Skip to content

Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)

MemorandumEconomicsGrade 11201718 pages

Grade 11 Economics Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape November 2017

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 EKONOMIE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 B Inkomste-elastisiteit  1.1.2 A absoluut  1.1.3 A oligopolieë  1.1.4 C totaal  1.1.5 C swartmark  1.1.6 B Frankryk  1.1.7 A kapitalisme  1.1.8 B ultravioletstrale  (8 x 2) (16) 1.2 PASITEMS 1.2.1 H (die verwantskap tussen prys van die een produk en die gevolglike verandering in die hoeveelheid gevra van ʼn ander produk.)  1.2.2 A (produk wat in samewerking met ʼn ander gebruik word)  1.2.3 G (maak soveel wins as moontlik)  1.2.4 B (tydperk waarin ʼn produsent al sy produksiefaktore kan verander)  1.2.5 C (moeilikheid ervaar deur mense om te oorleef)  1.2.6 D (ʼn belasting gehef op invoere)  1.2.7 E (die permanente vernietiging van boslande)  1.2.8 F (koste van voordeel van ʼn produk of diens wat nie na derde partye verander word nie)  (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 Eenheidelastisiteit  1.3.2 Integrasie  1.3.3 Samespanning  1.3.4 Volhoubaarheid  1.3.5 Buitelandse direkte investering  1.3.6 Vryhandel  (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V2 3 AFDELING B VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 2.1 2.1.1 Lys enige TWEE eienskappe van nut.  Dit is abstrak.   Dit is subjektief   Verskil van persoon tot persoon   Verskil van een situasie tot ʼn ander  (2 x 1) (2) 2.1.2 Hoe gebeur onvolmaakte markstrukture? Onvolmaakte markte gebeur wanneer een van die toestande van volmaakte markte nie bereik word nie.  (Aanvaar enige relevante antwoord.) (2) 2.2 Datarespons 2.2.1 Identifiseer ʼn private monopolie uit die uittreksel. Suid-Afrikaanse Brouery  (1) 2.2.2 Identifiseer EEN eienskap van ʼn monopolie uit die uittreksel. Daar is een verkoper / verskaffer van die produk.  (1) 2.2.3 Verduidelik kortliks ʼn natuurlike monopolie. ʼn Monopolie wat met hoë kapitaalkoste/geografiese ligging / geen nabye plaasvervangers het nie.  (2) 2.2.4 Wanneer word ʼn produk ʼn substituutproduk genoem? Is wanneer ʼn substituutproduk in die plek van ʼn ander produk gebruik word.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 2.2.5 Hoe word mededingers verhoed om hierdie mark te betree? Hulle word verhoed deur:  Natuurlike struikelblokke soos alleeneienaarskap van natuurlike hulpbronne soos die besit van ʼn diamantmyn.   Ekonomiese skaal voordele wat groot voordele vir bestaande maatskappye bied. Groot maatskappye het natuurlike voordeel teenoor klein ondernemings.   Regering kan toetrede tot mark verhoed deur lisensiëring.   Patentregte wat die innoveerder eksklusiewe regte gee om ʼn produk te vervaardig solank die patentregte geldig is.  (2 x 2) (4) 2.3 Datarespons: grafiek 2.3.1 Voorsien byskrifte vir die kurwes ‘a’ en ‘b’ A – totale inkomste  B – gemiddelde inkomste  (2) 2.3.2 Verduidelik kortliks die term marginale inkomste. Dit is die ekstra inkomste ontvang deur een ekstra eenheid te verkoop.  (2) 2.3.3 Hoe word die waarde van ‘b’ bereken? Totale inkomste  Gemiddelde inkomste = Hoeveelheid verkoop  (2) 2.3.4 Wat is die verhouding tussen kurwe ‘a’ en marginale inkomste? Wanneer grenskoste positief is, sal die totale inkomste styg,  wanneer die grensinkomste-kurwe die horisontale as sny, is MI = 0, wanneer MI negatief is, sal TI begin daal.  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V2 5 2.4 Verduidelik interafhanklikheid van firmas en nie-prysmededinging as eienskappe van ʼn oligopolie. Wedersydse afhanklikheid  Een verkoper se aksie sal die ander verkoper se aksie beïnvloed.   Elke firma is bewus van die ander se aksie omdat die mark deur ʼn paar firmas beheer word bv. motors.  (4) Nie-prysmededinging  Oligopoliste is huiwerig om pryse te verander, dit is om prysoorloë te voorkom.   Hulle maak gebruik van ander maatreëls om kliënte te lok en hul markaandeel te verhoog,  byvoorbeeld naverkoopdiens, bou handelsmerklojaliteit ens. (4) (8) 2.5 Verduidelik met behulp van ʼn grafiek die verband tussen toename in verbruik, totale nut en grensnut. Nut/Utiliteit  90 80 TI 70 60 50 0 1 2 3 4 5 6 7 Hoeveelheid verbruik  GN  Maks. 4 Verduideliking van grafiek  Aangesien die eenhede vermeerder word, neem die totale nut teen ʼn laer koers toe  terwyl marginale nut teen ʼn vinnige koers verminder.   Die totale nutkurwe se helling is opwaarts en die totale marginale nut kromme is afwaarts.   Soos verbruik aanhou tot by eenheid 5, word marginale nut negatief terwyl totale nut verminder.  (Aanvaar enige relevante korrekte verduideliking.) Maks. 4 (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 3 3.1 3.1.1 Lys enige TWEE lidlande van die SAOG. Angola;  Botswana;  Demokratiese Republiek van die Kongo;  Lesotho;  Madagaskar;  Malawi;  Mauritius;  Mosambiek;  Namibië;  Seychelle;  Suid-Afrika;  Swaziland;  Verenigde Republiek van Tanzanië;  Zambië;  Zimbabwe (2 x 1) (2) 3.1.2 Watter impak het MIV/Vigs op armoede? MIV/Vigs affekteer mense wie nog steeds werk tussen die ouderdom van 20–45. Dit lei tot ʼn drastiese daling in inkomste, wat lei tot armoede.  (Aanvaar enige korrekte antwoord.) (2) 3.2 Datarespons 3.2.1 Vanuit die spotprent identifiseer TWEE voorwaardes wat ryk lande kan verbind om wêreld-armoede te verminder.  Moet niks verander nie.   Moenie verhoed dat die ryk wêreld die globale ekonomie domineer nie.  (2) 3.2.2 Verduidelik kortliks relatiewe armoede. Relatiewe armoede is wanneer iemand relatief arm is in vergelyking met die wat meer het in die gemeenskap waarin hy woon.  (2) 3.2.3 Verduidelik werkloosheid as ʼn oorsaak van armoede. Sonder ʼn redelike inkomste, kan mense nie hulle basiese behoeftes bevredig nie, kinders kan nie skool bywoon nie, en hierdie gebrek aan inkomste veroorsaak meer armoede.  (Aanvaar enige redelike korrekte antwoord.) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V2 7 3.2.4 Hoe dink jy kan armoede verlig word? Armoede kan verlig word deur:  Voorsien gratis onderwys en beurse aan die armes omdat onderwys ʼn magtige instrument is om armoede te verlig.   Voorsien basiese dienste en ander nie-finansiële oordragte in die vorm van maatskaplike lone en toelaes.   Voorsien toegang tot grond, behuising en kapitaal, insluitend openbare infrastruktuur.   Ekonomiese geleenthede moet geskep word om te verseker dat die ekonomie geleenthede vir arm huishoudings genereer om beter inkomste te verdien.  (Aanvaar enige relevante korrekte antwoord.) (2 x 2) (4) 3.3 Datarespons 3.3.1 Identifiseer TWEE faktore wat die meeste tot gronderosie bydra.  Oorbeweiding   Ontbossing  (2) 3.3.2 Hoe kan tegnologiese innovasie gebruik word om die omgewing te beskerm?  Vervang fossielbrandstowwe met volhoubare energiebronne soos wind-getybeweging, golfbewegings, son-energie, hidro- energie   Ontwikkel stelsels om afval in alle vorme te verminder, soos herwinning of die produksie van by-produkte.   Voorsien spesifikasies aan produkontwikkelaars om substituut- produkte wat omgewingsvriendelik is te produseer.  (2 x 2) (4) 3.3.3 Hoe kan landbou tot grondagteruitgang bydra?  Deur die land oor en oor te gebruik sonder enige rusperiodes tussenin.   Wanneer die plaasgrond geploeg word, word die blootgestelde boonste grond dikwels deur die wind weg gewaai of deur reën weggespoel.  (Aanvaar enige relevante korrekte antwoord.) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 3.4 Verduidelik die verbetering van kommunikasie en tegnologie as ʼn oorsaak van globalisering. Verbetering van kommunikasie en tegnologie  Die ontwikkeling van kommunikasie en tegnologie het lande regoor die wêreld in staat gestel om verbind te wees.   Internet en mobiele tegnologie het toegelaat dat verskillende lande meer kan kommunikeer   Dit vind plaas deur die gebruik van landlyne, satelliete en kabels onder water.  Die spoed waarteen hierdie inligting versprei word het ook verbeter.   Die gebruik van moderne tegnologie soos Skype maak dit moontlik vir mense in verskillende lande om mekaar op die skerm van die rekenaar te sien.   Inligting Kommunikasie Tegnologie het die wêreld klein gemaak  (Aanvaar enige relevante korrekte antwoord.) (2 x 4) (8) 3.5 Watter uitdagings sal die samelewing in die gesig staar as die regering nie ingryp om armoede te verlig nie? Die gemeenskap sal die volgende uitdagings in die gesig staar  Baie mense sal nie hulle basiese behoeftes kan bevredig nie.   Min mense sal opgevoed word   Dit sal veroorsaak dat die land nie genoeg vaardighede het vir die groei en ontwikkeling van die ekonomie nie.   Daar sal meer misdaad wees.  (Aanvaar enige relevante antwoorde.) (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V2 9 VRAAG 4 4.1 4.1.1 Lys enige TWEE voorbeelde van hernieubare hulpbronne  Woude   Visse   Herwinbare water   Suurstof  (Aanvaar enige relevante korrekte antwoord.) (2 x 1) (2) 4.1.2 Waarom is die hoeveelheid wat aangevra word van gewoonte- artikels, prys-onelasties? Dit is omdat verbruikers gewoond is om hierdie produkte te gebruik en hulle glo dat hulle nie sonder dit kan oorleef nie.  (Aanvaar enige relevante korrekte antwoord.) (2) 4.2 Datarespons: Spotprent 4.2.1 Gee TWEE kontinente in die uittreksel genoem.  (Wes-) Europa   Afrika  (2) 4.2.2 Verduidelik kortliks die term per capita inkomste  Dit is inkomste per kop in die bevolking  OF  Is die nasionale inkomste van ʼn land gedeel deur sy bevolking  (2) 4.2.3 Onderskei tussen ryk en arm lande in terme van die vlak van ontwikkeling. Ryk lande is ontwikkelde lande  terwyl arm lande minder ontwikkeld is of ontwikkelende lande is.  (2) 4.2.4 Hoe dink jy kan ongelykhede tussen ryk en arm lande verminder word? Ongelykhede kan verminder word deur:  Nooi ryk lande uit om in arm lande te investeer   Deel van inligting oor onderwys en gesondheidskwessies   Bevorder industrialisering in ontwikkelende lande   Die bekendstelling van beleide soos uitvoerbevordering en invoer vervanging  (Aanvaar enige korrekte relevante antwoorde) (2 x 2) (4) 4.3 Datarespons: Grafiek 4.3.1 Voorsien die korrekte byskrif vir kurwe ‘a’ Vraagkurwe  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 4.3.2 As die prys sou styg van 10 tot 15, wat is die hoeveelheid goedere wat aangevra sou word? 50 eenhede  (1) 4.3.3 Verduidelik kortliks pryselastisiteit van vraag vir luukse goedere  Luukse goedere is pryselasties omdat hulle op prysveranderinge reageer.   ʼn Prysstyging in luukse goedere sal tot ʼn groot daling in hoeveelhede lei omdat dit nie noodsaaklik is nie  (2 x 2) (4) 4.3.4 Gebruik die inligting vanuit die grafiek, bereken en dui aan die soort pryselastisiteit van vraag PEV = % verandering in hoeveelheid aangevra % verandering in prys = 50/50 x100  = 100 5/15 x 100 33,3 = 3  Relatiewe elastiese vraag  (4) 4.4 Bespreek tyd en beskikbaarheid van arbeid as faktore wat pryselastisiteit van aanbod bepaal Tyd wat geneem word om te produseer  Die kapasiteit van produsente is vasgestel op die korttermyn.   Hulle kan nie meer produkte oornag vervaardig nie.   Daarom is die aanbod meer onelasties op die korttermyn.  (Enige 2) Beskikbaarheid van arbeid  As produsente ongeskoolde arbeiders gebruik is dit maklik vir hulle om by prysveranderinge aan te pas.   As produsente produksie wil verhoog sal dit makliker wees om ongeskoolde arbeiders aan te stel as geskoolde werkers.   Daarom is aanbod meer elasties as produksie ongeskoolde arbeid benodig aangesien daar ʼn tekort aan geskoolde arbeid in Suid Afrika is.  (Enige 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V2 11 4.5 Watter probleme sal ervaar word in die ekonomie as niehernieubare hulpbronne oormatig gebruik word? Baie probleme sal ervaar word as nie-hernieubare hulpbronne oormatig gebruik word:  Niehernieubare hulpbronne is meesal natuurlike hulpbronne wat nie meer as een keer gebruik kan word nie bv. olie, steenkool, minerale, natuurlike gas.   Word meesal deur die sekondêre sektor vir vervaardiging gebruik.  Die oorgebruik van hulpbronne sal:  Lei tot uitputting van hierdie hulpbronne en daarom die vervaardigingsektor negatief affekteer.   Lei tot afname in ekonomiese aktiwiteite.   Lei tot aflegging en werkverliese wat in die ekonomie ervaar word   Oormatige lugbesoedeling veroorsaak as gevolg van ontginning van hulpbronne.   Suurreën veroorsaak wat tot globale verwarming lei.  (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING C Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTE- TOEKENNING Inleiding Maks. 2 Liggaam Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/Bespreek krities/Analiseer/ Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik/Assesseer/ Debatteer Maks. 26 Addisionele gedeelte: Gee eie opinie/Bespreek krities/ Evalueer/Evalueer Krities/teken ʼn grafiek en verduidelik/ Gebruik ʼn grafiek en verduidelik /Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/ Interpreteer/Debatteer kortliks Maks. 10 Slot Maks. 2 TOTAAL Maks. 40 VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE Een van die belangrikste funksies van ʼn mark is om te verseker dat die regte produk op die regte tyd geproduseer word.  Met verwysing na die bogenoemde stelling, verduidelik die vraagkant verhoudinge met behulp van grafieke en voorbeelde.  Waarom is dit belangrik dat die produktemark oorweeg wat daar in die faktormark gebeur? INLEIDING ʼn Vraagverhouding vind plaas wanneer twee of meer goedere en dienste op dieselfde tyd gevra word omdat hulle saam gebruik word.  (Aanvaar enige relevante inleiding.) LIGGAAM Daar is twee soorte vraag verhoudings: substituut en komplementêre.  Substituut  ʼn Substituutproduk is ʼn produk wat gebruik word in die plek van ʼn ander produk.   Sekere produkte het spesifieke verhoudings wat vraag gaan beïnvloed.   Byvoorbeeld: as jy beesvleis wil koop maar dit is te duur, dan sal jy geneig wees om die goedkoper alternatief te koop, bv. hoender. In hierdie geval is die hoender die substituutproduk.  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V2 13 PRYS VAN BEESVLEIS VRAAG NA HOENDER Prys Prys V A1 V1  A  A V  P1 P1   P V1 P A1 V  A V A H1 H H  H1 Hoeveelheid beesvleis Hoeveelheid hoender Maksimum 4 punte vir elke grafiek (Kyk na regmerkies) VERDUIDELIKING VAN DIE GRAFIEK Prys van beesvleis  Die prys van beesvleis sal van P tot P1 styg a.g.v. ʼn daling in aanbod (aanbodkurwe sal skuif van AA na A1A1).   Dit lei tot ‘n daling in die hoeveelheid en vraag na beesvleis van H na H1.  Vraag na hoender  Die vraag na die substituutproduk, naamlik hoender, styg vanaf VV na V1V1.   Omdat daar ‘n toename in vraag is, sal die prys ook van P na P1 styg.  Dit impliseer dat ‘n toename in die prys van een produk sal lei tot ‘n toename in die vraag na substituutprodukte.  Maks 13 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) Komplementêre Produkte is komplementêre produkte wanneer hulle saam gebruik word om ʼn behoefte te bevredig  bv. tee en melk.  PRYS VAN TEE DIE VRAAG NA MELK Prys Prys A1  A V A V1  V P1 P  P A1 P1  V V A A  V1 H1 H H1 H Hoeveelheid tee Hoeveelheid melk Puntetoekenning (Maksimum 4 vir elke grafiek) VERDUIDELIKING VAN DIE GRAFIEK Prys van tee  Die prys van tee styg as gevolg van ʼn daling in die aanbod.   Aanbodkurwe sal skuif van AA tot A1A1,  Die prys van tee styg van P tot P1,   Hoeveelheid aangevra vir tee daal van H tot H1,  Die vraag na melk  Die styging in die prys van tee sal ʼn daling in die vraag na melk veroorsaak.   Mense gaan minder tee koop, daarom sal hulle minder melk benodig.   Dit veroorsaak dat die vraagkurwe (VV) na links skuif tot by V1V1, en die hoeveelheid aangevra sal daal van H tot H1 en die prys sal daal van P tot P1.  Vir komplementêre goedere, wanneer die prys van die een produk styg, sal die vraag na komplementêre produkte daal. As die prys van een produk daal sal die vraag na komplementêre produkte styg.  (Maks. 13) (26) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V2 15 ADDISIONELE GEDEELTE  Die faktormark is ʼn mark waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word.   Die produktemark is ʼn mark waar goedere en dienste gekoop en verkoop word   Die produktemark is afhanklik van die faktormark vir die beskikbaarheid van die produksiefaktore.   Wanneer die aanbod van een produksiefaktor verander sal dit beide die faktormark en produktemark beïnvloed.   ʼn Verandering in die aanbod van velle sal die velle mark negatief beïnvloed omdat daar minder velle aangebied word.   Dit sal skoenvervaardigers beïnvloed en daar sal minder skoene en sakke beskikbaar wees in die produktemark vir skoene en sakke.   Wanneer die vraag na skoene in die produkmark vermeerder sal die vraag na produksiefaktore in die faktormark ook styg.  (10) SLOT Dit is belangrik dat die produk- en faktormark nou saamwerk en mekaar verstaan omdat hulle afhanklik is van mekaar; die een kan nie sonder die ander bestaan nie.  (Aanvaar enige relevante korrekte slot.) (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 6 Die omgewing is ʼn waardevolle bate waarsonder die ekonomie en die samelewing nie kan oorleef nie.  Bespreek die verskeie benaderings tot die volhoubaarheid van die omgewing.  Watter rol kan die regering speel om die omgewing te probeer red van aardverwarming? INLEIDING Die omgewing is al die lewende en nie-lewende organismes wat natuurlik op die aarde is insluitend die atmosfeer, water, grond, minerale, plante en diere. Volhoubaarheid beteken om die omgewing op ʼn korrekte manier te bestuur.  (Aanvaar enige relevante inleiding.) (2) LIGGAAM Omgewingsbestuur-benaderings Die Suid-Afrikaanse regering het wette goedgekeur vir omgewingsbestuur as sy bydrae tot die volhoubaarheid van die omgewing. Sommige van die wette is soos volg:  Die Wet op Geïntegreerde Kusbestuur,Wet 24 van 2008: wat verantwoordelik is vir die volhoubaarheid van water en oseane.  Die Wet op Luggehalte, Wet 39 van 2004: die volhoubaarheid van die atmosfeer.  Die Wet op Beskermde Gebiede, Wet 57 van 2003: die volhoubaarheid van die grond.  Private eiendomsregte Mense gee gewoonlik nie om vir dinge wat hulle nie besit nie.  Die regering probeer om hierdie probleem op te los en gee aan hulle eiendomsregte. Dit verander mense se houding en hulle gebruik die grond versigtig en effektief.  Fokus op eksternaliteite  Eksternaliteite is wanneer die koste of voordele van ʼn aktiwiteit oorgaan na derde partye,  bv. wanneer kinders naby ʼn steenkoolkragstasie asma kry as gevolg van die rook.  Dit bring addisionele sosiale koste vir die inwoners wat nou mediese koste betaal vir die negatiewe eksternaliteite (rook).  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) EKONOMIE V2 17 Oordrag en beheerstelsels  Hierdie strategie handel oor die omgewingkwessies wat staatmaak op wetgewing, voorgeskrewe wetgewing en streng handhawing van nakoming,  bv. laat sekere vlakke van gasvrystellings toe.  Vrywillige omgewingsooreenkomste:  Hierdie benadering laat organisasies toe om omgewingswette en regulasies vrywilliglik na te kom. ʼn Organisasie wat omgewingsbestuurstelsels ontwerp en implementeer.  Dit word gesertifiseer deur die beherende liggaam en word gereeld geouditeer om seker te maak dat hulle aan omgewingsregulasies voldoen.  Omgewingskostes, -belasting en -subsidies  Hierdie benadering gebruik die markmeganisme se ekonomiese inisiatiewe om hulle doelwitte in die omgewingsbestuur te bereik.  Plaaslike owerhede in Suid-Afrika implementeer omgewingskoste op verbruikers, besighede en ander organisasies op riool- verwydering en rommelversameling.  Ekostelselbenadering  Hierdie benadering poog om die hele stelsel in besluitneming te oorweeg in plaas van om te reageer op spesifieke kwessies en uitdagings.  Die besluitnemingsproses sal ʼn kollektiewe benadering wees wat belanghebbendes van die regerings- departemente, verteenwoordigers van industrieë en omgewingsgroepe en gemeenskappe.  Opvoeding  Mense hou daarvan om tot die beskerming van die omgewing by te dra as hulle meer weet van die gevolge van hulle aksies en die vernietiging wat deur die omgewings-agteruitgang veroorsaak sal word.  Bestuur van menslike verbruik benadering  Mense is die grootste bydraer tot omgewingsagteruitgang  Die verbruikers sal minder hulpbronne gebruik wat tot minder produksie-uitsette lei en minder afval.  Hierdie benadering sluit die opvoeding van mense in om hulle individuele leefstyl en verbruikspatrone te verander.  (26) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 18 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) ADDISIONELE GEDEELTE Gemeenskappe kan die volgende doen:  Leer oor globale verwarming. Dit is belangrik om bronne te vind en te gebruik wat nie die omgewing gaan besoedel nie   Vermy veldbrande omdat dit lei tot die vrystelling van CO2.   Erken die gevolge van globale verwarming en inspireer veranderinge   Spaar krag, bv. skakel die ligte af as daar niemand in die vertrek is nie.   Elimineer verkwistende aktiwiteite gedurende tuinmaak   Speel die rol van ʼn omgewingsaktivis.   Oorreed mense naby jou om krag te spaar bv. herwin; dit spaar krag in vervaardiging.  (10) SLOT Beskerming van die omgewing teen globale verwarming is ʼn onselfsugtige en edele daad. Dit is baie belangrik sodat toekomstige generasies ook die omgewing kan geniet wat ons nou geniet en selfs beter.  (Aanvaar enige relevante slot.) (2) TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Economics

View all