Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE
NOVEMBER 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 




%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 417.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
NSC November Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 2 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE
1.1.1 Die werker moet verseker dat:
• verseker dat die hoekslyper en slyplem ondersoek is vir defekte voor
gebruik. √
• die hoekslyper slegs gebruik word vir die voorgenome doel. √
• korrekte slyplem korrek opgesit/vasgsit is vir die doel.
• hy/sy opgelei is om die masjien korrek te gebruik.
• die gereedskapstuk nie geforseer word nie (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
1.1.2 • Harde hoed/veiligheidshoed/helm √
• Veiligheidskermbrille/brille √
• Oorpakke
• Veiligheidshandskoene/handskoene (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
1.1.3 • Die masjien maak 'n harde geraas √ en kan jou gehoor beskadig. √
• Dit is n regulasie op n bouterrein om werkers se gehoor te beskerm (2)
1.1.4 • Stofmasker √
• Gesigmasker/Veiligheidsgesigmasker/masker
• Gehoorbeskerming/oormowwe/oorproppe
• Veiligheidsskoene (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
1.2 1.2.1 • Water √
• Patentverseëlaar
• Nat sand
• Goiing
• Seildoek of 'n beskermende bedekking
• Plastiese seile
• Strooi
• Waterdigte papier
(1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
1.2.2 Ten minste 7- 28 dae √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 3 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
1.3 Dakbedekking
√ Kaplat 50 x 75
Dakspar/Kapspar 114 x 38
Balkvulling
√
√ √
Muurplaat 114 x 38
Enige TWEE
Byskrifte √√
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT
Dakbedekking korrek geteken 1
Balkvulling korrek geteken 2
Muurplaat korrek geteken 1
Enige TWEE byskrifte 2
TOTAAL 6 (6)
Enkellyn vir dakbedekking is aanvaarbaar.
Aanvaarbaar as muurplaat in goeie verhouding geteken is
1.4 • Meer daklatte word gebruik √
• Meer dakkappe word gebruik om die gewig van die teëls te dra √
• Klei/beton teëls is duurder as sinkdakbedekking
• Meer arbeidsintensief om te pak
• Benodig 'n vogweermembraan (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
1.5 • Teëls/bekleding √
• Verf (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
1.6 • Teëls hou langer √
• maklik om skoon te maak
• waterbestand
• Verf hou nie so lank soos teëls nie, maklik om skoon te maak.
• Teëls/verf gee n mooi estetiese voorkoms/dekoratiewe voorkoms.
• Beskerm die pleister (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 4 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
1.7 1.7.1 Kanaalyster/U-profiel √ (1)
1.7.2 Blootgestelde staal is geneig om te roes indien dit nie behandel
word nie. √ (1)
1.7.3 • Verf die metaal √
• Kan gegalvaniseer word
• Poeierbedekking/epoksie bedekking
• Kan met olie gesmeer word (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
1.7.4 • Kanaalyster word gebruik vir verspanning van strukture √
• Balke in strukture.
• Raam van staalstrukture/stutte/dakstrukture (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 5 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
1.8 1.8.1 • Driekwartsteen √
• 165 mm x 110 mm (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
1.8.2
A A
A A
B B
√
√
√ √
ASSESSERINGSKRIT RIA PUNT KANDIDAAT SE
PUNT
Stryklaag 2
Koplaag 1
Korrektheid van T-aansluiting 1
TOTAAL 4 (4)
1.9 • Veselsement - plafonborde √
• Pasplank-plafonborde
• Staalplafonne
• Gipsborde
• Kwasterige dennehoutplafonne
• PVC plafonne (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
1.10 •Om toe te laat dat oorskotwater en vogtigheid ontsnap √
•Om die binnemure droog te hou (1)
• Ventilasie
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 6 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING
2.1 2.1.1 D√ (1)
2.1.2 L√ (1)
2.1.3 J√ (1)
2.1.4 H√ (1)
2.1.5 K√ (1)
2.1.6 A√ (1)
2.1.7 M√ (1)
2.1.8 I√ (1)
2.1.9 G√ (1)
2.1.10 B√ (1)
2.2 2.2.1 Krytlyn/Slaglyn/Skietlyn √
GEBRUIKE
• Om 'n reguit lyn op die oppervlak te trek deur die lyn te
skiet. √
• Uitleg van mure op 'n fondasie.
• Sommige tipes kan as 'n skietlood gebruik word.
• Teken lang lyne op vloere. (2)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
2.2.2 Winkelhaak √
GEBRUIKE
• Trek lyne haaks/loodreg met die oppervlakke van materiaal √
• Toets vir haaksheid
• Gekalibreerde lem kan vir meetwerk gebruik word.
• Kan as 'n reihout gebruik word om te toets of klein
oppervlakke plat en reguit is. (2)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
2.2.3 Verstekwinkelhaak √
GEBRUIKE
• Die verstek kan gebruik word om te toets of merke 45°
hoeke is. √
• Toets die haaksheid van hoeke.
• Toets verstekhoeke/Uitmerk van verstekhoeke
• Trek lyne haaks/loodreg met die oppervlakke van materiale.
• Toets vir haaksheid en of vlakke plat en reguit is.
• Gekalibreerde lem kan vir meetwerk gebruik word.
• Kan as 'n reihout gebruik word om te toets of klein
oppervlakke plat en reguit is.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 7 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
2.2.4 Swaaihaak √
GEBRUIKE
• Die blad is verstelbaar vir uitmerkwerk en toetsing van enige
hoeke. √
• Trek skuinslyne sowel as vir die toetsing van hoeke.
• Trek hoeke anders as 90.˚
• Kopieer hoeke van een vlak na 'n volgende. (2)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
2.3 2.3.1 • Die trekkragsterkte van beton word ingeboet. √
• Verswak die struktuur √ (2)
• Struktuur sal maklik breek/inmekaarval
• Is nie in staat om swaar vragte te weerstaan nie.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
2.3.2 Om beton te versterk waar dit die swakste is teen treksterkte. √ (1)
2.3.3 Beuels versterk beton teen skuifkragte. √
Skuifkragte is die grootste langsaan die steunpunt.
Beuels weerstaan skuifkragte. (1)
2.4 2.4.1 Saktoets √ (1)
2.4.2 Die toets word gebruik om die werkbaarheid van beton te toets. √ (1)
2.4.3 Vir elke nuwe/vars lot beton wat gemeng word. √ (1)
2.5 • Holmure verhoed die penetrasie van water in 'n muur aangesien hulle
oor beter vogdigtingkwaliteite beskik. √
• Spoumure help om die binnemure van die huis teen vogtigheid te
beskerm. √
• Spoumure verskaf insulasie teen uiterste temperature en klank.
• Vermy duur eksterne lewering.
• Goedkoper of alternatiewe materiale kan vir die binne konstruksie
gebruik word. (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
2.6 2.6.1 A – Drukkrag/stootkrag √
B – Trekkrag/buigkrag √
C – Laterale krag √ (3)
2.7 2.7.1 ronde/sirkelvormige kolom/silindriese bekisting. √ (1)
2.7.2 Hardebord/laaghout/PVC velle/gegalvaniseerde plaatmetaal √ (1)
2.7.3 Bout en moer/skroefdraadstaaf met moer/klampe √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 8 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
2.7.4 Wend vormolie/emulsie-olie/smeermiddel aan/olie √ (1)
2.8 • 'n Rib-en-blokvloer is baie vinnig om te installeer √
• Vinniger as in situ-betonvloer (1)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
2.9
√
√
√
√ √
ASSESSER NGS- PUNT KANDID AT SE
KR TERIA PUNT
Ribbe 2
Blok 1
Bewapening bo-op of 1
binne in rib
Gat in blok 1
TOTAAL 5 (5)
[40]
Drie dimensionele sketse sal ook aanvaar word
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 9 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE
3.1
√ √
P-sperder S-sperder
Byskrifte word nie benodig nie. (2)
3.2 40/50 mm √ (1)
3.3 3.3.1 A Ventilasiepyp/lugpyp/gas ontsnappyp √ (1)
B Inlaatpyp/Instroming/Invloei √ (1)
C Setkamer/Kamer 1 √ (1)
D Afvoerkamer/Kamer 2 √ (1)
E Mangatdeksel/Mangat/bedekking √ (1)
F Uitlaatpyp/Uitvloeiwater √ (1)
3.3.2 Die rou riool sal deur anaërobiese/bakteriële werking opgebreek
word. √ (1)
3.3.3 • G - Laat toe dat die vloeistowwe van kamer C na kamer D
beweeg √
• balanseer die vloeistof vlakke (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
3.3.4 Die vloeistof in D sal deur F uitvloei na die stapelriool √ (1)
3.3.5 Die vloeistofvlakke sal dieselfde hoogte wees √ (1)
3.3.6 • Die water wat vanaf die bad of opwasbak bevat seep
(chemikalieë) wat giftig is vir die bakterieë en sal die
anaërobiese/ bakteriële proses verhinder. √
• Dit sal vinniger vol raak indien die stapelrooi versadig word. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
3.4 Stormwaterstelsels word gebruik om stormwater na riviere of laerliggende
damme te lei. √ (1)
3.5 Indien stormwater na die rioolsisteem gelei sal word:
• die water die rioolsuiweringsnetwerk oorstroom. √
• rou riool oor stroom in riviere en waterbronne besoedel. √
• dit onwettig wees want reën of stormwater mag nie na 'n rioolstelsel
gelei word nie. (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 10 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
3.6 • Drukbeheerkleppe word gebruik om te verseker dat 'n konstante druk
gehandhaaf word in die waterinstallasie. √
• om te verhoed dat pype bars.
• Om te verseker dat die druk ooreenstem met die toegelate druk van die
geyser (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
3.7 • 'n Elmboog word gebruik word om die rigting van 'n pyp te verander. √
• 'n T-verbinding word gebruik om die watertoevoer in twee verskillende
vloeirigtings te verdeel/of om water van twee veskillende rigtings in een
rigting te laat vloei. √ (2)
3.8 Termostaat √ (1)
3.9 Gravitasiegeyser/laedruk geyser/val geyser √ (1)
3.10 Swart √
Absorbeer die meeste hitte √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 11 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
3.11 Enige ander manier om die gelei pype te illustreer sal aanvaar word
Muurlig
D: VB √ √
√ C: Meterkas
√ Inkomende kabel
Kragpunt
A: Muurlig √
(2)
B: Kragpunt/Kontaksok/kontaksok met skakelaar/kragpunt/muurprop/plug √
ASSESSERINGS-KRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT
Inkomende kabel na meterkas 1
Inkomende kabel na
1
verdeelbord
Meterkas 1
Verdeelbord 1
TOTAAL 4 (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 12 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIAAL EN VERBINDING
4.1 4.1.1 Styl/Deurstyl √ (1)
4.1.2 50 mm/50 √ (1)
4.1.3 600 √ (1)
4.1.4 3√ (1)
4.1.5 693 mm/693 √ (1)
4.1.6 1 907 mm 1 907 OF 1904 mm 1904 √ (1)
4.1.7 20 mm/20 √ (1)
4.2 4.2.1 B√ (1)
4.2.2 A√ (1)
4.2.3 D√ (1)
4.2.4 D√ (1)
4.2.5 A√ (1)
4.2.6 D√ (1)
4.2.7 C√ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 13 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
4.3.1 A B C D
Oppervlakte wat gepleister moet word:
Lengte van EEN kort muur:
= 4 000 mm – 2(220 mm)
= 3 560 mm √
Lengte van EEN lang muur:
= 8 000 mm - 2(220 mm)
= 7 560 mm √
Totale lengte van een kort en een lang muur
= 3 560 mm + 7 560 mm
= 11 120 mm √ (3)
2/ 11,12 Oppervlakte van binnemure voor aftrekkings:
2,7 √ 60,05 m² √
(2)
1/ 1,2 Oppervlakte van vensteropening:
0,9 √ 1,08 m² √
(2)
1/ 2,1 Oppervlakte van deuropening:
0,9 √ 1,89 m2 √
(2)
Totale muuroppervlakte wat gepleister moet
word
√ √ √
60,05 m² – 1,08 m² - 1,89 m²
= 57,08 m² √ moet gepleister word (4)
4.3.2
Volume van pleister
√
1/
57,08 m2
√
0,012 m 0,68 m3 √ (3)
[30]
Indien leerders nie die dimensiepapier gebruik het nie moet twee punte afgetrek word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 14 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA
5.1 5.1.1 675 mm² √ (1)
5.1.2 4 800 mm² OF 4 400 mm² √ (1)
5.1.3 400 mm² √ (1)
5.1.4 5 075 mm² √ (1)
5.1.5 30 mm √ (1)
5.1.6 95 mm √ √ (2)
5.1.7 40 mm √ (1)
Indien die verkeerde eenheid aangedui word sal die leerder met een punt gepenaliseer
word op die hele vraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 15 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
5.2
A √
60° 60°
√ D
B
60 N
C √
60°
√ (4)
DIAGRAM A: RUIMTEDIAGRAM √
a d
(2)
c
b
√
DIAGRAM B: VEKTORDIAGRAM/KRAGTE DIAGRAM
NIE VOLGENS SKAAL NIE
GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN
DEEL AARD GROOTTE
BC Stut √ 65 √ (Grootte moet volgens vektordiagram bepaal
--- word) OF 0 OF geen krag.
CD Stang √ ---
DA Stang √ 32 √ (Grootte moet volgens vektordiagram bepaal
word)
BD Stut √ --- (6)
Toleransie van 1 N na weerskante
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 16 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
5.3.1
10 N 10 N/m 20 N
A B C D E F
2m 2m 4m 2m
28 N RUIMTEDIAGRAM 42 N
√
28 N
√ 18 N
√
√
0N 0N
- 22 N
√
- 42 N
SKUIFKRAGDIAGRAM
GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT
Tekening korrek 5
Dui alle waardes van
1
skuifkragte op tekening aan
Korrekte toepassing van skaal 1
TOTAAL 7
5.3.2 Bereken vanaf linkerkant:
BM d : = (28 x 6) - (10 x 4) - (20 x 1) √
= 168 - 40 - 20 √
= 108 Nm √
OF
Bereken vanaf regterkant:
BM d : = (42 x 4) - (20 x 2) - (20 x 1)
= 168 - 40 - 20
= 108 Nm (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie 17 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
ANTWOORDBLAD 6.1
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
Noem die skaal wat vir die terreinplan
1 1:200 √ 1
gebruik word.
Meld die kleur wat jy sal gebruik om
2 die voorgestelde woonhuis op die Rooi √ 1
terreinplan aan te toon.
3 Identifiseer nommer 1? Steekoog √ 1
4 Identifiseer die lyn by nommer 2? Boulyn √ 1
5 Identifiseer nommer 3. Rioolpyp/dreineerpyp √ 1
Bepaal die afstand van die grenslyn
6 na die voorgestelde woning op die 5 000 mm/5 m √ 1
regterkant van die gebou.
7 Identifiseer nommer 4. Mangat √ 1
8 Identifiseer nommer 5. Munisipale aansluiting √ 1
Teken die daklyn van 'n skilddak vir
9 die gebou wat in die volgende kolom √ √ √ 4
√
aangedui is.
Bereken die omtrek van die
10 64 000 mm/64 m √ √ 2
voorgestelde woonhuis.
Watter aansig sal die naaste aan
11 Wesaansig √ 1
Langstraat wees?
TOTAAL 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie
Downloaded from hlayiso.com 18 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE
ANTWOORDBLAD 6.2
ASSESSERINGS KRITERIA PUNTE LP
220
√ √
√ Buitemure 4
Binnemure 3
√ Vensters 3
√ Deure 3
Handewasbak 1
√ Teëls
√ √
Spoelkloset 1
3 000 Kombuis √ Badkamer Dubbelopwasbak 1
√ Afmetings
Stoorkamer 2 - Afmetingslyne 4
2 - 6Afmetings
√ √ Vloerbedekkings 2
√ √
6 110 √ Toepassing van skaal
Teëls/matte Een of twee verkeerd =3
110 √ Drie of vier verkeerd =2
Kantoor Meer as vyf verkeerd =1
√ √ Geen afmetings korrek nie = 0
3 000
3
√ TOTAAL 25
√ Teëls/matte
√
√
220 m
Toepassing van skaal √√ √
NIE VOLGENS SKAAL NIE. [40]
GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN Indien die binnemure by die aansluiting toe is sal een punt afgetrek [200]
word en slegs 2 punte vir binnemure toegeken word
Indien die binnemure tussen die binnedeure getoon word sal een
punt afgetrek word vir die binnedeure.
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (English)

Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2016 QP (Eng)

Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2016 QP (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper