Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ONTWERP V1
(TEORIE)
NOVEMBER 2023
PUNTE: 100
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
Hierdie vraestel moet in volkleur gedruk word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all



--5cf24f22-37cf-4c83-99d1-522c23cb4496/v1-d115bc5f6aec2e1521e3/card.webp)

Design Grade 12 P1 NSC November 2023 Question Paper (Afr)
Grade 12 Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 1.8 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC November Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 2 DBE/November 2023
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Daar is DRIE keusevrae in hierdie vraestel. Lees die opsies aandagtig deur.
3. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Ontwerpgeletterdheid (30 punte)
VRAAG 1 tot 3
AFDELING B: Ontwerpgeskiedenis (30 punte)
VRAAG 4
AFDELING C: Ontwerp in 'n sosiokulturele/omgewings- en volhoubare
konteks (40 punte)
VRAAG 5 en 6
4. Lees die vereistes van elke vraag aandagtig deur.
5. Beantwoord in volsinne en vermy die opnoem van feite. MOENIE in tabelvorm
beantwoord NIE.
6. Gebruik die puntetoekenning om te bepaal hoeveel tyd jy aan elke vraag
moet bestee.
7. MOENIE dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal NIE.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 3 DBE/November 2023
NSS
AFDELING A: ONTWERPGELETTERDHEID
VRAAG 1: 'ONGESIENE' VOORBEELDE
Beantwoord ÓF VRAAG 1.1 ÓF VRAAG 1.2.
1.1
FIGUUR A: Oppervlakontwerp deur Zinhle Sithebe (Suid-Afrika), 2020.
1.1.1 Analiseer die gebruik van die volgende elemente en beginsels in
FIGUUR A hierbo:
Fatsoen
Kleur
Ruimte
Eenheid (4 x 2) (8)
1.1.2 Verduidelik hoe die oppervlakontwerp in FIGUUR A hierbo
inklusiwiteit in ontwerppraktyk weerspieël. (2)
[10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 4 DBE/November 2023
NSS
1.2
FIGUUR B: uBuhlanti (Kraal)-bank deur Andile Dyalvane (Suid-Afrika), 2020.
Analiseer die gebruik van die volgende terme ten opsigte van hulle gebruik in
FIGUUR B hierbo:
Vorm
Tekstuur
Balans
Funksie
Ergonomie (5 x 2) [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 5 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 2: KOMMUNIKASIE DEUR ONTWERP
2.1
FIGUUR C: Laat Jou Vindingryke ('n slim, praktiese persoon) Lewe Gebeur
('Make Your Savvy Life Happen')-plakkaat
deur Wesley van Eeden (Suid-Afrika), 2020.
Identifiseer en bespreek TWEE simbole wat in FIGUUR C hierbo gebruik
word en verduidelik die moontlike betekenisse daarvan met betrekking tot die
boodskap van die plakkaat. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 6 DBE/November 2023
NSS
2.2
FIGUUR D: Hout-kameelperdbeker ('Wooden Giraffe mug'),
ontwerper onbekend (Kenia), 2015.
FIGUUR E: Karnaval-beker ('Carnival mug') deur Fujimori vir
Kato Kogei Ceramics (Japan), 1980's.
Skryf 'n paragraaf waarin jy die beker in FIGUUR D met die beker in
FIGUUR E vergelyk.
Verwys na die volgende in jou vergelyking:
Vorm
Funksie
Oppervlakpatrone (3 x 2) (6)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 7 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 3: ARGITEKTUUR
Beantwoord VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2 ÓF VRAAG 3.3.
3.1
FIGUUR F: Die Amerikaanse Besonderhede van die interieur van
Kongresgebou deur William Thornton die Amerikaanse Kongresgebou.
(VSA), 1793–1826.
FIGUUR G: Die Konstitusionele Hof Gedeelte van die interieur van die
deur Urban Solutions and OMM Design Konstitusionele Hof.
Workshop (Suid-Afrika), 1996.
Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy die Amerikaanse
Kongresgebou in FIGUUR F met die Suid-Afrikaanse Konstitusionele
Hofgebou in FIGUUR G vergelyk.
Verwys na die volgende in jou vergelyking:
Invloede
Materiale
Binnenshuise versiering
Uiterlike vorm
Hoe die geboue hulle funksies weerspieël (5 x 2) [10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 8 DBE/November 2023
NSS
3.2 Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy enige Klassieke of Klassiek
geïnspireerde gebou/struktuur met enige kontemporêre gebou/struktuur
(wat jy bestudeer het) vergelyk.
Verwys na die volgende in jou vergelyking:
Inspirasie
Materiale
Konstruksie/Tegnologie
Belangrikheid van die terreine
Hoe die geboue/strukture hulle funksies weerspieël (5 x 2) [10]
OF
3.3 Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy enige Klassieke of Klassiek
geïnspireerde gebou/struktuur met enige Inheemse Kennisstelsels(IKS)-
gebou/struktuur (wat jy bestudeer het) vergelyk.
Verwys na die volgende in jou vergelyking:
Inspirasie
Materiale
Konstruksie/Tegnologie
Belangrikheid van die terreine
Hoe die geboue/strukture hulle funksies weerspieël (5 x 2) [10]
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 9 DBE/November 2023
NSS
AFDELING B: ONTWERPGESKIEDENIS
VRAAG 4
4.1 Bestudeer die visuele beelde (prentjies) hieronder en beantwoord die vraag op
die volgende bladsy.
Kuns en Kunsvlyt Art Deco
De Stijl Pop
Modernisme Skandinawies
Postmodernisme Dekonstruktivisme
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 10 DBE/November 2023
NSS
'Daar is drie reaksies op 'n ontwerpstuk – ja, nee en WOW!
Wow is die een om voor te mik.'
– Milton Glaser
Kies enige TWEE bewegings wat deur die visuele beelde (prentjies) op die
vorige bladsy verteenwoordig word, wat die aanhaling hierbo ondersteun of
verwerp.
Kuns en Kunsvlyt
Art Deco
De Stijl
Pop
Modernisme
Skandinawies
Postmodernisme
Dekonstruktivisme
Skryf TWEE aparte opstelle (ten minste EEN bladsy elk) waarin jy bespreek
hoe die ontwerpe van ELK van die TWEE bewegings die aanhaling hierbo
ondersteun of verwerp.
Om jou argument te ondersteun, verwys na die volgende in jou opstelle:
Die doelwitte en invloede van BEIDE bewegings
Die stilistiese kenmerke van BEIDE bewegings
Noem die ontwerpers van die TWEE bewegings wat jy gekies het en
bespreek hulle ontwerpvoorbeelde om jou stellings te motiveer. [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 11 DBE/November 2023
NSS
4.2
FIGUUR H: Art Nouveau-kraffie deur J Barian (Frankryk), 1900's.
FIGUUR I: Bauhaus-mengfles deur Marianne Brandt (Duitsland), 1925.
Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy die TWEE bekers hierbo
vergelyk en verduidelik hoe hulle tipies is van die ontwerpbewegings wat hulle
verteenwoordig.
Verwys na die volgende terme en konsepte om jou antwoord te ondersteun:
Invloede/inspirasie
Lyne
Materiale
Vorm volg funksie
Die gebruik van die konsep Minimalisme (5 x 2) [10]
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 12 DBE/November 2023
NSS
AFDELING C: ONTWERP IN 'N SOSIOKULTURELE/OMGEWINGS- EN VOLHOUBARE
KONTEKS
VRAAG 5
Beantwoord ÓF VRAAG 5.1 ÓF VRAAG 5.2.
5.1
'Luister eers' – Om na kinders en die jeug te luister, is die eerste
stap om hulle te help om gesond en veilig groot te word.
FIGURE J: Sê Nee Vir Dwelms ('Say No To Drugs')-plakkaat, ontwerper
onbekend (VSA), datum onbekend.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 13 DBE/November 2023
NSS
5.1.1 Verduidelik hoe die gebruik van beelde en uitleg/komposisie in die
plakkaat in FIGUUR J hierbo die boodskap van die plakkaat
beklemtoon. (4)
5.1.2 Skryf TWEE aparte opstelle (ten minste EEN bladsy elk) waarin jy
die werk van EEN kontemporêre Suid-Afrikaanse ontwerper/
ontwerpgroep EN EEN kontemporêre internasionale ontwerper/
ontwerpgroep wat sosiokulturele kwessies in hulle werk aanpak,
bespreek.
Verwys na die volgende in jou opstel:
Naam van die ontwerper/ontwerpgroep en EEN ontwerpproduk
Sosiokulturele kwessies wat in hulle doelwitte en/of
ontwerpprosesse aangepak word
Verduidelik hoe die ontwerpvoorbeeld/produk van die
ontwerper/ontwerpgroep wat jy gekies het, die sosiokulturele
kwessie(s) aanpak
Jy mag NIE na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy
voorheen bespreek het of ontwerpvoorbeelde wat in hierdie
vraestel gebruik is, verwys NIE. (16)
[20]
OF
5.2 5.2.1 Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) oor EEN tradisionele
inheemse kunshandwerk wat jy hierdie jaar bestudeer het.
Verwys na die volgende in jou opstel:
Oorsprong, funksie, materiale en tegnieke van die tradisionele
kunshandwerk
'n Bespreking van EEN voorbeeld, asook die naam van die
inheemse kulturele gemeenskap wat die tradisionele
kunshandwerk vervaardig het (10)
5.2.2 Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy die werk
bespreek van EEN kontemporêre Suid-Afrikaanse/Afrika-ontwerper/
-ontwerpgroep wat inheemse kunshandwerktegnieke aangepas het
om 'n ontwerp vir die kontemporêre samelewing te skep.
Verwys na die volgende in jou opstel:
Naam van ontwerp/ontwerpgroep en EEN kontemporêre
ontwerpproduk
Doelwitte van en invloede op die ontwerper/ontwerpgroep
Materiale en prosesse van die ontwerper/ontwerpgroep
Analise van hoe die kontemporêre ontwerpproduk inheemse
kunshandwerktegnieke aanpas en vier (10)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ontwerp/V1 14 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 6
6.1
FIGUUR K: Ekovriendelike verpakking deur Viro Solutions (Suid-Afrika), 2019.
6.1.1 Bespreek waarom die verpakking in FIGUUR K ekovriendelik is. (2)
6.1.2 Bespreek TWEE negatiewe aspekte van die verpakking in
FIGUUR K hierbo. (2)
6.2 Skryf TWEE aparte opstelle (ten minste EEN bladsy elk) waarin jy die werk
bespreek van EEN kontemporêre Suid-Afrikaanse ontwerper/ontwerpgroep
EN EEN kontemporêre internasionale ontwerper/ontwerpgroep wie se werk
volhoubare/omgewingskwessies aanpak.
Verwys na die volgende in jou opstelle:
Name van die ontwerpers/ontwerpgroepe en EEN van hulle ontwerpe
Doelwitte, materiale en prosesse
'n Bespreking van die ontwerpe en 'n verduideliking van hoe dit
volhoubare/omgewingskwessies aanpak.
Jy mag NIE na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen bespreek
het of ontwerpvoorbeelde wat in hierdie vraestel gebruik is, verwys NIE. (16)
[20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Design Grade 12 P1 NSC November 2023 Question Paper (Eng)

Question paper
Design Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper (Afr)

Question paper
Design Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper (Eng)

Question paper
Design Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (English)

Question paper
Design Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Design Grade 12 P1 NSC November 2022 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Design

Annual teaching plan
Gr 12 Des ATP 2023 24

Memorandum
Design Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Design Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Design Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)
--5cf24f22-37cf-4c83-99d1-522c23cb4496/v1-d115bc5f6aec2e1521e3/card.webp)
Memorandum
Design Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper