Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GEOGRAFIE V1
NOVEMBER 2013
MEMORANDUM
PUNTE: 300
Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 
_hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)




View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 P1 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 275.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Climate and weather10 marks
- Question 1.2Geomorphology10 marks
- Question 1.3Climate and weather14 marks
- Question 1.4Climate and weather26 marks
- Question 1.5Geomorphology26 marks
- Question 1.6Geomorphology14 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1Climate and weather10 marks
- Question 2.2Geomorphology10 marks
- Question 2.3Climate and weather24 marks
- Question 2.4Climate and weather14 marks
- Question 2.5Geomorphology14 marks
- Question 2.6Geomorphology28 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements10 marks
- Question 3.2Rural and urban settlements10 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements24 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements18 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa20 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa18 marks
- Question 4.1Economic geography of South Africa10 marks
- Question 4.2Economic geography of South Africa10 marks
- Question 4.3Rural and urban settlements14 marks
- Question 4.4Rural and urban settlements26 marks
- Question 4.5Economic geography of South Africa16 marks
- Question 4.6Economic geography of South Africa24 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 2 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 1
1.1.1 Passaatwinde/Tropiese oostewinde (2) 1 x 2 (2)
1.1.2 Laagdrukgordel (2) 1 x 2 (2)
1.1.3 Polêre front (2) 1 x 2 (2)
1.1.4 Subtropiese hoog/perdebreedtes (2) 1 x 2 (2)
1.1.5 Ekwatoriale laag/Doldrums (2) 1 x 2 (2)
1.2.1 Y (2) 1 x 2 (2)
1.2.2 X (2) 1 x 2 (2)
1.2.3 Y (2) 1 x 2 (2)
1.2.4 X (2) 1 x 2 (2)
1.2.5 X (2) 1 x 2 (2)
1.3.1 4°C (2) 1 x 2 (2)
1.3.2 Geometriese vorms van geboue verhoog oppervlak vir verhitting (2)
Digtheid van geboue vang hitte vas (2)
Staal en beton oppervlaktes wat hitte absorbeer (2)
Meervoudige weerkaatsing van hitte (2)
Hitte genererende aktiwiteite bv.motors, lugversorgers (2)
Minder plante/plantegroei in stadsentrum om hitte te verminder (2)
Hoë geboue verminder lugsirkulasie (2)
Besoedelde lug bokant stad vang hitte vas/ verhoed hitte om te ontsnap (2)
[AANVAAR ANTWOORDE UIT TEENOORGESTELDE PERSPEKTIEF:
LANDELIKE GEBIEDE/PLASE/WOUDE]
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
1.3.3 Hitte eiland/hittekoepel/termiese koepel] (2) 1 x 2 (2)
1.3.4 Beste ontwikkeld gedurende die nag omdat lug daal (2)
Hoë temperature gedurende die dag lei tot stygende konveksiestrome (2)
en het daarom ‘n groter vertikale dimensie (2)
Kouer lug daal gedurende die nag daarom lê dit laer snags (2)
Minder stedelike aktiwiteite (of voorbeelde) snags wat hitte oor die stadsentrum
vrystel daarom sal besoedelingskoepel afneem/daal(2)
Inversie nader aan aardoppervlak gedurende die nag (2)
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
1.3.5 Hitte vrygestel vanaf stedelike gebiede/teenwoordigheid van stygende
konveksiestrome (2)
Temperature is hoog/35° (2)
Die vertikale hoogte van die besoedelingskoepel is hoër as die hoogste geboue (2)
[Enige EEN] 1 x 2 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 3 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
1.4.1 Nege (2) 1 x 2 (2)
1.4.2 Sirkelvormige strook wolke (2)
Sikloon het ‘n naam (2)
Groot deursnee van stelsel (2)
As tropiese sikloon aangedui op satellietbeeld (2)
Datum (2)
Oog (2)
Dit is aan die noordoos kus van Suid-Afrika (2)
Kloksgewyse rotasie (2)
[Enige EEN] 1 x 2 (2)
1.4 3 Cumulonimbus/cb (2) 1 x 2 (2)
1.4.4 Vorm tussen 5º en 25º N/S waar die Corioliskrag sterk genoeg is om die vorming
van die vorteks te bevorder (2)
Onstabiele atmosferiese toestande noodsaaklik vir die konveksie en
vrystelling van latente hitte (2)
See oppervlak temperature van 26.5° C of hoër en wat hoë verdampings-
tempo bevorder (2)
Etlike dae van kalm toestande is nodig vir die konvergensie van lug (2)
Bolug divergensie om ‘n laagdruk op die oppervlak in stand te hou en om
oppervlak konvergensie te bevorder (2)
Minder wrywing oor die see (2)
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
1.4.5 Ongewoon vir KZN om direk deur tropiese siklone beïnvloed te word (2)
KZN is te ver suid/buite die 25ºS breedtegraad (2)
Oseane is te koud (2)
Swak geboude infrastruktuur en geboue sal beinvloed word (2)
Waarskuwing het nie ontruimingsprosedures ingesluit nie (2)
Die gebied is onderontwikkeld (2)
Gebrek aan kommunikasie vir vooraf waarskuwing (2)
Beperkte tegnologie omdat tropiese siklone nie algemeen voorkom in hierdie
gebied (2)
Waarskuwing was vir Maandag en het nie Sondag ingesluit nie (2)
Laat somer (2)
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
1.4.6 IMPAK OP EKONOMIE
Skade aan infrastruktuur wat duur is om te herstel (2)
Skade aan seefront eiendomme beïnvloed toerisme en die ekonomie negatief (2)
Verlies aan gewasse wat lei tot voedseltekorte, hoer pryse en voedselinvoere (2)
Verlies aan vrugbare grond verhoog produksiekoste en styging in voedselpryse (2)
Minder inkomste gegenereer deur plase (2)
Lewensverliese (2)
Nywerhede wat afhanklik is van die primêre sektor vir die voorsiening van
grondstowwe word negatief beïnvloed en moet tydelik sluit (2)
Ontwrigting van water en elektrisiteitsvoorsiening agv beskadigde kabels en
gebarste pype (2)
Styging in gesondheidsorg kostes as gevolg van uitbreek van siektes (2)
Toename in versekeringseise en kostes as gevolg van stormskade (2)
Werksverliese (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 4 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
IMPAK OP OMGEWING
[AANVAAR OOK MENSGEMAAKTE OMGEWING]
Verlies aan waardevolle bogrond (2)
Versteuring van biodiversiteit (2)
Kusvleilande word vernietig (2)
Voedselkettings word onderbreek (2)
Plaagdoders en insekdoders wat op plase gebruik word, word weggespoel
in riviere en damme (2)
Vernietiging van akwatiese sisteme (2)
Natuurlike plantegroei vernietig (2)
Vloedwater skep nuwe strome/verhoog dreineerdigtheid (2)
Afvalmateriaal weggespoel in oseane (2)
[AANVAAR OOK POSITIEWE IMPAK]
[Enige SES. Aanvaar ander. Moet ten minste EEN KEER na beide verwys.]
6 x 2 (12)
1.5.1 Gebied gedreineer deur rivier en sy sytakke (2)
[Konsep] 1 x 2 (2)
1.5.2 ‘n Sy-aansig van ‘n rivier vanaf die bron tot by die mond (2)
[Konsep] 1 x 2 (2)
1.5.3 Gladde/ konkawe profiel/geen hindernisse/geen tydelike basisvlak
sigbaar (2) 1 x 2 (2)
1.5.4 Horisontale sedimentêre gesteentes of massiewe stollingsgesteentes of
metamorfiese gesteentes (2)
Gesteentes wat eenvormig teen erosie weerstand bied (2) 2 x 2 (4)
1.5.5 2de orde (2) 1 x 2 (2)
1.5.6 Gradient is minder steil (2)
Vloei op platter/gelyker grond so afsetting begin (2)
Gradient verander wat veroorsaak dat rivier stadiger vloei (2)
Die rivier het ‘n verhoogde volume (2)
Enige EEN] 1 x 2 (2)
1.5.7 BOLOOP:
Turbulente vloei (2) lei tot ruwe rivierkanaal (2)
Vertikale erosie oorheersend as gevolg van afwaartse werking (2) vorm steil hellings
en V-vormige valleie (2)
Stroomversnellings, watervalle en plonspoele (2) ontstaan as gevolg van onegalige
rivierbedding en afwaartse erosie (2)
Terugwaartse erosie en stroom word langer (2)
BENEDELOOP:
Laminêre vloei (2) lei tot gladde rivierkanaal (2)
Laterale erosie oorheers (2) vorm wye, oop valleie (2)
Geleidelike gradient (2) lei tot die vorming van meanders en hoefystermere (2)
Afsetting van geerodeerde materiaal (2) vorm vloedvlaktes, sandbanke, gevlegde
strome en deltas (2)
[Enige SES. Moet verwys na beide rivierlope] 6 x 2 (12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 5 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
1.6.1 Koepelvormig/gerond (2) 1 x 2 (2)
1.6.2 Radiaal/sentrifugaal/straalpatroon (2) 1 x 2 (2)
1.6.3 Koepel vorm hoogliggende sentrum (2)
Water sal wegvloei van koepel na laer grond (2)
Strome sal daarom uitstraal/weg van koepel (2)
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
1.6.4 Stollingsmateriaal koel af teen verskillende tempos onder die aardoppervlak (2)
Krake en nate ontwikkel (2)
Water sypel in die vertikale en horisontale nate van stollingsgesteentes (2)
Chemiese en meganiese verwering vind plaas (2)
Die massa stollingsgesteentes word opgebreek in reghoekige blokke
gesteentes (2)
Die nate word wyer gemaak deur die vries en smelt van water (2)
Verweerde materiaal word verwyder deur erosie prosesse (2)
Kernstene bly agter (2)
[Enige DRIE] 3 x 2 (6)
[100]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 6 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 2
2.1.1 Seebries (2) 1 x 2 (2)
2.1.2 Nag (2) 1 x 2 (2)
2.1.3 Laag (2) 1 x 2 (2)
2.1.4 Verkoelings (2) 1 x 2 (2)
2.1.5 Dalende (2) 1 x 2 (2)
2.2.1 Horisontale (2) 1 x 2 (2)
2.2.2 Skalie (2) 1 x 2 (2)
2.2.3 Hellende/skuins (2) 1 x 2 (2)
2.2.4 Cuestas/Homoklinale rue/Skerprugbulte (2) 1 x 2 (2)
2.2.5 Eskarp helling/duikhelling (2) 1 x 2 (2)
2.3.1 Kuslaag (2) 1 x 2 (2)
2.3.2 Tussen 1028 en1032 millibar/hektopascal/hoog (2) 1 x 2 (2)
2.3.3 Bergwind toestande (2)
Koue front oor die land (2)
Lae temperature oor binneland/lae vogtigheid (2)
Mooiweer oor binneland (2)
Teenwoordigheid van Kalahari/Kontinentale Hoog oor binneland (2)
Suid Atlanties/St Helena Hoog verder noord as verwag (2)
Suid Atlantiese Hoog omarm die land (2)
Middelbreedte sikloon beweeg verder noord/oor die land (2)
[Enige EEN] 1 x 2 (2)
2.3.4 Koue front (2) 1 x 2 (2)
2.3.5 Vinnige daling in temperature (2)
Sterk, onstuimige winde wat krimp (2)
Skerp styging in lugdruk (2)
Afname in vogtigheid/humiditeit (2)
Wolkvorming (2)
Donderstorms/hewige reen en hael (2)
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
2.3.6 WAAROM PE ONGEWOON HOë TEMPERATURE ONDERVIND:
BERGWINDE
Teenwoordigheid van ‘n kuslaag en Kalahari hoog (2) lei tot bergwindtoestande (2)
Soos lug daal teen die eskarp verhit dit teen die DATV (1°C/100m) (2)
Warm winde verhoog die temperatuur by Port Elizabeth (2)
IMPAK VAN DIE WARM WEER:
[AANVAAR POSITIEWE IMPAK INDIEN TOEPASLIK]
Aankomende koue front veroorsaak styging van lug en kondensasie (2)
Moontlike oorstromings kan ondervind word (2)
Herstelwerk wat gedoen moet word is duur (2)
Veroorsaak dat vure vinnig versprei (2)
Vernietig waardevolle weivelde, bewerkte landerye en woude (2)
Dalende humiditeitsvlakke wat asemhalingsprobleme veroorsaak (2)
Lewendehawe vrektes as gevolg van ondraaglike temeratuur vir diere (2)
Produktiwiteit neem af omdat werkers moeg word (2)
[Enige SES. Aanvaar ander. Moet verwys na beide aspekte.]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 7 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
WAAROM PE ONGEWOON HOë TEMPERATURE ONDERVIND:
WARMSEKTOR
Port Elizabeth in warmsektor van middelbreedte sikloon geleë (2)
Temperature styg binne die wrmsektor (2)
IMPAK VAN DIE WARM WEER:
[AANVAAR POSITIEWE IMPAK INDIEN TOEPASLIK]
Aankomende koue front lei tot stygende warm lug en kondensasie (2)
Moontlike oorstromings kan voorkom (2)
Waardevolle weiding, bewerkte landerye en plantasies word vernietig (2)
Lewende hawe vrek as gevolg van hoë temperatuur (2)
Verlies aan inkomste (2)
Infrastruktuur vernietig (2)
Duur om herstelwerk te doen (2)
Produktiwiteit neem af omdat werkers moeg raak (2) 6 x 2 (12)
2.4.1 Hoër as normale temperature wat op die aardoppervlak ondervind word (2)
[Konsep] 1 x 2 (2)
2.4.2 Niemand wil die blaam hê (2)
Hulle het verskillende standpunte oor globale verwarming (2) 2 x 2 (4)
[Aanvaar ander redelike antwoorde]
2.4.3 As gevolg van global verwarming/vinnige toename in temperatuur (2) 1 x 2 (2)
2.4.4 Kweekhuisgasse (2) 1 x 2 (2)
2.4.5 Geen werklike verbintenis van ALLE deelnemende lande om vrystellings te
verminder (2)
COP 17 was daarom slegs ‘n vakpraatjie met geen werklike aksie (2)
COP-OUT beteken geen werklike deelname of om in te gee (2)
Die vrysteings gaan steeds aan (2)
Geen bindende ooreenkoms (2)
[Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde] 2 x 2 (4)
2.5.1 ‘n Grafiek wat rivierafloop oor ‘n periode van tyd toon (2)
[Konsep] 1 x 2 (2)
2.5.2 Verskaf ‘n algehele prentjie van die riviervloei en mense kan tye vasstel van
moontlike vloed of droogte toestande (2)
[Aanvaar ander redelike antwoorde] 1 x 2 (2)
2.5.3 Wanneer die storm begin sal die droë onversadigde grond eerste die meeste
van die neerslag wat val absorbeer (2)
Die oortollige water vloei dan as oppervlakafloop in die riviere (2)
Plaatvloei kom voor voordat water die strome bereik (2)
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
2.5.4 Stedelike (2) 1 x 2 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 8 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
2.5.5 Verminder afloop (2)
Skep ‘n hindernis wat water forseer om te infiltreer (2)
Verminder afloop (2)
Verlaag dreineerdigtheid (2)
[Enige TWEE. Aanvaar positiewe impak] 2 x 2 (4)
2.6.1 X – Hangkruin (2) 1 x 2 (2)
Y – Pediment (2) 1 x 2 (2)
2.6.2 Konveks/bolrond (2) 1 x 2 (2)
2.6.3 Krans/vryhang/eskarp (2) 1 x 2 (2)
2.6.4 Geleidelike hellings laat boerdery toe (2)
Maklik om op te bou en nedersettings te ontwikkel (2)
Geleidelike hellings laat maklike konstruksie van infrastruktuur toe (2)
[Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde] 2 x 2 (4)
2.6.5 Swak dreinering/swaar reënval/versadigde grond lei daartoe dat grond teen
helling af gly (2)
Helling was terugwaarts verklein (2)
Stedelike ontwikkeling/bou op rand van helling/oorbelading van helling het
helling meer gedestabiliseer (2)
Verdere massa beweging het gevolg (2)
Verwydering van plantegroei (2)
Die onderliggende struktuur kan gehel/hellend wees (2)
[Enige TWEE.Aanvaar ander opsies] 2 x 2 (4)
2.6.6 DIE IMPAK VAN HELLING ONSTABILITEIT:
[SLUIT POSITIEWE ASPEKTE IN]
Vernietig bome en gewasse (2)
Bedek grond en lei dus tot verlies aan landbougrond (2)
Begrawe gemeenskappe/stel lewens in gevaar (2)
Blokkeer riviere met tydelike damme wat kan bars en vloede veroorsaak (2)
Ontwrig kommunikasie/geblokkeerde paaie (2)
Blokkeer paaie en spoorlyne (2)
Vernietig brue (2)
Veroorsaak insinkings (2)
Beskadig geboue (2)
Breek pyplyne was gas of water dra (2)
METODES OM RAMPE GEASSOSIEER MET HELLING ONSTABILITEIT TE
VERMY:
Verminder ontbossing (2)
Bou walle, stutmure, grondankers, dreineerkanale, kabels, nette en siwwe (2)
Plantbedekking om afloop te verminder (2)
Voorsien voldoende dreinering (2)
Her-gradeer die hellings (2)
Verwyder vrag van dek van helling en plaas dit by voet of basis (2)
[Enige SES. Aanvaar ander. Moet verwys na beide aspekte.] 6 x 2 (12)
[100]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 9 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 3
3.1.1 E (2)
3.1.2 C (2)
3.1.3 B/C/D (2)
3.1.4 A (2)
3.1.5 A (2) 5 x 2 (10)
3.2.1 E (2)
3.2.2 C (2)
3.2.3 B (2)
3.2.4 F (2)
3.2.5 A (2) 5 x 2 (10)
3.3.1 Landelik-stedelike migrasie (2) 1 x 2 (2)
3.3.2 Natuurrampe, bv. Vloede en droogtes in landelike gebiede (2)
Oorbeweiding van landelike gebiede (2)
Swak boerdery metodes in landelike gebiede (2)
Lae produksie in landelike gebiede (2)
Hoë produksie koste in landelike gebiede (2)
Gebrek aan dienste in landelike gebiede (2)
Meganisasie wat lei tot minder werksgeleenthede in landelike gebiede (2)
Lae lone in landelike gebiede (2)
Onveilige/plaasmoorde in landelike gebiede (2)
Gebrek aan ontspanning/verveeldheid in landelike gebiede (2)
Meer werksgeleenthede in stedelike gebiede (2)
Hoër lone in stedelike gebiede (2)
Beter infrastruktuur in stedelike gebiede (2)
Verbeterde dienste in stedelike gebiede (2)
Hoër lewensstandaard in stedelike gebiede (2)
Meer vermaak in stedelike gebiede (2)
[Enige EEN. Aanvaar ander. MOET kwalifiseer landelike of stedelike gebied
bv. Kan nie slegs skryf meer werksgeleenthede] 1 x 2 (2)
3.3.3 Afname in produksie (2)
Minder inkomste uit boerdery (2)
Bestedingskrag verminder/besighede sluit (2)
Minder beleggings (2)
Ekonomie neem af/stagneer (2)
Lewensstandaarde neem af (2)
Voorsiening van dienste gaan agteruit (2)
Ouer mense bly agter / ekonomies minder produktief(2)
Kan spookdorpe word (2)
Gebrek aan vaardighede/breinkwyn(brain drain) (2)
[Enige DRIE. Aanvaar ander] 3 x 2 (6)
3.3.4 Ontwikkeld (2) 1 x 2 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 10 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
3.3.5 Waardes, tradisies en gebruike word afgebreek (2)
Toename in alkohol misbruik/prostitusie bv./morele verval (2)
Toename in vlakke van misdaad (2)
Onvoldoende dienste (2)
Toename in lug (2) en geraas (2) besoedeling
Afvalbestuur word onbeheerbaar (2)
Gebrek aan behuising lei tot groei van informele nedersettings (2)
Gebrek aan gesuiwerde water en rioleringsfasiliteite lei tot higiëniese
probleme (2)
Versnelde verspreiding van siektes (2)
Verkeersopeenhoping (2)
Kommersiële aktiwiteite beweeg na voorstede (2)
Geboue gaan agteruit/verval in toestand van swak herstel (2)
Swerwers/haweloses trek in geboue (2)
Meer werkloosheid (2)
Informele handel neem toe (2)
[AANVAAR POSITIEWE IMPAK]
[Enige SES. Aanvaar ander redelike antwoorde] 6 x 2 (12)
3.4.1 Verkeersopeenhoping/verkeersknope (2)
Spitsverkeer (2)
[Enige EEN] 1 x 2 (2)
3.4.2 Sien nie dat probleem met homself/haarself begin nie, maar blameer
eerder iemand anders (2)
Sien nie dat hulle deel is van die probleem nie (2)
Bestuurders moeg van in die verkeer vasgevang is (2)
Negatiewe emosies van mense (2) 1 x 2 (2)
3.4.3 Bestuurder wil nie openbare vervoer gebruik nie, maar eerder persoonlike
voertuig (2)
Lei tot meer voertuie op die pad (2)
Nie bereid om probleem op te los nie (2)
Onverdraagsaamheid/padwoede/frustrasies (2)
Wil nie verander, maar verwag dat andere moet verander (2)
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
3.4.4 Geraas besoedeling veroorsaak deur klank van enjins (2)
Lugbesoedeling veroorsaak deur dampe van voertuie (2)
Reuke vrygestel deur dampe (2)
Toename in kweekhuisgasse (2)
Verminderde sigbaarheid (2)
Globale verwarming (2)
Suurreen (2)
Klimaatsverandering (2)
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 11 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
3.4.5 Gebruik/verbeter openbare vervoer (2)
Versnelde verkeerstelsels- BRT (2)
Moedig saamry klubsaan (2)
Gebruik parkeer en ry fasiliteite aan buitewyke van SSK (2)
Moedig besighede aan om fleksi-tyd in te stel (2)
Konstruksie van ringpaaie (2)
Gesinchroniseerde verkeersligte (2)
Eenrigtingstrate (2)
Verkeersbeamptes/aanwysingsbeamptes om verkeer tydens spitsure te reguleer (2)
Desentralisering van funksies (2)
[Enige DRIE. Aanvaar ander lewensvatbare oplossings] 3 x 2 (6)
3.5.1 Bruto Binnelandse Produk (2) 1 x 2 (2)
3.5.2 Impak van globale ekonomiese daling rondom 2008 (2)
Hoë vlakke van werkloosheid plaas druk op regerings om vir die werkloses
te voorsien (2)
Stakings verminder produktiwiteit en uitvoere (2)
Impak van MIV/Vigs pandemie verminder die werksmag en produktiwiteit (2)
Armoede/rykdom gaping wat wyer word lei tot misdaad/hawelose mense en
meer geld moet spandeer word om hierdie sosiale kwessies te voorkom (2)
Veranderinge/Wisselinge in die waarde van die rand (2)
Swak beleidsontwikkeling kan ekonomiese neigings verander (2)
Natuurgevare (2)
[Enige DRIE. Aanvaar ander redelike antwoorde] 3 x 2 (6)
3.5.3 BYDRAE
Genereer geld in die vorm van belastings (2)
Baie nywerheidsprodukte word uitgevoer (2)
Buitelandse wisseling word verdien (2)
Word gebruik om vir ingevoerde produkte te betaal (2)
Ook gebruik om land te ontwikkel (2)
GROEI
Vervaardiging verskaf/skep werksgeleenthede (2)
Lok buitelandse beleggings (2)
G8 en BRICS-lande sien potensiaal vir ontwikkeling (2)
Voorsien ‘n belangrike mark vir die grondstowwe van die primêre sektor (2)
Primêre/tersiere/kwaternêre sektor sal groei (2)
Geld beskikbaar vir infrastruktuurgroei/ontwikkeling (2)
NOS (IDZ) ontwikkeling ondersteun ekonomiese groei (2)
[Enige SES. Aanvaar ander redelike antwoorde. Moet verwys na beide] 6 x 2 (12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 12 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
3.6.1 Moderne nywerheidsones ontwikkel om uitvoer gedrewe nywerhede te lok
wat ekonomiese ontwikkeling en ontwikkeling van vaardighede ten doel
het(2)
[Konsep] 1 x 2 (2)
3.6.2 Coega (2) 1 x 2 (2)
3.6.3 Om nywerheidsgroei te bevorder (2)
Om infrastruktuur te verbeter (2)
Om Suid-Afrika se posisie in die globale mark te verbeter (2)
Om buitelandse/plaaslike belegging te lok (2)
Verdien buitelandse wisseling deur geprosesseerde goedere uit te voer (2)
Verbeter die lewenskwaliteit van die mense (2)
Bevorder toerisme (2)
Vaardigheidsontwikkeling (2)
Skep werksgeleenthede (2)
Desentralisering van nywerhede (2)
[Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde] 2 x 2 (4)
3.6.4 Belasting verminderings/rabatte vir sommige aktiwiteite en produkte (2)
Verminderde kostes wanneer grondstowwe ingevoer word (2)
Ondersteuning in terme van innovasie en navorsing (2)
Aansporings soos subsidies (2) en verminderde dienskostes (of voorbeelde) (2)
Belastingvakansies (2)
Regering bevorder besighede/beleggers/nywerhede in die gebied (2)
Beskikbaarheid van nywerheidspersele teen goedkoop pryse (2)
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
3.6.5 Indiensnemingsgeleenthede (2)
Voorsiening van vaardighede (2)
Hoër inkomste (2)
Verbeterde lewensstandaard (voorbeelde) (2)
Verbeterde infrastruktuur en kommunikasienetwerke (2)
Verbeterde onderwys en gesondheidsdienste deur sosiale verantwoordelikheid (2)
[Enige DRIE. Aanvaar ander redelike antwoorde] 3 x 2 (6)
[100]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 13 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 4
4.1.1 C (2) 1 x 2 (2)
4.1.2 A (2) 1 x 2 (2)
4.1.3 E (2) 1 x 2 (2)
4.1.4 B (2) 1 x 2 (2)
4.1.5 D (2) 1 x 2 (2)
4.2.1 Handel (2) 1 x 2 (2)
4.2.2 Invoere (2) 1 x 2 (2)
4.2.3 Betalingsbalans (2) 1 x 2 (2)
4.2.4 Handelsbalans (2) 1 x 2 (2)
4.2.5 Positiewe handelsbalans (2) 1 x 2 (2)
4.3.1 Persoon wat ‘n vreemde land binnekom sonder die toestemming van die regering (2)
[Konsep] 1 x 2 (2)
4.3.2 Wil nie optree nie/maak asof hy(sy) nie sien nie/ignoreer onwettige immigrasie (2)
Nie ‘n prioriteitskwessie nie (2)
Fokus is op die omgewing (2)
Regering is moeg van onwettige immigrante (2)
[Enige TWEE. Beoordeel kandidaat se interpretasie van die spotprent.] 2 x 2 (4)
4.3.3 Word gesien as mense wat van plaaslike mense se werke neem (2)
Voorbeelde van maatskaplike/sosiale probleem (2)
Onwettige immigrante word met misdaad en dwelms geassosieer (2)
Verskaf kompetisie aan plaaslike besighede (2)
Hulle verkoop goedere teen ‘n laer prys (2)
Konflik in woonbuurte/dorpswyke (2)
Hulle het verskillende gebruike en tradisies (2)
Om xenofobiese aanvalle te voorkom (2)
Onwettige immigrante uitgebuit (2)
Negatiewe impak op beskikbare hulpbronne (2)
Voorbeelde van maatskaplike/sosiale probleem (2)
Beinvloed dienslewering negatief (2)
Negatiewe invloed op ekonomie (2)
Beinvloed dienslewering negatief (2)
Oorbevolking (2)
[Enige TWEE. Aanvaar ander] 2 x 2 (4)
4.3.4 Politieke stabiliteit in Suid-Afrika (2)
Politieke onstabiliteit in ander Afrika lande (2)
Oorlog en konflikte in ander Afrika lande (2)
Gebrek aan basiese infrastruktuur in ander Afrika lande (2)
Korrupte en gevaarlike regering in ander Afrika lande (2)
Godsdiens konflikte in ander Afrika lande (2)
Ongelykheid van grondeienaarskap in ander Afrika lande (2)
Akute armoede in ander Afrika lande (2)
Omgewingsgevare soos droogtes en vloede in ander Afrika lande (2)
Verslapte immigrasie wette (2)
Moontlikheid van werk (2)
Beter inkomste (2)
Beter lewensstandaard /lewenskwaliteit (2)
[Enige TWEE. Aanvaar ander] 2 x 2 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 14 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
4.4.1 Suid-Afrika (2) 1 x 2 (2)
4.4.2 Gebrek aan bewusmaking (2)
Armoede (2)
Ontmagtiging van vroue (2)
Tradisie (2)
Swak toegang tot mediese fasiliteite (2)
Lae vlak van opvoeding (2)
[Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde] 2 x 2 (4)
4.4.3 Bewusmakingsprogramme/Opvoedkundige programme (2)
Beskikbaarheid van mediese fasiliteite/dienste (2)
Bevorder onthouding (2)
Bevorder enkelmaat(gesel) verhoudings (2)
Verskaf kondome (2)
Voed op/bemagtig vroue (2)
Toegang tot anti-retrovirale middels (2)
Bevorder toetsing van status (2)
[Enige TWEE. Aanvaar ander] 2 x 2 (4)
4.4.4 Toename in die geprojekteerde sterftes (2)
Dit dui daarop dat die bestaande programme in plek nie effektief is nie (2)
Bewusmakingsveldtogte moet meer intensief wees (2)
[VOORBEELDE VAN ONEFFEKTIEWE PROGRAMME]
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
4.4.5 EKONOMIESE
Verminderde werksmag (2)
Werkers wat met MIV/Vigs lewe word siek en bly gereeld weg van werk (2)
Verminderde werksproduktiwiteit (2)
Afname in vaardighede (2)
Heropleiding van arbeiders duur (2)
Hoof van huishouding op plase kan nie werk nie en dit lei tot tekort aan
plaasprodukte (2)
Verhoogde mediese kostes sal families verarm (2)
Prys van voedsel styg (2)
SOSIALE
Kinders uit skool geneem om op plase te werk (2)
Voedsel onsekerheid word ‘n kwessie/vraagstuk (2)
Huishoudings waar kinders aan die hoof staan (2)
Las op staat om mediese hulp te voorsien (2)
Stigma geassosieer met siekte (2)
Verspreiding van siektes (2)
Families lei verlies aan inkomste (2)
Lei tot vervreemding/afsondering (2)
[AANVAAR VERWYSING NA NEDERSETTINGSPATRONE]
[POSITIEWE IMPAKTE]
[Enige SES. Aanvaar ander. Verwys ten minste een keer na sosiale en
ekonomiese impakte] 6 x 2 (12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 15 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
4.5.1 Erkende, geregistreerde besighede/individue wat permanente persele beset
en belastings betaal (2)
[Konsep] 1 x 2 (2)
4.5.2 Arbeidsregulasies/wette (2)
Ontduiking van belasting (2)
Afbetalings/werksverliese (2)
[Eniege TWEE. Aanvaar ander ] 2 x 2 (4)
4.5.3 Konstruksie (2) 1 x 2 (2)
4.5.4 Minder belasting/inkomste vir regering (2)
Regering sal geld moet leen (2)
Skep las op fiskaal/begroting (2)
Daling in ekonomie (2) 1 x 2 (2)
4.5.5 Handelaars gereeld geteister deur plaaslike owerhede/goedere gekonfiskeer (2)
Banke is onwillig om lenings aan informele werkers toe te staan (2)
Moeilik vir hulle om hul handel in formele besighede uit te brei (2)
Handelaars leen geld van geldskieters wat hoë rentekoerse hef (2)
Handelaars is altyd in skuld en het geen fondse om hul besighede uit te brei nie (2)
Smouse het nie toegang tot behoorlike handelsfasiliteite nie (2)
Hulle is geforseer om op oop sypaadjies handel te dryf (2)
Informele handelaars is blootgestel aan elemente van die weer soos reën en
hoë temperature (2)
Informele handelaars het nie die vaardighede en opleiding wat vereis word
om die formele ekonomie te betree nie (2)
Geen beheerliggaam om informele handelaars by te staan nie (2)
Geen stabiele/lae inkomste (2)
Blootgestel aan misdaad (2)
[Enige DRIE. Aanvaar ander] 3 x 2 (6)
4.6.1 Ongunstig (2) 1 x 2 (2)
4.6.2 Verlaag ekonomie van Suid-Afrika/negatiewe effek (2) 1 x 2 (2)
4.6.3 Handel tussen Suid-Afrika en China het toegeneem oor die jare (2)
Die aantal invoere en uitvoere vanaf en na China het progressief toegeneem (2)
Die aanvanklike gunstige handelsbalans raak ongunstig (2)
Aanvanklik was gaping tussen invoere en uitvoere minimaal, maar in
onlangse jare het die gaping vergroot (2)
[Enige TWEE] 2 x 2 (4)
4.6.4 Verhoogde handelsooreenkomste tussen die twee lande (2)
Die twee lande is deel van die BRICS lande (2)
Suid-Afrika voer onverwerkte grondstowwe na China uit (2)
Suid-Afrika voer vervaardigde goedere in vanaf China (2)
Versnelde nywerheidsgroei in China (2)
Meer gevorderde tegnologie in China (2)
Strenger arbeidswette bevorder produktiwiteit in China (2)
Goedkoop arbeid vir massa produksie in China (2)
Goedkoper produkte beskikbaar vanaf China (2)
Groter verskeidenheid van goedere geproduseer in China (2)
Fluktuerende wisselkoers (2)
[Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde] 2 x 2 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 16 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
4.6.5 Voordele
Buitelandse kapitaal vloei die land binne (2)
Versterk die ekonomie (2)
Skep werksgeleenthede (2)
Verbeter lewensstandaard (2)
Uitruil van idees en tegnologie (2)
Verbeter infrastruktuur en hawe fasiliteite (2)
Verhoogde kommunikasie (2)
Meer beleggings (2)
oordrag van vaardighede (2)
Verbeterde sosiale, ekonomiese en omgewingsontwikkeling (2)
Goedkoper goedere (2)
Groter verskeidenheid goedere (2)
Vrye handel neem toe (2)
Nadele
Kapitaal vloei landuit (2)
Vertraag ekonomiese groei omdat plaaslike nywerhede sluit (2)
Ingevoerde produkte goedkoper (2)
Plaaslike werkers word afgedank/verloor werke (2)
Lewensstandaard neem af omdat werkloosheid toeneem (2)
Plaaslikie besighede/nywerhede kan nie meeding (2)
Beperk ontwikkeling van plaaslike besighede (2)
Oorbenutting van hulpbronne (2)
Groter afhanklikheid van buitelandse beleggings (2)
Groter mag/krag van Transnasionale/multi nasionale Maatskappye (2)
BRICS dwing handelsverhoudings/ooreenkomste af (2)
Handelsverhoudinge met lande wat gedwonge arbeid /menseregte vergrype
toelaat (2)
[Enige SES. Aanvaar ander. Moet ten minste een keerverwys na voordele
en nadele] 6 x 2 (12)
[100]
GROOTTOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2013 Addendum (English)
_hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC November 2021 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum