Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
SIVIELE TEGNOLOGIE
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo
Grade 12 Civil Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 313.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
Questions in this paper
- Question 1Specialisation: Woodworking [Woodworking]30 marks
- Question 2Specialisation: Construction [Construction]40 marks
- Question 3Specialisation: Civil Services [Civil Services]30 marks
- Question 4Materials30 marks
- Question 5Applied Mechanics / Structures30 marks
- Question 6Graphics as a Means of Communication80 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 1 (KONSTRUKSIEPROSESSE)
1.1 1.1.1 H
1.1.2 A
1.1.3 B
1.1.4 C
1.1.5 J
1.1.6 E
1.1.7 D
1.1.8 J
1.1.9 F
1.1.10 G (10x1) (10)
1.2 1.2.1
(5)
1.2.2
(5)
1.3 Gewig van dak (1)
1.4 Hou kappe in posisie en versterk kappe. (1)
1.5 Patroonglas (1)
1.6 Bokant grondvlak en op vloervlak onder al die mure.
Onder betonvloere.
Onder grondvlak by kelders.
By borswerings.
By vensters onder vensterbank. (Enige 4) (4)
1.7 Dra rubber handskoene
Plaas druk op wond met verband en probeer om nie met bloed van
beseerde persoon in aanraking te kom nie
Was hande met seep as jy klaar is (3)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo) 3
VRAAG 2 (GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE)
2.1 Waterpas
Bukswaterpas (2)
2.2 Staal moet in enige vorm kan buig en hoë treksterkte hê.
Oppervlakte van staal moet goed met beton kan verbind.
Staal moet redelik roesvry wees en nie vol ghries of modder. (3)
2.3 Beton
Staalbewapening
Hol blokke
Rib (4)
2.4 Beton het nie hoë treksterkte nie, staal verhoog treksterkte. (1)
2.5 Betonblad
Vogweerlaag
Slytlaag
Hardepuin (4)
2.6 Knoopplaat (1)
2.7 Plastiek spasieerders
Staalstaander spasieerders
Beton dekblokkie (3)
2.8 Kubustoets
Saktoets (2)
2.9 2.9.1 WAAR (1) 2.9.6 WAAR (1)
2.9.2 ONWAAR (1) 2.9.7 ONWAAR (1)
2.9.3 WAAR (1) 2.9.8 ONWAAR (1)
2.9.4 WAAR (1) 2.9.9 WAAR (1)
2.9.5 ONWAAR (1) 2.9.10 ONWAAR (1)
2.10
Byskrifte (4) Akkuraatheid (6) (10)
[40]
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 3 (SIVIELE DIENSTE)
3.1 P-Sperder
S-Sperder
Word onder wasbak, opwasbak en baddens gebruik om reuke uit te
hou. (4)
3.2 Word by vuilwater van kombuis opwasbak gebruik om vette op te vang
sodat pyp nie verstop nie. (2)
3.3 45° (1)
3.4 Word geïnstalleer waar rioolpype bymekaarkom vir maklike toegang tot
pype om inspeksie te doen en blokkasies skoon te maak. (2)
3.5 Septiese tenk
Vakuum tenk
Stapelriool (3)
3.6 Word by spoelkloset en geiser-toevoertenks gebruik om watervlak te
beheer. (2)
3.7 Riole moet ʼn minimum van 600 mm onder die grond wees.
Moet waterdig wees.
Moet teen konstante val gelê word.
Moet in reguit lyn gelê wees.
Inspeksietoebehore moet by alle rigtingveranderings aangebring word.
Waar ander rioolpype aansluit moet ʼn mangat gebou word.
Rioolpype moet ʼn 100 mm-binnemaat hê.
Rioolpype onder geboue moet met beton omhul word.
Steekoë en rioolputte moet met beton versterk wees.
Krane moet by inlate van riole geïnstalleer word.
Voor aansluiting met straatriool moet ʼn mangat wees.
Binnekante moet skoon wees van los materiaal.
Takriole moet teen 45° aansluit by hoofrioolpyp. (Enige 8) (8)
3.8 Sonpanele moet noord wys.
Moet teen ʼn helling van 35° na die son opgerig word.
Moet SABS goedgekeur wees.
Panele moet so geplaas word dat dit nie in skaduwee is nie.
Sirkulasiepype moet geïsoleer word om hitteverlies te voorkom.
(Enige 4) (4)
3.9 3.9.1 B = bad
3.9.2 WC = spoelkloset
3.9.3 VP = ventilasie-pyp
3.9.4 WM = watermeter (4)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo) 5
VRAAG 4 (MATERIALE)
4.1 4.1.1 by wasbakke
baddens
rioolpype
mangatdeksels (Enige 1) (1)
4.1.2 kookgerei
vensters
elektriese geleiers (Enige 1) (1)
4.1.3 kragdrade
waterpype (Enige 1) (1)
4.1.4 sinkplate
watertenks (Enige 1) (1)
4.2 Plastiek pype voordele:
buigbaar
liggewig
duursaam
maklik om mee te werk
korrosievry (Enige 2)
Plastiek pype nadele
kan maklik beskadig word
kan nie gebruik word vir warm water nie (4)
4.3 Spaar tyd
Minder arbeid nodig (2)
4.4 Meganiese gradering
Visuele gradering (2)
4.5 Lengte x breedte x dikte = kubieke meter
12 000 mm x 500 mm x 200 mm = 12 000 000 mm3 of
1,2 m x 0,5 m x 0,2 m = 1,2 m3 (5)
4.6 Moet in stoor gehou word waar die nie kan nat word nie.
Moet weg van grondoppervlakte, verkieslik op hout, gestoor word.
Moet sterk vloer hê wat gewig van sement kan dra. (3)
4.7 Regte voggehalte nodig sodat hout nie verder uitdroog of krimp nie.
Sterker as nat hout.
Houtlym en verf werk nie op nat hout nie.
Hout moet nie kromtrek en vorm verander nie.
Droë hout word nie deur verrottingswamme aangeval nie.
Meeste preserveermiddels kan nie op nat hout gebruik word nie.
Sommige houtkewers verkies nat hout.
Droë hout ligter in massa as nat hout, vervoer makliker. (Enige 5) (5)
4.8 PVA-lym (1)
4.9 Bestaan uit ongelyke aantal lae.
Die draad van elke laag loop haaks met die aangrensende lae.
Maksimum sterkte en duursaamheid word verkry met minimum massa.
Sterkte oor lengte en breedte byna dieselfde.
Kry in diktes van 3 mm tot 25 mm in groot velle beskikbaar. (Enige 4) (4)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 5 (TOEGEPASTE MEGANIKA)
5.1 DEEL / KRAGGROOTTE
AE = 78 N (1)
BF = 39 N (1)
CG = 70 N (1)
DG = 34 N (1)
DE = 68 N (1)
EF = 39 N (1)
FG = 20 N (1)
(7)
5.2 Reaksiekragte:
om A om B
LOM = ROM ROM = LOM
(B x 8m) = (100N x 2m) + (80N x 6m) (A x 8m) = (80N x 2m) + (100N x 6m)
B8N = 200N + 480N A8 N = 160 N + 600 N
B = 680 N A = 760 N
8m 8m
B = 85 N A = 95 N (8)
5.3 Skuifkragte:
a = - 50 N + 95 N = +45 N
b = +45 N – 80 N = -35 N
c = -35 N -25 N = -55 N
d = -55 N +55 N = 0 N (4)
(4)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) SIVIELE TEGNOLOGIE (Memo) 7
VRAAG 6 (GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE)
6.1 Suid-aansig
(20)
6.2 Dakoorhang
(20)
[40]
TOTAAL: 200
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2012 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Eng)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper