You're offline
Skip to content
Question paper

Electrical Technology Nov 2021 (Digital) MG Afr hlayiso.com

Subject: Electrical TechnologyGrade 12202116 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL NOVEMBER 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 2 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne INSTRUKSIES AAN NASIENERS Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante, 1. aanvaarbare antwoord oorweeg moet word. 2. Berekeninge: 2.1 Alle berekeninge moet formules toon. 2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees. 2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word. 2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die korrekte antwoord verkry is. 2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry. 3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums toegepas word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 3 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C (1) 1.2 B  (1) 1.3 C  (1) 1.4 B  (A sal ook aanvaar word ) (1) 1.5 C  (1) 1.6 C (1) 1.7 D (1) 1.8 A (1) 1.9 C (1) 1.10 A (1) 1.11 D (1) 1.12 A (1) 1.13 C (1) 1.14 B (1) 1.15 D (1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 4 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID 2.1  Om potensiële bedreigings en potensiële ernstige voorvalle by die werkplek aan die werkgewer te identifiseer en kommunikeer.  OF  Die doeltreffendheid van gesondheids- en veiligheidsmaatreëls na te gaan.  Om klagtes deur enige werknemer met betrekking tot daardie werknemer se gesondheid of veiligheid by die werkplek te ondersoek. (2) 2.2  Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien.   Jou reg om redelike ure te werk.   Jou reg om aan 'n vakbond te behoort. (2) 2.3 'n Onveilige handeling is 'n daad wat deur 'n persoon uitgevoer is wat tot 'n ongeluk, onveilige toestand en/of verlies kan lei.  'n Onveilige toestand is 'n werksverwante omgewingstoestand wat kan lei of bydra tot 'n ongeluk en/of verlies.  (2) 2.4  Hoë aanslag; lae moontlikheid   Hoë aanslag; hoë moontlikheid  Lae aanslag; lae moontlikheid  Lae aanslag; hoë moontlikheid  Kwalitatiewe risiko analise  Kwantitatiewe risiko analise (1) 2.5 'Gevaar' is enigiets wat 'n besering aan 'n persoon of skade aan eiendom kan veroorsaak.  (2) 2.6  Gebruik 'n voorskoot om jou klere teen vlekke te beskerm.   Gebruik beskermende brille om jou oë te beskerm.  Gebruike latekshandskoene om jou hande teen irritasie te beskerm.  Gebruik 'n masker om die risiko verbonde aan die inaseming van gas te verminder. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 5 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: SKAKELKRINGE 3.1 3.1.1 Weerstand R1 is 'n optrekweerstand  wat pen 2 hoog hou en die kringbaan in sy stabiele toestand.  (2) 3.1.2 0V (1) 3.1.3 LUD sal AAN wees.  (1) 3.1.4 ±6 V  ⅔Vcc (1) 3.1.5 Die tydsduur van die aan-af pulse tydens skakelaarwip is korter as die laaisiklus van die kapasitor.  Die kringbaan verander van toestand slegs nadat die kapasitor tot by tydstip Y gelaai het.  (2) 3.1.6 Wip Inset t VC1 t Y   Uitset  t LET WEL: 1 vir elke korrekte snellerpunt 1 punt vir korrekte oriëntasie (3) 3.2 3.2.1 Bistabiele multivibrator  (1) 3.2.2 R2 verskaf terugvoer na die nie-omkeer inset.  (1) 3.2.3 Positiewe  (1) 3.2.4  Wanneer 'n positiewe puls by die sneller insetterminaal aangewend word, styg al twee plate van kapasitor C1 onmiddellik tot by hierdie potensiaal   Dit word na die omkeer inset van die Op-versterker ingevoer.   Die Op-versterker vergelyk hierdie spanning met die spanning by die nie-omkeer inset en versterk die verskil.   Die uitset word na negatiewe versadiging gedryf, waar dit sal bly.  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 6 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 3.2.5  Wanneer 'n negatiewe spanning aangewend word, is die omkeer inset nog steeds kleiner as die spanning op die nie-omkeer inset wat die uitset positief hou.   Die uitset sal net van toestand verander wanneer 'n groter (positiewe) spanning as die spanning op die nie-omkeer inset op die omkeer inset aangewend word.  (2) 3.3 3.3.1 +1 V  en -1 V  (2) 3.3.2 Die snellerspanning word bepaal deur die verhouding van RF tot (R1+RF)  (V ) V (1) 3.3.3 Die kringbaan maak gebruik van geslotelus wins,  omdat 'n gedeelte van die uitset na die nie-omkeer inset teruggevoer word.  (2) 3.3.4 Raak ontslae van geruis by die insetsein. Versterk die inset na 'n groter uitset waarde. Dit skakel 'n sinusgolf insetspanning om na 'n vierkantgolf. (2) 3.4 3.4.1   RF = 100 kΩ R1 = 10 kΩ VIN +12 V  R2 = 10 kΩ    R3 = 10 kΩ  VUIT - 12 V (7) 3.4.2  R R R  VUIT    V1  F  V2  F  V3  F    R1 R2 R3   100  103 100  103 100  103      0,5   ( 0,8)   0,2    3   10  10 3 10  10 3 10  10  1 V  (3) 3.4.3 Die polariteit van die uitsetspanning sal negatief word omdat die som van die spannings by die uitset positief is.  Hierdie positiewe waarde word dan omgekeer  en versterk deur die omkeer sommeerversterker en word dan in 'n negatiewe uitset verander.  LET WEL: A ‘ d d w ko k b k d d k yf ‘ o omm d d d v d negatief sal 3 punte toegeken word. Berekening allenlik = 2 punte. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 7 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 3.5 3.5.1 R1,  R2  (2) 3.5.2 +V 0 t +VVERS   Oriëntasie 0 t - V VERS  LET WEL: 1 punt vir oriëntasie 1 punt vir elke korrekte snellerpunt (3) 3.6 3.6.1 Verbeterde inset en uitset-impedansies.  Verbeterde uitsetwins.  (Om vir verliese te kompenseer) Verbeterde stabiliteit van die kringbaan (2) 3.6.2 +V 0 t -V +V  Oriëntasie  0 t   -V LET WEL: 1 punt vir oriëntasie 1 punt vir positiewe halfsiklus 2 punte vir die korrekte negatiewe helfte (4) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 8 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE 4.1 4.1.1 Nie-omkeer Operasionele versterker.  (1) 4.1.2 +V  Inset 0 t -V +V   Oriëntasie Uitset 0 t  -V LET WEL: 1 punt vir versterking 2 punte vir die korrekte golfvorm sonder distorsie (3) 4.1.3 Omrede dit die verskil tussen die twee insetseine versterk. (1) 4.1.4  Die wins word verminder (beheerbaar)   Dit stabiliseer die versterker.   Vervorming van die uitsetsein word verminder.  Die bandwydte word meer. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 9 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 4.2 4.2.1 Dit stoor die inligting wat laaste ontvang is  totdat nuwe inligting arriveer deur twee stabiele toestande te gebruik.  (2) 4.2.2 + 5 V  to (+15 V or +18 V).  (2) 4.2.3 D d 5 kΩ w d v d d o vo  op in drie gelyke waardes wat deur die twee vergelykers gebruik word.  (2) 4.2.4  Astabiele modus   Monostabiele modus   Bistable modus (2) 4.2.5 Die pen monitor die spanning waarby die 555 GS sal sneller.  Wanneer die drempelspanning (⅔ VCC) oorskry, sal die GS herstel.  (2) 4.3 Die 741 Op-versterker versterk die verskil tussen die twee insette,  daarom kanselleer golfvorms met gelyke amplitudes by die insette mekaar uit  wat daartoe lei dat die uitset nul is. (gemeenskaplike verwerpingsmodus)  (3) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 10 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE 5.1 Al agt LUD's se katodes word intern aan 'n gemeenskaplike 0V-aard gekoppel.  (2) 5.2   +V LUD  Q1  GND  (5) 5.3 5.3.1 'n Enkodeerder ontvang die insetdata  in 'n desimale formaat  en skakel dit om na 'n binêre formaat.  (3) 5.3.2 +5V R1 R2 R3     0 1 X S1 A0 S2     1 0 Y A1 S3 1  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 11 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 5.4 J   Q   KLK    _ K   Q LET WEL: 1 punt vir beide insette 1 punt vir beide uitsette 1 punt vir elke hek (x 4) 2 punte vir die Grendel 1 punt vir die Klok OF J & >=1 Q KLK _ >=1 Q K & (9) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 12 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 5.5.1 A Ʃ    B (Som) CO    Oordra LET WEL: 1 punt vir die insette na die eksklusiewe-OF hek 1 punt vir die insette na die EN hek 1 punt vir die Som (∑) 1 punt vir Co 1 punt vir elke hek (x 2) OF A =1 Ʃ B (Som) & Co (Oordra) (6) 5.5.2 INSETTE UITSETTE A B Σ Co 0 0 0 0 0 1 1 0 1 0 1 0 1 1 0 1 (3) 5.6 Frekwensie verdeler  Dekade Teller  Binêr Gekodeerde desimaal (BKD) teller (2) 5.7 'n Volreeksteller is 'n teller wat tot by sy maksimum telling tel.  'n Afgekapte teller is 'n teller wat sy telling stop voordat dit sy maksimum telling bereik.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 13 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 5.8 Positiewe randsnellering is wanneer die kringbaan op die positiewe rand  (of leirand) van die puls reageer wanneer dit van 0 na 1 styg.  (2) 5.9  Wanneer dit begin tel, is die uitsette van FF0 en FF2 wat die insette van die NEN-hekke voer, al twee laag '0'   Dit beteken dat die hek se uitset hoog '1' sal wees. Dit is hierdie '1' wat die teller in staat stel om as 'n gewone opteller te begin werk   Dit hou aan tel totdat dit die binêre uitset getal 1012 (desimale 5) bereik   By hierdie punt is al twee die uitsette van Q0 en Q2 hoog '1', wat by die inset van die NEN-hek ingevoer word,  wat veroorsaak dat die uitset laag '0' word  Hierdie laag '0' versper onmiddellik die eerste wipkring FF0   Sodat dit nie op enige verdere klokpulse sal reageer nie   Effektief stop dit die teller en bly dit dan in die 'onthou' modulus in die 1012 (510) toestand totdat 'n verdere terugstelsein ontvang word.  LET WEL: Die kringbaan uit die handboek sal nie korrek werk nie en die antwoord gegee in die nasienriglyne sal aanvaar word weens die feit dat dit die amptelike handoek is. Leerders wat aandui dat die teller sal spring van vyf (1012) na (1112) sal beloon word. (8) 5.10  Parallelle Data uit QA QB QC QD Serie  Data in D Q D Q D Q D Q FFA FFB FFC FFD     HSTL Q HSTL Q HSTL Q HSTL Q  Klok Terugstel LET WEL: 1 punt vir Serie data inset 1 punt vir Parallel data uitset 1 punt vir elke benoemde wipkring (x 4) 1 punt vir die Terugstel 1 punt vir die Klok (8) [55] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 14 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS 6.1 'n Mikrobeheerder kan gedefinieer word as 'n enkele tjip (geïntegreerde stroombaan) wat 'n toegewyde taak kan verrig as 'n onafhanklike toestel.  OF 'n Mikrobeheerder is 'n selfstandige elektroniese geïntegreerde stroombaan wat geprogrammeer kan word om sekere handelinge uit te kan voer wat nie op ander toestelle of tjips staatmaak nie. (3) 6.2  Die SVE stuur 'n adres na die ETG (RAM) wat data van daardie adres aanvra  Hierdie data kan slegs na die SVE aangestuur word sodra die koppelvlak geaktiveer is  Die data word na die SVE gestuur wat dit dan verwerk  Sodra dit voltooi is, stuur die SVE nog 'n adres na die ETG waar om hierdie nuwe verwerkte data te stoor  Dit kan slegs in die ETG gevoer word indien die nodige koppelvlak geaktiveer is (4) 6.3 6.3.1 Logika 1 tussen -3 V en -25 V  Logika 0 tussen +3 V en +25 V  (2) 6.3.2 Die RS-232 standaardkoppelvlak word in lae datatempo, kortafstand toepassings gebruik soos drukkers, modems, data projektors, rekenaarnumeriese beheerde masjiene. (2) 6.4 6.4.1 (a) SVE  (1) (b) Geheue  (1) 6.4.2 (a) Adresbus  (1) (b) Databus  (1) 6.4.3 Die doel van die beheerbus is om beheerinstruksies  na die geheue  en die inset/uitset-poorte (I/U) te stuur.  (3) 6.5 6.5.1 (a) Sender /Tx  (1) (b) Ontvanger /Rx  (1) 6.5.2  Data word versend in een lang stroom van bisse of as 'n blok. met elke bis wat op die vorige bis volg sonder 'n onderbreking in die transmissie.   By die ontvanger word die bisse getel en in grepe herrangskik.   Dit is dus noodsaaklik dat die tydsverloop tussen die sender en ontvanger baie akkuraat moet wees.   Die sender en ontvanger word gesinchroniseer met gemeenskaplike klokpulse tussen hulle.   Die ontvanger moet gevolglik in staat wees om 'n baie akkurate telling te hou van die bisse soos dit ontvang word.  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 15 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 6.6 6.6.1 'n Stel reëls en regulasies wat twee elektroniese eenhede  aanmekaar verbind om data en inligting tussen hulle uit te ruil.  (2) 6.6.2  Sender Ontvanger Simpleks    Sender/Ontvanger Ontvanger/Sender Half Dupleks OF Sender Ontvanger Simpleks Sender Ontvanger Ontvanger Sender Vol Dupleks (4) 6.6.3 Halfdupleks is wanneer elke toestel beurte maak om te versend en dan te onvang, een na die ander.  Voldupleks is wanneer al twee toestelle gelyktydig kan versend en ontvang.  (2) 6.7 6.7.1 'n Program is 'n reeks instruksies  wat 'n rekenaar vertel hoe om 'n taak te verrig.  (2) 6.7.2 'n Vloeidiagram is 'n visuele verteenwoordiging van die volgorde van stappe en besluite  wat geneem moet word om 'n proses te voltooi.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitaal 16 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 6.8 Begin  Sensor 1? Sensor 2?  Nee  Nee Ja Ja    Alarm aan    Herstel ?  Nee  Ja Alarm af  LET WEL: 1 punt vir elke korrekte simbool (x 5) 1 punt vir elke korrekte plasing van Ja/Nee (x 3) 1 punt vir elke korrekte vloeilyn (x 4) (12) [50] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Electrical Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all