplaas?
Teken die noord-simbool om te wys dat
18 OF 3
die oprit oos front.
Rigting
Wat is die doel van die noord-simbool Om rigting/elevasie/aansig aan te
19 1
op 'n huisplan? dui
Watter kenmerk dui aan dat dit 'n
20 Trap/Trappe 1
dubbelverdieping-gebou is?
Afmeting verkeerd aangedui as
110 mm vir 'n buitemuur
Geen elektriese verbinding vanaf
21 Lei DRIE foute van slaapkamer 2 af. lig skakelaar na ligtoebehore 3
nie
Geen bedrading
Venstersimbool verkeerd
22 Teken die simbool vir 'n wastrog. 2
23 Teken die simbool vir 'n bad.
2
24 Teken die simbool vir 'n watermeter. 2
Ontbrekende afmetings/
Afmetings
Geen vlakke/hoogtes/bodem
Beskryf TWEE redes waarom die vlak/hoekhoogtes getoon
25 plaaslike munisipaliteit nie FIGUUR A Onmoontlik om nuwe 2
sal goedkeur nie. woonhuis te posisioneer
Geen noord simbool
Onvoltooide riooluitleg
Geen kontoerlyne getoon
Bereken die lengte van die huis. 4 000 + 5 000 + 4 000 + 4 000
Gee jou antwoord in m. 6
26
Toon alle berekeninge. + 220 +220 + 110 + 110 +110
= 17 770
= 17,77 m
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 Vensterbank (1)
3.1.2 Tussenstyl (1)
3.1.3 Kosynstyl (1)
3.1.4 Kalfreling/Kalfsreling (1)
3.1.5 Ruitbalkie/Ruitroei/Roei (1)
3.2
ASSESERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Boreling 1
Sponning 1
Arsering 1
TOTAAL: 3 (3)
3.3 3.3.1 A – Voorreling/Voorste boreling/Boreling
B – Tussensy
C – Voetstuk/Skopbord (3)
3.3.2 Om klere aan te hang. (1)
3.3.3
ASSESERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Rugstuk 1
Sye 2
Arsering 1
TOTAAL: 4
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4
MUURPANEEL/PANEEL
HORISONTALE RUHEGSTUKKE
ARSERING
MUUR
ASSESERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Muurpaneel/Paneel 1
Horisontale ruhegstukke 2
Arsering 1
TOTAAL: 4 (4)
3.5
A B C D
3.5.1
Totale lengte daksparre
8/ 5,6 44,8 m (3)
3.5.2 Totale lengte kaplatte
4/ 9,6 38,4 m (3)
3.5.3 Totale area dakonderlegsel
1/ 9,0
5,0 45,0 m² (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL
(SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 J (1)
4.1.2 A (1)
4.1.3 H (1)
4.1.4 K (1)
4.1.5 G (1)
4.1.6 B (1)
4.1.7 C (1)
4.1.8 E (1)
4.2 Meganiese gradering – masjiene word gebruik om die sterkte en
stewigheid van hout te toets.
Visuele gradering – Visuele inspeksie om defekte in hout te
identifiseer. (4)
4.3 Preserveermiddels:
Vernis
Skuurseȅlaar/Houtgrondlaag verf
Lakvernis
Lynolie
Was
Verf
Kreosoot
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4 A – Kieldakspar/Kiel
B – Wolfent/Wolfentdak/Skilddak
C – Hoekspar/Hoeksparent
D – Gewelent/Muur
E – Nok (5)
4.5
KAPLAT 76 x 50 mm
DAKSPAR/KAPBEEN 114 X 38 mm
DAKBEDEKKING
PLEISTERVULSEL
BALKVULLING
VOETKAPLAT
BINDBALK 114 x 38 mm
PLAFONLAT 38 x 38 mm
GEUT PLAFONBORD
MUURPLAAT
114 x 38 mm
GEUTPYP/ FASSIEPLANK
AFVOERPYP 228 x 28 mm
ASSESERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Fassieplank 1
Voetkaplat 1
Enige ander kaplat 1
Dakbedekking 1
Balkvulling 2
Pleistervulling 1
Geut 1
Geutpyp/Afvoerpyp 2
Enige TWEE byskrifte met afmetings 4
TOTAAL: 14 (14)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
4.6
BINDBALK
LATWERK
DEKSTROOK VALDEUR PLAFONBORD
NOTA: ‘N METAAL T-STROOK SAL OOK AANVAAR WORD
ASSESERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Bindbalk 1
Latwerk 2
Plafonbord 2
Valdeur 1
Dekstroke/Metaal T-Strook 2 (8)
TOTAAL: 8
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 Dubbellugskoor (1)
5.1.2 A – Muurplaat (1)
B – Steekbalk (1)
C – Klem (1)
5.2 5.2.1 A – Digte/Toe formeellatwerk (1)
B – Oop formeellatwerk (1)
5.2.2 Die ribbes is twee gedeeltes wat nie die gewig van die formeel
sal dra nie.
Die wydte van die latte by A is te wyd.
Die spasiëring van die latte by B is onreëlmatig.
Die dikte van die latte by B is nie dieselfde nie.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
5.2.3 Die ribbe moet ʼn soliede stuk hout wees.
Die latte moet nie te wyd wees nie/Die wydte van die latte
moet nie 50 mm oorskry nie.
Maak seker dat die openinge tussen die latte min of meer
dieselfde afstand vanaf mekaar gespasieer is.
Verseker dat die dikte van die latte dieselfde is.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
5.2.4 Bekistingsbord/Bekistinglaaghout
Laaghout
Hardebord
Blokbord
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
5.3
DAKSPAR/KAPBEEN
114 X 38 mm
MUUR
220 mm
MUURPLAAT
114 X 38 mm
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Mure 2
Muurplaat 1
Dakspar/Kapbeen 1
Enige TWEE byskrifte met afmetings 4
TOTAAL: 8 (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 15 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
5.4
SPALKPLAAT
SPANSTUK/STUT
STUT
WIGPAAR
VOETBALK
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Spalkplaat 1
Spanstukke/Stutte 2
Verbinding van spanstukke
2
aan die stut
Stut 1
Wigpaar 2
Voetbalk 1
Enige TWEE byskrifte 2
TOTAAL: 11 (11)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 16 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 B (1)
6.1.2 A (1)
6.1.3 D (1)
6.1.4 C (1)
6.1.5 D (1)
6.2 6.2.1 Oplêslot (1)
6.2.2 Ingelate kasslot (1)
6.2.3 Nagslot (1)
6.2.4 Insteekslot (1)
6.3 6.3.1 A – Vloerbalk aan die muur met kaphanger vasgebout. (1)
B – Vloerbalk in muur ingebou. (1)
6.3.2 Rede vir keuse van metode A:
Kaphangers is ideaal om vloerbalk aan bestaande muur te heg
Kaphangers verkort die lengte van die vloerbalk
Nie nodig om die ente/kopskante te preserveer om verwering
te voorkom nie
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
6.4 6.4.1 A – Halwebordes
B – Kwartbordes (2)
6.4.2 Redes vir die installering van ‘n bordes:
Verseker dat die gebruiker kan rus tydens op klim van trap
Waar trappe van rigting verander
Word benodig indien die styging tussen vlakke te styl is
Indien daar meer as sestien optredes in ʼn reguit stel trappe is
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 17 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Dubbelpen/tap 4
Reling 2
TOTAAL: 6 (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 18 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.6
RIGTING VAN GREIN
TONG–EN-GROEF-
VLOERPLANKE
VLOERLYS
MUUR KWARTRONDLYS
PLEISTER
VLOERBALK
LUGSTEEN
DRAER
MIERSKERM
MIERSKERM MUURPLAAT
VWL
VWL
BAKSTEEN-
PYLER
NGV
NGV
FONDASIE
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Muur (bobou) 1
Pleister 2
Lugsteen 1
Mierskerm 1
VWL 1
Muur (onderbou) 1
Fondasie 1
TOTAAL: 8
(9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from
Siviele Tegnologie: Houtbewerking19
hlayiso.com DBE/2022
SS/NSS-Nasienriglyne
6.7
GLASPANEEL
HOUTSTROOK
WANG/KOSYNSTYL
AFKANTING
SLOTRELING
GROEF/OPENING VIR UITSETTING
STYL VAN DEUR
VERHEWE KUSSINGPANEEL
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van tekening:
Slotreling met groef en sponning 3
Glaspaneel 1
Houtstrook 1
Verhewe kussingpaneel 1
Groef/Opening vir uitsetting 1
Wang 1
Styl van deur 1 (9)
TOTAAL: 9
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng_hlayiso.com_--6bfe9199-25cf-4c12-8dc6-817a01e3c184/v1-832d27151183c3221d20/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--a141cdd2-0859-4ede-bb4e-499b3261db3d/v1-022b7e467b33a0558683/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--b7830db2-93f0-405b-b704-e06c38ed8339/v1-cf6b1e51b55241f6f631/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--97927c67-c7a8-40fb-af20-ad306ca6284c/v1-020cf7738d1b507a3ebb/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--c4a7cdae-7306-4e0c-a474-e8856468ab9d/v1-d469c6c2c3eebf16cad8/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper