Skip to content

Geography Grade 12 P2 NSC November 2013 Question Paper (Afr)

Question paperGeographyGrade 12201311 pages

Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 1½ uur EKSAMEN- NOMMER: SENTRUM- NOMMER: PUNTE BEHAAL V1 V2 V3 V4 TOTAAL NASIENER SENIOR NASIENER HOOFNASIENER MODERATOR TOTAAL 20 20 40 20 100 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 2 DBE/November 2013 NSS HULPBRONMATERIAAL 1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 2930CA MERRIVALE. 2. Ortofotokaart 2930CA5 MERRIVALE. 3. LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole ingeneem word vir hul eie gebruik. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. 3. Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2930CA van MERRIVALE en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer oorhandig aan die einde van hierdie eksamensessie. 5. Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. 6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 8. Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart getoon. ENGLISH AFRIKAANS Diggings Uitgrawings Caravan park Karavaanpark Sewage works Rioolwerke Golf course Gholfbaan Wetland Vlei Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 3 DBE/November 2013 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2930CA MERRIVALE, asook die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer. 1.1 Die kaartverwysing van die topografiese kaart oos van Merrivale is ... A 2930AC. B 2930AD. C 2930CD. D 2930CB. 1.2 Die hoogte van die Mount Ashley Farms Damwal in blok C4 is … meter. A 1 080 B 1 100 C 1 120 D 1 140 1.3 Die Mgeni (A4) is 'n … rivier. A permanente B periodiese C episodiese D eksotiese 1.4 Die orde van stroom A soos dit blok A1 verlaat, is … A 2de orde. B 3de orde. C 4de orde. D 5de orde. 1.5 Helling 1–2 op die ortofotokaart is … A steil. B konkaaf. C konveks. D geleidelik. 1.6 Die mensgemaakte verskynsel 3 op die ortofotokaart is … A 'n uitgrawing. B 'n reservoir. C 'n dam. D rioolwerke. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 4 DBE/November 2013 NSS 1.7 Roete 103 na Howick-Wes in blok A11 is 'n … A nasionale pad. B hoofpad. C sekondêre pad. D ander pad. 1.8 Gebied 5 op die ortofotokaart is 'n … A sportfasiliteit. B nywerheid. C stasie. D skool. 1.9 Die hoofwyse waarop water na die landbougrond in blok C11 op die topografiese kaart vervoer word, is deur middel van … A windpompe. B pypleidings. C kanale. D vore. 1.10 Die posisie van die reservoir in blok D9 op die topografiese kaart is … A 30°11,6' S 29°33,5'O OF 30°11'36'' S 29°33'30''O B 30°11,6' O 29°33,5'S OF 30°11'36'' O 29°33'30''S C 29°33,6' S 30°11,6'O OF 29°33'35'' S 30°11'36''O D 29°33,6' O 30°11,6'S OF 29°33'35'' O 30°11'36''S (10 x 2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 5 DBE/November 2013 NSS VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN INTERPRETASIE 2.1 Verwys na die topografiese kaart en bereken die oppervlakte van die spasie gemerk gefotografeerde gebied in km². (5) 2.2 Verwys na die reservoir in blok D9 en trigonometriese stasie 156 in blok E10 op die topografiese kaart om die volgende vrae te beantwoord. 2.2.1 Gee die ware peiling van die reservoir vanaf trigonometriese stasie 156. (1) 2.2.2 Bereken die magnetiese peiling van die reservoir vanaf trigonometriese stasie 156 vir die jaar 2013. (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 6 DBE/November 2013 NSS 2.3 Gebruik die rooster hieronder om die indeksnommer 2930AC MERRIVALE van die topografiese kaart te verduidelik. 2.3.2 2.3.1 B A B 2.3.3 C D 2.3.4 B C D D C Identifiseer elk van die volgende in die rooster hierbo: 2.3.1 Die breedtelyn: 2.3.2 Die lengtelyn: 2.3.3 Die grootblok-letter: 2.3.4 Die kleinblok-letter: (4) 2.4 In watter algemene rigting sal 'n mens reis om van Merrivale na Pietermaritzburg te gaan? (1) 2.5 Verwys na die skietbaan in blok D10. 2.5.1 Gebruik die lynskaal om die benaderde lengte van die skietbaan in meter te bepaal. (2) 2.5.2 Noem die benaderde verskil in hoogte tussen die suidelike en noordelike rand van die skietbaan. (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 7 DBE/November 2013 NSS VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Watter bewyse ondersteun die stelling dat Merrivale seisoenale reënval ontvang? (2 x 2) (4) 3.2 Daar is bewyse van gewasverbouing suid van Merrivale op die topografiese kaart. Noem TWEE faktore wat die ontwikkeling van hierdie tipe boerdery bevoordeel het. (2 x 2) (4) 3.3 Die gebied wat op die topografiese kaart getoon word, is hoofsaaklik met woude/plantasies bedek. 3.3.1 Met verwysing na die topografiese kaart, noem EEN manier waarop hierdie woude/plantasies teen bosbrande beskerm word. (1 x 2) (2) 3.3.2 Gee EEN bewys uit die kaart dat hierdie woude/plantasies vir kommersiële doeleindes verbou word. (1 x 2) (2) 3.4 Verwys na die Mgenirivier in blok B1/2. 3.4.1 Noem die TWEE fluviale verskynsels C en D in die Mgenirivier- kanaal in blok B1/2. C D (2 x 2) (4) 3.4.2 Gee EEN rede waarom verskynsel C nuttig vir boere is. (1 x 2) (2) 3.5 Verwys na die dreineringspatroon in blok A1. 3.5.1 Identifiseer die dreineringspatroon in blok A1. (1 x 2) (2) 3.5.2 Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.5.1. (1 x 2) (2) 3.5.3 Noem die gesteentetipe wat waarskynlik die dreineringspatroon in VRAAG 3.5.1 onderlê. (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 8 DBE/November 2013 NSS 3.6 Verwys na die foto hieronder van 'n tipiese nedersetting wat moontlik by Shaywhen in blok D6 aangetref sal word. 3.6.1 Is Shaywhen 'n landelike of 'n stedelike nedersetting? (1 x 2) (2) 3.6.2 Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.6.1. (1 x 2) (2) 3.7 Verwys na grondgebruiksone 10 op die ortofotokaart. 3.7.1 Identifiseer grondgebruiksone 10. (1 x 2) (2) 3.7.2 Beskryf TWEE faktore wat die ligging van hierdie grondgebruiksone beïnvloed het. (2 x 2) (4) 3.7.3 Noem EEN probleem wat die inwoners van die nedersetting langs 10 waarskynlik sal ervaar. (1 x 2) (2) 3.8 Vind Mbubu in blok F10. Uit 'n klimaatsoogpunt is Mbubu verkeerd geleë. Verduidelik hierdie stelling. (2 x 2) (4) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 9 DBE/November 2013 NSS VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Met verwysing na ruimtelike objekte op die Merrivale topografiese kaart, beantwoord die volgende vrae. 4.1.1 Hieronder is 'n foto van 'n lynobjek wat in blok B10 gevind word. Noem die lynobjek. (1 x 2) (2) 4.1.2 Identifiseer EEN puntverskynsel in blok D9. (1 x 2) (2) 4.2 Verwys na die foto van die Midmardam hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 4.2.1 Watter tipe ruimtelike objek is die Midmardam? (1 x 2) (2) 4.2.2 Is die foto 'n raster- of 'n vektorbeeld? (1 x 2) (2) 4.2.3 GIS kan gebruik word om die hoeveelheid slik en bemestingstof wat die dam binnekom, te voorspel deur verskillende inligtingsbronne te integreer. Watter term word gebruik om hierdie proses te beskryf? (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 10 DBE/November 2013 NSS 4.2.4 Verduidelik waarom die foto van die Midmardam nie baie duidelik is nie. (1 x 2) (2) 4.2.5 Wat is die term wat gebruik word om die proses te beskryf waartydens al die data oor die Midmardam wat op die rekenaar gestoor is, ontleed word? (1 x 2) (2) 4.5 Beantwoord die volgende vrae oor data-oorlegging: 4.5.1 Wat beteken die term data-oorlegging? (1 x 2) (2) 4.5.2 Noem TWEE gebruike van data-oorlegging in 'n GIS. (2 x 2) (4) [20] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 DBE/November 2013 NSS ROFWERK Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all