Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA
NOVEMBER 2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers %20Eng_hlayiso.com_--fc61477e-f472-4e85-9460-13014dacc912/v1-9c9553fad829feb9164a/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b64b1972-e848-4315-914a-33ae2adfe7bd/v1-60ab27943ee8e05b26a5/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1f6d698d-cd31-4e9d-8b14-1f0cf8809640/v1-bcbc620dca2d61f28a85/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 676.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 2 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
Alle vrae met veelvuldige 1.
antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 3 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 C (1)
1.2 B (1)
1.3 A (1)
1.4 D (1)
1.5 D (1)
1.6 A (1)
1.7 B (1)
1.8 B (1)
1.9 C (1)
1.10 B (1)
1.11 C (1)
1.12 B (1)
1.13 B (1)
1.14 B (1)
1.15 B (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 4 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1 Om potensiële bedreigings en potensiële ernstige voorvalle by die
werkplek aan die werkgewer te identifiseer en kommunikeer.
OF
Die doeltreffendheid van gesondheids- en veiligheidsmaatreëls na te
gaan.
Om klagtes deur enige werknemer met betrekking tot daardie werknemer
se gesondheid of veiligheid by die werkplek te ondersoek. (2)
2.2 Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien.
Jou reg om redelike ure te werk.
Jou reg om aan 'n vakbond te behoort. (2)
2.3 'n Onveilige handeling is 'n daad wat deur 'n persoon uitgevoer is wat tot 'n
ongeluk, onveilige toestand en/of verlies kan lei.
'n Onveilige toestand is 'n werksverwante omgewingstoestand wat kan lei of
bydra tot 'n ongeluk en/of verlies. (2)
2.4 Hoë aanslag; lae moontlikheid
Hoë aanslag; hoë moontlikheid
Lae aanslag; lae moontlikheid
Lae aanslag; hoë moontlikheid
Kwalitatiewe risiko analise
Kwantitatiewe risiko analise (1)
2.5 'Gevaar' is enigiets wat 'n besering aan 'n persoon of skade aan eiendom
kan veroorsaak. (2)
2.6 Gebruik 'n voorskoot om jou klere teen vlekke te beskerm.
Gebruik beskermende brille om jou oë te beskerm.
Gebruike latekshandskoene om jou hande teen irritasie te beskerm.
Gebruik 'n masker om die risiko verbonde aan die inaseming van gas te
verminder. (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 5 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: RLC-KRINGBANE
3.1 Kapasitiewe reaktansie is die weerstand wat 'n kapasitor teen die vloei van
wisselstroom bied in 'n WS-kringbaan. (2)
3.2 Daar is 'n 90⁰ faseverskuiwing tussen VL en IL waar IL, VL met 90° naloop. (1)
3.3 3.3.1 XL
L
2 f
150
2 60
0,39 H
390 mH (3)
3.3.2 Z R (XL X C )
2 2
602 (150 120)2
67,08 Ω (3)
3.3.3 R
Cos θ
Z
60
67
0,89 (3)
3.3.4 R=Z
Fasehoek = 0°
VL = V C
XL = XC
I is maksimum (3)
3.4 3.4.1 800 Hz (1)
3.4.2 Wanneer die frekwensie van 200 Hz na 1600 Hz toeneem, sal die
induktiewe reaktansie ook toeneem en die kapasitiewe reaktansie sal
afneem. (2)
3.4.3 VL I XL
0,66 750
495 V
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 6 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
3.4.4 1
XC
2 f C
1
C
2 f X C
1
2 (600)(1333)
198,99 10 F-9
198,99 nF (3)
3.5 3.5.1 Tydens resonansie is Z = R = 20 Ω
V
I T
Z
220
20
11 A (3)
3.5.2 VL I X L
11 50
550 V (3)
3.5.3 X
Q L
R
50
20
2,5 (3)
3.5.4 Die fasehoek sal nul wees omdat XL gelyk is aan XC en sodoende sal
VL gelyk wees aan VC en uitfase met mekaar. Dit kanselleer mekaar
uit wat daartoe lei dat die drywingsfaktor 1 is. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 7 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE
4.1 Verrykingsmodus MOSVET.
Verarmingsmodus MOSVET. (1)
4.2 4.2.1 P-kanaal verrykingsmodus metaaloksied veldeffektransistor
(MOSVET) (1)
4.2.2 Die MOSVET het 'n metaaloksiedlaag wat isolasie tussen die hek
elektrode en die kanaal verskaf. In die JVET is die hek en die kanaal
fisies aanmekaar gekoppel. (2)
4.3 4.3.1 B2 – Saagtand pulse
Negatiewe pulse (1)
4.3.2 Versadiging is wanneer die werkspunt tot na die valleipunt gedaal
het en die emittor met genoegsame stroomvloei voorsien is.
OF
Die versadigingsgebied is die permanente AAN toestand van die EVT
nadat die valleipunt bereik is en die emittor met genoegsame
stroomvloei voorsien is. (2)
4.3.3 Die EVT word na die afsnymodus gedryf wanneer die spanning oor die
kapasitor tot onder die EVT se valleipunt daal, die emittor-basis
voegvlak van die eerste transistor herstel terug na 'n hoë
weerstandswaarde en gevolglik word die EVT na afsnymodus toe
gedryf. (3)
4.3.4 V
Inset
t
V
Uitset
B1
t
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 8 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
4.4 4.4.1 Darlington transistor versterker. (1)
4.4.2 'n Toevoerspanning word tussen die kollektors van die transistors
gekoppel en die emittor van transistor 2. Wanneer 'n spanning groter
as 1,4 V aan die basis van die darlington transistor aangewend word,
sal die transistor ten volle AAN-skakel. (2)
4.4.3 Dit voorsien hoë stroomwins.
Dit voorsien beter inset impedansie en is dus geneig om minder
las op die voorafgaande stadiums te plaas. (2)
4.4.4 'n Darlington transistor word verkies bo 'n enkele transistor aangesien
dit hoë stroomvloei kan voorsien wat skakeltoestelle wat hoë
stroomvloei benodig kan bekrag. (2)
4.5 4.5.1 Nie-omkeer Operasionele Versterker. (1)
4.5.2
+V
Inset 0
t
-V
+V
Oriëntasie
Uitset 0
t
-V
LET WEL: 1 punt vir versterking
2 punte vir die korrekte golfvorm sonder distorsie (3)
4.5.3 Omrede dit die verskil tussen die twee insetseine versterk. (1)
4.5.4 Die wins word verminder (beheerbaar).
Dit stabiliseer die versterker.
Vervorming van die uitsetsein word verminder.
Die bandwydte word meer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 9 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
4.6 4.6.1 Dit stoor die inligting wat laaste ontvang is totdat nuwe inligting
arriveer deur twee stabiele toestande te gebruik. (2)
4.6.2 + 5 V tot (+15 V or +18 V). (2)
4.6.3 Die drie 5 kΩ weerstande verdeel die toevoerspanning op in drie
gelyke waardes wat deur die twee vergelykers gebruik word. (2)
4.6.4 Astabiele modus
Monostabiele modus
Bistable modus (2)
4.6.5 Die pen monitor die spanning waarby die 555 GS sal sneller.
Wanneer die drempelspanning (⅔ VCC) oorskry, sal die GS herstel. (2)
4.7 Die 741 Op-versterker versterk die verskil tussen die twee insette, daarom
kanselleer golfvorms met gelyke amplitudes by die insette mekaar uit wat
daartoe lei dat die uitset nul is. (gemeenskaplike verwerpingsmodus) (3)
4.8 4.8.1 R
Vuit Vin 1 f
R in
110 000
2,5 10 3 1
2200
0,1275 V
127,5 mV (3)
4.8.2 Wanneer die terugvoer weerstand gelyk aan die inset weerstand is sal
die versterkingsfaktor 2 wees en die uitsetspanning twee maal die
insetspanning wees. (5 x 10-3 V) (2)
[45]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 10 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: SKAKELKRINGE
5.1 5.1.1 Weerstand R1 is 'n optrekweerstand wat pen 2 hoog hou en die
kringbaan in sy stabiele toestand. (2)
5.1.2 0V (1)
5.1.3 LUD sal AAN wees. (1)
5.1.4 ±6 V
⅔Vcc (1)
5.1.5 Die tydsduur van die aan-af pulse tydens skakelaarwip is korter as
die laaisiklus van die kapasitor. Die kringbaan verander van
toestand slegs nadat die kapasitor tot by tydstip Y gelaai het. (2)
5.1.6 Wip
Inset
t
VC1
t
Y
Uitset
t
LET WEL: 1 vir elke korrekte snellerpunt
1 punt vir korrekte oriëntasie (3)
5.2 5.2.1 Bistabiele multivibrator (1)
5.2.2 R2 verskaf terugvoer na die nie-omkeer inset. (1)
5.2.3 Positiewe (1)
5.2.4 Wanneer 'n positiewe puls by die sneller insetterminaal
aangewend word, styg al twee plate van kapasitor C1 onmiddellik
tot by hierdie potensiaal
Dit word na die omkeer inset van die Op-versterker ingevoer.
Die Op-versterker vergelyk hierdie spanning met die spanning by
die nie-omkeer inset en versterk die verskil.
Die uitset word na negatiewe versadiging gedryf, waar dit sal
bly. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 11 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
5.2.5 Wanneer 'n negatiewe spanning aangewend word, is die omkeer-
inset nog steeds kleiner as die spanning op die nie-omkeer inset
wat die uitset positief hou.
Die uitset sal net van toestand verander wanneer 'n groter
(positiewe) spanning as die spanning op die nie-omkeer inset op
die omkeer inset aangewend word. (2)
5.3 5.3.1 +1 V en -1 V (2)
5.3.2 Die snellerspanning word bepaal deur die verhouding van
RF tot (R1+RF)
R
nellerspanning (V )= Vuit
R R (1)
5.3.3 Die kringbaan maak gebruik van geslotelus wins, omdat 'n
gedeelte van die uitset na die nie-omkeer inset teruggevoer word. (2)
5.3.4 Raak ontslae van geruis by die insetsein.
Versterk die inset na 'n groter uitset waarde.
Dit skakel 'n sinusgolf insetspanning om na 'n vierkantgolf. (2)
5.4 5.4.1
RF = 100 kΩ
R1 = 10 kΩ
VIN
+12 V
R2 = 10 kΩ
R3 = 10 kΩ
VUIT
- 12 V
(7)
5.4.2 R R R
VUIT V1 F V2 F V3 F
R1 R2 R3
100 103 100 103 100 103
0,5 ( 0,8) 0,2
10 103 10 103 10 103
1 V (3)
5.4.3 Die polariteit van die uitsetspanning sal negatief word omdat die som
van die spannings by die uitset positief is. Hierdie positiewe
waarde word dan omgekeer en versterk deur die omkeer
sommeerversterker en word dan in 'n negatiewe uitset verander.
LET WEL: As ‘n leerder die nuwe uitsespanning korrek bereken en
die leerder skryf ‘n opsommende stelling dat die uitset verander na
negatief sal 3 punte toegeken word. Berekening allenlik = 2 punte. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 12 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
5.5 5.5.1 R1, R2 (2)
5.5.2 +V
0
t
+VVERS
Oriëntasie
0 t
- V VERS
LET WEL: 1 punt vir oriëntasie
1 punt vir elke korrekte snellerpunt (3)
5.6 5.6.1 Verbeterde inset en uitsetimpedansies.
Verbeterde uitsetwins. (Om vir verliese te kompenseer)
Verbeterde stabiliteit van die kringbaan (2)
5.6.2
+V
0
t
-V
+V Oriëntasie
0
t
-V
LET WEL: 1 punt vir oriëntasie
1 punt vir positiewe halfsiklus
2 punte vir die korrekte negatiewe helfte (4)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 13 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: VERSTERKERS
6.1 6.1.1 Klas-AB is 'n klas van versterking waar die uitsetkollektorstroom vir
meer as 180o maar minder as 360o van die insetsiklus
vloei. (2)
6.1.2 Klas-C is 'n klas van versterking waar die uitsetkollektorstroom vir
minder as 180o van die insetsiklus vloei. (2)
6.2 Negatiewe terugvoer beteken dat 'n gedeelte van die uitsetsein 180o uit
fase met die insetsein teruggevoer word en sodoende die insetsein
verminder. (2)
6.3 6.3.1 Dit beperk die maksimum stroom wat in die kollektorkringbaan
vloei en beskerm sodoende die transistor.
