Skip to content

Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paperEconomicsGrade 11202316 pages

Grade 11 Economics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2023 EKONOMIE V1 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *IECONA1* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2023) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK: AFDELING A: VERPLIGTEND AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae. AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae. 2. Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE nagesien word NIE. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord. 5. Lees die vrae aandagtig deur. 6. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 7. Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop. 8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereiste van die vrae voldoen. 9. Gebruik slegs swart of blou ink. 10. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2023) EKONOMIE V1 3 AFDELING A (VERPLIGTEND) 30 PUNTE – 20 MINUTE VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 D. 1.1.1 Die prys wat betaal word vir die gebruik van natuurlike hulpbronne word ... genoem. A wins B ruilwaarde C huur D geld 1.1.2 In Suid-Afrika se nasionale rekeninge verwys finale verbruiksbesteding na besteding deur … A huishoudings. B besighede. C regering. D buitelanders. 1.1.3 Die reëls en prosedures wat deur staatsamptenare gevolg word wat vertragings in die verskaffing van dienste veroorsaak, word ... genoem. A aanspreeklikheid B hiërargie C regulasies D burokrasie 1.1.4 Die afname in die waarde van ʼn bate as gevolg van slytasie staan as ... bekend. A ruilwaarde B vaste bate C waardevermindering/depresiasie D eksplisiete koste 1.1.5 Ekonomiese groei word gemeet en uitgedruk in terme van reële ... A bruto nasionale produk. B bruto binnelandse produk. C lone betaal. D bruto binnelandse besteding. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 1.1.6 Die inkomstegaping word deur middel van die … gemeet. A aanbodkromme B Lorenz-kromme/kurwe C Gini-koëffisiënt D vraagkromme 1.1.7 Die belastingstelsel wat Suid-Afrika gebruik is … A progressief. B proporsioneel. C dinamies. D regressief. 1.1.8 Die … is die mees onlangse ontwikkelingstrategie wat deur Suid- Afrika gevolg word. A Heropbou-en-Ontwikkelingsprogram B Gesamentlike Inisiatief oor die Verkryging van Prioriteitsvaardighede C Nuwe Groeipad D Nasionale Ontwikkelingsplan (8 x 2) (16) 1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J. KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Infrastruktuur A bates wat oor ʼn lang tyd in die produksieproses gebruik word 1.2.2 Menslike B meet die mate van inkomste- Ontwikkelingsindeks ongelykheid en welvaartverspreiding tussen huishoudings 1.2.3 Hernubare C fasiliteite, aktiwiteite en dienste wat hulpbronne die bedryf en ontwikkeling van ander sektore ondersteun 1.2.4 Vaste kapitaal D die beste moontlike uitkoms binne ʼn gegewe stel omstandighede 1.2.5 Inspuitings E bruto nasionale produk gedeel deur bevolking 1.2.6 Lorenz-kromme F hulself oor ʼn lang tydperk vervang 1.2.7 Optimale mengsel G ʼn statistiek wat gebruik word om lande in terme van lewensverwagting, onderwys en lewenstandaard te rangskik 1.2.8 Per kapita inkomste H byvoegings van geld in die sirkelvloei I goedere van ander lande ontvang (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2023) EKONOMIE V1 5 1.3 Gee EEN term/woord vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term/woord langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer. Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE. 1.3.1 Goedere wat as insette deur ander ondernemings gebruik word 1.3.2 Gawes van die natuur wat natuurlik voorkom 1.3.3 Vind plaas wanneer die hoeveelheid kapitaalvoorraad per werker verhoog word 1.3.4 Die terug gee van grond aan diegene wat dit as gevolg van rasdiskriminerende wette en praktyke verloor het 1.3.5 Die minimum aantal deposito’s wat deur banke gehou moet word om aan korttermyn- en noodfinansieringsbehoeftes te voldoen 1.3.6 Burgers tussen die ouderdom van 15 tot 64 wat in diens is of werk soek (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2023) AFDELING B VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 2.1 Beantwoord die volgende vrae. 2.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van duursame goedere. (2) 2.1.2 Hoekom is dit belangrik vir die regering om gemarginaliseerde mense in die ekonomie te bemagtig? (2) 2.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg. BRUTO KAPITAALVORMING TEEN HUIDIGE PRYSE – 2022 Residensiële geboue 128 376 Nie-residensiële geboue 48 937 Konstruksiewerk 170 733 Vervoertoerusting 96 096 Inligting, rekenaar en telekommunikasie toerusting 27 397 Masjinerie en ander toerusting 363 170 Rekenaarsagteware 39 471 Minerale eksplorasie en evaluering 1 665 Gekweekte biologiese hulpbronne 10 053 Oordragkoste 24 250 Totale vaste kapitaalvorming A [Bron: SARB, Kwartaallikse Bulletin, Maart 2023] 2.2.1 Identifiseer die klassifikasie van bruto kapitaalvorming in die tabel hierbo. (1) 2.2.2 Noem EEN hoof nasionale rekening-groottotale. (1) 2.2.3 Beskryf kortliks die term bruto kapitaalvorming. (2) 2.2.4 Verduidelik die belangrikheid van nasionale rekening-groottotale in ʼn ekonomie. (2) 2.2.5 Hoekom is kapitaalvorming belangrik vir die ekonomie? (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2023) EKONOMIE V1 7 2.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg. EKONOMIESE STELSELS ʼn Ekonomie is ʼn stelsel waardeur goedere geproduseer en uitgeruil word. Sonder ʼn lewensvatbare ekonomie sal ʼn staat in duie stort. Daar is drie hooftipes ekonomieë: vryemark, bevelsekonomie en gemengde ekonomie. Individue en besighede neem hul eie ekonomiese besluite. Die staat se sentrale regering neem al die land se besluite. [Aangepas uit www.sparknotes.com. Toegang op 12 Februarie 2023 verkry.] 2.3.1 Identifiseer ʼn vlak van regering uit die inligting hierbo. (1) 2.3.2 Noem die ekonomiese stelsel wat Suid-Afrika tans gebruik. (1) 2.3.3 Beskryf kortliks die term ekonomiese stelsel. (2) 2.3.4 Verduidelik eienaarskap as ʼn kenmerk van ʼn sentraal beplande ekonomie. (2) 2.3.5 Hoe bevoordeel vryheid van keuse die huishoudings as verbruikers van goedere en dienste? (4) 2.4 Bespreek die kenmerke van ʼn markekonomie. (4 x 2) (8) 2.5 Ondersoek die aksies (strategieë) wat deur die regering geneem is om toeganklikheid van die ekonomies gemarginaliseerde groepe deur bemagtiging te verhoog. (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2023) VRAAG 3: EKONOMIESE STREWE 40 PUNTE – 30 MINUTE 3.1 Beantwoord die volgende vrae. 3.1.1 Noem enige TWEE bronne van rykdom. . (2 x 1) (2) 3.1.2 Hoe gaan die Suid-Afrikaanse Reserwebank ingryp wanneer ʼn bank bankmislukking ervaar? (2) 3.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. [Aangepas uit https://nationalgovernment.co.za/units/view/259/national-skills-fund-nsf. Toegang op 12 Februarie 2023 verkry.] 3.2.1 Identifiseer ʼn plan om ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika te verseker, uit die inligting hierbo. (1) 3.2.2 Noem ʼn kenmerk van ontwikkelende lande. (1) 3.2.3 Beskryf kortliks die term ekonomiese ontwikkeling. (2) 3 .2.4 Verduidelik die belangrikheid van inheemse kennisstelsels in die ekonomie. (2) 3.2.5 Waarom verbeter ekonomiese groei ekonomiese ontwikkeling? (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2023) EKONOMIE V1 9 3.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg. SA RESERWEBANK VERHOOG WEER TARIEWE – MEI 2023 Die Reserwebank het rentekoerse met nog 50 basispunte verhoog. Dit plaas die repokoers op 8,25 persent en die prima uitleenkoers op 11,75 persent. Hoë inflasie, met aanhoudende kragonderbrekings, was ʼn sleutelfaktor. Die goewerneur van die Reserwebank verseker ons dat Suid-Afrikaners later by die SARB se streng standpunt/uitkyk sal baat. [Aangepas uit enca.com. Toegang op 31 Maart 2023 verkry.] 3.3.1 Identifiseer ʼn monetêrebeleidsinstrument uit die uittreksel hierbo. (1) 3.3.2 Noem enige funksie van die sentrale bank (SARB). (1) 3.3.3 Beskryf kortliks die term prima uitleenkoers. (2) 3.3.4 Verduidelik die doel van die SARB se monetêre beleid. (2) 3.3.5 Hoe word die Suid-Afrikaanse ekonomie negatief deur die voortdurende styging in rentekoerse geraak? (4) 3.4 Bespreek kortliks buitelandse valutarisiko’s en swak kredietevaluering as redes vir bankmislukkings (4 x 2) (8) 3.5 Evalueer die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram as ʼn ontwikkelingstrategie in Suid-Afrika. (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2023) VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE 4.1 Beantwoord die volgende vrae. 4.1.1 Noem TWEE maniere waarop lewenstandaarde gemeet kan word. (2) 4.1.2 Waarom word invoere nie by binnelandse besteding ingesluit nie? (2) 4.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Visum-agterstand beteken SA mis uit op hoogs geskoolde arbeid [Aangepas uit https://www.moneyweb.co.za/moneyweb. Toegang op 1 April 2023 verkry.] 4.2.1 Identifiseer ʼn arbeid kategorie uit bogenoemde inligting. (1) 4.2.2 Noem ʼn ekonomiese term wat verwys na hoogs geskoolde werkers wat ʼn land verlaat om beter werksgeleenthede in ander lande te soek. (1) 4.2.3 Beskryf kortliks die term arbeid. (2) 4.2.4 Verduidelik die verskil tussen nominale en reële lone. (2) 4.2.5 Hoe kan die kwaliteit van arbeid in Suid-Afrika verbeter word? (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2023) EKONOMIE V1 11 4.3 Bestudeer die inligting en beantwoord die vrae wat volg. Tradisionele ruilhandelstelsels werk slegs wanneer beide partye by ʼn transaksie iets het wat die ander party wil hê. Die bekendstelling van ʼn ruilmiddel maak voorsiening vir groter doeltreffendheid in ʼn ekonomie en stimuleer ʼn toename in algehele handelsaktiwiteit. Mikrofinansiering en mikrolenings het die potensiaal om ʼn kritieke deel van die finansiële omgewing te wees. In SA is baie mense verbaas om te hoor dat daar meer as 6 000 aktiewe gereguleerde kredietverskaffers is. [Aangepas uit www.investopedia.com/terms. Toegang op 31 Maart 2023 verkry.] 4.3.1 Identifiseer ʼn funksie van geld uit bogenoemde inligting. (1) 4.3.2 Noem die Suid-Afrikaanse geldeenheid. (1) 4.3.3 Beskryf kortliks die term mikro-lenings. (2) 4.3.4 Verduidelik die rol van die Nasionale Kredietwet in die ekonomie. (2) 4.3.5 Hoe kan die regering die waarde van geld in ʼn land stabiliseer? (4) 4.4 Onderskei tussen werklike en geldvloei. (8) 4.5 Verduidelik die verband tussen bankmislukking en ekonomiese aktiwiteite. (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2023) AFDELING C Beantwoord enige EEN vraag van die TWEE vrae in die ANTWOORDEBOEK. Jou antwoord sal soos volg geassesseer word: PUNTE- STRUKTUUR VAN OPSTEL TOEKENNING Inleiding Die inleiding is ʼn laerorde-antwoord. Maks. 2 x ʼn Goeie begin is om die sleutelkonsep wat met die vraag verband hou, te definieer of te omskryf. x MOENIE enige deel van die vraag by die inleiding insluit NIE. x MOENIE enige deel van die inleiding by die liggaam herhaal NIE. x Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan bespreek. Liggaam Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/ Maks. 26 Ondersoek/ Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Analiseer/Bespreek krities/Verduidelik/Assesseer/Debatteer/Teken ʼn grafiek en verduidelik/ Gebruik die grafiek gegee en verduidelik/Voltooi die grafiek gegee/ Maks. 10 ʼn Maksimum van 8 punte kan vir opskrifte/voorbeelde toegeken word. Bykomende gedeelte: Gee eie opinie/Bespreek krities/Evalueer/ Evalueer krities/Lei af/Vergelyk/Onderskei/ Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe?/Stel voor/Analiseer ʼn Maksimum van 2 punte kan vir die blote noem van feite toegeken word. Slot Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit: x ʼn Kort samevatting van wat bespreek is, sonder die herhaling van Maks. 2 enige feite wat reeds genoem is x Enige opinie of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is x Bykomende ondersteunende inligting wat die bespreking/ontleding versterk x ʼn Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra x Aanbevelings TOTAAL 40 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE x Bespreek in detail die ekonomiese belangrikheid van die tersiêre sektor. (26 punte) x Ondersoek die verband tussen die verskillende sektore in die ekonomie. (10 punte) [40] VRAAG 6: EKONOMIESE STREWE 40 PUNTE – 40 MINUTE x Bespreek in detail die verskillende metodes wat gebruik word om inkomste en rykdom te herverdeel. (26 punte) x Evalueer Suid-Afrika se ekonomiese groeiprestasie. (10 punte) [40] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 11 Economics

View all