Skip to content

Economics Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)

MemorandumEconomicsGrade 11201717 pages

Grade 11 Economics memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape November 2017

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 EKONOMIE V1 MERKRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie merkriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE VRAE 1.1.1 D  Entrepreneur 1.1.2 A  VPI 1.1.3 D  Markekonomie 1.1.4 A  Vervaardiging 1.1.5 C  Progressiewe 1.1.6 B  BNI 1.1.7 C  NOS 1.1.8 B  SADU (8 x 2) (16) 1.2 BYPASSENDE ITEMS 1.2.1 B Natuurlike hulpbronne soos goudneerslae, diamante, steenkool, olie en goud 1.2.2 A Bankier van banke 1.2.3 D Kindertoelae en pensioene 1.2.4 C Vir korttermyn spaargeld en lenings 1.2.5 F Individue belê op enige manier wat hulle wil en hulle het die reg om eiendom te besit 1.2.6 G Bedrag geld wat ʼn besigheid beskikbaar het om sy daaglikse bedrywighede te finansier 1.2.7 E Gebruik van goedere en dienste om behoeftes te bevredig 1.2.8 I Goedere en dienste wat gekoop word met die doel om dit te herverkoop (8 x 1) (8) 1.3 IDENTIFISEER DIE TERM 1.3.1 Ekonomiese stelsel  1.3.2 Duursame goedere  1.3.3 Natuurlike hulpbronne  1.3.4 Wisselkoers  1.3.5 Verstedeliking  1.3.6 Tariewe (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V1 3 AFDELING B (Kies enige TWEE vrae uit hierdie afdeling) VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 2.1 2.1.1 Noem TWEE belangrike ekonomiese sektore by die berekening van die BBP(P).  Primêre sektor   Sekondêre sektor   Tersiêre sektor  (Enige 2 x 1) (2) 2.1.2 Hoekom is die aanbod van grond vasgestel?  Die hulpbronne is nie-mensgemaak nie.   Hierdie hulpbronne is skaars in verhouding tot die vraag na hulle.   Die beskikbaarheid van nie-hernubare hulpbronne kan nie verhoog word indien meer hulpbronne benodig word nie (Aanvaar enige relevante korrekte antwoord) (Enige 1 x 2) (2) 2.2 DATARESPONS 2.2.1 Identifiseer die mark-ewewig vir arbeid in die grafiek. EL  (1) 2.2.2 Hoe word die lone op die arbeidsmark bepaal volgens die bostaande grafiek? Deur die interaksie van vraag na arbeid en aanbod van arbeid/Vraag en Aanbod  (1) 2.2.3 Beskryf kortliks die term arbeid. Toepassing van die mens se geestelike en fisiese pogings om goedere en dienste te produseer met die oog op die verkryging van ʼn beloning in die vorm van inkomste. (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2) 2.2.4 Verduidelik hoe MIV en Vigs die gehalte van arbeid beïnvloed.  Die verskaffing van bekwame en ervare werkers sal daal   Dit sal die produktiwiteit van werkers beïnvloed   Hulle kan hul take nie doeltreffend uitvoer nie  (Aanvaar enige relevante antwoord) (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 2.2.5 Wat stel die Nasionale Ontwikkelingsplan voor sodat werk en ekonomiese groei verhoog kan word?  Verbetering van arbeiders se vaardighede deur middel van beter onderwys en opleiding   Verbetering van die funksionering van vraag en aanbod in die arbeidsmark   Stimulering van uitvoere waar Suid-Afrika ʼn vergelykbare voordeel het bv. mynbou en toerisme   Drastiese verhoging van beleggings in sosiale en ekonomiese infrastruktuur.   Verhoog produktiwititeit sodat meer mense ʼn geleentheid kry om deel te wees van die ekonomie  (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (Enige 2 x 2) (4) 2.3 DATARESPONS 2.3.1 Noem die regeringuitgawes-afdeling wat in die tabel hierbo gebruik word. (1) Funksionele klassifikasie  2.3.2 Dui die diens aan waarin die regering die meeste van die bronne toeken. Basiese onderwys/onderwys  (1) 2.3.3 Beskryf kortliks die finale verbruiksbesteding deur die regering. Dui aan hoe die regering sy inkomste gebruik om goedere en dienste wat deur die openbare sektor benodig word, te finansier  (Aanvaar enige ander korrekte antwoord) (2) 2.3.4. Verduidelik die belangrikheid van finale verbruiksbesteding deur die regering.  Die regering is verantwoordelik vir belangrike inspuitings in die ekonomiese kringloop.   Die vermindering van armoede en herverdeling van rykdom  bv. in die vorm van welsyntoelaes.   Bied ʼn wetlike raamwerk vir die ekonomie om doeltreffend te funksioneer.   Spandeer volgens meriete op sektore soos onderwys en gesondheidsorg en skep sodoende goeie ekonomiese vooruitsigte vir die toekoms.  (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord) (Enige 1 x 2) (2) 2.3.5 Bereken die totale persentasie gesondheidsuitgawes in bostaande tabel. Toon alle bewerkings. 144,6  / 874,2  x 100  =16,5% /17% OF aanvaar ʼn antwoord 16,5%/17%  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V1 5 2.4 Onderskei tussen Bruto Binnelandse Produk (BBP) en Bruto Nasionale Produk (BNP) as somtotale in die ekonomie.  Bruto Binnelandse Produk  Is die waarde van alle finale goedere en dienste wat binne die grense van die land geproduseer word oor ʼn bepaalde tydperk gewoonlik ʼn jaar   Dit word ook Bruto Waarde Toegevoeg genoem   Sluit buitelanders wat in Suid-Afrika woon in  (Enige 2 x 2)  Bruto Nasionale Produk  Is die totale waarde van alle finale goedere en dienste wat deur permanente inwoners van ʼn land binne ʼn bepaalde tydperk gewoonlik ʼn jaar geproduseer word.  Sluit slegs die produksie/inkomste van Suid-Afrikaners in  (Enige 2 x 2) (8) 2.5 Hoe doeltreffend is die staat om die nadele van die markstelsel aan te spreek? Die staat is doeltreffend in die aanspreek van die nadele van die markstelsel deur:  Verspreiding van inkomste. Alle besluite rakende produksie en verspreiding van inkomste word deur die staat gemaak  Die winste van die bedryf word tussen die werkers as geheel versprei   Daarom kan daar ʼn meer gelyke verdeling van inkomste en rykdom wees  Beperking van eksternaliteite, bewaring en volhoubaarheid. Goedere wat nie goed is vir die gemeenskap nie, of goedere wat in die omgewing ontgin en misbuik word, word nie geproduseer nie.   Uitskakeling van die sakesiklus vir inkomste, besteding en produksie kan beheer word deur sentrale beplanning   Beperk sakesiklusskommelinge: Die staat is in volle beheer van die ekonomiese aktiwiteite   Besluit in watter sektore kapitaalvorming moet plaasvind   Beperk vermorsing sodat daar geen duplisering van goedere en dienste is nie  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) Maks. 8 (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 3.1 3.1.1 Noem TWEE funksies van geld.  Geld as ʼn ruilmiddel  Geld as ʼn rekeneenheid   ʼn Draer van waarde   Geld as ʼn standaard van verskillende betalings  (Enige 2 x 1) (2) 3.1.2 Hoe belangrik is ʼn effektiewe infrastruktuur vir die ekonomie?  Om die ekonomie te laat groei  Maak dit moontlik om sake/besigheid te doen (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (Enige 1 x 2) (2) 3.2 DATARESPONS 3.2.1 Waarom het vroulike tradisionele genesers ʼn strategie geïmplementeer om inheemse kennisstelsels te bestuur?  Om die lewens van landelike gemeenskappe te verbeter   Die volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne met voedings- en medisinale waarde  (Enige 1 x 1) (1) 3.2.2 Noem ‘n gesondheidsverwante probleem wat deur aftreksels van wilde plante genees kan word.  Hoes   Hoofpyn   Wonde te genees (Enige 1 x 1) (1) 3.2.3 Beskryf die term Inheemse Kennisstelsel (IKS). Plaaslike kennis wat uniek is aan ʼn sekere kultuur of samelewing  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2) 3.2.4 Verduidelik die belangrikheid van inheemse kennisstelsels as deel van plaaslike gemeenskapsontwikkeling.  Dit verskaf kultuurtoepaslike en bied probleemoplossende oplossings aan   Dit verskaf kennis wat praktiese toepassings het vir plaaslike gemeenskappe se daaglikse oorlewing   Word beskou as die sleutel tot volhoubare maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling volgens die Ontwikkelingsbank   IKS help jou om die plaaslike toestande te verstaan  en voorsien ʼn produktiewe raamwerk vir aktiwiteite wat daarop gemik is om gemeenskappe te help   Verteenwoordig ʼn belangrike bydrae tot die globale ontwikkelingsproses  Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V1 7 3.2.5 Waarom implementeer die regering die beleid om inheemse kennisstelsels te beskerm en te bevorder?  Om plaaslike gemeenskappe te raadpleeg vir hul menings en idees voor ontwikkeling en projekte geïmplementeer word.   Dit belangrik vir die welsyn van die meerderheid Suid-Afrikaners.   25% van die moderne medisyne wat gemaak word kom uit plante wat eers tradisioneel gebruik was.  (Aanvaar enige relevante korrekte antwoord) (Enige 2 x 2) (4) 3.3 DATARESPONS 3.3.1 Noem die nasionale elektrisiteitsvoorsiener. Eskom  (1) 3.3.2 Noem EEN bron van energie in Suid-Afrika.  Steenkool   Water   Kernkrag  (Enige 1 x 1) (1) 3.3.3 Watter instelling reguleer elektrisiteit in Suid-Afrika? NERSA /’National Energy Regulator of South Africa’ (2) 3.3.4 Verduidelik waarom Suid-Afrika die bes ontwikkelde telekommunikaslestelsel in Afrika het.  Suid-Afrika het die mees gevorderde en betroubaarste telefoonkabelstelsel in die hele Afrika.   Meer oproepe word elke dag in Suid-Afrika as in die hele Afrika gemaak.  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (Enige 1 x 2) (2) 3.3.5 Hoe beïnvloed die ontwikkeling van ʼn land se infrastruktuur sy bevolking?  Die metode van reis na werk of skool   Hoe hulle kies om goedere en dienste te produseer en te verbruik   Hoe hulle kommunikeer en inligting deel  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 3.4 Verduidelik kortliks die beskikbaarheid en gebruik van produksiefaktore as metodes om die ekonomie te laat groei.  Natuurlike hulpbronne: Die volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne om goedere en dienste te skep   Natuurlike hulpbromme moet so gebruik word dat toekomstige geslagte ook hul behoeftes sal kan bevredig.   Grond kan gebruik word vir nuwe doeleindes wat beter opbrengste sal lewer.   Arbeidsmag: Die totale beroepsbevolking moet verhoog in verhouding tot die totale bevolking.   Kennis en vaardighede van die arbeidsmag moet verhoog word deur onderwys en opleiding   Kapitaalbelegging moet verhoog word.  Nuwe kapitaaluitlegte moet geskep word en bestaande uitlegte moet uitgebrei word.   Dit sal die produksiekapasiteit van die land verhoog.   Entrepreneurskap moet aangemoedig word. As meer besighede oopmaak, sal meer werksgeleenthede ontstaan.   Tegnologie moet verbeter. Beter produksietegnieke kan ontwikkel word om produktiwiteit te verhoog.  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (Enige 4 x 2) (8) 3.5 Hoe kan die regering die waarde van geld in die land stabiliseer? Die regering stabiliseer die waarde van geld deur:  Stabiliseer die algemene prysvlakke.   Dis onmoontlik om die prysvlak konstant te hou.   Hou inflasie op ʼn minimum vlak.   Gebruik die monetêre beleid as instrument om inflasie te beheer bv. rentekoerse.   Die verhoging van rentekoerse as inflasie bo die grens van die Reserwe Bank vlakke sal styg , om besteding aan bande te lê, aanvraag te verminder en die geldwaarde dus weer te stabiliseer  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) Maks: (8)  [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V1 9 VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES 4.1 4.1.1 Noem TWEE faktore wat arbeidsmagdeelname beïnvloed.  Die ouderdomverspreiding van die bevolking   Aftrede en sosiale sekerheid   Ekonomiese strukture   Bevryding van vroue  (Enige 2 x 1) (2) 4.1.2 Hoe word die lewenstandaard in ʼn land bepaal?  Per kapita reële BBP   Die aantal materiële goedere   Lewensgehalte   Aantal openbare vakansiedae per jaar   Aantal pasiënte per dokter   Kindersterfte-syfers   Persentasie geletterdheid van die bevolking   Godsdiens en deelname aan sportaktiwiteite.  (Enige 1 x 2) (2) 4.2 DATA RESPONS 4.2.1 Na watter tipe ekonomiese stelsel word verwys in bogenoemde uittreksel? Sentraal beplande ekonomie  (1) 4.2.2 Wie ken die hulpbronne toe in bogenoemde uittreksel? Regering/Staat  (1) 4.2.3 Beskryf kortliks die term ekonomiese stelsel. Dit is die metode wat lande gebruik om hul bronne toe te ken. (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord) (2) 4.2.4 Verduidelik hoe dienslewering in Suid-Afrika verbeter kan word.  Suid-Afrika moet sy ekonomiese groei spoedig verbeter  sowel as onderwys- en gesondheidstelsels, omgewingshulpbronne–bestuur en infrastruktuur vir water, sanitasie, telekommunikasie en vervoer.  (Aanvaar enige ander korrekte antwoord) (Enige 1 x 2) (2) 4.2.5 Hoekom word Suid-Afrika as ʼn gemengde ekonomie beskou?  Die regering speel ʼn rol in die verskaffing van kollektiewe goedere en dienste en in die regulering van markte   Suid-Afrika het ʼn tweeledige ekonomie met ʼn hoogs-ontwikkelde finansiële en industriële ekonomie   Verbruikers het die vryheid om te besluit hoe om hul inkomste te spandeer   Die regering gebruik voldoende monetêre en fiskale beleide om maksimum ekonomiese groei en voortgesette prysstabiliteit te verseker.  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2017)  Die regering se betrokkenheid in die markte behels die ingryping om pryse te beheer vir verbruikers en om werkers te beskerm.  (Aanvaar enige korrekte antwoord) (Enige 2 x 2) (4) 4.3 DATARESPONS 4.3.1 Noem enige TWEE groot banke in Suid-Afrika volgens hierdie foto.  Eerste Nasionale Bank (ENB)   Standard Bank   ABSA  (Enige 2 x 1) (2) 4.3.2 Noem enige toegevoegdewaarde dienste wat deur banke voorsien word.  Finansiële advies  Versekeringsprodukte  Beveiligingstoestelle  Aandeelmakelaars-dienste (Aanvaar enige korrekte antwoord) (Enige 1 x 2) (2) 4.3.3 Verduidelik waarom geld sy waarde oor ʼn lang tydperk kan behou.  Word gebruik om persoonlike welvaart te herstel   ʼn Goeie medium vir die berging van rykdom   Waarde van geld moet nie verander met verloop van tyd nie  (Aanvaar enige korrekte antwoorde) (Enige 1 x 2) (2) 4.3.4 Wat is die basiese beginsels van kredietskepping deur banke?  Maak lenings beskikbaar   Die banke gebruik deposito om krediet te skep   Hulle maak die fondse wat gedeponeer word deur kliënte aan ander in die vorm van lenings beskikbaar  (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord) (Enige 2 x 2) (4) 4.4 Verduidelik kortliks hoe ʼn entrepreneur werkskepping en mededinging verseker.  Werkskepping  Baie entrepreneurs in die informele sektor begin hul eie mikro-ondernemings om hul eie werk te skep   Hierdie besighede skep selfindiensneming sowel as die indiensneming van andere  (Enige 2 x 2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V1 11  Verseker mededinging  Entrepreneurs skep mededinging.   Hulle daag diegene uit wat winsgewende besighede het   Die verskaffing deur die entrepreneur tot die mark hang ook af van die vlak van winsgewendheid   Hoe hoër die vlak van winsgewendheid, hoe meer werkers sal entrepreneurs wil wees.   Dit sal die hoeveelheid en verskeidenheid van goedere en dienste wat beskikbaar is, verhoog en sodoende die verbruiker in ʼn beter posisie plaas.   (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord) (Enige 2 x 2) (8) 4.5 Hoe kan streeksekonomiese integrasie handelsversperrings tussen lidlande verwyder?  Vryhandelgebied   Twee of meer lande het ooreengekom om handel te dryf met mekaar deur die uitskakeling van tariewe en ander hindernisse om handel te dryf onder die lede.   Elke land het steeds sy eie tariewe op invoere van nie-lidlande.   Gemeenskaplike monetêre unie   Lande wat naby mekaar geleë is kom ooreen om ʼn enkele geldeenheid te gebruik as ʼn wettige betaalmiddel.   Suid-Afrika het so ʼn ooreeenkoms met Swaziland en Lesotho.   Doeane-unie   Lande stem saam oor ʼn enkele eksterne tarief onder lidlande b.v. SADU.   Gemeenskaplike mark   Sluit al die eienskappe van ʼn doeane-unie in en ook die vrye beweging van kapitaal en arbeid buite die grense van lidlande.   Monetêre unie   Lidlande gebruik ʼn enkele geldeenheid om mee handel te dryf soos bv. met ʼn GMU/(‘CMU’).   Ekonomiese unie vrye beweging van arbeid en kapitaal   Ekonomiese beleide is dieselfde tussen lidlande.  [Indien slegs gelys, maks 4 punte] Maks.8 [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING C Beantwoord EEN vraag uit hierdie afdeling. STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTE TOEKENNING Inleiding  ʼn Goeie begin sal wees om die begrip of sleutelwoord wat in die vraag gebruik word, te definieer.  Sluit ander sinne in om die onderwerp te ondersteun  Moenie enige gedeelte van die vraag in jou inleiding insluit nie.  Moenie enige gedeelte van die inleiding in jou inhoud herhaal nie.  Moenie in die inleiding sê wat jy in die inhoud gaan bespreek nie. Maks. 2 Liggaam: Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhedel/Diepgaarde bespreking/Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed/Vergelyk/ Evalueer/Onderskei/Differensieer/Verduidelik/Assesseer/Debatteer Maks.26 Addisionele gedeelte: Gee eie opinie/Bespreek kritie/ Evalueer/Evalueer krities/Teken ʼn grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/ Bereken/Lei af Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/ Debatteer kortliks/Hoe/Stel voor/Gebruik die inligting om te argumenteer, debater en te evalueer. Maks. 10 SLOT  Die gevolgtrekking is ʼn uiteensetting van die bespreking van die onderwerp in die liggaam en moet as ʼn hoërorde respons behandel word.  Die gevolgtrekking kan die vorm aanneem van ʼn eie opinie, voorbeelde om jou bespreking of teenstrydige standpunt van wat bespreek is, te ondersteun.  Geen aspek van die inleiding of liggaam mag in die slot ingesluit word nie.  Aanbevelings Maks. 2 TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V1 13 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE-40 MINUTE ʼn Land se ekonomie het ʼn struktuur nodig waarbinne oplossings vir die ekonomiese vraagstukke gevind kan word. Die ekonomiese struktuur verdeel alle ekonomiese aktiwiteite in verskillende sektore. Hierdie sektore dra by tot die nasionale inkomste van die land.  Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die tersiêre sektor. (26 punte)  Hoe skakel die ekonomiese sektore met mekaar? (10 punte) INLEIDING Die tersiêre sektor is die sektor wat betrokke is in die fasilitering van vloei van goedere en dienste van produsente aan verbruikers  (Enige ander korrekte relevante inleiding) Maks. 2 HOOFGEDEELTE  Dra by tot die BBP   Dit dra by tot 62% van die totale BBP van Suid-Afrika.   In die huidige tegnologiese omgewing word voorspel dat die groei in die tersiêre sektor in die toekoms ʼn groter rol sal speel in die BBP-bydrae.   Die werklike getalle van die tersiêre sektor se bydrae tot die BBP word onderskat.   Baie noodsaaklike dienste is nie ingesluit nie soos die diens van tuisteskeppers en dienste wat gelewer word deur besighede vir hulself in die primêre en sekondêre sektor  bv. rekenaardienste, boekhouding en opleiding.   Bydrae tot indiensneming   Hierdie sektor oorheers indiensneming omdat dit 60% van die totale indiensneming uitmaak.   Werksgeleenthede word geskep vir alle vlakke van arbeid, insluitend ongeskoolde arbeiders,  byvoorbeeld skoonmakers, semi-geskoolde werkers, soos masjienoperateurs en hoogsgeskoolde werkers soos tandartse en onderwysers.  Baie Suid-Afrikaanse entrepreneurs kies om hul eie besighede in die tersiêre sektor te begin.   Bydrae tot uitvoere   Die tersiêre sektor voer ʼn groot aantal van sy dienste na die buiteland uit.  in die vorm van goedere, versekering, reis, vervoer, tantieme, lisensiegelde, en dienste soos kommunikasie.   Lande voer ook dienste in.   Bydrae tot ekonomiese groei  Die groei in die tersiêre sektor was baie groter as die van die primêre sektor en die sekondêre sektor.   In hierdie tydperk was die tersiêre sektor die enjin van groei wat die ander sektore getrek het.  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2017)  Bron van inkomste vir die staat   Maatskappye moet belasting betaal aan die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens (SAID)   Hierdie geld word gebruik om basiese dienste te lewer aan Suid-Afrikaners  byvoorbeeld, infrastruktuur (paaie, behuising, openbare vervoer) en maatskaplike dienste  Maks. 26 (Indien slegs gelys maks. van 5 punte) ADDISIONELE GEDEELTE  Hoe sluit die ekonomiese sektore by mekaar aan?  Die sekondêre sektor is afhanklik van die primêre sektor vir die grondstowwe en produkte wat dit verwerk in produkte wat meer nuttig is.   Dit is afhanklik van die tersiêre sektor vir die voorsiening van dienste.   Die primêre sektor is afhanklik van die sekondêre sektor vir vervaardigde goedere soos masjinerie, toerusting, kunsmis en plaagdoders.   Dit is afhanklik van die tersiêre sektor vir ander dienste.   Die tersiêre sektor is ook afhanklik van die sekondêre sektor vir vervaardige goedere soos kantoormasjinerie, kantoormeubels, skryfbehoeftes en nog vele meer.   Dit is afhanklik van die primêre sektor vir die voorsiening van produk herverkoop, soos varsprodukte handelaars.   Besighede binne die sektor is ook afhanklik van ander besighede binne dieselfde sektor.   In die sekondêre sektor maak vervaardigers komponente wat ander vervaardigers in hul finale produkte gebruik.  (Aanvaar enige ander korrekte antwoord) Maks. 10 SLOT Die tersiêre sektor is belangrik vir die ekonomie omdat dit al die dienste insluit wat deur die regering aan gemeenskappe gelewer word, sowel as persoonlike dienste wat deur besighede aan individuele verbruikers gelewer word.  (Aanvaar enige ander korrekte relevante slot) Maks. 2 [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V1 15 VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES Lande het verskillende opsies om te volg wanneer hulle besluit oor ʼn ontwikkelingsstrategie. Die meeste ontwikkelende lande het ekonomiese en ander beleide met geïntegreerde strategieë vir ontwikkeling.  Bespreek menslike hulpbronne en natuurlike hulpbronne as ontwikkelingsstrategieë om die lewensomstandighede van burgers in ontwikkelende lande te verbeter.  