Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS
NOVEMBER 2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers %20Eng_hlayiso.com_--fc61477e-f472-4e85-9460-13014dacc912/v1-9c9553fad829feb9164a/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b64b1972-e848-4315-914a-33ae2adfe7bd/v1-60ab27943ee8e05b26a5/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1f6d698d-cd31-4e9d-8b14-1f0cf8809640/v1-bcbc620dca2d61f28a85/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 523.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 2 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
1.
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 3 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAE
1.1 C (1)
1.2 B (1)
1.3 A (1)
1.4 D (1)
1.5 A (1)
1.6 C (1)
1.7 B (1)
1.8 D (1)
1.9 A (1)
1.10 D (1)
1.11 B (1)
1.12 C (1)
1.13 D (1)
1.14 A (1)
1.15 A (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 4 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1 Om potensiële bedreigings en potensiële ernstige voorvalle by die
werkplek aan die werkgewer te identifiseer en kommunikeer.
OF
Die doeltreffendheid van gesondheids- en veiligheidsmaatreëls na te
gaan.
Om klagtes deur enige werknemer met betrekking tot daardie werknemer
se gesondheid of veiligheid by die werkplek te ondersoek. (2)
2.2 Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien.
Jou reg om redelike ure te werk.
Jou reg om aan 'n vakbond te behoort. (2)
2.3 'n Onveilige handeling is 'n daad wat deur 'n persoon uitgevoer is wat tot 'n
ongeluk, onveilige toestand en/of verlies kan lei.
'n Onveilige toestand is 'n werksverwante omgewingstoestand wat kan lei of
bydra tot 'n ongeluk en/of verlies. (2)
2.4 Hoë aanslag; lae moontlikheid
Hoë aanslag; hoë moontlikheid
Lae aanslag; lae moontlikheid
Lae aanslag; hoë moontlikheid
Kwalitatiewe risiko analise
Kwantitatiewe risiko analise (1)
2.5 'Gevaar' is enigiets wat 'n besering aan 'n persoon of skade aan eiendom
kan veroorsaak. (2)
2.6 Gebruik 'n voorskoot om jou klere teen vlekke te beskerm.
Gebruik beskermende brille om jou oë te beskerm.
Gebruike latekshandskoene om jou hande teen irritasie te beskerm.
Gebruik 'n masker om die risiko verbonde aan die inaseming van gas te
verminder. (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 5 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: RLC KRINGBANE
3.1 Kapasitiewe reaktansie is die weerstand wat 'n kapasitor teen die vloei van
wisselstroom bied in 'n WS-kringbaan. (2)
3.2 Daar is 'n 90⁰ faseverskuiwing tussen VL en IL waar IL, VL met 90° naloop. (1)
3.3 3.3.1
(3)
3.3.2 Z R 2 (XL X C )2
602 (150 120)2
67,08 Ω (3)
3.3.3
(3)
3.3.4 R=Z
Fasehoek = 0°
VL = V C
XL = XC
I is maksimum (3)
3.4 3.4.1 800 kHz (1)
3.4.2 Wanneer die frekwensie van 200 Hz na 1600 Hz toeneem, sal die
induktiewe reaktansie ook toeneem en die kapasitiewe reaktansie sal
afneem. (2)
3.4.3
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 6 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
3.4.4 1
XC
2 f C
1
C
2 f X C
1
2 (600)(1333)
198,99 10 F -9
198,99 nF (3)
3.5 3.5.1 Tydens resonansie is Z = R = 20 Ω
V
I T
Z
220
20
11 A (3)
3.5.2 VL I X L
11 50
550 V (3)
3.5.3 XL
Q
R
50
20
2,5 (3)
LET WEL: XC oor R is ook aanvaarbaar
3.5.4 Die fasehoek sal nul wees omdat XL gelyk is aan XC en sodoende sal
VL gelyk wees aan VC en uitfase met mekaar. Dit kanselleer mekaar
uit wat daartoe lei dat die drywingsfaktor 1 is. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 7 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4 : DRIEFASE-WS-OPWEKKING
4.1 4.1.1 A - Opwekking
B - Transmissie
C - Verspreiding (3)
4.1.2
+V
R G B
0
t
-V
120o 120o
LET WEL: Die volgorde van R,G,B (VL1, VL2, VL3) moet reg wees om
volpunte te kry.
Die volgorde word in die handboek as B,R,Y gegee en sal as korrek
aanvaar word. (4)
4.1.3 Die spanning van die opwekkingsproses moet verhoog word om die
stroomvloei in die transmissielyne te verlaag en sodoende die
koperverliese (I2R verliese) in die transmissielyne te beperk. (2)
4.1.4 Ster, omdat die endverbruiker beide enkelfasige sowel as driefasige
toerusting moet bekrag wat slegs moontlik is deur middel van 'n ster-
koppeling. (2)
4.2 4.2.1 IL
If
3
15
3
8,66 A (3)
4.2.2 S 3 VL IL
3 380 15
9872,69 VA
9,87 kVA (3)
4.2.3 cos θ 0,9
θ cos1(0,9)
25,84O
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 8 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
4.2.4 Q 3 VL IL sinθ
3 380 15 sin(25,84)
4303,11VA R
4,3 kVA R (3)
4.3 Trek minder stroom vanaf die toevoer.
Verminderde maandelikse elektrisiteitsrekening.
Minder hitte word in die toerusting opgewek wat die lewensduur verleng.
Minder instandhouding op toerusting. (2)
4.4 4.4.1 Die meter dui 'n nalopende drywingsfaktor aan. (1)
4.4.2 Die gekoppelde las is oorwegend induktief. (1)
4.4.3 Om kapasitors parallel aan die las te koppel.
Deur sinchrone motors te gebruik.
Deur fasevoorskuiwers te gebruik. (1)
4.5 4.5.1 PT P1 P2
250 460
710 W
(3)
4.5.2 Die fasehoek.
Drywingsfaktor. (2)
4.5.3 Die meters kan maklik aan die lyne verbind word.
Dieselfde verbinding kan ook gebruik word vir ster of delta gekoppelde
laste.
Dit is 'n meer ekonomiese manier om die las te meet. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 9 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS
5.1 5.1.1 A - Olietenk
B - Insulatorbusse (2)
5.1.2 Natuurlike Olie, Geforseerde Lug
Geforseerde Olie, Geforseerde Lug
Natuurlike Olie, Natuurlike Lug (wanneer die waaier af is)
Geforseerde Olie, Geforseerde Water (2)
5.1.3 Inverse definitiewe minimum tyd relê
Oombliksoorstroom relê
Gebalanseerde aardfout relê
Buchholtz relê
Beperkte aardfout relê
Bystandsaardfout relê
Gerigte oorstroom relê (3)
5.1.4 Die sekondêre wikkelings in 'n verlagingstransformator het minder
draaie as die primêre wikkeling. Die primêre wikkeling is aan
wisselspanning gekoppel.
Dit skep 'n wisselende emk in die primêre wikkelings en 'n
wisselstroom begin te vloei.
Hierdie wisselstroom skep 'n wisselende magneetveld wat aan die
sekondêre wikkelings gekoppel word deur die magnetiese kern.
(Faraday se wet)
Die wisselende magneetveld sny die sekondêre wikkelings en
skep 'n kleiner wisselende emk daarin.
As gevolg van die verminderde wikkelings, sal die sekondêre
spanning kleiner as die primêre spanning wees in
ooreenstemming met die wikkelingsverhouding en spanning per
wikkeling in die primêre en sekondêre wikkelings van die
transformator. (5)
5.2 Die windinge word omhul deur die kern.
Die as van die windinge kan horisontaal of vertikaal wees.
Die kern verberg die grootste deel van die windinge.
Die kern het vyf bene.
Die spoele is rondom die binneste gedeelte van die kern gedraai. (2)
5.3 5.3.1 Delta ster verlagingstransformator. (1)
5.3.2 VL2
VF2
3
7700
3
4445,60 V
4,45 kV (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 10 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
5.3.3 VF1
TR
VF2
22 000
4445,60
4,95 :1
5 :1 (3)
5.3.4 S 3 VL2 IL2
3 7700 40
533471,65 VA
533,47 kVA (3)
5.3.5 PUIT
η 100
PUIT koperverliese kernverliese
45 0000
100
45 0000 1000 500
99,67 % (3)
5.3.6 P
Cosθ
S
450000
533471,65
0,84 (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 11 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
6.1 6.1.1 A – Terminaalkas (Bedradingsboks)
B – Motorraam (Omhulsel)
C – Rotor (3)
6.1.2 Elk van die statorwikkelings is verbind aan 'n lyn van die driefase
toevoer in die terminaalkas.
Elke spoel skep 'n magneetveld teen alternatiewe intervalle.
(120⁰)
Die spoele is op so 'n manier rondom die stator gespasieer dat
dit die indruk van 'n roterende magneetveld skep.
OF
Wanneer 'n driefase toevoer aan 'n driefasemotor gekoppel
word, skep dit 'n roterende magneetveld.
Dit word moontlik gemaak deur die drie fases wat elk hul
maksimum sterkte 120⁰ uit fase met mekaar bereik. (3)
6.1.3 Hyskrane.
Vervoerbandstelsels.
Draaibanke.
Staanbore.
Bankslypers. (2)
6.1.4 Aantal poolpare.
Toevoerfrekwensie. (2)
6.2 6.2.1 Hierdie motor is in delta gekoppel. (1)
6.2.2 Ruil enige van die toevoerlyne om. (1)
6.2.3 Ontkoppel die toevoerlyne van die motor.
Verwyder die interne delta koppelstukke. (2)
6.3 6.3.1 f 60
ns
p
50 60
4
750 opm
(3)
6.3.2 (n s n r )
Glip 100
ns
(750 700)
100
750
6,67 % (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 12 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
6.3.3 P 3 VL IL cosθ η
90
3 380 6 0,85
100
3021,04 W
3,02 kW
(3)
6.4 6.4.1 HK1N/O1 (1)
6.4.2 HK1N/O2 is 'n uithou kontak wat verseker dat HK2 alleenlik bekrag
kan word wanneer HK1 bekrag is. (2)
6.4.3 Indien motor 1 of motor 2 oorlaai is sal die hele kringbaan
geïsoleer word.
Indien enige van die twee oorbelastingrelês deur O/B1 of O/B2
geaktiveer word, sal die krag na die hele kringbaan afgesny word. (2)
6.4.4 Wanneer AANSIT 1 gedruk word, sal dit HK1 bekrag.
Dit sal onmiddellik die kontakte HK1N/O1 (inhou) en HK1N/O2
(uithou) sluit en AANSIT 1 kan gelos word.
Slegs nadat HK1N/O2 gesluit is kan jy AANSIT 2 druk.
Wanneer AANSIT 2 gedruk is sal dit HK2 bekrag en sodoende
HK2N/O1 sluit sodat AANSIT 2 gelos kan word.
Wanneer die STOP knop gedruk word sal dit HK2 ontkrag en
kontak HK1N/O2 sal oopmaak wat HK2 ontkrag. (5)
6.4.5 Indien kontak HK2N/O1 foutief en permanent toe is, sal kontaktor
HK2 onmiddellik bekrag word wanneer HK1 bekrag is sonder om
AANSIT 2 te druk. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 13 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIESE BEHEERDERS (PLB)
7.1 7.1.1 Inset module
Uitset module
Kragbron (2)
7.1.2 Die SVE beheer die PLB.
Die SVE doen al die berekeninge.
Die SVE laat die PLB program loop.
Die SVE verwerk al die inset en uitsetseine. (3)
7.1.3 Transistor
Relê (1)
7.2 'Skandeertyd' is die tyd wat dit die PLB neem om deur een volledige siklus te
voltooi. (2)
7.3 Sagteware is die masjientaal wat op 'n rekenaar geïnstalleer is of in 'n PLB
se beheerprogram geskryf is. Dit is 'n voorskrif van die wisselwerking tussen
die inset en uitset hardeware. (3)
7.4 7.4.1 'n Sensor is 'n toestel wat 'n fisiese toestand waarneem en
verander dan sy elektriese eienskappe, soos byvoorbeeld
weerstand. (2)
7.4.2 Ligsensor.
Vlaksensor.
Nabyheidsensor.
Temperatuursensor. (3)
7.4.3 Die oorbelastingsensor sal sy eienskaplike weerstand aanhoudend
(analogies) verander soos die las daarop verander.
(Nie in 'n stapsgewyse digitale formaat nie)
Wanneer dit aan die analoog inset van die PLB gekoppel word, stel dit
die perke (parameters) wat bepaal hoe die PLB sal uitvoer. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 14 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
7.5
Aansit
O/B Stop
N/T
N/T
Vorentoe HK2 N/T HK1
N/O
HK1 N/O
Aansit
Agtertoe HK1 N/T HK2
N/O
HK2 N/O
LET WEL: O/B en Stop moet beide in dieselfde toestand wees (oop of toe)
(10)
OF
O/B Stop
N/O N/T M01
Aansit Vorentoe
M01 HK2 N/T HK1
N/O
HK1 N/O
Aansit Agtretoe HK2
N/O HK1 N/T
HK2 N/O
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 15 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
7.6 7.6.1 GS-na-WS omsetter. (1)
7.6.2 Bipolêre Transistors met Geïsoleerde hekke (IGBT)
Metaaloksied-halfgeleier-veldeffek-transistor (MOSVET) (1)
7.6.3 Verbeterde gebruik van energie.
Verminderde motor slytasie.
Maak veranderde motorspoedbeheer moontlik. (2)
7.6.4 Vektorbeheerders gebruik 'n wiskundige model van die drywer in die
sagteware. Deur die meting van die stroomvektore in verhouding
tot die toevoerspanning is dit in staat om konstante waardes te
handhaaf vir alle frekwensies onder die toevoerfrekwensie. (3)
7.7 Regeneratiewe remming gebeur wanneer die momentum van die las wat die
motor aandryf. Die motor verander in 'n generator, wat meganiese drywing
in elektriese drywing omskakel en in die proses sal die versnelling op die las
afneem. (3)
7.8 Remweerstand. (1)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng_hlayiso.com_--fc61477e-f472-4e85-9460-13014dacc912/v1-9c9553fad829feb9164a/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--b64b1972-e848-4315-914a-33ae2adfe7bd/v1-60ab27943ee8e05b26a5/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--1f6d698d-cd31-4e9d-8b14-1f0cf8809640/v1-bcbc620dca2d61f28a85/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Eng)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper