Skip to content

Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paperPhysical SciencesGrade 12202419 pages

Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2024 FISIESE WETENSKAPPE V2 (CHEMIE) PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM en VAN in die toepaslike spasies op die ANTWOORDEBOEK. 2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE desimale plekke af. 10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 11. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 12. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) FISIESE WETENSKAPPE V2 3 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vragnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E. 1.1 Watter EEN van die volgende homoloë reekse bevat ʼn hidroksielgroep wat aan ʼn versadigde koolstofatoom verbind is? A Ketone B Aldehiede C Alkohole D Esters (2) 1.2 Beskou die verbinding hieronder getoon: CH3 CH2CH3 H C C C H O H H Die KORREKTE IUPAC-naam vir die verbinding hierbo is: A 3-etiel-2-metielpropanal B 2-metiel-3-etielpropanal C 2-metielpentanal D 4-metielpentanal (2) 1.3 Beskou die reaksie: C3H6 + Cℓ2 → C3H6Cℓ2 Die naam van die reaksie is … A hidratering B halogenering C hidrogenering D hidrolise (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 4 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) 1.4 Beskou die dampdruk teenoor temperatuur kurwes vir DRIE KETTINGISOMERE by standard atmosferiese druk. DAMPDRUK TEENOOR TEMPERATUUR A B Dampdruk (kPa) C 101 T1 T2 T3 Temperatuur (K) Beskou die volgende stellings rondom die kurwes vir die DRIE KETTINGISOMERE. I Verbinding A het die korste kettinglengte. II Die kookpunt van verbinding B is T2. III Verbinding C is in ʼn gasfase by T2. Watter van die stelling(s) hierbo is waar? A Slegs I en II B Slegs III C Slegs II en III D Slegs I en III (2) 1.5 Beskou die sintesereaksie van ammoniak, NH3: N2 (g) + 3 H2 (g) ⇌ 2 NH3 (g) Die tempo waarteen N2 (g) verbruik word tydens die reaksie is 𝒙 mol·dm-3·s-1. Watter EEN van die volgende is die tempo waarteen ammoniak, NH3 (g) geproduseer word in mol·dm-3·s-1 met betrekking tot N2 (g)? A 𝒙 B 2𝒙 𝒙 C 2 D 3𝒙 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) FISIESE WETENSKAPPE V2 5 1.6 Beskou die volgende reaksie by ewewig: CoCℓ42– (aq) + 6 H2O (ℓ) ⇌ Co(H2O)62+ (aq) + 4 Cℓ – (aq) Blou Pienk Die oplossing is tans pienk. Gekonsentreerde soutsuur (HCℓ) word by die ewewigsmengsel bygevoeg. Watter EEN van die volgende kombinasies beskryf die effek wat die addisie van gekonsentreede soutsuur (HCℓ) sal het op die ewewigskonstante, Kc en die kleur verandering in die oplossing KORREK? Kc KLEUR VERANDERING A Geen effek Oplossing raak meer pienk B Geen effek Oplossing raak blou C Toeneem Oplossing raak blou D Afneem Oplossing raak meer pienk (2) 1.7 Watter EEN van die volgende stowwe kan as ʼn Lowry-Brønsted-suur geklassifiseer word? A Na2CO3 B KOH C NH4+ D NaCℓ (2) 1.8 Beskou die sout, CH3COONa. Watter EEN van die volgende kombinasies identifiseer die hidrolise reaksie en die pH van die sout KORREK? HYDROLISE pH A CH3COO– + H2O ⇌ CH3COOH + OH – Groter as 7 B CH3COO– + H2O ⇌ CH3COOH + OH – Kleiner as 7 C Na+ + H2O ⇌ NaOH + H2O Groter as 7 D CH3COO– + Na+ ⇌ CH3COONa Gelyk aan 7 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 6 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) 1.9 Beskou die selnotasie van ʼn galvaniese sel hieronder: Aℓ│Aℓ3+││MnO4– , Mn2+│Pt Watter EEN van die volgende reaksies vind by die katode plaas? A Mn2+ + 4 H2O → MnO4– + 8 H+ + 5 e– B MnO4– + 8 H+ + 5 e– → Mn2+ + 4 H2O C Aℓ → Aℓ3++ 3 e– D Aℓ3++ 3 e– → Aℓ (2) 1.10 ʼn Lepel word tydens die proses van elektrolise met silwer (Ag) bedek. Ag lepel Ag+ (aq) Watter EEN van die volgende grafieke verteenwoordig die konsentrasie van silwer-ione (Ag+) in die elektroliet teenoor tyd die BESTE? A B Konsentrasie Konsentrasie (mol·dm-3) (mol·dm-3) tyd tyd C D Konsentrasie Konsentrasie (mol·dm-3) (mol·dm-3) tyd tyd (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) FISIESE WETENSKAPPE V2 7 VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Beskou die organiese verbinding A–E hieronder. A B 3-metielbutanoon C3H7Cℓ C D H H H CH3 │ │ │ │ H —C —C —H H — C — C ≡ C — C — H │ │ │ │ H H H CH2CH3 E H H O │ │ H — C — C —C — O — H │ │ H H 2.1 Definieer funksionele groep. (2) 2.2 Skryf die LETTER van die verbinding neer wat: 2.2.1 ʼn Karboksielgroep bevat (1) 2.2.2 Die algemene formule CnH2nO het (1) 2.2.3 Die empiriese formule CH2 het (1) 2.3 Hoe sal die molekulêre massa van verbinding E met etiel metanoaat vergelyk? Kies uit GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN. Gee ʼn rede vir die antwoord. (3) 2.4 Skryf neer die: 2.4.1 STRUKTUURFORMULE van verbinding A (2) 2.4.2 IUPAC-naam van verbinding E (2) 2.4.3 IUPAC-naam van verbinding D (3) 2.5 Verbinding B is ʼn sekondêre haloalkaan. Teken die STRUKTUURFORMULE van verbinding B. (2) 2.6 Gebruik die MOLEKULÊRE FORMULE en skryf die gebalanseerde vergelyking vir die volledige verbranding van verbinding D neer. (3) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 8 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) 3.1 Die verwantskap tussen kookpunt en die aantal koolstowwe in REGUIT KETTING PRIMÊRE ALKOHOLE word ondersoek. Die volgende kurwe word verkry: GRAFIEK VAN KOOKPUNT TEENOOR AANTAL C ATOME 500 400 Kookpunt (K) 300 200 100 1 2 3 4 5 6 7 8 Aantal koolstowwe 3.1.1 Definieer kookpunt. (2) 3.1.2 Wat is die strukturele ooreenkoms tussen die alkohole wat dit ʼn regverdige ondersoek maak? (1) 3.1.3 Watter van der Waals-kragte is verantwoordelik vir die tendens wat in hierdie kurwe waargeneem word? (1) 3.1.4 Skryf neer die IUPAC-naam van die alkohol met ʼn kookpunt van ongeveer 410 K. (2) 3.2 Nog ʼn ondersoek word uitgevoer om die effek van strukturele verskille op kookpunte te bepaal. Die tabel hieronder toon die verskillende verbindings en hul onderskeie molêre massa wat in hierdie ondersoek gebruik is. VERBINDING MOLÊRE MASSA (g·mol-1) A Butanoon 72 B Butan-1-ol 74 C Propanoësuur 74 3.2.1 Watter verbinding A, B of C sal die hoogste kookpunte het? (1) 3.2.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.2.1 volledig. (5) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) FISIESE WETENSKAPPE V2 9 VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) 4.1 Beskou die drie organiese reaksies I, II en III hieronder: I Pent-1-een + HCℓ → Organiese verbinding P (Hoofproduk) II Organiese verbinding P + NaOH → sekondêre alkohol Q + NaCℓ III Organiese verbinding P + NaOH → Organiese verbinding R + NaCℓ + H2O (Hoofproduk) 4.1.1 Is pent-1-een VERSADIG of ONVERSADIG? Gee ʼn rede vir die antwoord. (2) Skryf die tipe reaksie neer wat voorgestel word deur: 4.1.2 Reaksie II (1) 4.1.3 Reaksie III (1) Skryf neer die: 4.1.4 STRUKTUURFORMULE van verbinding P. (2) 4.1.5 IUPAC-naam van verbinding Q. (2) 4.1.6 Reaksie II en III vereis die gebruik van ʼn sterk basis. Skryf die toestand neer wat reaksie II bo reaksie III sal verkies. (2) 4.1.7 Pent-1-een en organiese verbinding R is isomere. Watter tipe isomeer is pent-1-een en organiese verbinding R? Kies uit FUNKSIONEEL, POSISIONEEL of KETTING. (2) 4.2 Die vloeidiagram hieronder toon die omskakeling van butan-1-ol na butaangas. Stap 1 Stap 2 Butan-1-ol Organiese verbinding X Butaan Die volgende chemikalieë word benodig: Gekonsentreerde H2SO4 Pt H2 Gebruik GEKONDENSEERDE STRUKTUURFORMULE en skryf die gebalanseerde vergelyking en dui die chemikalieë wat in elke stap in die voorbereiding van butaangas vanaf butan-1-ol gebruik was. (6) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 10 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Die reaksie tussen OORMAAT soutsuur (HCℓ) met sink (Zn) word gebruik om die faktore te ondersoek wat die reaksietempo beїnvloed. Die gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie is: Zn (s) + 2 HCℓ (aq) → ZnCℓ2 (aq) + H2 (g) ΔH < 0 Drie eksperimente word uitgevoer en een faktor word in elke eksperiment verander. Dieselfde volume soutsuur en dieselfde massa sink korrels word in elke eksperiment gebruik. Die sink word volledig met die soutsuur in elke eksperiment bedek. Die tabel hieronder toon die reaksie toestande. EKSPERIMENT KONSENTRASIE VAN HCℓ Cu (s) (mol·dm-3) TEENWOORDIG 1 0,5 Nee 2 0,8 Nee 3 0,5 Ja 5.1 Definieer reaksietempo. (2) 5.2 Skryf die ondersoekende vraag neer wanneer EKSPERIMENT 1 en 2 vergelyk word. (2) 5.3 Die kurwe, nie volgens skaal geteken nie, word verkry vir die volume van waterstofgas, H2 (g) geproduseer oor tyd vir EKSPERIMENT 1. VOLUME VAN WATERSTOFGAS TEENOOR TYD Volume van waterstofgas (cm3) t1 t2 t3 tyd 5.3.1 Hoe sal die tempo waarteen waterstof gas geproduseer word tussen t1–t2 vergelyk met dié van t2–t3? Skryf slegs HOЁR AS, LAER AS of GELYK AAN neer. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) FISIESE WETENSKAPPE V2 11 5.3.2 Teken die grafiek oor in die ANTWOORDEBOEK. Benoem die kurwe duidelik as A. Op dieselfde assestelsel, skets die kurwe wat verkry sal word vir eksperiment 3. Benoem hierdie kurwe as B. (2) 5.4 Die reaksie in eksperiment 1 neem 58 s om te voltooi en die gemiddelde reaskietempo waarteen waterstofgas, H2 geproduseer word, is 8,39 cm3·s-1. Bereken die aanvanklike massa van sink wat in elk van die eksperimente gebruik was. Die molêre volume van waterstofgas (H2) by 25 °C is 24 000 cm3·mol-1. Eksperiment 4 word nou uitgevoer deur die temperatuur van die reaksiemengsel in eksperiment 1 te verhoog. (5) 5.5 Hoe sal die verandering die reaksietempo beїnvloed? Kies uit VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE. (1) 5.6 Verduidelik die antwoord op VRAAG 5.5 deur na die botsingsteorie te verwys. (3) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 12 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) 6.1 Beskou die volgende hipotetiese reaksie by ewewig: A (g) ⇌ 2 B (g) Die inligting in die tabel hieronder toon die ewewigskonsentrasie van A (g) en B (g) by verskillende temperature: Temperatuur (°C) A (mol·dm-3) B (mol·dm-3) 200 0,0125 0,843 300 0,171 0,764 6.1.1 Stel Le Chaterlier se beginsel. (2) 6.1.2 Is die VOORTWAARTSE of TERUGWAARTSE reaksie bevoordeel by 200 °C? Gee ʼn rede vir die antwoord. (2) Hoe sal die ewewigskonsentrasie van A by 200 °C deur die volgende beїnvloed word: Kies uit TOENEEM, AFNEEM of GEEN EFFEK 6.1.3 Die druk word verhoog. (1) 6.1.4 Addisie van ʼn geskikte katalisator. (1) 6.1.5 Is die voortwaartse reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? (1) 6.1.6 Gebruik Le Chatelier se beginsel en verwys na die inligting in die tabel om die antwoord op VRAAG 6.1.5 te verduidelik. (3) 6.2 Aanvanklik word 1,05 mol Broom (Br2) in ʼn leë houer verseël. Die volgende reaksie vind by 1 600 °C plaas. Br2 (g) ⇌ 2 Br (g) Die konsentrasie van Broom (Br2) by ewewig is 2,074 mol·dm-3. Die ewewigskonstante, Kc by 1 600 °C is 6,34 x 10-4. Bereken die volume van die houer. (7) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) FISIESE WETENSKAPPE V2 13 VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) 7.1 Swawelsuur, H2SO4 is ʼn sterk suur wat in twee stappe ioniseer soos verteenwoordig deur die vergelykings hieronder: Stap 1: H2SO4 (aq) + H2O (ℓ) ⇌ HSO4 – (aq) + H3O+ (aq) Stap 2: HSO4 – (aq) + H2O (ℓ) ⇌ SO42 – (aq) + H3O+ (aq) 7.1.1 Verduidelik wat bedoel word met sterk suur. (2) 7.1.2 Gee ʼn rede waarom swawelsuur as ʼn diprotiese suur verwys word. (1) 7.1.3 Skryf die gekonjugeerde basis van H3O+ neer. (1) 7.1.4 Skryf die FORMULE van die stof wat as ʼn amfoliet optree tydens die ionisasie van swawelsuur neer. (2) Swawelsuur het ʼn konsentrasie van 0,1 mol·dm-3. 7.1.5 Bereken die pH waarde na die volledige ionisasie. (4) 7.2 1,2 g watervrye oksaalsuur (H2C2O4) word in water opgelos om ʼn 50 cm3 oplossing te maak. 7.2.1 Bereken die konsentrasie van oksaalsuur, H2C2O4. (3) Leerders los x g van natrium hidroksied, NaOH op om ʼn 2 dm3 natrium hidroksied, NaOH (aq) oplossing te maak. Hulle dra 25 cm3 natriumhidroksied-oplossing NaOH na ʼn maatfles oor en voeg gedistilleerde water by om ʼn verdunde 100 cm3 oplossing te maak. Gedistilleerde water 2 dm3 100 cm3 x g NaOH 2 dm3 NaOH 25 cm3 NaOH Hulle titreer 43,8 cm3 van die verdunde natrium hidroksied, NaOH oplossing teen 25 cm3 oksaalsuur, H2C2O4 wat in VRAAG 7.2.1 voorberei was om die eindpunt te bereik. Die gebalanseerde vergelyking is: H2C2O4 (aq) + 2 NaOH (aq) → Na2C2O4 (aq) + 2 H2O (ℓ) 7.2.2 Bereken die massa, x g van natrium hidroksied wat gebruik was om die 2 dm3 oplossing te maak. (7) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 14 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) ʼn Standaard elektrochemiese sel word opgestel soos hieronder getoon. V Pb Pt Y Pb2+ (aq) Fe2+, Fe3+ (aq) 8.1 Stel die energie-omskakeling wat in hierdie sel plaasvind. (2) 8.2 Komponent Y verseker dat die sel volledig is. Noem EEN ander funksie van komponent Y. (1) 8.3 Skryf die reduksiehalfreaksie neer. (2) 8.4 Bereken die aanvanklike emk van hierdie sel. (4) 8.5 Hoe sal die voltmeterlesing beїnvloed word, as die: Kies uit TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE 8.5.1 Aanvanklike konsentrasie van Pb2+ verhoog word. (1) 8.5.2 Oppervlakte van Pt-elektrode vergroot word. (1) 8.5.3 Pb│Pb2+ halfsel vervang word met Zn│Zn2+. (1) 8.6 Verduidelik die antwoord op VRAAG 8.5.3 deur na die relatiewe sterktes van die reduseermiddels te verwys. (2) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) FISIESE WETENSKAPPE V2 15 VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) ʼn Paar druppels van fenolftaleïen word by gekonsentreerde natrium chloried (NaCℓ) oplossing bygevoeg. Die oplossing bly keurloos. Koolstofelektrodes P en Q wat aan ʼn battery gekoppel word, word in die oplossing geplaas soos hieronder getoon. P Q NaCℓ (aq) 9.1 Definieer elektroliese. (2) 9.2 Skryf die naam van die komponent neer wat toon dat die bostaande sel ʼn elektrolitiese sel is. (1) 9.3 Skryf die NAAM of FORMULE van die gas wat by elektrode Q geproduseer word neer. (1) 9.4 Skryf die halfreaksie wat by elektrode P plaasvind neer. (2) 9.5 Fenolftaleïen is KLEURLOOS in ʼn suuroplossing en PIENK in ʼn alkaliese oplossing. Skryf die kleur van die oplossing rondom elektrode Q en die formule van die stof wat verantwoordelik is vir die kleur neer. (2) 9.6 ʼn Elektrolitiesesel word opgestel vir die suiwering van koper-erts (Cu) wat sink (Zn) en platinum (Pt) onsuiwerhede bevat. Na die suiwering van onsuiwer koper voltooi is, is 1,38 x 10-2 mol elektrone oorgedra. Die aanvanklike massa van die katode was 2 g. 9.6.1 Watter metaal, behalwe koper, sal geoksideer word? Kies uit Sink of Platinum (1) 9.6.2 Bereken die massa van die katode na die suiwering. (4) [13] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 16 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE Standard pressure p 1,013 × 105 Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume teen STD Standard temperature Tθ 273 K Standaardtemperatuur Charge on electron e -1,6 × 10-19 C Lading op elektron Avogadro’s constant NA 6,02 × 1023 mol-1 Avogadro se konstante TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m n m n = M or/of c = V or/of c = MV pH= -log[H3O+] N ca Va na Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14 at /by 298K n= N or/of = A cb Vb nb V n= Vm Eθcell = Eθcathode–Eθanode / Eθsel = Eθkatode–Eθanode Eθcell = Eθreduction–Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie–Eθoksidasie Eθcell = Eθoxidising agent–Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel–Eθreduseermiddel Q Q q =IΔt n= e or/of n = q e Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) FISIESE WETENSKAPPE V2 17 TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) Atoomgetal (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) KEY/ SLEUTEL Atomic number 1 2 H He 2,1 1 29 4 Elektronegatiwiteit Simbool 3 4 Electronegativity 1,9 Cu Symbol 5 6 7 8 9 10 Li Be 63,5 B C N O F Ne 1,0 1,5 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 Na Mg Benaderde relatiewe atoommassa Aℓ Si P S Cℓ Ar 0,9 1,2 Approximate relative atomic mass 1,5 1,8 2,1 2,5 3,0 23 24 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr 0,8 1,0 1,3 1,5 1,6 1,6 1,5 1,8 1,8 1,8 1,9 1,6 1,6 1,8 2,0 2,4 2,8 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe 0,8 1,0 1,2 1,4 1,8 1,9 2,2 2,2 2,2 1,9 1,7 1,7 1,8 1,9 2,1 2,5 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 Cs Ba La Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tℓ Pb Bi Po At Rn 0,7 133 0,9 137 139 1,6 179 181 184 186 190 192 195 197 201 1,8 204 1,8 207 1,9 209 2,0 2,5 87 88 89 Fr Ra Ac 0,7 0,9 226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 18 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V) F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87 Co3+ + e− ⇌ Co2+ + 1,81 H2O2 + 2H +2e + − ⇌ 2H2O +1,77 − MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ Mn 2+ + 4H2O + 1,51 Cℓ2(g) + 2e − ⇌ 2Cℓ − + 1,36 2− Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr 3+ + 7H2O + 1,33 O2(g) + 4H + 4e + − ⇌ 2H2O + 1,23 MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23 Pt 2+ + 2e − ⇌ Pt + 1,20 Br2(ℓ) + 2e − ⇌ 2Br − + 1,07 − NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë Hg 2+ + 2e − ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 Ag+ + e− ⇌ Ag + 0,80 − NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77 O2(g) + 2H + 2e + − ⇌ H2O2 + 0,68 I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54 Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52 SO2 + 4H + 4e + − ⇌ S + 2H2O + 0,45 2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40 Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34 2− SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 Cu2+ + e− ⇌ Cu+ + 0,16 Sn 4+ + 2e − ⇌ Sn 2+ + 0,15 S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14 2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00 Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06 Pb 2+ + 2e − ⇌ Pb − 0,13 Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14 Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27 Co 2+ + 2e − ⇌ Co − 0,28 Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40 Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41 Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44 Cr 3+ + 3e − ⇌ Cr − 0,74 Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76 2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83 Cr2+ + 2e− ⇌ Cr − 0,91 Mn 2+ + 2e − ⇌ Mn − 1,18 Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36 Na+ + e− ⇌ Na − 2,71 Ca 2+ + 2e − ⇌ Ca − 2,87 Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89 Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90 Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92 + K +e − ⇌ K − 2,93 Li+ + e− ⇌ Li − 3,05 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) FISIESE WETENSKAPPE V2 19 TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V) Li+ + e− ⇌ Li − 3,05 K+ + e− ⇌ K − 2,93 Cs+ + e− ⇌ Cs − 2,92 Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90 Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89 Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87 Na+ + e− ⇌ Na − 2,71 Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36 Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18 2+ Cr + 2e − ⇌ Cr − 0,91 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76 Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74 Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44 Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41 Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40 Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28 Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27 Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14 Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13 Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06 2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00 S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14 4+ Sn + 2e − ⇌ Sn2+ + 0,15 2+ Cu + e − ⇌ Cu + + 0,16 2− SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34 2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40 SO2 + 4H+ + 4e− ⇌ S + 2H2O + 0,45 Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52 I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54 O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68 Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77 − NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 + Ag + e − ⇌ Ag + 0,80 Hg2+ + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 − NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Br2(ℓ) + 2e − ⇌ 2Br − + 1,07 Pt2+ + 2 e− ⇌ Pt + 1,20 MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H+ + 4e− ⇌ 2H2O + 1,23 2− Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33 Cℓ2(g) + 2e− ⇌ 2Cℓ− + 1,36 − MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51 H2O2 + 2H+ +2 e− ⇌ 2H2O +1,77 3+ Co + e − ⇌ Co2+ + 1,81 F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Physical Sciences

View all