Hoe het basiese dienste soos gesondheid en welsyn in Suid-Afrika verbeter? INLEIDING Ontwikkelingsstrategieë verwys na ʼn langtermyn plan om ekonomiese ontwikkeling in ʼn land te bevorder.  (Aanvaar enige korrekte relevante inleiding) Maks. 2 HOOFGEDEELTE Menslike hulpbronne  Onderwys en opleiding   Die gehalte en hoeveelheid onderwys en opleiding moet verbeter word om die vaardigheidsvlakke van die arbeidsmag te verhoog.   ʼn Geskoolde arbeidsmag sal in staat wees om kapitaal te gebruik en tegnologie op ʼn produktiewe wyse toe te pas.   Gesondheid   Die vermoë om te werk is die grootste bate van die armes en word deur swak gesondheid vernietig.   Gesondheidsorg moet verbeter word om te verseker dat die arbeidsmag gesond, energiek en meer produktief is.   Ontwikkelende lande benodig dringend hierdie menslike hulpbronne.   Gesondheidsorg sluit in die beheer van siektes soos MIV/VIGS, malaria en tuberkulose.   Daar moet meer toegang tot klinieke en medisyne wees.   Bevolkingsbeplanning   Bevolkingsgroei moet deur gesinsbeplannings-programme bestuur word  om te verseker dat die bevolking deur sy natuurlike hulpbronne ondersteun kan word en armoede kan bestry.   Huishoudings wat hul gesinsgroottes beplan, maak seker dat hulle die koste van voeding, klere en opvoeding van hulle kinders kan bekostig.   Onbeplande families is dikwels ʼn oorsaak van armoede en werkloosheid.  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2017)  Motivering   Menslike hulpbronne moet gemotiveer word om te werk en moet streef na self-verbetering  bv. bonusse   Dit kan slegs bereik word as die werksomgewing regverdig en stimulerend is.   Gemotiveerde werkers is paraat, aanpasbaar en innoverend.   Natuurlike hulpbronne  Grond   Baie van die arbeidsmag in ontwikkelende lande is in landbou betrokke.   Grondproduksie kan verhoog word deur die gebruik van chemikalieë, kunsmis, bewaring en bewerking.   Grondbesit is ʼn sterk aansporing om grondkwaliteit te verbeter en te behou.   Water is ʼn baie belangrike element in die landbou en moet dus op ʼn konserwatiewe manier gebruik word.   Minerale en brandstof   Baie ontwikkelende lande voer hierdie minerale uit in onverwerkte vorm.   Produksietegnieke moet aangepas word om hierdie grondstowwe te omskep in sekondêre en tersiêre produkte in plaas van om primêre produkte uit te voer.  Maks 26 (Indien slegs gelys, maks.6 punte) ADDISIONELE GEDEELTE Hoe het basiese dienste soos gesondheid en welsyn in Suid-Afrika verbeter?  Die welsynstelsel help benadeelde groepe deur oordragbetalings.   ʼn Paar voorbeelde van hierdie groepe is diegene wat kindertoelae of ongeskiktheidstoelae benodig.   Basiese munisipale dienste het verbeter, veral in gebiede waar voorheen benadeelde groepe woon.   Hierdie dienste sluit in rioolstelsels, toegang tot skoon water en elektrisiteit, sowel as basiese infrastraktuur soos paaie.   Toegang tot gesondheidsorg het aansienlik toegeneem.   Meer klinieke is gebou in landelike gebiede   Meer onlangs het die staat die publiek die geleentheid gebied om gratis MIV/VIGS berading te kry, asook gratis verspreiding van antiretrovirale(ARV) middels,  wat baie produktiewe jare kan bydrae tot die lewe van ʼn persoon wat met MIV/VIGS saamleef.  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) Maks. 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V1 17 SLOT Hierdie strategieë moet gekombineer word om die produksietempo in ʼn land te verhoog.  (Aanvaar enige ander korrekte slot) Maks. 2 [40] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Economics

View all