Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2023
EKONOMIE V2
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers %20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--56be9682-6841-4908-96d9-de8713868ac0/v1-8e598dd0c603301c95cf/card.webp)

_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)

%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)

View all

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)

%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52/v1-8369a9c5c3d05882deb7/card.webp)
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa/v1-243f8a34b61309b9c715/card.webp)
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)
Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 598.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae as volg in die ANTWOORDEBOEK:
• AFDELING A: VERPLIGTEND
• AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
• AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
3. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.
4. Lees die vrae aandagtig deur en begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
5. Laat 2–3 reëls tussen onderafdeling van vrae oop.
6. Beantwoord vrae in volsinne en maak seker dat die uitleg, die inhoud en
konteks aan die kognitiewe vlakke van die vrae voldoen.
7. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
nagesien word NIE.
8. Gebruik slegs blou of swart ink.
9. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) EKONOMIE V2 3
AFDELING A (VERPLIGTEND) 30 PUNTE – 20 MINUTE
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 D.
1.1.1 ʼn Marksituasie wat deur ʼn paar groot besighede gedomineer word,
staan as ʼn ... bekend.
A monopolie
B oligopolie
C monopolistiese mededinging
D volmaakte mark
1.1.2 Besighede wat hul eie pryse vasstel is as prys- … bekend.
A onderhandelaars
B nemers
C bepalers
D ondersoekers
1.1.3 ʼn Periode waar ten minste een produksiefaktor konstant bly:
A Langtermyn
B Korttermyn
C Heersende
D Eerste
1.1.4 In alle markstrukture word winste gemaksimeer by die punt waar ...
A MK = MI.
B MK > GK.
C MK = GI.
D GI > MI.
1.1.5 ʼn Verandering in hoeveelhede gevra as gevolg van ʼn verandering in
inkomste, word . . . -elastisiteit genoem.
A prys
B aanbod
C inkomste
D vraag
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
1.1.6 ʼn Ekonomiese stelsel wat tot die Noord-Suidverdeling bydra, staan as ...
bekend.
A sosialisme
B gemengde ekonomie
C federalisme
D kapitalisme
1.1.7 Investering in die vorm van geboue, masjinerie en toerusting in ʼn
buiteland, staan as …bekend.
A onbeweeglikheid van produksiefaktore
B handelsbeperking tussen lande
C lae lewenstandaard
D buitelandse direkte belegging
1.1.8 Hulpbronne wat uitgeput raak wanneer dit nie volhoubaar bestuur word
nie, staan as …hulpbronne bekend.
A hernubaar
B nie-hernubaar
C uitputbaar
D mensgemaakte (8 x 2) (16)
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Produktemark A totale vraag is gelyk aan totale aanbod
1.2.2 Rekeningkundige B in kleiner hoeveelheid gevra wanneer
winste inkomste toeneem
1.2.3 Markewewig C dispuut internasionale handelsooreenkomste
1.2.4 Geleentheidskoste D bekendstelling van kontaminante wat die
natuurlike omgewing beskadig
1.2.5 Minderwaardige E wanneer koste per eenheid verminder terwyl
goedere produksie toeneem
1.2.6 Verenigde Nasies F verskil tussen totale inkomste uit die verkoop
van goedere en eksplisiete koste
1.2.7 Skaalvoordele G die naasbeste alternatief wat prysgegee word
1.2.8 Besoedeling H goedere en dienste word verhandel
I vraag neem toe wanneer inkomste toeneem
(8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) EKONOMIE V2 5
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.
Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.
1.3.1 Produkte wat presies dieselfde is
1.3.2 Koste wat in rekeningkundige state in ag geneem word, maar wat
nie deel van besigheidsbesluite uitmaak nie
1.3.3 Die graad van bevrediging wat die verbruiker ervaar wanneer ʼn
verdere eenheid van die produk verbruik word
1.3.4 ʼn Scenario waar ʼn land ʼn produk meer doeltreffend kan produseer
as ander
1.3.5 Kennis wat praktiese toepassings het vir die daaglikse-oorlewing
van plaaslike gemeenskappe
1.3.6 Toekomstige veranderinge in reënval en temperatuur (6 x 1) (6)
TOTAL SECTION A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in jou
ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van vaste koste. (2)
2.1.2 Hoe word besighede deur onelastiese vraag geraak? (2)
2.2 Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.
VOLMAAKTE MARK
Koste/inkomste MK
GK
R60
R50
100 Hoeveelheid
2.2.1 By watter hoeveelheid word uitsette gemaksimeer? (1)
2.2.2 Wat word deur die ingekleurde gedeelte op die grafiek voorgestel? (1)
2.2.3 Beskryf die term volmaakte mark. (2)
2.2.4 Waarom is verkopers in ʼn volmaak mededingende mark as
prysnemers bekend? (2)
2.2.5 Hoe word verbruikers deur volmaakte mededinging bevoordeel? (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) EKONOMIE V2 7
2.3 Lees die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.
[Aangepas uit google images]
2.3.1 Identifiseer vanuit die bostaande uittreksel watter prys vertoon dat
die produk elasties is. (1)
2.3.2 Noem enige EEN ander vorm van vraagelastisiteit. (1)
2.3.3 Beskryf die term pryselastisiteit van vraag. (2)
2.3.4 Verduidelik kortliks volmaak onelastiese vraag. (2)
2.3.5 Ondersoek die belangrikheid van pryselastisiteit van vraag en vraag
voorspellings. (4)
2.4 Bespreek kortliks enige TWEE doelwitte van ʼn besigheid wat van die
SMART-beginsel gebruik maak. (8)
2.5 Hoe ontstaan monopolieë? (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE metodes hoe die omgewing beskerm kan word. (2)
3.1.2 Hoe kan die regering ingryp om volhoubare ontwikkeling te verseker? (2)
3.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
NOORD-SUID VERDELING
Lande wat die model van Suid-Suid samewerking gebruik, beskou dit as ʼn
wedersyds voordelige verhouding wat die verspreiding van kennis,
vaardighede en hulpbronne gebruik om hul ontwikkelings uitdagings soos hoë
bevolkingsdruk, armoede , hongersnood , siektes, omgewingsverval , konflik
en natuurrampe aanspreek. Hierdie lande werk ook saam om met
“oorgrensekwessies” soos omgewingsbewaring, MIV/Vigs en die beweging
van kapitaal en arbeid.
[Aangepas en vertaal uit Wikipedia.org/wiki/global North]
3.2.1 Identifiseer enige EEN uitdaging wat deur lande in die Suide ervaar
word. (1)
3.2.2 Verskaf EEN voorbeeld van ʼn oorgrensekwessie wat deur lande in
die Suide ervaar word. (1)
3.2.3 Verduidelik kortliks die begrip Noord-Suid-verdeling. (2)
3.2.4 Verduidelik die begrip vryhandelsgebiede. (2)
3.2.5 Ondersoek die negatiewe impak van Covid-19 op ontwikkelende lande
in Afrika. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) EKONOMIE V2 9
3.3 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
NASIONALE RAAMWERK VIR VOLHOUBARE ONTWIKKELING
Die wêreld ervaar hewige druk wat volhoubare ontwikkeling vir die meeste
mense in gevaar stel. Bevolkingsgroei, toenemende ongelykhede,
klimaatsverandering en die opkoms van oordraagbare siektes is ʼn
terugslag vir baie onlangse menslike welstand prestasies terwyl daar ʼn
vinnige agteruitgang van die planeet se gesondheid is.
Die NRVO beoog om die lewenskwaliteit in die land te verbeter en het 5
pilare ingesluit: die natuur, omgewingsgesondheid, klimaatsverandering,
lewende organisme en biosekuriteit.
[Bron: nature.com/articles/s41467-022-32415-9]
3.3.1 Identifiseer vanuit die uittreksel EEN pilaar van die Nasionale
Raamwerk vir Volhoubare Ontwikkeling (NRVO). (1)
3.3.2 Verskaf EEN voorbeeld van groenbelasting. (1)
3.3.3 Definieer die begrip Nasionale Raamwerk vir Volhoubare
Ontwikkeling. (2)
3.3.4 Verduidelik kortliks die omgewingsimpakassessering as ʼn
benadering tot volhoubaarheid. (2)
3.3.5 Hoe kan ekonomiese groei en omgewingsbewaring gebalanseer
word? (4)
3.4 Bespreek kortliks verandering in werkstoestande en omgewingsverval as
gevolge van globalisering. (8)
3.5 Ontleed die belangrikheid van die bewaring van biodiversiteit. (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE
KWESSIES 40 PUNTE–30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Lys enige TWEE Millenium Ontwikkelingsdoelwitte. (2)
4.1.2 Hoe kan ondernemings koste minimiseer? (2)
4.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
WINS
Koste
B
A
p Marginale Inkomste
h Hoeveelhede
4.2.1 Identifiseer kurwe B. (1)
4.2.2 Benoem die tipe wins wat hierbo uitgebeeld word. (1)
4.2.3 Verduidelik marginale inkomste. (2)
4.2.4 Verduidelik kortliks skaalverspillings. (2)
4.2.5 Ondersoek die belangrikheid van marginale koste. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) EKONOMIE V2 11
4.3 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
HOE DIGITALE MULTINASIONALE ONDERNEMINGS
WÊRELDHANDEL EN BELEGGING TRANSFORMEER
Die internasionale produksie voetspoor van digitale Multinasionale
Ondernemings (MNOs), wat alreeds besig was om uit te brei het selfs
vinniger tydens die Covid-19-pandemie gegroei.
UNCTAD Globale Belegging Tendens Moniteerder wat op 27 April
gepubliseer was, het die nuwe ranglys van die top 100 digitale MNOs bekend
gemaak, wie se totale verkope amper meer as 160% hoër in 2021 as in 2016
was, met ʼn gemiddelde toename van 215 per jaar. Die top 100 digitale MNOs
sluit toonaangewende spelers soos Uber, Twitter en Meta in.
[Aangepas uit unctad.org/news. Toegang op 16 Mei 2022
verkry.]
4.3.1 Identifiseer vanuit die uittreksel, ʼn toonaangewende multinasionale
onderneming. (1)
4.3.2 Noem EEN voordeel van ʼn Multinasionale Onderneming. (1)
4.3.3 Beskryf die begrip Multinasionale Onderneming. (2)
4.3.4 Verduidelik kortliks vryhandelsones. (2)
4.3.5 Ontleed die sosiale impak van globalisering op ontwikkelende lande. (4)
4.4 Bespreek kortliks die vlak van ruimte kapasiteit in die industrie en
indiensnemingsvlak as grade van elastisiteit van aanbod. (8)
4.5 Ondersoek die positiewe impak van globalisering op die Suid-Afrikaanse
ekonomie. (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word.
PUNTE-
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ʼn laerorde-antwoord.
• ʼn Goeie begin is om die sleutelkonsep wat met die vraag verband
hou, te definieer of te omskryf.
• MOENIE enige deel van die vraag by die inleiding insluit NIE. Maks. 2
• MOENIE enige deel van die inleiding by die liggaam herhaal NIE.
• Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan
bespreek.
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/ Maks. 26
Ondersoek/ Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Analiseer/Bespreek krities/
Verduidelik/Assesseer/Debatteer/Teken ʼn grafiek en verduidelik/
Gebruik die grafiek gegee en verduidelik/Voltooi die grafiek gegee
ʼn Maksimum van 8 punte kan vir opskrifte/voorbeelde toegeken
word.
Bykomende gedeelte: Gee eie opinie/Bespreek Maks. 10
krities/Evalueer/Evalueer krities/Lei af/Vergelyk/Onderskei/Interpreteer/
Debatteer kortliks/Hoe/Stel voor/Analiseer
ʼn Maksimum van 2 punte kan vir die blote noem van feite toegeken
word.
Slot
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:
• ʼn Kort samevatting van wat bespreek is, sonder die herhaling van
enige feite wat reeds genoem is
• Enige opinie of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is Maks. 2
• Bykomende ondersteunende inligting wat die bespreking/ontleding
versterk
• ʼn Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra
• Aanbevelings
TOTAAL 40
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
• Bespreek in detail die vraagverhoudinge met behulp van grafieke. (26 punte)
• Ontleed die belangrikheid van relatiewe prys. (10 punte) [40]
VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 40 MINUTE
• Bespreek detail die probleme wat die omgewing bedreig. (26 punte)
• Ontleed die belangrikheid om die omgewing te beskerm. (10 punte) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--56be9682-6841-4908-96d9-de8713868ac0/v1-8e598dd0c603301c95cf/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)
_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
More from Grade 11 Economics

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 2 Mpumalanga June 2024 Memo
%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52/v1-8369a9c5c3d05882deb7/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa/v1-243f8a34b61309b9c715/card.webp)
Question paper