Dit skep 'n spanningsval oor homself in ooreenstemming met
die hoeveelheid stroom wat in die kollektorkringbaan vloei. (1)
6.3.2 Die koppelingskapasitor word rondom die 10 µf waarde gekies
sodat dit die oudiofrekwensiereeks vanaf die inset na die uitset
kan deurlaat en dit blokkeer gs wat die luidspreker en die
insettoestelle beskerm. (2)
6.3.3
+V
Inset 0
t
-V
+V
Golfvorm by 0
punt B t
-V
+V
Golfvorm by
punt C
0
t
-V
LET WEL: 1 punt vir elke korrekte halfsiklus
1 punt vir versterking by C
1 punt vir oriëntasie by C (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 14 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
6.3.4 Soos die kollektorstroomvloei (IC) toeneem, daal die kollektor-
emittorspanning (VCE). (1)
6.3.5 P
Ap 10log uit
Pin
18
10log
3
7,78 db (3)
6.4 6.4.1 Hartley ossillator. (1)
6.4.2 Induktor (L1) en induktor (L2) of totale induktansie (LT)
Kapasitor (C3) (2)
6.4.3 Tydens aanskakeling styg die kollektorspanning en begin C1 te
laai.
Die verandering in spanning verskyn in 'n omgekeerde vorm
(180⁰ uit fase) oor die twee induktors en dryf die transistor se
basisspanning in die teenoorgestelde rigting en skakel dit af.
Die kapasitor begin deur die induktors ontlaai en die tenkkring
ossilleer.
Die 'vryloop' effek van die tenkkring se werking begin die
transistor alternatiewelik AAN en AF te skakel. Dit herlaai die
tenkkring aanhoudend en ossilleer teen 'n konstante
frekwensie. (6)
6.4.4 1
fo
2 π LC
1
2 π 300 103 250 10- 6
18,38 Hz (3)
6.5 6.5.1 Tweetrap-transformatorgekoppelde versterker. (1)
6.5.2 Transformator T1 dien as 'n koppelingskomponent tussen die twee
stadiums. (1)
6.5.3 Die primêre spoel se weerstandswaarde is baie minder en
veroorsaak daarom baie minder gs-kragverliese in daardie
stadium.
Die transformator is meer as 90% doeltreffend. (2)
6.5.4 Maksimum kragoordrag sal nie plaasvind nie en die uitsetsein
sal laag wees. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika 15 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
6.6 6.6.1 RC-faseverskuiwingsossillator. (1)
6.6.2 Daar moet positiewe terugvoer wees wat daartoe lei dat 360o
faseverskuiwing in die kringbaan plaasvind.
Die gekombineerde wins en verliese deur die versterker en
terugkoppelnetwerk moet gelyk of effens hoër as een wees.
OF
Die energie wat na die instemkring teruggevoer word moet in
fase met die aanvanklike opwekkingspanning wees.
Die amplitude van die terugvoerspanning moet genoegsaam
wees sodat die verkwiste energie deur die kringbaanweerstand
vervang word. (2)
6.6.3 Positiewe terugvoer sal help om enige verswakking in die
terugkoppelkringbaan te oorkom en sal ook die kringbaan laat
ossilleer sonder dat 'n insetsein benodig word. (3)
6.6.4 Elke RC-koppeling veroorsaak 'n 60o faseverskuiwing in die
sein wat daardeur vloei en skep sodoende 'n 180o
faseverskuiwing deur die hele netwerk.
Elke RC-koppeling tree as 'n spanningsverdeler op
(Verswakkers). (2)
6.6.5 Verswakking is wanneer die uitsetspanning minder as die
insetspanning is.
OF
Wanneer 'n kringbaan 'n kragverlies in seingrootte tussen sy inset
en uitset het, staan dit bekend as verswakking. (2)
[45]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng_hlayiso.com_--fc61477e-f472-4e85-9460-13014dacc912/v1-9c9553fad829feb9164a/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--b64b1972-e848-4315-914a-33ae2adfe7bd/v1-60ab27943ee8e05b26a5/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--1f6d698d-cd31-4e9d-8b14-1f0cf8809640/v1-bcbc620dca2d61f28a85/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Eng)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper